296

DIE PRYS VAN ‘N POEP!

fartDie sangeres Amor Vittone het ’n eis ingestel oor bewerings oor haar in ’n omstrede skinderboek.

Vittone, vrou van die oud-Springbok-rugbyspeler Joost van der Westhuizen, het Yolanda Barnard, skrywer van die boek Die Ponies Galop: Seks en Skandale van die Sterre onthul, en nog drie partye vir R1 miljoen gedagvaar.

Die ander drie partye is die uitgewer Griffel Media, die koerant Sondag en die verspreider Exclusive Books. Volgens Vittone se hofstukke is sy in die boek belaster. Vittone sê in haar hofstukke dié deel in die boek is lasterlik:

“Joost wag vir my (Barnard) op die stoep. Ek ruik sommer ook al vir Amor. As die vrou senuweeagtig raak, poep sy soos ’n perd. Ek frommel my neus. Ja, Amor is hier. Ek ruik haar.”

Vittone sê veral ’n vrou van wie dít gesê word, sal uiters beledig voel. Geen redelike mens sal so iets publiseer sonder die bedoeling om die betrokke persoon se reputasie aan te tas nie. Vittone verwys ook na ’n deel wat volgens haar feitelik verkeerd en privaat is.

Dit lui onder meer: “Amor vat my vir ’n toer deur hulle huis… Ons sit plat op die mat. Drink wyn…Uit die bloute begin Amor praat oor hulle huwelik. Dit is seker die wyn. ’n Gladde tong. ‘Joost weet dat as hy my ooit moet verneuk sal ek hom los’.” Barnard vra dan: “Het Joost jou al verneuk?” Volgens Barnard antwoord Vittone: “Ek weet nie. Miskien. Ek het hom nog nooit uitgevang nie, maar ek kan sonder Joost lewe. Hy weet dit.”

Lees meer hier.

My Opinie:
Funny.
Ek sal graag wil sien hoe hierdie saak eventueel ‘uit pan’ in die hof…as dit ooit sover sou gaan. Ek kan nie dink die hof sal hom besige hou met sulke onbevullighede/ ’los winde’ nie.

En hoe plaas mens in elk geval ‘n prys op ‘n poep? Hoe judge en beoordeel jy ‘n poep en kwantifiseer jy die skade wat die spesifieke  (en beweerde) gepoepery teweeg gebring het?Beoordeel jy die reuk?Of Kyk jy dalk na hoe ‘audible’ die spesifieke poep/insident was?  En hoe bewys jy daar was inderdaad ‘n gepoepery betrokke…al dan nie? Wie gaan in die hof getuig party A het gepoep en party B het dit gehoor/geruik?Belaglik.

Dink jy Amor se eis kan slaag?Dink jy ‘n skrywer/joernalis oortree ‘n law deur te verwys na ‘n ander person se beweerde, aktiewe loop magie? En seker die belangrikste vraag van almal…hoe klink en ruik ‘n multi miljoen rand poep en sal so indrukwekkende poep nie dalk ‘n broekmerk agterlaat nie…wat net moontlik as ‘evidence’ gebruik kan word ;-)

ps.poep Jy?

Kommentaar (296)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. Dezzy sê:

    1e poep?

  2. Des sê:

    Sal moet kyk hoeveel poep gaatjies is in haar panties…..
    Behalwe as sy by pepstores panties koop, as jy poep, bly net die rek agter.

  3. Des sê:

    2 moffies sit in kroeg. Twieeeet, poep die een en hulle giggel hulle dood.
    Ruk later poep ‘n boer wat oorkant hulle sit Gwaaaaar!!!….sê die ander moffie, “daar breek sy v ir g i n ook”

  4. naaldekoker sê:

    funny :nee: kyk >>>> wat is volgende :?:
    Dankie :dezzy: dat n tydjie in jou besige program afgeknyp het om ons in te lig van die nuwe post :smile:

  5. Griffel sê:

    Ag fok man. Het die VD Westhuysens geld nodig?

    • Platkuif sê:

      klink so :griffel: en nou gryp die arme spulletjie aan grashalms/poep walms? Funny

      nog snaakser is dat Amore nou vir exclusive books wil dagvaar..die einste plek wat oor ‘n week of twee haar man se biografie moet smous?

  6. Dezzy sê:

    As sy kan geld maak met ‘n poep, gaan ek nog skatryk raak met Bikerparra :lol: :koes:

  7. BokBal sê:

    Wel, een ding is ‘n feit.

    Joost se dubbelganger is definitief ‘n poeper. Die bewyse is op daai video. Net ‘n groot poeper kan sulke skade aan ‘n onderbroek aanbring.

  8. Piet sê:

    Los die dam onner die eend.

    Die poep is maar een van die aantygings wat haar omkrap.

  9. bollie sê:

    Dit klink vir my ook of hul geld nodig het,
    as jy in Celebville wil bly moet jy die houe kan vat,
    ek dink ‘n persoon kan ook net soveel van hul bollie
    absorbeer.
    ——
    Lekker sherry sal nou goed afgaan, lekker koud hier
    by ons.

  10. Platkuif sê:

    hierdie is eintlik een saak wat ek graag in die hof ‘besleg’ sou wou sien.daar is blykbaar heelparty bekende persoonlikhede wat bereid is om te getuig dat onse amore inderdaad met ónvoorspelbare magie’ is…en daai ‘karakter getuienis’behoort sletsnaaks te wees

  11. Adoons sê:

    Hallo Julle !

  12. Des sê:

    Het Barnard nie dalk met haar double gepraat nie. Sy het mos ook ‘n double…daai vrou op die videoclip waar Amore se :tiete: uitpop. Daaroor is sy mos ook koerante toe. Wonder of die 2 se doubles nie ook moet trou nie.

  13. Beertjie sê:

    As sy ook stukkende panties dra soos haar man stukkende onderbroeke dra, kan sy mos nie soos ‘n perd klink nie, daar is te veel gaatjies. Maar jy sal vir haar kan ruik deur al daai gaatjies.

  14. Dezzy sê:

    En kan haar double poep :lol:

  15. Piet sê:

    Die celebs hoef nie te getuig nie.

    Amore gaan mos in persoon daar wees en as die kring al wyer om haar word is sy gedoem.

    Per slot van sake. Wie :kak: nie agter sy hakskene nie :lol:

    • Platkuif sê:

      presies :piet: ek dink die beste wat ou amore uit hierdie saak/gepoep/berig kry, is so bietjie free advertising. mens kry die idee dat joost in die limelight bly omdat hy …joost is…hy was immers ‘n bok legende en daar sal altyd oor hom gepraat word…ten spyte van sy dubbel se gerond fuif op daai tapes. Amore aan die anderkant het nie veel van ‘n claim te fame nie…sy was ‘n lotto aanbieder, ‘n tape dance queen en sy sing (blykbaar). Ek dink sy besef dat sy dalk vir joost meer nodig het as wat hy haar nodig het…veral as sy vir nog ‘n rukkie in een of ander vorm van die limelight wil bly

  16. Dezzy sê:

    Die topic stink :lol:

  17. Des sê:

    Wonder of sy die laken oor haar man se kop trek as sy so stink poep.

  18. Adoons sê:

    Joost en Amor sit op die stoep ……

  19. Piet sê:

    1+1=2

    :dezzy: is reg

    Amore het Joost se onnerbroeke aangetrek.

    Toe sy die poep saggies deurfilter het die :poephol: spier meegegee.

    Vandaar die gaatjies in die onnerbroeke.

  20. Dezzy sê:

    Hallo Adoons…. Kry jy darem mails????

  21. Des sê:

    On a really hot day, four nuns were assigned to paint a room in their church.

    After sweating for a few hours in those black robes, they decided to take off all their clothes and paint naked. An hour later, someone knocked on the door of the church.

    “Who is it?” they called out.

    “I’m the blind man,” came the reply.

    The nuns decided to let him in since he wouldn’t be able to see them.

    They opened the door and led him to the room they were painting. They were surprised when he walked around the room with no difficulty.

    “Okay, sisters,” he said, “where do you want the blinds?”

  22. naaldekoker sê:

    Is julle nou besig om die hele poep storie lekker uiteen te lê en die legkaarte lekker inmekaar te laat pas. :lol: AI-AI

  23. Dezzy sê:

    Is dit Joost wat roep?????
    Nee dis Amore wat poep

  24. Daisyblom sê:

    n Hele post oor n ongeskikte, stink geluid? :roll:

    Is daar nie iets anders waaroor ons kan biets nie?

    En was ou Seertot al vanmore in die dam?

    • Platkuif sê:

      :daisyblom: ek stem…MAAR as die going rate vir ‘n lekker stink (nat?) poep deesdae R 1 000 000 is, dan rus daar ‘n defnitiewe verpligting op ons, as die gemeenskap, om daai kaliber van poepe te ondersoek en te evalueer.

      • Daisyblom sê:

        Te “ondesoek en te evalueer” :roll: ek wil nie eens daarvan lees nie. Sulke :stront: hoort nie eens in die media nie.

        Ek brei eerder bedsokkies!

  25. Des sê:

    ‘n Ou tannie loop in die straat en sleep twee plastiese vuilgoed sakke agterna.
    Een van die sakKe het deurgeskuur en sy verloor van die R20.00 note.
    ˜n Polisieman sien dit en stop haar en noem dit dat sy besig is om haar geld te verloor.
    Baie dankie man ek sal terugstap en dit optel.
    Die polisieman is nuuskierig en vra haar toe waar kry sy so baie geld en hy hoop nie dis gesteel nie.
    Nee antwoord die tannie, ek bly mos langs LOFTUS se parkeergronde, met die rugby staan die manne dan mos en water afslaan deur die draad in my blomtuin. DAN VANG EK HULLE gereed met my snoeisker en vra hulle R20.00 of ek sny af.
    Die polisieman lag en dink dis OK. Maar vra toe wat dan in die ander sak is?

    Nie almal wil betaal nie …

  26. Mystic sê:

    dit is slet snaaks – het yollie se boek te min verkoop en nou neem sy dinge in eie hande?

  27. Daisyblom sê:

    Dis kommin van Yolanda Barnard om enigsins oor sulke geluide te skryf! Maak nie saak van wie sy dit skryf nie.

    En ek is verbaas dat Amor nou eers reageer daarop!

  28. Meermin sê:

    Ek is nou so te m o e r in vanoggend nog gegoogle toe ek nou iets wou gaan google het die werk dit ook geblock !!

  29. bollie sê:

    Lyk my die parras werk hard vandag, die dam is
    omtrent leeg, of is hier weer ‘n klomp wat:
    ‘al baie lank lees maar nog kommentaar gelewer
    het nie’.

    DEZZY: Weet jy wat het van Rooiby geword???

  30. Meermin sê:

    Het gister al gevra hoe klink ‘n perd as hy poep??

  31. Dezzy sê:

    Ek weetie :bollie:

    Ek belowe, hy was nie op dieselfde paartie as ons nie

  32. Daisyblom sê:

    Amor doen nou die verkeerdste ding denkbaar.. om te dagvaar oor sulke :stront: maak dat die publiek haar gaan onthou soos wat Yolanda Barnard haar beskryf het. Sy moes die opmerking net laat verbygaan het… stilletjies!

    • BokBal sê:

      ….. soos ‘n sagte windjie by skemerpartytjie :wink:

    • naaldekoker sê:

      Dit is presies my opinie ook..ons het dit al vergeet en nou gaan dit weer weke/maande in ons gesig gegooi word. Mens kry nie pille vir stupidgeit nie.

    • Piet sê:

      Sy issie skaam oor haar poepery nie.

      Soos ek gesê het: Die poepery is net die reukie om die eis. Daar is ander dinge wat meer omkrap.

    • BokBal sê:

      Korrek.

      Ek sal voortaan die v/d Westhuizens onthou as die poepers wat stukkende onderbroeke dra.

    • Platkuif sê:

      presies.dit was ‘n groot fout aan haar kant.ek kry haar eintlik jammer. ek dink sy is gefrustreerd en dat sy nie altyd met ‘die beste advies’ voorsien word nie.Veral as dit kom by die uitbrei van haar huidige publiek image.’n mens kry die idee dat sy en joost op die stadium ‘n bietjie van ‘n public joke is(individueel en as ‘n couple) en dat hulle nie veel konstruktiefs doen om dit te verbeter nie.daar is steeds joost se beweerde gefuif wat ín die lug hang’ en amore se ‘naiewiteit’ daaroor. die een of twee pogings wat hulle aangewend het om die persepsie te verander was nie te geslaagd nie.Op hierdie stadium is dit ‘n dreigende realiteit dat hulle (en veral sy) een of ander stadium van die publiek se radar gaan verdwyn.Sy het elke bietjie publisiteit nodig om daai realiteit uit te stel.maar dit is net my beskeie,oningeligte opinie

      • Cruella sê:

        en al wen Amore die saak, gaan sy altyd onthou word vir die duur POEP, vir niks anders nie .. want sing kan sy nie .

  33. BokBal sê:

    :fokk: is definitief ‘n nat poeper.

    :fokk: , :fokk: jou.

    Tjankbalie

  34. Meermin sê:

    die dag as hierdie sirkus bp blog gaan die :kak: spat !!

  35. fishy sê:

    middag al die oulike :parra: kies

  36. LOER sê:

    Amor en Yolanda sit op die mat,
    ‘n fyn geluidjie ontglip Amor se gat.
    “wat was dit” vra Yolanda vol skrik.
    “ag wat” sê Amor, dis my boudjies wat hik”
    Oorweldig deur die reuk vat Yolanda die pad,
    En Amor die fyne dame, die wip haar gat.
    In die kombuis, staan Joos en bewe,
    want hy het gehoor Amor sê sy kan sonder hom lewe.
    Sal ons nou wonder oor die hengse kabaal….
    …Amor se leuse die is: “POEP, en word BETAAL!!!

  37. fishy sê:

    is POEP al waaroor julle kan gesels???

  38. Sharpshoot sê:

    To poep or not to poep. Of dalk eerder: to say somebody poeped or not to say somebody poeped!

  39. Kadoes sê:

    Ek dink Amore voel eerlikwaar dat Lollie darem nie moes sê sy poep soos ‘n perd nie – het julle al mooi gekyk na perd se hol. Dis nie juis ‘n pikante dingetjie nie.

  40. Gatvol sê:

    Party mense het die vermoe om so te skyt dat dit klink soos ‘n laken wat middeldeur geskeur word.

  41. BokBal sê:

    Skande

    Dis die eerste post waar omtrent 90% van die kommints oor die onderwerp gaan.

    :platkuif: nou weet julle watter tipe onderwerpe die :parras: se aandag hou. :shock: :shock:

  42. witgesiggie sê:

    ‘n Poep is die waarskuwing dat daar ‘n :kak: storm oppad is! :lol:

  43. Platkuif sê:

    wat is daai storie lank lank gelede toe die ref ‘n strafskop
    toegeken het teen iemand wat die skrum ontwrig het met ‘n ‘poep’.
    Die loskakel wil toe pale toe skop, toe seg
    die ref:
    “Nee man, mens skop nie pale toe vir
    ‘n poep nie. Skop die bol net uit.”

  44. fishy sê:

    tatta julle.

    ek gaan so bietjie werk

  45. Antie Poppie sê:

    Mike Wolmuis gaan seker weer ondersoek moet instel. After all, as Josie mag snuif mag Amoratjie seker maar poep??? Erens is daar ‘n prokurower met ‘n baie bree smile. – Poepgeld pansella.

  46. Gatvol sê:

    Met haar volgende vertoning gaan sy seker: Ruiter van die windjie, sing.

  47. witgesiggie sê:

    Het daar al ‘n video sy verskyning gemaak wat bevestig dat dit Amore was wat die daad gepleeg het! Dalk het daai poep klonte!!!!!!!!! :lol:

    • BokBal sê:

      Tannie ‘n poep met klonte is al in ‘n gevorderde stadium van trappe van vergelyking. My Afrikaanse onnie sou gesê het :kak: :smile:

  48. Gatvol sê:

    Of: En hoor jy die magtige dreuning?

    • Kadoes sê:

      Ek lag soos ‘n banjee hier in die kantoor vir jou sêgoed .. jy moet nou ophou … netnou los ek nog ‘n onverwagse poep soos ek lag en dan is dit nie meer ‘n grap nie. :lol:

  49. Piet sê:

    Dis hoekom Amore so mooi lyfie het.

    Haar broekie bewe so baie vannie poepery daar is nie tyd vir vet om vatplek te kry nie.

  50. LOER sê:

    …gedog dis borrels…toe is dit korrels!!!

  51. Dezzy sê:

    Is ons nog by die topic????

  52. Des sê:

    LOER Kom daai onderwysgene nou van jou uit.

  53. paddatjie sê:

    Mirrag…ek lag lekker vir al die poep stories.
    Die waarheid is dat almal poep….die wat nie kan poep nie ons bid vir jou. sterkte

  54. Dezzy sê:

    As jy nie poep nie, gaan jy heeldag :kak: gedagtes he….

  55. Nem sê:

    Ek sal nogal lag as sy die dag in die dok sit en vir die judge vertel almal lieg as hulle se sy poep stink en sy laat een grote ontsnap

    Wat sal sy dan se ?

    psps ek poep ook!

  56. parapeel sê:

    Middag, ek kan nie glo ‘n poep word so hoog geprys nie. Ek sal moet dink aan die beleggingsmoontlikhede!

  57. Piet sê:

    Party mense :kak: so vrot, jy proe dit :koes:

  58. Weereens!
    Snaaks ou :jannas: is nie hier as daar gepraat word van :poephol: ‘e en poepe nie… weird?

  59. Antie Poppie sê:

    Is waar paddatjie, maar om darem vergelyk te word met ‘n perd wat poep – dis histeries snaaks. Het jy al ‘n perd hoor afgaan – dis GROSS. Dalk het Amoratjie net die verkeerde parfuum aangehad – Fiesty Farty Mare of so iets :lol:

    • paddatjie sê:

      wel dalk het sy baie hard gepoep..of dalk het dit baie gestink.
      anyway ek dink sy is sommer simpel om bohaai daarvan te maak…sy het dit self erken dat sy so poep en op die eerste date vir joost gevra wat dink hy van vrou wat poep.

    • BOSVARK sê:

      Middag antie Proppie :lol:

  60. Black Adder sê:

    @ :fokk:

    Wat de moer is -:lippies: – nou verondrstel om te beteken vir ‘n antwoord, ek dink jy voer my ‘n poep….daars fokkol in my inboks

    Amor poep regtig so openlik….regtig..I know

  61. BOSVARK sê:

    Howdie :julius: :nee:

  62. Mystic sê:

    was daar nie ‘n band “rolling thunder” nie – sy aansluit.
    :gatvol: :lol:

  63. witgesiggie sê:

    Amore poep soos ‘n perd
    daai poep is duisende werd
    hoe beland so ‘n duur poep
    in Yolanda se snertboek!

  64. Wondernet sê:

    Drum roll

    **** roll

  65. Dezzy sê:

    En hoor jy die magtige dreuning………

  66. paddatjie sê:

    :paddatjie: poep poep die dam uit…cheers

  67. Antie Poppie sê:

    Mirrag Varkkaiing.
    Rather burp and taste it than to
    **** and waste it…….. Amora glo nie in waste nie, sy maak seker almal weet sy het ‘n gastronomiese gawe :grin:

  68. Dachsie sê:

    My ma was vroeer in die jaar by n internis/chirurg hier in die noord-ooste van Pta oor haar eie ‘probleempie’ en toe seg die dr vir haar, Tannie, los hulle – Amor doen dit sommer in die geselskap – so as die dokters weet sy doen dit – wat is haar probleem?

  69. Antie Poppie sê:

    **** – F a r t

  70. witgesiggie sê:

    Ek dink Amore is seker al baie spyt sy het uitgepraat oor haar anoes-geluide! :lol:

  71. aquagasm69 sê:

    Kyk as dit so warm sagte een is en jy le in die bed , en trek die komberse oor jou kop na so bommetjie … yoooooooooooooweeeeeeeeeeeeeeee

  72. Dezzy sê:

    Ek sien nou die eerste “gaschamber” is deur die Vittone tweeling in 1940 ontwerp.

  73. BokBal sê:

    ‘n Man stop langs ‘n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool.

    “As jy Inklim sal ek jou ‘n suigstokkie gee.”
    Die dogtertjie hou net aan loop.

    Die man ry stadig agter haar aan. Weer sê die man
    “As jy inklim Dan gee ek Jou hierdie hele sak suigstokkies!”

    Die dogtertjie draai om en sê:
    “Pa, Ek het al hoeveel keer vir jou gesê, ek ry nie in die fokken Cortina met ‘n Blou Bul vlag aan nie!!”

  74. Antie Poppie sê:

    Cat ruik seker lekkerder as rektale gasse – geen wonder Josie snuif nie. Maak die neus se slymvliese dood sodat hy nie die :kak: klanke kan opvang nie.

  75. katjie sê:

    Arme Amore…

    Ek hou nogal van haar en joost. Skiet my nou maar as julle wil. Ek sou ook moerig gewees het as mense in ‘n boek publiseer hoe, waar, wanneer en hoe ruik my poep. Dit is mos net om sensasie en :kak: (scuse the pun :grin: ) te soek!

  76. witgesiggie sê:

    Joost gaan glo bele in een van die groot silencer-firmas in Suid-Afrika! :lol:

  77. Wondernet sê:

    Laat ek by die onderwerp hou en nie afdwaal nie.
    .
    .
    .
    .
    DIE DURBANSE POEPWEDSTRYD
    Iets wat gestaak is in die oorlogstyd
    Is die Durbanse jaarlikse poepwedstryd.
    Dit is nou egter weer ‘n saak van bespreking,
    Nou eers populêr na die lang onderbreking.
    Deelnemers kom van heinde en vêr,
    Die gunsteling vanjaar is nig Sannie Joubert.
    ‘n Berig in vandag se Vaderland lui
    dat sy die hardste kan poep in die hele kontrei.
    Anna Petoors het ’n gat soos ’n beer
    Met ’n vratjie in die middel om die poep te beheer,
    En rondom die vratjie in ’n bolla gedraai
    Die lieflikste haartjies om die hol te verfraai.
    Sannie van Schoor loop rond vir die pret,
    Wen kan sy nie, maar sowaar as die vet
    Die poephol wat sy het, dit kan ek jou sweer,
    Is die mooiste wat enige man kan begeer.
    Die skeidsregter staan voor die bord
    Verduidelik die reëls van die wedstryd in kort:
    Die wenner vanjaar kry behalwe ’n hoender
    Boonop ook ’n pragtige pienk ‘bloomer’.
    Lettie Verwey, nommer een op die lys,
    Loop rond om die mense haar poephol te wys.
    Die applous word al harder hoe verder sy gaan,
    Dis seker dat sy haar man sal kan staan.
    Sy tree toe na vore, die wedstryd is aan,
    Sy begin toe deur eers op haar kop te gaan staan,
    En dink toe sy’s reg om haar deeltjie te doen,
    En daar waai die dak van die hoofpawiljoen.
    Anna Petoors sê dis bogtery daai,
    Kyk vir my as julle wind wil sien waai.
    Sy buk en sy druk so hard as sy kan,
    Maar kak en word uit die wedstryd verban.
    Sannie van Schoor stryk haar hare gelyk
    En bloos toe sy voel hoe die mans na haar kyk.
    Sy stap toe na vore en antwoord haar naam,
    En toe poep sy harder as die hele spul saam.
    Die skare deins terug vir die vreeslike stank,
    Maar staan tog verbaas vir die lieflike klank.
    Die beoordelaar staan op en sê vir haar
    ‘Trek op jou broek, jy’s die wenner vanjaar!’
    Sy draai toe om en erken die applous,
    En om almal te wys sy’t niemand geflous,
    Poep sy hard en suiwer ‘Trienge Lieng Tieng’
    Die eerste paar note van ‘*** save the King’.

  78. katjie sê:

    Wonder ek nou of almal hier ook.. .erm poep as die nood daar is? :)

    Eintlik moet ek erken daar’s niks so lekker soos ‘n bulderene ene nie! :) :koes:

    • Wondernet sê:

      So lekker brullende bomdastiese een, maar pasop vir die stilles.

      Dis hulle : silent but violent

    • Kadoes sê:

      Is soos daai gif wat plattes altyd opsit met daai girl wat so in die swembad sit, haar hol oplig en ‘n moerse poep uitlaat en so lekker kry as sy hom ruik. :lol:

  79. Dezzy sê:

    Okay… Poep maar, jy’s deur……

  80. Kadoes sê:

    Toe my kinders nog klein was, ry ons in die kar en ‘n vreeslike poepreuk tref ons neuse en almal beskuldig almal en ek beskuldig toe my middelste dogter en sy bars uit in trane en sê … “dit was nie ek, as dit ek was sou ek gelag het” En dit is vandag nog so – as sy sommer begin lag moet jy maar weet.

  81. Dezzy sê:

    Kan ek more weer by die huis bly?

  82. katjie sê:

    Wondernet, ja maar party van daai bulderendes maak eintlik nogal seer. so of jou hollie ontplof of iets.

  83. Wondernet sê:

    Cheers :parras:

    Wondernet uit ………………………

  84. Dezzy sê:

    Ek het ook gedog vrouens poep nie TOTDAT

  85. katjie sê:

    Platkuif, verander maar die topic. Ons raak al willer met die poepe en dinge hier….

    There goes the neighbourhood :grin:

  86. Gatvol sê:

    Het iemand nog die verhaal van die Gat dorpie?

  87. Daisyblom sê:

    Amper 200 comments… oor die topic! :roll:

    Kan ons nou nie oor iets anders chat nie?

  88. Daisyblom sê:

    Wie dink in elk geval so ongeskikte geluid is snaaks?

  89. Middelvinger sê:

    Is dit dalk ‘n geval waar ‘n poep oorgaan in ‘n donderstorm?

  90. Platkuif sê:

    PA PAK SY TAS VIR BESIGHEIDS TRIP.

    SY 3-JARIGE DOGTERTJIE SIT OP DIE BED EN SPEEL. SY STEEK 2 VINGERTJIES UIT NA HOM EN ROEP “PAPPA KYK”, SPEELS GRYP HY HAAR HAND EN DRUK HAAR 2 VINGERTJIES IN SY MOND TERWYL HY LAG EN Sê:

    “EK EET SOMMER JOU VINGERS OP”, HY GAAN TOE AAN MET PAK. HY SIEN TOE SY STAAR MET SKOK NA HAAR VINGERTJIES EN HY VRA HAAR TOE WAT’S FOUT?

    SY ANTWOORD: “WA MY SSHNOT NOU? ! !

  91. Dezzy sê:

    Now THERE goes the neighbourhood :lol:

  92. witgesiggie sê:

    :f5: ‘n Poep is ‘n poep al klink dit soos ‘n perd! :lol:

  93. PokerFace sê:

    Sies f ok dit stink hier,,wat gaan hier aan? :lol:

  94. Kadoes sê:

    Terwyl ons nog op die poep topic is. Ek is twee weke gelede opgeneem met ‘n spastiese dukderm wat my laat opblaas het laat ek lyk het soos ‘n 21 maande pregnant olifant. Toe begin hulle my meds gee om die derm te ontspan – nodeloos om te sê – ek het later nie meer onverskoning gevra nie.

    • witgesiggie sê:

      :rofl: behoede my! :lol:

      • Kadoes sê:

        Oud rugbyspeler Jan Ellis se vrou het in dieselfde saal gelê .. selle probleem. Ons kan later nie anders as om te lag oor die verskillende klanke en geluide – het amper in ‘n kompetisie ontaard.

    • katjie sê:

      :lol:

      Lekker giggel ek nou :)

    • Ella kie sê:

      Aha, ek wou nog vra of jy okay is :kadoes: Net gister gesien jy praat van die hospitaal
      Hoe lank moes jy daar bly en is jy nou okay?

      • Kadoes sê:

        Ek’s nou okay met die meds. Ek was 3 dae daar vir toetse en scans. Maar die dag na ek ontslaan is, is my 14 jarige dogter opgeneem met ‘n 6 cm monster cyst en ‘n gebarste blindederm. Dit het baie sleg gegaan met haar en sy het ook ‘n eierstok verloor. Maar dit gaan nou goed en sy herstel pragtig.

  95. Platkuif sê:

    kan jy iemand sue vir ‘n burp?

  96. Dezzy sê:

    Haar nuwe album is blykbaar nog :kak: ker

  97. Dezzy sê:

    Die voordeel van ‘n nat poep is dat jy vroeg kan huistoe gaan

  98. witgesiggie sê:

    Jooste se nuutste CD – Ek het ‘n poeper op my waterscooter! :lol:

  99. Middelvinger sê:

    Why f art and waste it if you can burp and taste it?

  100. Mortticia sê:

    Vittone sê veral ’n vrou van wie dít gesê word, sal uiters beledig voel. Geen redelike mens sal so iets publiseer sonder die bedoeling om die betrokke persoon se reputasie aan te tas nie.

    Ek kan nie verstaan hoe iemand geadviseer word om te dagvaar oor sulke kleinlike snert nie.

    Dit is `n gegewe feit dat almal poep. Vrouens ook. So hoe kan dit beledigend wees wanneer iemand na doodnormale liggaamsfunksies verwys.

    “Frivolous” sê ek. Slaat haar met `n kostebevel, want dit is nou howe se kosbare tyd mors!

  101. Middelvinger sê:

    Most women don’t f art or burp, that’s why they have to b itch and moan, otherwise they’ll explode.

  102. Nem sê:

    Bliksem praat ons nogsteed van ‘n POEP…. (ek praat van die “windjie” as julle my dalk sou misvertaan)

  103. Dezzy sê:

    Ruiter van die windjie wil ek bly………..

  104. Vrekkit! Ek lag so ek moet probeer om nie gate in my stoel te poep nie! Wha-hahahaha!!

    Hierdie post en comments is HILARIOUS!!

    :lol: :lol: :rofl:

  105. Dezzy sê:

    Ek gaan so stil stil groet en verdwyn. Baai amal.

  106. Daisyblom sê:

    Ek het so pas blomme gekry.

    3 verlepte langsteelrose wat n vriendin se dogtertjie (amper 10) by die skool se ashoop opgetel het…. “want kyk, hulle het n mooi goue strik om!”

    Dit was harde werk om nie my neus daarvoor op te trek nie!

  107. Mortticia sê:

    Is :piet: dalk nog hier :?:

  108. gemaskerde sopbeen sê:

    Sy het seker die geldjie en die goedkoop sensasie nodig. Ai sy het nou die dag volgens Sondag by ‘n liefdadigheids konsert haarself genooi omdat sy die publisiteit nodig het (gratis haar hulp aangebied). Sy het so hard gesing dat party mense hulle ore toegedruk het.

  109. naaldekoker sê:

    wel indien poepende sus vandag hier lees…gaan sy verseker haar sangloopbaan vaarwel toe-roep as sy nog nie die boodskap gekry het nie weet ek darem nie.

  110. PokerFace sê:

    Sulke mense is maar dikvellig jong,,,,,,,,die miljoen wat nie van haar hou nie,,vee sy haar poepende holletjie aan af,,,en die 100 wat haar like,,dra haar deur smaak dit my. Weird. Ek like haar niks!

    • naaldekoker sê:

      lyk my ook net dikvellig as dit haar pas anders sou sy haar mos afgevee het aan die stories in die boek. Maak twee van ons (like)

  111. Middelvinger sê:

    Kadoes- gee my ‘n missed call by 00353876532142 dan bel ek jou terug

  112. naaldekoker sê:

    Hi dit raak nou huis toe gaan tyd vir my …het ons noual die prys van die poep vasgestel :?: :lol: cheers chat julle Môre weer raak (hopelik)

  113. gemaskerde sopbeen sê:

    ‘n Baby se eerste “windjie” onder was nog nooit so welkom nie. Dan is die tyd van teen die skouer druk en winde bo uitwerk verby

  114. Mortticia sê:

    Nuwe post

  115. Slobie sê:

    Mike Wolmuis moet seker ‘n baie ongelukkige persoon wees – hy doel al die vdwesthu.. se ONDERsoeke – dan vind hy iets wat stink.

    Wat is die kromste ding op aarde – POEP – jy mik vir jou haakskene en tref jou neus.

    :slobie:

  116. [...] This post was mentioned on Twitter by Graeme Sacks and Casper de Vries, Dewald Roets. Dewald Roets said: Die Prys van 'n Poep — http://bit.ly/3XsDW9 [...]

  117. bytjie sê:

    EK DINK JULLE IS GEMEEN EN DISRESPEKVOL! HET JULLE GEEN RESPEK NIE! SIES! SKAAM JULLE FOKKERS!

    Die arme vrou is getreiter en beledig van dag 1 af! JULLE MIS DIE PUNT! Sy dagvaar hulle nie oor ‘n “poep” nie! As julle kommentators (en die skrywer van die artikel) die mieliepitte tussen julle blompotte (ore) gebruik, sal julle besef dat dit gaan oor die feit dat sy beledig word! Iemand wil ‘n storie oor haar lewe/situasie doen…’n Gebroke Amor nooi skrywers/joernaliste vriendelik in haar huis(privaatheid) in, bied vir hulle wyn aan en maak haar hart oop. En kyk wat maak hulle – skryf sulke disrespekvolle, gemene, beledigende stories oor haar en las stertjies vir meer sensasie!

    Die liefde van haar lewe het haar verneuk en haar hart gebreek en dose soos julle maak ‘n grap daarvan! Sies!
    “Small things amuses small minds”! Dis waarmee julle julleself ophou – poepe??? Kinderagtig!

    Die lot verdien wat hulle toekom en so doen julle ook! Ek hoop sy wen die saak!

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!