NEE BOKBAL, NEE!!
A man takes the day off work and decides to go out golfing. He is on the second hole when he notices a billy goat standing next to the green. He thinks nothing of it and is about to shoot when he hears, “Baahh. 9 Iron” The man looks around and doesn’t see anyone. ” Baahh. 9 Iron.”
He looks at the billy goat and decides to prove him wrong, puts his other club away, and grabs a 9 iron. Boom! He hits it 10 inches from the cup. He is shocked.
He says to the billy goat, “Wow that’s amazing. You must be a lucky goat, eh?” The billy goat reply’s ” Baahh. Lucky goat.”
The man decides to take the billy goat with him to the next hole. “What do you think goat?” the man asks. ” Baahh. 3 wood.”
The guy takes out a 3 wood and Boom! Hole in one. The man is befuddled and doesn’t know what to say. By the end of the day, the man golfed the best game of golf in his life and asks the billy goat, “OK where to next?” The billy goat reply, ” Baahh. Las Vegas.”
So, they go to “Las Vegas and the guy says, “OK goat, now what?” The billy goat says, ” Baahh. Roulette.” Upon approaching the roulette table, the man asks, ” What do you think I should bet?” The billy goat replies, ” Baahh. $3000,black 6.”
Now, this is a million to one shot to win, but after the golf game, the man figures what the heck. Boom! Tons of cash comes sliding back across the table.
The man takes his winnings and buys the best room in the hotel. Once in the hotel room the man says “Goat, I don’t know how to repay you. You’ve won me all this money and I am forever grateful.” “Just name it and it is yours.” The billy goat replies, ” Baaah, Kiss Me.”
He figures why not, since after all the goat did for him, he deserves it. With a kiss, the billy goat turns into a gorgeous 15-year-old girl.
“…. And that, your honor, is how the girl ended up in my room.”
Bokbal,
etterkop!!
whahahaha
Hey
agge nee hi
Hi
Goeie ene
ek het hom so geslaan Saterdagaand
hy wou mos ogies maak vir juffie !!!
Jikkels, maar jy kan darem baie
:kak
praat…
nee
ek praat afrikaans was jy dan so getrek dat jy vergeet het
Dat ek vir Tannie se dogter ogies gemaak het? Nee Tannie, dit sal ek onthou het.
Ag nee wat, blou is net so ‘n mooi kleur….
WP trui vir volgende seisoen!!!
Hou by die topic
Jy my gesoek?
Op die vorige post ?
Ek dink
en
is een en dieselfde persoon
Not te
Onmoontlik!
is nie ‘n meerpersoonlikheid geval nie.
dan moet ons ‘n fokkie kry van ‘n two face
:rolf:
HOE weet jy? Ek is dalk ‘n klomp ander hier ook…you never know.
Kan nie wees nie
jy is horribaal uniek!!!!
van sy chillies of van sy chillies saadjies
Het jou man nou gay gegaan ?
Nee, jy’s mos ‘n
pilot
Jy het dan vertel dat hy met jou gay vriende gaan drag het. Het jy hom uitgevang ?
Nee etter jy het die ERG mis…EK WIL hê hy moet drag maar hy wil nie…hy was Vrydag aand op ‘n boys night…reuse sukses gewees…
Nee nie ek nie – my seun soek haar kwaai
die volgende paartie is om die draai ek sal haar saam bring ….. belowe !!!!
@
ek is nie jou tannie nie!!!! Soek jy nog ‘n blou oog???????
Nou raak sy geweldadig!
Wel siende dat jy my toekomstige skoonma gaan wees, met ek seker maar begin oefen?
Gaan jy haar maar uit die skool haal
Hennie waar’s jy nou…soek jy nog n gesiggie?
Nee wat, los maar
Nodeloos is alles afgehandel ?
Jip, dit is maak ‘n eina ene. Om alles te kroon voeter ‘n dom
nog in my kar vas Maandag aand.
Fokkit, maar ek spel vrot vandag….
soos die aap wat sy deur teen my kar se deur oopgemaak het duik sit verf darem al minder!
Jinne, ek het gehoor by iemand dat sy gewag het vir ‘n parkeerplek. Toe jaag ‘n flatnose in haar plek in, sy klim uit en se hom ‘i’m sorry, but i was waiting for that parking’ en hy snou haar F.UCK YOU toe.
Toe gaan park sy haar bakkie, kry die brakefluid agter die seat uit, en bedruip sy kar mooi netjies in sy moer in met die brakefluid.
Daar het jy dit! Hell hath no fury, sowaar
Nog ‘n man met ‘n verskoning!
Wat anders moet hy sê oor die feit dat sy hom verlei het ?
Sy sit erens en ’sulk’
ag fok vir wat op aaaarde sal ek nou sulk….life’s good
Hierso
Waar is my skoonma
nou?
Sy lees die stats
Sy moet net onthou om die een oor te dra hierdie keer
ja skoonseun jy beter jou gedra nè !!!
Hi parratjies, bosvark en noddie.
Ja was dit nie vir al die lustige vrouens so Joost & Steve niks verkeerd gedoen het nie.
Einste – en nou is hy in die
– onregverdig.
Howdie Luke
Kyk nou vi daai mooi tannie wat Saterdagoggend op die stoep by BH kom sit het. Was sy nie daar nie sou niemand verkeerde gedagtes gekry het nie.
Oo gonna! Ek het skoon van haar vergeet. Tot
het kommentaar gelewer oor hou mooi daai bloubul hempie gesit het…
Hi Luke
Noddie ek hoor bosvark is toe met daai mooi Tannie huis toe.Hy gaan seker ook nou weer die skuld daarvoor kry.
Ek sal maar oor die radio moet gaan getuig
Jy moet asb.fokken net nie in trane uitbars nie Bossie.
Jip, serves him right.
Daai girl se regterbeen lyk nie wel nie…
iemand opsoek na miniture doberman pinchers?? ek is opsoek na 2 huise. daar is 2 reuntjies oor. R500 per hondjie
Is hulle goeie veghonde ?
Jy’s bossies!
Katte sal daai hondjies kan uitvat!
By ons is die rotte en molle groter as daardie tipe veghonde!
Die honde hier sal hul opvreet!
Veghonde inderdaad!
Ja, jy veg om hulle se
van die mat af te hou.
Katvis verkoop julle , julle kinders ook so in julle dorp ?
Bye
ek loop nou!
Bye
Net nie te ver nie. Op jou ouderdom vat die GPS saam!
ASs jy hulle ontworm is daar niks van hul oor nie!!!
Onthond liewers die wurm!
DA’S IETSIE VERKEERD MET DIE TANNIE SE BEEN… SIEN JULLE DIT RAAK?
Ja dit lyk nie reg nie … dalk is ek maar net oor moeg ek sien dalk nou goede wat nie so moet wees nie!
OIC links bo agter die oor ?
Lees ek nou hierdie raak, lekker gelag
Robbie Klay moet baie bly wees hy bly in SA. Anders het hy nie ‘n REGTER gehad nie maar’n JURIE…..
Hahahahaha, laat dit vir hom n les wees.
@ luke ons het mekaar net net gemis Saterdag!
Tannie
is jy terug?
Dis jammer Meermin en hoekom was jy laat?
hoekom was julle so vroeg ????
Om so veel drink tyd as moontlik vir die dag in te pas.
oupa ja ek is hier
Hoe laat kan ek vir juffie kom kuier?
jammer vir jou seuntjie dit is nou eksamen tyd!! Jy kan in die Desember vakansie kom kuier!!
Sal dan maar ‘n ander slinkse plan moet maak
Hoe laat kom jy gewoonlik van die werk af?
http://meermin.wordpress.com/2009/10/08/toestemming-om-my-dogter-te-mag-uitvra/
vul eers hierdie in!!
Gaan nie gebeur nie, lyk heeltemal te veel na werk…Sal maar liewer met ‘n skelm plan opkom
witgesiggie ek sien daai deng …. ek gaan sommer nou dadelik huis toe jaag en daai slotte vervang
jy sal eers verby die boerboel moet beweeg, hy pas haar op met sy lewe!!! Ek is gewoonlik so voor 5 by die huis soms bietjie vroeèr!!!
Honde hou baie van my. Ek dink dit is die biltong-geur deo wat ek gebruik. Volgende vraag: hou laat kom juffie van die skool af?
Let wel dat as jy nie die
hier sien kom nie dan
Ek sien daar is nou al deo in sjokolade geur ook op die rakke.
Ja, maar dit is nie vir mans nie. Die mans-geure is:
Biltong
Bacon
Hickory Smoked Ham
Boerewors
Ghries
Castrol GTX
Jet A-1
Daar is een moerse reeks hiervan
jy het vergeet van die petrol en diesel ene asook die hangballaswors ene! Dit ruik maar aan die vrotterige kant!!
Ek verneem dat daai ene soos bloukaas ruik…
haar ou vat haar in die middae huis toe hulle is so na 2 by die huis
ALLEEN
haar boetie is by die huis asook al die honde en die bure check hulle uit!!
So,
jy is bereid om jou meisiekind vir ‘n klomp drank weg te gee (mits die ou nie ‘n dieretroetelnaam het nie EN ‘n Voortrekkerrang) 
Hm, elke vrou het maar haar prys nê
nie so maklik nie … sy het mos ‘n ou ‘n regte hunk !!
maar ek sal nou nie nee sè vir ‘n paar kaste wyn nie !! Ek kan altyd ‘n date reèl vir
met een van my sussies … hulle is jonger mooier slimmer as hul ou dik sus!!
Wat’s haar ou hunk se bynaam
?
Sy bynaam is “soon-to-ex-hunk-maak-plek-vir-noddie”
Wetter..soon-to-be-ex-hunk-maak-plek-vir-noddie
ek mag dit nie hier sè nie
juffie sal nie happy wees met my nie !!
Nou stuur ‘n paar foto’s van die hotties aan !!
skoorsoek@gmail.com
van my sussies hulle bliksem my as ek foto’s van hulle rondstuur op my facebook het ek een van my jongste sussie op my ande sussie is kamera sku soos ek!!
Sal nou gaan perv
Hallooooo halllloooooooo
Sies,
ignore my alweer…
is
nog hier??
Solank daar nie ‘n dierenaam by betrokke is nie
Hallo
Ok ek moet bieg ek is
ok! Maar nie
nie
Nee man ek weet nou nie waar is die foto van my sussie nie – dit is missing in action tensy ek nou bo oor dit gekyk het!!
Miskien is vandag ‘eendag’ en ek sal jou mooi help vra!
Ag liewe oom
vandag nog happy?
jy’s so ‘n great kok
deel tog maar asseblief jou reseppie
en maak vir
Ek sien die media skinder van die internet maar nie van BP nie.
http://www.nuus24.com/Content/Vermaak/Nuus/1558/6dadf3e036a044f4b12190d0e87a3743/04-11-2009-11-10/Web_gons_oor_Joost-skandaal
En al weer is die eerste oplaag uitverkoop. Hoe groot was die oplaag en waar is dit uitverkoop? By die uitgewers? die drukker? of boekwinkels. Misleidende beriggewing!
En sal hulle asseblief foto’s plaas van die idiote wat die boek gekoop het!
As ek die feite reg het was daar twee boeke in die eerste uitgawe, een vir sy ma en een vir Amore
Die boek is aan die kinders opgedra
Erge skroef los in die man boonste kop.
Siek sê ek jou.
Nou verstaan ek Agliottie se krokkediltrane van ander dag:-
Muller is gewaarsku dat sy net soos Agliotti 204 vrywarings van vervolging sal ontvang as daar bevind word dat sy “opreg en eerlik” getuig.
http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/e445e78808474bf89d4486a6436b5420/04-11-2009-11-34/Agliotti_se_benoude_eks_in_getuiebank
Ek is nou so lus vir ‘n bord pasta met baie dik kaas wit sous oor ….. besef nou eers ek het nie gisteraand geeèt nie, gun wonder ek is dun nie !!!
Vroeër het jy gesê jy’s is ‘n duk gat.
Ek weet waarvan ek praat, hier erken jy self dat jy ‘n maergat is met sulke lekker stywe boude. Met so lekker sterk vroulike stem. En ek sê weer dis nie ‘n pieperige muis stemmetjie nie.
O Ja en iemand wat in ‘n nommer 10 – 12 denim pas kan nie duk wees nie al wil sy duk wees.
size 10 – 12 is te grooooot vir my
ek dra ‘n size 8 soms ‘n 6 nie skoen grootte nie maar denim broek grootte!!
nou vir wat lieg jy so
en JY het hoë cholestrol – Fok My soos
sou sê
Die tannie in die foto doer bo kan jou gat skop al staan jy om die hoek.
sy sal jou sommer moer met haar pink bokkie
Cheers
ek moet weg wees
Wondernet uit ……………….
Cheers – ja folkoff omlat ek nou hier is
siesa
jy’s nou net so lelik soos Katoolsie
PS
Volgens die koerante, lyk my al jooste geheime het elkeen ‘n ander vrouenaam. Hulle trek nou by geheim nr 2 Charmaine Weavers
:bs: en al die
Ek moet bieg. Ek het gelieg. Ek ken niemand met met die naam van
nie. Dis ‘n fiktiewe karakter wat hier rondsluip.
:bs: =
Jy het al 1 keer vir ons gelieg/jok/storie vertel hoe kan ons jou nou glo?
Een keer hin liegbek ALTYD hin liegbek! Maar as jy nou hier in die openbaar vir vergifnis sal vra, sal ons dit dalk oorweeg om jou tog maar die een keer oor te sien
Ek vra nou amptelik in die openbaar omvergifnis. Net hierdie een keer. Die rede is :eksamenstres: die dosent glo nooit my antwoorde nie. Hulle dink ook ek lieg as so na my punte kyk.
Ag ok jy’s forgiven. Laat dit nou net nie weer gebeur nie!
Die meisie hier bo het omtrent koddige bene, kom seker
van Oudtshoorn af met daai volstruiskniekoppe.
————–
BA: Ek dink FOKK is blind want hy ignoreer almal wat hom
soek, ek het hom ook gister gesoek, gooi ‘n mens net
‘n blinde oog- maar wag maar tot hy iets van jou nodig het dan is dit ‘n ander storie- dis so ‘n lekker dag hier by ons hy het seker gaan grassny.
@ my skoonseun of gaan dit nou aanstaande swaer wees
sy is sexy nè !!!
Jou sussie in die middel is
seker maar al die pasta en souse en kase wat ek so eet want ek eet nie vleis nie!!
jy weet net so goed soos ek die een in die middel is juffie!!
Dit is hoekom ek
hehehehehehe
Nee ek dink nie dis die pasta nie – ek eet nie naastenby baie pasta nie, nie meer as 2x per maand nie. Eet wel bittermin rooivleis – soms oor naweke, maar nie sommer in die week nie. Eet baie groente, regtig nogal gesond en my chol is sky-high!
Ek sien Norrie het ‘n broek vol plane met die mirrelste een
hy beter
wag ek moet nou eers weer vorms gaan soek !!
Mirrag
Hoe gaan dit?
Mirrag
is jy nog steeds blou
Yes Kat met die meloen opie kop
Hey
ek
vir jou. Ek gaan vanaand op jou stoep kom
En nou maak ek soos Rokkof en Skoert
Jy gaan veeeeeer loop om op my stoep te
Van wa is jy dan
6megameter van jou af
of is dit nou 6 miljoen meter? JAAAA
In die Kaap, Karoo, Natal, OVS, Noord Kaap, Transvaal ?
Dan moet ek maar rooi.
Row row smoke your SlowBoat
verder as enige v/d plekke wat jy genoem het.
die verste wat jy genoem het plus nog 5miljoen meter
Ek’s nog altyd blou. Sal blou bly
En al wat ek sien is die blou masjien
ek sien vir sunshine ranch
Ek dink die doks tas in die donker rond om regte te weet wat veroorsaak colestrol want wat vir die een werk werk nie vir die ander nie.
Ek’t al van baie gesonde mense gehoor wat sukkel met 1. bloeddruk en 2. cholesterol. Dalk moet jy maar dokter toe en so bietjie cholesterol pille drink. Veral as jou dieet klaar goed is!
Ek sal maar die hele rits toetse moet laat doen – maar uitstel is hin lelike ding
Doen dit eerder so gou moontlik!
My man moet weer elke dag van sy lewe n cholestrol pil drink…dan is syne min of meer aanvaarbaar.
Mirrag
Goed, nous ek terug en alweer ledig.
Mirrag
ek ook ledig.
Ledig?
dis mos soos oppie-rak? bachelor? wat is hin spinster in Afrikaans nou weer?
oujong nooi
kat baas
ek ken net van ledigheid is die duiwel se oorkussing
ledig is verveeld/niks om te doen nie volgens my geheue
PS as
weet hoe jy lyk dan is ons amper bure.
Dis vir
bedoel.
neebly nie daar nie, ekt vir haar gaan kuier toe ek in SA was
Jou skynheilige werfbobejaan, julle kon ‘n lekker kuier daarvan gemaak het.
wil graag daar kom bly eendag – as my skippie in kom – maar dan wil ek hom klim en die wereld gaan sien.
Die Durbs kantoor het my gistermiddag lekker besig gehou, nou is my werk klaar en hulle s’n, en nou moet ek 2 ure omsit en iets uitdink.
beplan maar vanaand se ete of lê die tuin uit vir n nuwe look of maak n lysie vir die vakansie >>wat als ingepak moet word of wat se goedkoop presentjies die kersfees gekoop kan word.
antie het jy ‘n faks ek weet hoe om werk uit te deel, dis hoekom ek tyd het om hier op BP te wees.
Ja
dit ook, nie oujongnooi nie maar wel katbaas, gansbaas, hondebaas en hoenderbaas
Baaaaai
en die skynheilige werfbobejaan
Lekker middag verder
Wondernet uit ……………….
baai wonder
O ja en zebravinkiebaas ook. Mamma en Pappa het goed gebroei – daar is 4 babas wat binne die week uit die nes gaan kom. Ok maar goed die
s teel nie so aan nie.
Wat is ‘n aanvaarbare telling vir cholesterol, ek het
die oorerflikke een, en daarvoor moet jy ‘n pil drink, of jy kry sommer baie maklik verstopte are wat lei na ‘n hartaanval- ek drink 10mg plus ‘n ecotrin en is nou op
4,26.
shit dis laag ek dink max is 5.8
Ek kan nou nie onthou nie, maar wil al dink 5.1 of moet nie vêr oor 5 gaan nie of so iets.
Gooi maar
Onthou net, ek charge in dollars per uur
:donner: ek moet sê, hierie gatsig van my is so lelik ek kyk hom elke nou en dan sommer heeltemal mis.
Hy’s vrekken lelik – sal hom moet verander.
Samblief man
My telling was laas 7.3
‘lo
!! Gaanit goed?
Die
wat Desember op verlof gaan moet dit geniet. Dis die eerste keer in my werksloopbaan van 25 jaar dat ek hierdie Desember moet deur werk want dis ons besigste tyd van die jaar. Vorige mpye het almal gesluit oor Desember. Ek sal eers in April volgende jaar die voete in die lug kan steek.
Antie – my raad aan jou is, gaan vannand huistoe, lê op die grond voor ‘n sitplek en sit jou voete op – en waahlaa voete in die lug
Julle
met cholestrol moet ten minste 2 glase rooiwyn ‘n dag drink. Die druiwepitekstrak daarin verlaag die cholestrol en maak die are skoon. Njannies – try dit.
Dit laat my dink aan die brandewyn dieet wat jou so baie laat verloor – jy verloor jou werk, jou kar, jou huis, jou vrou, jou kinders ens.
Ag dankie tog Antie Poppie! Ek vermy pille soveel ek kan!
en wiskey vir hoëbloeddruk
Ek gaan permanent gekletter wees
– maar ten minste nie van bloeddruk of cholesterol groet nie.
Dit is n feit daardie
Ai
ek wens………
ok
vat ‘n vroeë lunch vandag
baai for now!!!
Cheers
As jy nie wil rooiwyn drink nie, is daar ‘n produk by apteke beskikbaar met druiwepit-ekstrak in – by die dieet-pille en konkoksies.
Baai julle ek waai ook eers. Lekka annd vir julle
Cheers
selfde vir jou
Lo’
Ek het nie clue wat my cholesterol etc is nie, moet seker dit loop check, ek wat so lief is vir my OBS en biltong met vetjie en al daai bad dinge! Maaaaaaar ek eet darem redelik gesond lately met die training en sport-dinge….
Ek het nou nie cholestrol nie – maar volgens die dr spastiese dikderm. Nou drink ek al die pille wat ek moet drink om die derm gemaklik en rustig te hou en dit help fokolie. Ek doen die fibre dinge eet en nog steeds is ek elke aand 21 maande pregnant is in size soos my maag swel.
Vanoggend eet ek toe net vrugte en als geen goed – pens bly plat. Later eet ek 3 provitas met niks op en daar begin die pens. Ek is nou so 6 mnd pregnant in size.
Ek dink ek is eerder wheat en/of gluten sensitief/allergies. Dit beteken terug dr toe fokkit.
Nee Kadoes,jys reg, hou net op om enige koring produkte vir ‘n baie lang tyd te een. Jy sal sien wat gebeur.
Jou liggaam oorreageer. Die dokter gaan net nog pille vi rjou gee.
Ek sal maar moet pluimpie .. want ek is chronies in pyn. Maar ek is tog so lief vir ‘n broodjie en pastas. Maar jy’s reg – koebaai brood.
Koebaai brood hello jameson
Jy’s reg Jannas – ek het lankal my rooiwyntjie ook gebere en die whipsky begin probeer. Een glas rooiwyn en die pens praat.
ouch!
Is jy alweer gekoring, lyk my jy is allergies vir koring produkte los brood en verwante produkte. Eet jogort
hou by vrugte groente, oats, sny rooi vleis en wit stysel en fynkoringmeel. Ook wyn, en koffie, want dit vernietig natuurlike bakterie in jou maag
Dokter daai dik ongeskikte derm met jameson dan is sy kans fokolie vir
maak
Kan Dokkie
of
nie vir ons ‘n on-line kliniek behartig nie?
ek stem saam met
Los al die verfynde goeters en eet net vrugte en groente en wit vleis vir ‘n ruk. Kyk hoe dit gaan, jou liggaam sal jou self sê.
Dis nie kos nie !!!!
Ek sal eers groet as ek jy is!
Hoeveel keer ‘n dag moet ek Hallo se Hi
howzit!!!!!
Hi
Goed dankie en jy?
Pasta doen dieselfde. Ek het juis rou vrugte en groente begin uitlos oor die spastiese dikderm sonder sukses en toe besluit om vandag te begin met rou vrugte en te sien wat gebeur. Ek het great gevoel na die vrugte tot en met die provitas. Ek gaan definitief nou vir eers koring totaal uitsny en dan kyk en as ek nog probleme kry gluten ook uitsny en dan sien wat gebeur.
Hm
come to think of it – dalk sukkel Amor ook met hin spastiese ongeskikte dikderm?
Nuwe post !