homepage | bosparra telekom

S’bu Mpisane…die rykste konstabel OOIT…Wat is die storie agter die storie????

May 13th, 2008

Update (13/5)…Die mense wil WEET…WIE is die ou? WAAR kry hy al sy geld vandaan?????

The identity of the person living at 88 Addison Drive , La Lucia (a spectacular resort made famous by the Oppenheimers many decades ago as a seaside destination for the rich and famous) has in recent months been the subject of intense speculation amongst the locals: is he/she a rock star? A rap artist? Arms dealer? Oil baron? It had to be someone flash who took up residence in the mansion bought last year at auction for R17m. It has since been extensively renovated.

It seems the owner has also taken possession of the house adjoining 88 Addison , at 1 Moreland Drive . The latter property, a stately pile in its own right, has been walled in to form part of the Addison Drive complex. The present consensus is that the occupant must be an oil sheik.

There is a constant stream of small boys and grown men walking, driving and cycling up and down the road outside, all come to ogle the pieces of automotive pornography parked in the driveway: an Aston Martin DB9 sports car, a Lamborghini Diablo, a Bentley Continental… All are shiny black.

Lees verder…»

Nelson Mandela…het hy al JOU respek (verdien)?of is dit dalk andersom

May 13th, 2008

Former president Nelson Mandela on Tuesday warned against “destructive divisiveness” in the country.

“Remember the horror from which we come from. Never forget the greatness of a nation that has overcome its division. Let us never descend into destructive divisiveness.”

Mandela was speaking shortly after receiving the Freedom of the City from Tshwane mayor Gwen Ramokgopa at a private ceremony at the Nelson Mandela Foundation in Johannesburg.

http://www.pretorianews.co.za/?fSectionId=&fArticleId=nw20080513142122218C923671

http://en.wikipedia.org/wiki/Nelson_Mandela

Nelson Mandela….Mens kan nie help om te luister as die ‘omie’ praat nie…Hoe ervaar jy Mandela? Jou dunk van hom?Waarvoor sal JY hom eendag onthou

…just life…

May 13th, 2008

En DM is ook weer terug…welkom !

Just life
Wat as jy geweet het, beyond a shodow of doubt, dat jy môreoggend om 8:37 sou doodgaan? Wat sou jy gedoen het, gekyk het, gedink het? Met wie sou jy gesels het? Sou jy gebid het, sou jy gelag het, sou jy kwaad wees of hartseer of miskien selfs verlig? Sou daar iemand gewees het wat jou hand vanaand sou wou vashou? Sou jy met al jou vriende wou gesels, sou jy die bestes los vir laaste of sou jy hulle eerste wou afhandel of sou jy net een iemand gekies het? Hoe sou jy jou tyd spandeer het? Wat sal jou laaste dag die moeite werd maak?

 
…of ‘n ander scenario…
Wat as jy een wens gehad het? Waarvoor sou jy wens? Vir geld, vir roem, vir ‘n besonderse talent? Sou jy gewens het vir iets spesifieks of iets generics? Sou jy daai wens gebruik het vir jouself of vir die mensdom? Of vir jou familie, of vir iemand spesiaal? Wat sou jy doen, hoeveel dinge is werklik die moeite werd om voor te wens? Werklik nou… hoeveel kan jy werklik voor wens?

Lees verder…»

BLOG-PêLLE EN KAK MANIERTJIES

May 13th, 2008

Welkom terug DGS…eish. ;-) Ons lees graag…

Hier steek ‘n interessante kwessie sy kop uit!
Riaan Oosthuysen se ope brief aan Frank Botha (as jy nou nog nie daarvan weet nie, is die hoop min!), en die blog-wye reaksie daarop, het ‘n interessante kannetjie wurms oopgemaak.
Persoonlik het ek nog nooit vir Frank Botha ontmoet nie. Ek en Frank het eendag sleg vasgeval op Da Mario se blog, en van daar af was dit open season. Dit wat ek daarna van Frank gehoor het, het veroorsaak dat ek ‘n lekker gly in die ou gevang het.

 
By een geleentheid het ek dit nodig geag om vir Frank ‘n slag te bel. Die gesprek het redelik formeel afgeloop, en Frank het baie mooi gehoor gegee aan dit wat ek van hom gevra het. Darna het ek en Frank ‘n paar maal oor die telefoon gesels. Die inhoud van daardie gesprekke is nie ter sake nie, maar ek het onder andere vir hom gesê dat daar altyd oorlog tussen ons sal wees, solank as wat hy die aansprake en uitsprake maak wat hy wel maak.

 
In hierdie hele sage was daar ook altyd “die prokurower” – Riaan. Frank se groot gabba. Altans, dit is die indruk wat Frank geskep het, en Riaan het nie veel gedoen om daardie indruk te verander nie. Van die start af het dit nie vir my sin gemaak dat Riaan sy professionele lewe en sy praktyk so sonder skroom aan Frank se optrede gekoppel het nie. Ek het selfs vir Riaan ‘n slag of wat daaroor “aangevat”.

 
En toe gebeur Maandag… Elkeen, inkluis die uwe, het ‘n eiertjie te lê gehad daaroor.
Enters Platkuif… met ‘n helse goeie standpunt! Het Riaan die situasie reg hanteer deur vir Frank op sy eie blog ‘n rooikaart te wys? Is dit hoe vriende met mekaar maak? Kon die situasie nie weg van al die ander bloggers hanteer word nie?

 
Platkuif sê onder andere “Ek het vanoggend jou brief op DD gesien en ek was dankbaar jy is nie my pel nie” en “as iemand jou ‘pel’ is en jy beroep jou op Christenskap en dies meer,dan sou ek reken jy het die situasie teleurstellend swak hanteer”. Wat my nogal laat dink het aan ‘n paar dinge…

Lees verder…»

Hoeveel is mamma werd?

May 13th, 2008

Toronto. – Indien ma’s vir hul huiswerk betaal sou word, sou hulle maklik ’n sessyfer-salaris kon verdien, volgens die jongste berekeninge.

Salary.com het 18 000 ma’s gevra om hul algemeenste take soos kook, skoonmaak en kindersorg te lys en toe die geldwaarde daarvan uitgewerk.

In Kanada sal die tien gewildste take wat ’n tuisbly-ma uitvoer gelykstaande wees aan ’n salaris van $124 280 (sowat R949 500) per jaar, indien oortyd ingereken word. Vir ’n werkende ma sal dit $75 000 (sowat R573 000) wees, bo en behalwe haar gewone salaris.

“Die algemeenste wanopvatting is dat dit makliker is om ’n tuisbly-ma te wees as om te werk
,” het me. Lena Bottos van Salary.com gesê.

http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_2321065,00.html

Mens besef nie altyd hoe baie ‘n vrou innie huis doen nie

Kan ‘n man die ‘rol’ van die vrou in die huis vertolk? Is daar nog iets soos ‘rolle’/pligte vir mans en vir dames afsonderlik..of het tye so verander dat almal ‘alles’ moet (kan) doen?

Ferrari rules!

May 13th, 2008

IT’S supercars as Ferrari as the eye can see as the world’s largest fleet of the motors goes on parade.

The 490 Italian sports cars set a Guinness World Record as they drove round the Fuji Speedway in Japan.

The Ferraris had to cover two miles while no more than two car-lengths apart.

The old record was 385 at UK track Silverstone last June.

http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/motors/article1150364.ece

Baie mooi…Is jy ‘n Ferrari fan? Kyk jy F1…..

Jou favourite tjor?

Wanneer is ‘n mens TE slim?

May 13th, 2008

Kaapstad. – Waarom is ons hier? Waar kom ons vandaan? Met dié woorde het die internasionaal bekende wiskundige prof. Stephen Hawking eergisteraand sy eerste lesing in Afrika begin en afgesluit.

Dié Lucasian-professor in wiskunde aan die Cambridge-universiteit het in ’n stampvol Muizenberg-paviljoen die gehoor aan sy lippe gehad.

Tientalle mense wat nie kaartjies kon kry vir die geleentheid nie, het buite die saal saamgedrom om darem net ’n blik van Hawking te kry.

“Het die heelal ’n begin gehad, het Immanuel Kant gevra en dan – indien dit ’n begin gehad het – waarom het dit so lank geneem om te begin?” het Hawking, wat weens ’n motorneuronsiekte deur ’n gesofistikeerde rekenaar?stelsel kommunikeer, gesê.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2321133,00.html

http://www.youtube.com/watch?v=JXQeQD0CJzY

http://www.hawking.org.uk/home/hindex.html

Anders as party mense in die Suid Afrikaanse blogsfeer,gebruik prof Hawking groot woorde en verstaan hy daai groot woorde homself.Hy maak nie net asof hy slim is nie,hierdie ou IS moer intellegent….vraag is of dit so goeie ding is.

Wanneer kan mens TE slim wees? Moet mens nie soms net dinge ‘aanvaar’ SONDER om dit te bevraagteken nie? Is jy slim? Is dit beter om ’slim te wees’ (soos in MENSA) OF is dit beter om ’streetwise’ te wees (soos in ’survive come what may’)…Wanneer is mens ’slim’? Wie dink jy is ’slim’…ouens wat groot woorde gebruik?

ps.wonder of die prof al OOIT die Bybel gelees het… ;-)

Is P.E. die gatkant van Suid Afrika?

May 13th, 2008

PORT ELIZABETH. – Ondanks ’n vertraagde vliegtuig en die afwesigheid van die burgemeester is Gareth Cliff, die bekende platejoggie van 5FM en Idols-beoordelaar, vasberade om sy verskoning aan die stadsbestuur te oorhandig.
Só het Cliff gisteraand gesê nadat hy glo veronderstel was om mnr. Bicks Ndoni, onderburgemeester van die Nelson Man­delabaai-munisipaliteit, te ontmoet.
Cliff het vroeër vanjaar in sy oggendprogram gesê Baaienaars is só eienaardig dat die hele stad van die aarde moet verdwyn.

http://www.dieburger.com/Stories/News/Regions/17.0.426169610.aspx

En daar sit Gareth weer sy voet in sy mond…of het hy ‘n punt beet? P.E. is vir my ook maar ‘n ‘weird’ plek…en dan waai die wind ook aanhoudend in die plek…

Waar in Suid Afrika wil jy beslis nie bly nie…hoekom?

En as jy kon kies,waar sou jy graag wou bly…

‘n Duur ‘vingerfout’…

May 13th, 2008

Durban. – ’n Plaaslike man moes sy voormalige huiswerker verskoning vra en ingevolge ’n bevel van die gelykheidshof in dié stad R10 000 betaal nadat hy haar in ’n SMS ’n “k****r teef” genoem het.

Mnr. Cameron Forsyth het dié SMS in Oktober verlede jaar vir sy vrou geskryf toe me. Zandile Magubane, hul huiswerker, nie vir werk opgedaag het nie. Pleks van dit na sy vrou te stuur het hy dit per ongeluk na Magubane se foon gestuur.

Dit het gelui: “Probeer die k****r teef van ’n private nommer bel. Sy antwoord nie my oproepe nie.”

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2321084,00.html

Groot fout.Ek weet van ‘n bekende sanger (of twee) wat self lelike stelle afgetrap het met ‘vingerfout’ sms’e…gedog hulle sms liefie met skelm ‘naweek planne’,toe sms hulle vroulief…lekker stupid.

Sms jy baie? Hoekom…hoekom nie? is dit nie net ‘n onpersoonlike/slapgat manier om ‘n boodskap oor te dra nie?

Onthou jy die jare VOOR selfoontegnologie? Hoe het jy toe survive? Sal jy dit vandag kan maak sonner daai selfoon…of is jy in jou kas in daarsonder?

Wat soek Sagathevan in die Polisie??

May 13th, 2008

Hoofsupt. Stanley Sagathevan, voormalige vertroueling van mnr. Robert McBride, omstrede hoof van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD), is Donderdag uit sy pos ontslaan.

Sagathevan, wat saam met hoofsupt. Patrick Johnson en supt. Itumeleng Koko, nog twee EMPD-lede, téén McBride gedraai en as staatsgetuies in sy dronkbestuur-hofsaak opgetree het, is in Oktober saam met Johnson en Koko weens altesame meer as 7 000 klagtes in ’n interne metropolisietugverhoor aangekla. Sagathevan sélf is vir 3 743 klagtes aangekla, waaronder poging tot moord, aanranding en intimidasie. Hy is Donderdag met onmiddellike inwerkingtreding uit die metropolisie ontslaan. Hy het ook geen skeidingspakket ontvang nie.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2321101,00.html

Eish.Hoe de bliksem gebeur dit dat so ‘n gwar in die eerste plek aangestel word?

Wat het geword van keuring/’aanlegtoetse’ en verwysings nagaan?

Is dit so eenvoudig en maklik om as skelm aan te sluit by SAP?

3743 klagtes???Kan dit reg wees

En dan natuurlik die vraag op almal se lippe…WAT SOEK MCBRIDE NOG DAAR???Moes hy nie al lankal sy ‘lappe gepak’ het nie???????????????????

My Boeremag dagboek…’Want, meer as in die geskiedenis, glo ek in die toekoms’

May 12th, 2008

Baie welkom Ankoren…Ek vir een,sien daarna uit om die mense agter hierdie sage te ‘leer ken’. Dankie vir jou tyd en bereidwilligheid om die ‘menswees -’ kant agter die storie met ons te deel…

5 Mei 2008
Platkuif, dagsê

Na ek jou versoek aan my om oor die ‘Boeremag’ te skrywe, het ek nogal gedink:- Platkuif kan mos maar dink wat hy wil. Ek stel nie belang om hom nog van die ‘Boeremag’ te vertel nie. Wat anders vertel mens in elk geval van so ‘n flop-storie soos dié en hoe verduidelik mens dat dinge sò ingewikkeld kan wees, dat mense dit in elk geval nie glo nie…

Lees verder…»

RickyLouw chat met Kurt(Pienk Marshmallow)Darren

May 12th, 2008

Baie funny.Of dit Kurt is wat reply het,weet ek nie …maar hy is ‘game’ genoeg om saam te speel. Hier is ‘n ‘cut en paste ‘ van Ricky se eerste groot Interview…oulik.

http://rickylouw.wordpress.com
—– Original Message —–
From: kurt@kurtdarren.co.za
To: halfjacklouw@vodamail.co.za
Sent: Monday, May 12, 2008 1:26 PM
Subject: RE: Cd’s Danspassies Marshmallows

Geagte Pink Marshmallow (Dit is nou jy Mnr Darren)

Van my Bloggers( http://rickylouw.wordpress.com/ ) wil jou graag so ‘n paar vragies vra.

Cleopatra vra:
Ricky, jy kan hom vra of al die parras na sy troue toe kan kom.Ons sal ons gedra,veral as Stevie daar is.

Kurt:
Cleopatra ek weet nie of my meisie meisie dit sal toelaat nie, maar as Steve daar is sal ek seker vir hom so paar mooi “parras” moet reel. HEHE lekker lekker

Lees verder…»

Positiewe boodskap…marketing scam…of pot stront?

May 12th, 2008

Howzit

I don’t know about you but jislaaik I’m now getting really gatvol of all the bad news. South Africa once again seems to be falling through its own poephol. I think I’m going to puke if I hear any more s#*t about Jacob Zuma, Zimbabwe, Crime, Eskom, the Oil Price, Inflation, Soaring Food Costs, Bafana Bafana or even friggin Paris Hilton. I’ve absolutely had it with all this negativity, doom and gloom! I’m really SAT of it ALL ek se!!! How about you?

Lees verder…»

Bacchus

May 12th, 2008

En, ek dink erens het ek ‘n blok… en ek dink dit sit naby aan my BLOG!

‘n SMS van Janine vanmiddag het my laat aan vriendskap…. Hoeveel weird vriendskappe sluit mens in mens se lewe!

I don’t ‘do’ women! Ek kan my werklike vriendinne op 2 van my vingers tel! Ek praat nou van boesemvriendinne! Daai met wie jy jou lewe kan deel!

En ek dink vanaand aan… drank en ek! Gelukkig raak ek liewer vir die lewe…. En vir mense! En… unstoppable! Ek lag maklik…. maar bacchus is geneig om die ‘lagspiere’ erger te verslap! *wicked grin* En…. lately kan ek ook mos nou wragtig nie eers meer Bacchus naderklap as ek so voel nie…..

Lees verder…»

Dont cross that (Sunette) Bridges…en die sage duur voort

May 12th, 2008

Die sangeres Sunette Bridges se skadevergoedingseis van sowat R1 miljoen teen mnr. Deon (Skip) van Jaarsveld, wat haar vyfde man sou wees, word Vrydag in die Pretoriase hooggeregshof aangehoor.

Bridges, ’n ma van twee jong kinders, eis vir die skade wat sy glo gely het weens Van Jaarsveld se beweerde onregmatige verbreking van hul verlowing in 2006.

Lees verder…»