356

2012

endArmageddon (Late Latin: Armagedōn,[1] Ancient Greek: Ἁρμαγεδών Harmagedōn,[2][3] Hebrew: הר מגידו‎ har məgiddô) is the site of an epic battle associated with the end time prophecies of the Abrahamic religions.

According to traditional Christian interpretations, the Messiah, the “Lamb”, will return to earth and defeat the Antichrist, the “Beast”, in the battle of Armageddon. Then Satan will be put into the bottomless pit or abyss for 1,000 years, known as the Millennial age. After being released from the abyss, Satan will gather Gog and Magog from the four corners of the earth. They will encamp surrounding the holy ones and the “beloved city”. Fire will come down from God, out of heaven and devour Gog and Magog at Armageddon, and the Devil who deceived them is thrown into Gehenna (the lake of fire and brimstone) where the Beast and the False Prophet have been since just before the 1,000 years.[4]

The word Armageddon appears only once in the Greek New Testament.[5] The word comes from Hebrew har məgiddô (הר מגידו), meaning “Mountain of Megiddo”. Megiddo was the location of many decisive battles in ancient times (see Battle of Megiddo). The town Megiddo is approximately 25 miles (40 km) west of the southern tip of the Sea of Galilee (or Lake Tiberias to the Romans) in the Kishon River area.

sien ook en ook en ook

‘tekens van die tye’…’end of the world’…etc etc etc…as ek so rondom my kyk lyk dit nie eintlik asof daaroor mense worry nie….almal fok nog netso verwaand en arrogant voort soos altyd.

Is jy reg vir die ‘einde van die mensdom’ ? Enige spesiale ’stappe’ / aksies wat jy sal neem as jy weet die klok stop vir ons almal in 2012…

Kommentaar (356)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. fishy sê:

    en so is ek eerste vandag. dan sê ek sommer GOEIE MORE :parra: kies

  2. Mortticia sê:

    More :parras: :grin:

  3. Joe sê:

    Selfs Nostradamus (Michel de Nostredame)het voorspel dat die Wèreld in 2012 sal vergaan. Ek dink hy gesê Meimaand 2012. Dit sal niemand help om daaroor te tob nie. As dit kom moet dit kom!

  4. Mortticia sê:

    Ek glo nie die einde v.d wêreld gaan in 2012 wees nie.

  5. Black Adder sê:

    Hoezit hoezit eks terug…lekker gebreakfast en ek is READY as can be vir hierdie dag….bring it on.

  6. jannas sê:

    Sien gister in rapport sms. Steve, Joost en Jurie S A se eie two and a half men. :lol:

  7. jannas sê:

    Stem :joe: as hy vergaan moet ons nou ernstig begin fles vat :lol: Waar is :sieliiispeer: nou :lol:

  8. sielispeeer sê:

    Ek wens hulle kon die kak voorspel het net voor die SWC2010!

  9. Piet sê:

    Sit ‘n mens aan die dink nè?

    Dan sal ons moet die Rugby Wereld Beker in 2011 vir die laaste keer wen :lol:

  10. paddatjie sê:

    Ek sal in my broek skyt

  11. naaldekoker sê:

    Ek dink: Nie die einde van die wereld nie, maar die begin van die einde soos dit nou is. Mense se oë gaan net begin oopgaan en begin verstaan waaroor dit regtig gaan. Ons lewe in n baie intressante tyd. Daar is natuurlik voorspellings dat die son sy grootste uitbarsting ook in 2012 gaan hè wat kan beteken dat alle elektroniese goed nie meer sal werk nie ???? Alles dui daarop dat iets gaan gebeur mens sal seker nie voor die tyd weet presies wat nie, maar ek is nie bang nie :wink:

  12. sielispeeer sê:

    Remind my gou wat het Nostradamus voorspel/geraai wat waar geword het?

    • jannas sê:

      Ek hoor nou die oggend toe bel ‘n luisterraar in na freek robinson se program in die oggende, se hy dat Siener van Rensburg voorspel het dat die Berlynse muur gaan val, wat toe ook gebeur het sit hy ou Pik wat ook teenwoordig was gou op sy plek ek het so lekker gelag

    • Joe sê:

      Gaan na wikipedia en tik Nostradamus in. Dit is nogal interessant.

      • paddatjie sê:

        nee jy kan mos vir ons paar goedjies uitlig…was dit nie siener wat gesê het dat vir 20jaar gaan daar swarte die land regeer nie.

  13. jannas sê:

    Wat kan ons in elk geval doen om dit te verhoed almal moet eendag sterwe, dis maar seker net menslik om skrikkerig te wees.

  14. Piet sê:

    Lees by die post se “OOK” en “OOK”

  15. Joe sê:

    Die manier wat ons huidige regering hierdie land vernietig, gaan dit nie saak maak of die wèreld in 2012 gaan vergaan of nie. Aan ons al dit nie veel verskil maak nie! :roll:

  16. katjie sê:

    Haai parras.

    Hoop almal het ‘n lieflike naweek gehad. Myne was great net kort.

    Ek dink ek moet nogal saamstem met die ou bo. Almal ignoreer die tekens van die tye. Ek moet ook byse, ek glo net wat in die Bybel staan en dit is dat ons die tekens sal uitken (soos die vyeboom begin bot).

    Ek luister nie na menslike uitsprake en voorspellings nie. Elk geval se die Bybel vir ons dat niemand behalwe *** alleen weet wanneer daardie tyd is nie.

    Dit kan selfs nounou gebeur of in 100 jaar.

    Maar as mens kyk na die wereld, dan begin mens wel tekens raaksien…

    • paddatjie sê:

      Tog katjie was hierdie tekens in die verlede ook daar. Daar was oorlog, daar was aardbewings en oor stormings ens.

      • katjie sê:

        Hi Paddatjie. Natuurlik ja. Ek verwys meer na die intensiteit van gebeure, tegnologiese ontwikkeling ensovoorts :)

        Interessant om te studeer.

  17. katjie sê:

    Elk geval, ek weet waar ek heen gaan, sou ek of doodgaan of sou Armageddon kom :)

  18. Joe sê:

    Die een goeie ding wat hierdie 2012 voorspelling doen, is dat dit vir ons Bosmossel ouens ‘n goeie verskoning gee om fles te vat!! :rofl:

  19. paddatjie sê:

    Of om jou hart vir ***** te gee

  20. paddatjie sê:

    Mensies ek moet nou begin werk..Laat dit jubel en juig.

    Cheers

  21. Dezzy sê:

    Ek voorspel dat my :babelaas: gaan weggaan

  22. Joe sê:

    Hierdie post is genoeg im depressiewe mense meer depressief te maak. Die van julle wat depressief raak neem vir :bosvark: :jannas: :dezzy: :joe: en die ander :grapgat: parras as voorbeeld. Ons lag en geniet die lewe wat ons gegun is tenvolle op ‘n mooi manier. If you worry you die. If you don’t worry you also die! So why worrie!

  23. Joe sê:

    Van voorspellings gepraat. Die weerkantoor het vir gister vir ons reën voorspel en niks vir vandag nie! Nou reën dit hier! Sug!

  24. BOSVARK sê:

    :wag: beteken dit dat ek 2012 gaan ophou werk?

  25. bollie sê:

    Baie goeie more parras, mag dit een lekker week
    wees wat voorle. Ek die die regerende party gaan ons land afbreek voor 2012, kyk gisteraand die nuus hoe die lot hul vullas blaas in PE, dit is skrikwekkend om so ‘n klomp barbare bymekaar te sien,watter opgevoede mens sal elkgeval kan hoor met al daardie geblaas in jou ore.

  26. BOSVARK sê:

    Ek dink dis :snert: want hulle het dan reeds die Olimpiese spele aan Rio gegee. :lol:

  27. Supertjoep sê:

    More parras

  28. katjie sê:

    Ag ek herinner myself net aan erm… Super 14 en Curriebeker kampioene in een jaar, die jaar? Wie was dit nou weer? O JA DIE BULLE :grin:

  29. BokBal sê:

    Dis fantastiese nuus.

    Ek het

    - aansoek gedoen vir my pensioen uitbetaling.
    - die huis het vanoggend op die mark gesit.
    - ‘n bestelling by die bottelstoor gelos vir genoeg Klippies.
    - 18 wheeler bestel sodat ek kan rondry met my Klippies.
    - hierdie jaar se hele oes Pondo bestel.
    - 4 blonde Russiese bruide bestel.
    - 3 tewe vir Tjoppie bestel.

    As die wêreld nie op Mei 2012 vergaan nie is ek diep in die :kak:

  30. fishy sê:

    waar is almal dan nou vanmore???

  31. Smartie sê:

    Dag Parras! Ek wonder op die tkens van die tye politieke klimaat impliseer – want dan is ons op ons laaste in SA!

  32. Smartie sê:

    skuus: op=of en tkens=tekens – goeie begryoer ens..

    Dis net so blerrie koud hier by die kus vandag dat my vingers maar sukkel!

  33. Gatvol sê:

    Daar is mos altyd hierdie sektes wat ‘n dag voorspel dan sit hulle in ‘n grot of op ‘n berg en wag. Dan lyk hulle soos groot poepholle as daai dag kom en gaan.

  34. Daisyblom sê:

    Ek moes nou vir 45 minute luister na n mislike boeremusiek deuntjie toe ek SARS bel vir n tax number vir e-filing :roll:

    Ek is nou sommer muhrig!

  35. Smartie sê:

    Hehehe! Ja :gatvol: wie onthou die Y2K virus! Hahaha! Mense het bomskuilings laat bou!

  36. Smartie sê:

    Maar dis nie dat ek die saak hierbo nie ernstig opneem nie, maar menslike interpretasie was al verkeerd – en vertalings is altyd gebasseer op interpretasie.
    Kyk maar hoe interpreteer verskillende rasse hoe ‘n regering bestuur moet word in vergelyking met ander byvoorbeeld. :)

  37. witgesiggie sê:

    Ek het (verlangs gelukkig) familie wat die pot lelik mis gesit het met ‘n vorige voorspelling. Hulle werk nou maar almal weer en die spulletjie wat skool gelos het moes maar ‘n jaar of wat langer vat om in te haal. :lol:
    Die Bybel se “jy sal nie die tyd weet nie” so ek hou maar die ‘bladsye’ so skoon moontlik net vir ingeval!!!!

  38. Joe sê:

    Ek gaan nou ‘n voorspelling waag: Terwyl die SWC2010 aan die gang is,gaan kos skaars en duur wees. Al die winkels gaan probeer muntslaan uit al die toeriste. En pryse gaan daarna hoog bly!Nie net opryse gaan hoog wees nie. Misdaad ook!!!

  39. Joe sê:

    :jannas: waarom is :bosvark: en die ander lede van die Bosmossel Brigade so stil vandag? Is dit die onderwerp wat hul nie aangaan nie?

  40. witgesiggie sê:

    Ek’s nie goed met voorspel nie, maar wat ek wel weet is dat ek vir die volgende 10 jaar soos die mama van ‘n italiaanse mafia baas gaan lyk op my paspoort. Die :spiesgooier: het nie geweet hoe om die kamera te werk nie, en toe ek my misnoee wys die neem sy die foto! Perfect se sy toe nogals!!!

  41. Griffel sê:

    Ek voorpsel daar gaan nog BIAE voorspellings wees wat nie gaan realiseer nie.

    • Daisyblom sê:

      Ek lees jy lees n boek… impressive! En ek is nie snottie nie, ek weet net boeke en lees is nie jou “thing” nie!

      • Griffel sê:

        Point taken …. ek lees nie graag nie… maar hierdie boek bevat feite oor dinge wat baie mense oor bespiegel en wonner.

        Daarom lees ek dit graag want dan verstaan mens die werkinge van ons rugby en sy admin mense.

  42. Piet sê:

    Issit al VRYDAG!!!!!

  43. Wondernet sê:

    Met die sing van die Nasoenale Enthim Vrydag aand het ek gedog dis Armageddon.

    Fok tog, lewe elke dag voluit. Daars te veel om vandag te geniet as om the worry oor 2012.

    ((((Huggs)))) :parras:

    :lippies: :ivy2: :lippies:

    Handdruk vir :rooiby: en die ander roofleser.

  44. ReBoot sê:

    hello daar mense. my eerste keer hier. sukkel nog om ‘n gravatar te kry. te veel ‘error’ boodskappe.

  45. ReBoot sê:

    goeiste, smaak my daar is toe sommer ‘n gravatar aangeheg.

  46. Jakes sê:

    Supertjoep. Hoe was jou naweek toe?

  47. Joe sê:

    Hello ReBoot Welkom op BP!

  48. BokBal sê:

    :lol:

    Ek soek ‘n woord in ‘n moerse ou Engels/Afrikaans woordeboek en sie die woord “teenager” raak.

    Afrikaanse woord = donsdosie :lol: :lol:

    Ek twyfel of die Wôterkloof mense, met hul strôndhuise by die see, dit ooit sou gebruik het.

  49. ReBoot sê:

    :smile: dankie Joe, ek sien die :f5: speel ‘n rol hier.

  50. Dezzy sê:

    Hoezit maaserbeertjies

  51. Slobie sê:

    Ek voorspel:

    1. Oor 4 dae is dit VRYDAAAAAG!!!!
    2. As die son vanaand sak gaan dit donker wees.
    3. As die :spiesgooier: s betrokke is by die einde gaan niks in SA gebeur vir 15 jaar nie.

    :lol:

  52. Slobie sê:

    Die vliegtuig het sy topsnelheid bereik, en die kaptein kondig aan: “Welkom aan boord vlug 293 van Johannesburg na Kaapstad. Die weer op ons pad lyk goed. Sit gerus terug en geniet die vlug saam . . . O, F0KKEN BL!KSEM!

    Stilte volg. ‘n Paar sekondes later praat die kaptein weer.

    “Dames en ****, ek is jammer as julle geskrik het, maar ek het per abuis warm koffie op my skoot gemors. Julle moet sien hoe lyk my broek se voorkant!”

    Dis toe dat een van die passasiers vir hom skree: “Het jy enige idee hoe lyk my broek se agterkant?”

  53. Black Adder sê:

    FOK MY reboot…jy lees seker al lank hier en comment nou eers….aangename kennis, ek is :ba: die vriendelikste parra hier rond…gedra jouself, etterkop :evil:

  54. Dezzy sê:

    Raait ek is terug…

    Ek weet rerig nie hoeveel ek gedrink het nie, maar dit was van Vrydag so 14h00 af gewees

  55. Meermin sê:

    Ek sien die :parra: wat my maatjie was vir die dag is nog nie hier nie, ek dink hy is omgekrap vir my, die son het hom rooi gebrand die het glo gister soos ‘n oorryp tamatie gelyk!!!!

  56. Meermin sê:

    Blikkies maar Ghapi is ‘n moerse man het hom van so afstand af gaan beloer sjoe :roll: :shock: hy mag maar tromme speel!!! :smile: wou die man gaan groet het maar toe het ek my plakkies bo gelos by die stoele en dit was bietjie warm het rondgetrap soos ‘n afkop hoender!!

  57. BOSVARK sê:

    Die ou ry te vinnig en ‘n spietkop trek hom af. Toe hy sy venster oopdraai, haak die spietkop af en gee hom ‘n moerse klap.

    Bestuurder (Verboureerd): Waarvoor was dit?

    Spietkop: As ek jou stop en jy maak jou venster oop, moet jou bestuurslisensie reeds in jou hand wees! Moenie my tyd mors nie!

    Die spietkop loop om die motor en klop by die passasier se venster. Die bestuurder se pel draai sy venster af en WHAP, klap die Spietkop hom ook.

    Passasier (Verskrik): Hei, ek bestuur nie, waarvoor is dit?

    Spietkop: Ek het gou jou wens vervul…

    Passasier: Watter wens is dit nogal?

    Spietkop: Sodra julle hier weg ry en voor jy en jou tjommie oor die eerste bult was, sou jy vir hom gesê het “Hy moes daai kak met MY getraai het…”

  58. BOSVARK sê:

    :meermin: wat sê juffie van Margate ?

  59. BOSVARK sê:

    :ba: het jy my gesoek ?

  60. Meermin sê:

    :ba: dit is mos jy wat so gaande is oor Pierre Spies mooi foto’s van hom in die nuwe Rooi Rose!!

  61. Joe sê:

    Bye :parras: ek gaan kinders karwei! :grin:

  62. Daisyblom sê:

    @ :ba: ag nee, ek is teleurgesteld in jou ontmoetng met Reboot… wat het geword van: “jy fokken gedra jouself, etter” :?:

  63. BOSVARK sê:

    :jannas; hulle gaan die 7 Desember maar :meermin: klou nog baie vas aan die Chisto vent

  64. BOSVARK sê:

    Hallo :daisy: my seekoei :lol: :lol:

  65. BOSVARK sê:

    :jannas: , :meermin: verdwyn elke keer wanneer sy moet verduidelik. Sy kan nie realiteit face nie :lol:

  66. BOSVARK sê:

    Jannie, Pietie en Gawie stry oor wie se ouers die bangste is.

    Pietie:
    My pa is so bang, as die weer opkom dan gaan kruip hy weg onder die
    bed.

    Jannie:
    Dis nog niks, my pa is so bang, as my ma nagdiens werk, gaan slaap hy
    by
    die bediende.

    Gawie:
    My pa EN ma is weer bang vir cartoons. Hulle sit die cartoons vir ons
    op
    dan hardloop hulle kamer toe,
    maak die deur toe, spring onder die komberse in en lê daar en bewe.

  67. witgesiggie sê:

    Weereens was ek reg om die toekoms te voorspel. 13:00 en ons gaan nie etenstyd mis nie. Dankie tog! :lol:

  68. Dezzy sê:

    Een vuurvliegie aan n ander: “Ek moet darem nou vinnig n bril kry,”

    Ander Vuurvliegie: “Hoe So?”

    Eerste Vuurvliegie: “Want ek het nou amper n sigaret gespyker

  69. MeShade sê:

    Armageddon….spaaik hin siggie..:lol:

  70. Wondernet sê:

    Gatiep stap in die straat af met ‘n bok aan ‘n tou.

    Abdoel vra hom: Wa gaat djy heel merrie bok

    Gatiep sê: Na my khaja

    Abdoel: Wat dan van die stênk, Gatiep?

    Gatiep: Ney die bok moet maar gawoent raak daaraan.

  71. Black Adder sê:

    @ :daisy: man :evil: :platkuif: en :fokk: het lekker my planner bedonner…..ons mag mos nie meer vloek nie so ek kan mense nie meer LEKKER verwelkom nie…maak my tiete ook lam…wonder ek nou wat het van die sogenaamde POLE geword wat ons gedoen het…daar het ok niks van gekom nie…

  72. jannas sê:

    :bosvark: As Christo Boom rook kan hy in 2010 ook die Volkslied saam daai Vool sing :lol:

  73. Black Adder sê:

    @ :meermin: NEE SKAT jy’t dit mis, eks nie die Pierre Spies fan nie….jy dink aan :jane:

    EK IS “N HUGE Rod Stewart fan… :njam: ek sien hy was op die musiek post….etter, eks mal oor hom…

  74. noddie sê:

    Yes,yes….kettiekoppe

  75. BOSVARK sê:

    :jannas: Mev Jaeger wil die papier teen einde November hê
    Ek dink hier so teen die 29 ste

  76. aquagasm69 sê:

    So as ek reg verstaan ga ons ons gatte sien in 2012 … dadelik gaan ek al wat :tiete: het :pomp1: die olimpiese spele is moer toe , my bevordering in sy maai , die Gautrein gaan net 2 jaar ry dan weg , o hel ek more nukar koop dat die waarborg darmnog kan hou , mmmmmm … sal moet plan maak !!!!!!!!

  77. Meermin sê:

    @ :ba: :oops: ekke het dan die kat aan die gat beet !!! Rod Steward any time !!! :noddie: middag jy ;-)

  78. Des sê:

    Goeie miRRag almal.

  79. ReBoot sê:

    smaak my ‘adder’-boy is nogal “Hostile”

  80. ReBoot sê:

    ja, al die styles — veral die boudkappertjie-style

  81. ReBoot sê:

    hoe nou ? Nie ‘male’ nie. ek’t aangeneem die ‘adder’ is ‘male’. veral na gelang van die vuil bek

  82. Meermin sê:

    @ :noddie: dan het ek al 8 uur geloop !!! Dit was ‘n nice outing en die kinders het dit net so baie geniet !!

  83. BokBal sê:

    Ek sien hulle is besig met ‘n Suid Afrika Meneer Moffie kompetisie.

    :ba: se man en :sielispeeer: het al seker klaar ingeskryf.

  84. Smartie sê:

    Hehe, Reboot, jy soek nou :kak: met die verkeerde :parra:

  85. Des sê:

    Hallo Oupa :jannas: Gaan dit goed? Besig om Wiskunde te leer. Skryf môre Wiskunde……

  86. BOSVARK sê:

    Yes :des: is jou ereksie nou weer reg ?

  87. Smartie sê:

    Nee, Reboot, maar :ba: is al ‘n instelling op BP – to be treated with respect – as jy nou mooi verstaan. :)

  88. Meermin sê:

    oom :jannas: ek geniet nie daai man se musiek nie dan luister ek veel eerder na ons nuwe volksvreemde ondergrondse landslied met vals note en al!!

  89. BOSVARK sê:

    :des: watter graad Wiskunde skryf jy ?

  90. aquagasm69 sê:

    <<<<<<<<<<<< My beskermings Engel

  91. Des sê:

    ReBoot, Nee, Meermin is ‘n Tannie…. haar ander naam is Mevrou Snoek.

  92. Meermin sê:

    ReBoot :lol: :rofl: nee ek is nie ‘n MALE nie ek is ‘n FEMALE met lelie en al !!!! :lol: lmga :smile: :rofl:

  93. ReBoot sê:

    Goeiste, snoek, jitte, dit klink vreeslik …. verduidelik !

  94. ReBoot sê:

    ReBoot maak ‘n note : Meermin is ‘n girl, res is ..uhmm.. goeters… deurmekaar ouens.

  95. ReBoot sê:

    oops, Note: “met ‘n vis-reukie”

  96. Ella kie sê:

    More allie :parras: en :bosmossel: gebroedsels ;)

  97. ReBoot sê:

    ReBoot maak nog ‘n note : sproetjies is ook girl. close note … uhmmm…. jas … enige reuktjies ?

  98. Meermin sê:

    ReBoot laat ek jou gou gou reg help :bosvark: is ‘n yslike groot kort tannie :des: is ‘n visserige ou’tjie … :jannas: kon ons almal se ouma gewees het maar oupa :joe: wou nie nog kiddies gehad het nie het ek iemand uitgelos :?:

  99. ReBoot sê:

    hello SnS. So … hoe lyk dit?

  100. Black Adder sê:

    Reboot :evil: fok weg as jy ‘n etter wil wees…jy ken niemand hier nie, so gaan gee jou useless 5 cent piece oor hoe of wat ons is op ‘n ander plek…as jy hier wil kuier, fokken gedra jy jouself…fokker! EN as jy nie van my hou nie…see the worry in my eye, ek voel ‘n fok, maar laat ons mekaar nou mooi verstaan…lees OM my dan is die saak pienk…eks nie lus vir jou kinderkak nie…en jou hou jou snawel vir die parras – sies man, jys donders ongeskik, jy ken niemand hier nie dan kom lê jy ‘n uier oor wat jy DINK wie wat is…fokkof as jy nie jouself kan gedra nie… :evil:

    • Ella kie sê:

      :hoor-hoor: Ek sou dit kwalik beter kon stel :lol:

    • ReBoot sê:

      hoe kan jy van my praat, jy’s die een met die vuil bek !!

      • Black Adder sê:

        Ekt nie eenkeer gepraat van vloek nie…as jy wil vloek is dit jou saak….ek praat van in mense se karakters klim wat jy nie ken nie…jy kan ni ‘n opinie lewer oor een van ons nie want jy ken ons nie, so in other words, shut te f#uck up en praat oor die weer as jy fokkol beter het om te doen, maar moenie kak soek nie, want WAARBORG jy gaan dit kry as jy dit soek…belowe.

    • SnS sê:

      :shock: *kug* behalwe vir die spelling en ietwat aggressiewe grammatika kon ek dit nie beter gestel het nie :ba: :hoor-hoor:

      Spesiale eervermelding vir die gebruik van nuwe terminologie m.b.t virtuele gesprekvoering: “lees OM my” – pragtig omskrywend!

      Die f-woord is ook doeltreffend ingespan, alhoewel ek onwillekeurig teruggedeins het by die repetering daarvan. Ek aanvaar wel dat die bedoeling was om die boodskap ondubbelsinnig oor te dra. Of jy daarin geslaag het, hang ongelukkig heeltemal af van die betrokke leser se IK.

  101. Black Adder sê:

    Hallo :sns: hoe gaan dit?

  102. ReBoot sê:

    Reboot probeer sy mes wegsteek so SnS dit nie sien nie, en probeer ogies maak, maar sy mond bly oophang.

  103. aquagasm69 sê:

    Man walks down the street in a up market area and saw by 1 of the yards a strnge phenomenen. All over the place is their couples having sex … behind aush **** , behind atree there , between 2 parked Mercs on the drive way and so on.

    He decided to go and ask the house owner what is happening. Go knoking on the door and a very well dressed lady open the door and he asked er what pace it is. She inform him it’s a brothell and he is welcome to come in.

    no he replied , actually I am more intrest in what is happening outside in the garden.

    Cool and polite came her answer … We are having today a yard sale , look around mayby you will find a special :lol:

  104. Des sê:

    Hallo :ellakie: Ons baba-uil het verlede Donderdagaand uit die net geval. (gestreepte ooruil) Toe was dit ‘n operasie om hom gevang te kry en in die nes terug te sit. Gelukkig het die skool ‘n laaaaang leer. Maar daai uiltjie kan vir jou hol. En daai snawel, sal jou vinger afbyt. Maar die ding is te sweet, en vandag het hy weer tot bo in die boom geklim. Ek het die hele “rescue” op kamera vasgelê

    • Black Adder sê:

      Ag cute…ek wil nou ‘n nes kry vir die houtkappers…daai nesse lok blykbaar vinnig ‘n broeipaar…blykbaar moet jy die uilnes eers Mei in jou tuin sit…ek gaan dit try.

      • Des sê:

        Onthou dat jou houtkapper nes se opnening NOORD moet wys – volgens kenners -
        Na ‘n paar broeiseisoene is die houtkappernes orgeneem deur ‘n swerm kakelaars. Dis was nou vir jou ‘n belewenis.
        Jou kinders sal ook die voëllewe geniet.

      • Des sê:

        Kon jy toe iemand kry vir die uilneste? Indien wel, gee vir my die info asb.

        • Black Adder sê:

          Nee nog nie, sal laat weet as ek uitvind…’n voël kenner het net vir my gese jy moet die nes eers in Mei insit en dan is die kanse maar 10% dat ‘n uiltjie gaan intrek…dis min nê, en die nesse is duur…ek sal daai kans vat…

          • Des sê:

            Is daar in jou omgewing uile? Hier by ons is baie. Hier is ook nagapies in die bome. Die goed is opvreetlik, maar jy sien hulle maar mis, jy hoor hulle net.

    • Ella kie sê:

      Kewt! :)

  105. Smartie sê:

    Hie-Hie! Nee dis wat jy met Reboot doen! :lol:

  106. Gatsiggie sê:

    Mirrag :parras:

    Hel, kan nie glo dit is al so laat in die dag nie :evil:
    Vandag is nou soos ‘n Maandag NIE moet wees nie!

    Ganit?

  107. katjie sê:

    Dagse Parras :)

    Ek’s bly dis maandag. Net 4 dae nog dan’s dit VRYDAG! YEEEHA!!!

    En ek’t ouma geword die naweek

    Ouma van : 5 klein baba hamsters

    Ek’t ook ‘n nuwe kind gekry: mannetjies kokatiel :) :grin:

  108. jannas sê:

    ReBoot is ‘n ou :parra: hy trek net julle siele uit

  109. SnS sê:

    :ba: ek vermoed my afrigter gaan nog veel erger tekere gaan met daardie “f-woordjie” as jy kan droom om te doen – ek het die lesse uitgestel tot Januarie – my wenslys aan Kersvader sluit ‘n fuchsia pienk fietshelm, knie en elmboogskutte EN ‘n mondstuk (gumguard) in :oops: – (die gumguard is spesiaal vir die afrigter – ek hoor dis moeilik om te sê : “Fffff…” met rubber op die tande :mrgreen:

  110. Gatsiggie sê:

    @ :ba:

    Hi, gaan loer by “Dullstroom Birds of Prey & Rehab centre”, Kontakpersoon: Mark Holder 072 378 8562. Weet nie of jy al met hulle gekontak het oor jou uiltjies nie?

  111. SnS sê:

    ALT+139 = ï ! Daarsy! Les #7 vir die dag :mrgreen:

  112. Gatsiggie sê:

    @ :des:

    My ouers sit elke aand so om en by 6 uur ‘n piesang, in ringetjies gesny wat met heuning bedruip is hoog bo in ‘n boom se mik. Die nagapies kom elke aand om hulle fees te kom geniet, hulle skrik nie eers meer vir ons wat by die braaivleisvuur kuier nie

    • Des sê:

      Die apies by ons het so 2 jaar terug pad gevat. Nuwe bure se hond kon hulle nie uitlos, die apies het seker gatvol geraak vir die geblaffery in die nag. Maar die bloukopkoggelmanders lê nog heerlik in die son en bak.

  113. sielispeeer sê:

    Wat se kak praat julle zef gatte alles?

  114. sielispeeer sê:

    O ja!
    nuwe post!!

  115. Daisyblom sê:

    @ :ba: en ook Reboot
    :grapgat: n nuwe parra het lanklaas so n harlike verwelkoming in die dam gekry!

    Reboot :witvlag: haar geskellery is net n bietjie ontgroening… nou is jy n volwaardige parra… welkom in die dam!

  116. sielispeeer sê:

    O ja!
    :bokbal:
    Enetjie vir jou :mv:

  117. sielispeeer sê:

    Fokkit maar nuwe posts op BP is so skaars soos stompies in Winnie Mandela se asbakkies!

  118. Des sê:

    Ek is so bly ek hoef nie in die hitte te leer nie. Het gou vir my seun tjoklit en koeldrank geneem. Die rook trek behoorlik by sy ore uit soos hy studeer. Sal hom maar 3 uur bietjie in die swembad laat afkoel.

  119. katjie sê:

    Sielispeer en black addertjie.

    Kom julle saam kuier by ons bosparra kerspartytjie 28ste.

    PS: ALMAL is welkom. RSVP asseblief gou moontlik! kieterkatjie@gmail.com of vertel my sommer hier!

    Meermin ek’t jou email gekry :))

  120. Des sê:

    Gelukkige Mossies…. :spyker: hulle sommer so op die voorstoep.

  121. naaldekoker sê:

    Mirrag :parras: ek het nou my ou een gat afgewerk sodat ek vir 8 dae kan gaan leeglê.

  122. Des sê:

    Nuwe Artikel…..sien julle daar.

  123. ReBoot sê:

    ReBoot = :koes: :witvlag: :koes: :witvlag:

    :razz:

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!