PARRA MUSIEK – CELINE DION
Céline Marie Claudette Dion ( /seɪlɪn dɪɒn/ (help·info)), CC, OQ (born March 30, 1968) is a Canadian singer, occasional songwriter, actress, and entrepreneur. Born to a large, impoverished family in Charlemagne, Quebec, Dion emerged as a teen star in the French-speaking world after her manager and future husband René Angélil mortgaged his home to finance her first record.[2] In 1990, she released the anglophone album Unison, establishing herself as a viable pop artist in North America and other English-speaking areas of the world.[3] Dion had first gained international recognition in the 1980s by winning both the 1982 Yamaha World Popular Song Festival and the 1988 Eurovision Song Contest.[4][5] Following a series of French albums in the early 1980s, she signed on to CBS Records Canada in 1986. During the 1990s, with the help of Angélil, she achieved worldwide fame after signing with Epic Records and releasing several English albums along with additional French albums, becoming one of the most successful artists in pop music history.[6][7] However, in 1999 at the height of her success, Dion announced a temporary retirement from entertainment in order to start a family and spend time with her husband, who had been diagnosed with cancer.[7][8] She returned to the top of pop music in 2002 and signed a three-year (later extended to almost five years) contract to perform nightly in a five-star theatrical show at the Colosseum at Caesars Palace, Las Vegas.[9][10][11]
Dion’s music has been influenced by genres ranging from rock and R&B to gospel and classical. While her releases have often received mixed critical reception, she is renowned for her technically skilled and powerful vocals.[12][13][14] Dion is the best selling Canadian artist of all time;[15][16] and her album, D’eux is the best selling French-language album of all time.[17] In 2004, after surpassing 175 million in album sales worldwide, she was presented with the Chopard Diamond Award at the World Music Awards for becoming the best selling female artist of all time.[18][19] In April 2007 Sony BMG announced that Celine Dion had sold over 200 million albums worldwide
sien ook
joehoe!!! dis lanklaas dat ek eerste was.
Celine kan baie mooi sing en sy het amper die diepte (of whatever) van Streisand..maar ek verkies Barbra! Celine sing mooi, maar vir mooi lyk sy nie so passionate nie.
Hoe gaan dit met jou? Die seer darem al weg? en jou gesig ook al beter?
Die been het nou bietjie infectie in, antibiotica gekry en ek moet dit ooplos. Weet jy wat ‘n probleem dit is met Jenny?? maar is nog baie seer. but i’m coping.
Dankie :tjomme) Hoe gaan dit met vrou en kinders, jy mis hulle seker??
Sies ek kon somaar vir jou ‘n brief geskryf het.
Lekker slaap
Ja jong mis die familie – maar tegnologie mak die afstand nogal min.
Baai lekker slaap
Hallo julle!
Wazzup
Nie veel nie, net lekker moeg. Vanaand die 1ste aand die week wat ek voor 9 tuis is. Skool hou mens besig.
Hoe gaan dit met jou kind?
Nee wat, soos ‘n 14-jarige maar is, wil eerder bal skop en krieket speel plaas van om te leer. En die gesondheid is weer klopdisselboom
Celine is musikaal, maw sy’t die stem, interpretasie en hart in dit wat sy sing. Wys jou doef-doef is nie noodwendig die gewildste tipe musiek nie. Wonder hoeveel doef-doef ondersteuners luister na Celine Dion.
Ok nu ga ek ok ma hys tu
Baai – hane bo die berse – ek watch jilli
Werk die Bosparra e-mails nog? Ek kan glad nie ingaan op myne nie. Het al vir Vonkeldoos gemail, maar nog niks gehoor nie.
Hallo Des, haal jy nog asem?
Hi pluim, aan die gang soos altyd. Kan mos nie stilsit…… Maar môre het ek myself afgegee…..ek is lus vir narkose, dus gaan ek teater toe.
Die sein is weer pateties van die internet. Ek groet eerder as om kort-kort in te teken.
Hello Des,
Hoop dit gaan goed more met jou!
Hoop dit is nie ‘n grote ingreep nie..
Jy is in my gebede, en sterkte vir more..
Gelukkig is jou kind daarem weer OK!
Sê vir jou vroulief om my te laat weet hoe dit met jou gaan OK??
Baie liefde
Nicole/Smiiiile
toets
hoe kan ek my gravatar verander na die oorspronklike? Ek sukkel!!!!!
toets1
Hoorhie, julle moet nou ophou faait, netnou is ons almal innie moeilikheid.
BTW, Pluim, ek het ook ‘n probleem met Bosparra e-mails gehad, iemand, iewers het my password verander, toe het Vonkeldoos dit weer vir my ge-reset, nou is alles weer BG.
Asgat, alles is blou, moet dit so wees????
NOPE,maak jou cachet skoon… ek’t biki gesukkel
flip dis ‘n storie nou om kommentaar te lewer
maar ek het darem reggekom met my gravatar, as almal se cache’s skoon is..
wil net se … EK IS TERUG!!!
die dame sing baie mooi
gaaaap
Ek wil niemand se donder steel nie, maar almal ignoreer my musiek link
http://www.youtube.com/watch?v=c3N2imjvI3Q
Blerrie spinnekoppe van alle goeters, hulle sê of dit dood of lewendig was nie, wonner wat wou hy daarmee doen?
My jinne
welkom terug, hoe gaan dit?
Lo
– hoe gaan dit hier ?
Al die
doedoe nog. Ek sal maar nie die
trompet te hard blaas nie.
Vir wat nie……
Jeremiah was a bullfrog
Was a good friend of mine
I never understood a single word he said
But I helped him a-drink his wine
And he always had some mighty fine wine
Singin’…
Joy to the world
All the boys and girls now
Joy to the fishes in the deep blue sea
Joy to you and me
More
Hallo
PUNT IN DIE WIND…… jOEHOE VRYDAG!
http://www.stlyrics.com/lyrics/forrestgump/joytotheworld.htm
Ek is nou nou terug
More Fokkers
More een fokker.
Wat sê die oom ? Wat kook in Nigel vanoggend ?
Dis lekker Vrydag. Selfs hier in Nigel
More
bly om te hoor julle het ook darem nou al die dae van die week!!
aaaaaaaiiiiiiiiija!!! (karate move)
wasup?
Howdie mate.
Daar is net vier plekke in Nigel waarvan ek hou…
i. Ferryvale Drank winkel
ii. Dunnottar Drank winkel
iii. Geluksdal Drank winkel en
iv. Nigel Friendly Bottle Store
More wetter. Jy ken Nigel
s goed vir ‘n OZ inwoner.
Skreeu as ek jou met enige iets kan help in Nigel!!
Julle bak seker weer lekker daar vandag, of is dit koeler?
nee gelukkig is dit effens koeler (maar nogsteeds warm 28C) hier by ons, dit is bewolk en lyk my daar is lekker swaar weer oppad as ek so oor die see kyk.
Nigel het gister Halloween gevier.
Jaaa sê maar so.
Dagse
en
hello
garrit goed?
Wiele man Wiele
daar is n lekker wit-warm Indian plaza daar in Nigel as ek reg kan onthou
En oor die honderd Porn / Pawn shops
Hey wat praat jy daar by die Oriental Plaza net buite Nigel tel jy alles op vir n appel en n ui (and all and all)
Dit lyk my jy was ook voorheen benadeel soos ek huidiglik benadeel is omdat ek in Nigel bly. Hoe ken jy Nigel? Dit is eintlik ‘n baie aangename plek.
Wie se dag neuk ons op vandag?
dit is te laat vir my dag want die is amper om.
Jy kan darem so bietjie help
gaan my bes probeer
Ag hoe bad…. Ek gaan al weer vir “lunch” en kom nie weer terug vandag nie……
shame man die vreeslikke gevreet en gesuip mergel jou seker uit ne?
Goeie môre
en ander
Watse
praat ons vandag?
Môre
More
kies en :bosmossel: apiekies
Wat ‘n jirlike Vrydag, so bewolk en als
IT’s ALIVE
En oppas sommer vir jou ok Bosvarkie!
Raai wie is hier….
Hey ….
Kom ons pik maar solank op
– die booitjie van die Nigel suburb
More
en
Julle kan nie my Vrydag opneuk nie! Ek sal dit self doen!
Hallooooooooooooo Oom
en
Ja Môre Siele Wiele en uh Giele.
En ook ‘n hartlike goeie môre aan die
en al die lede van die :bosmossel: brigade.
Ella is die beskuit al in die oond ?
weet nie…maar as dit klaar is faks my dadelik so bakseltjie… GROOT samblief!
Goeie môre
Die MOSSEL sal weer herrys…………..
More
Sup of sal ek sip-’n-dop
Môre Ella en die :bostossel: cheerleder span.
Mens kan sweer is pensionaris dag vandag. Alaml is hier
Kom ons gaan huistoe….
More
en
Vrydag!!!!!
o sorry hier is hy weer terug!!
Ek dink hy het gaan tande tel
Ek is hier.
Roer jou litte, of ons sit vir
en
op jou
Ella ek het toe vir jou ‘n kierrie gekry
Sal hom mooi toe draai
Issie ek wat dit reel nie Katoolsie, dis
Ek meng net weer in met alles soos ek altyd doen
En
die faders soos
uit
More
en
Moer…. Maar julle praat deurmekaar
Kry vir julle iemand anders om op te pik. Ek gaan die groot verkeer aandurf werk toe. Praat van daar af weer met julle
Baai
Mooi ry in die spitsverkeer
mooi ry en kyk uit vir die….. die……die….. ag wat enige iets wat dalk langs die pad mag wees (heel onwaarskynlik)
Druk die stopwatch. Sy beste tyd was 13 min 34 sek.
Baai tot later en ry soos ‘n Taxi Driver as jy anderkant wil uitkom.
Wat lat jou dink ek bak beskuit, huh
By the way, ekt lanklaas vir
hier gesien
Sy’t nou ‘n booifriend
Agter die boudjies
En wat moet ek mette kierie doen? Gister het jy belowe jy gaan hiekelnaalde koop
Die tante het gesê sy kan nie hiekel nie. So dan sal die kierrie maar moet doen.
Watter tante
Ek dog ek lees breipenne.
Hiekel is so alleen leen leen, maar bry dis ‘n ander storie. Moet net nie die steke in die lewe mis nie.
op leave tot Maandag ek dink sy en Christo is sirkus toe!
Sollie ma vir een keer in my lewe stem ek saam met …. Zuma Uitsekende besluit Mnr Die President
Pretoria – President Jacob Zuma has implemented a seven percent salary increase across the board for all public office bearers, the presidency said on Thursday.
“In light of the current economic situation, and the pressure on government finances, I have decided to adjust downwards the percentage recommended by the commission,” he said.
Word jy geaffekteer deur die increase Wondernet?
Dan sou ek ook bly gewees het
Nee, maar die commisson het gevra vir 8% toe maak Zuma dit 7% en basta.
Eintlik is 7% nog steeds te veel, maar at least het hy dit verlaag en nie verhoog soos ander sou dink nie.
ek dink persoonlik dit is Malema se toe-doen want Malema gee om vir die mense en sou druk op Zuma gelaas het om bietjie die hand innie sak te druk
VIVA Malema VIVA
Hy (Mamela) is so ‘n mens-mens ‘n ware versoener van die volk. Bring almal bymekaar. Ek gaan braai somaar saam met hom en Steve.
en Joost en Robbie en Hurie en Winnie
Soelank djy samkom behoert dit vylig te wies.
Ek gaan kyk of bosvark se kind allie krant gebring het, verskoon my asb
Smokebreak
When your baby, leaves you all alone
And nobody calls you on the phone…..
COME GET ABUSED ON BOSPARRA
Het julle gesien hulle se dat volgens navorsing is die Britte glo die lelikste mense wat daar is…. Kyk ek so na die Royals stem ek nogal saam.
Diana was mooi, shame toe trou sy met ore.
Sy was mooi, maar kyk bietjie na Charles se sussie as sy langs n perd staan is jy nooit seker wie is wie nie!
Cameela Park-her Balls ook. Why da long face?
Ek kom dit nie glo dat hy vir Diana vir Cameela Park-her Balls verruil het nie.
Miskien doen sy dit soos ‘n perd, djoel nevir know.
Charles is altyd “ene ore”
Lady Ella Dutches from Montana
Sieker maar Siele en Ore.
Kan nie wiele wees nie want hy’t
smaak as dit by karre kom. Hulle amptelik kar is dan nogsteeds ‘n pêrrekar, wat met goud gebling-bling is. Het jy al daai ouens se kettangs en headgear gesien. Fok dan praat hulle van die American Gangsta’s se bling-bling. Ney maaster die Queen en Familie beat hulle loshanne.
Hostile, dogstyle any style
net gou in die emmertjie hier langs my tafel gekots na ek aan Camilla en Charles en horse-style gedink het!!! Op n ligter noot ..hierdie naweek is weer white bikini naweek dan probeer hulle om soveel girls as moontlik in wit bikinis saam op die strand te kry…hier is n pic van laas jaar sinne.
http://2.bp.blogspot.com/_5-9pSyTiM_U/Rv1gZThhzNI/AAAAAAAABVY/kqZMj3_exEs/s400/Bikini+battalion+sets+a+record%5B2%5D.jpg
EISH EK IS DAAR!!!!
Dit is afskuwelik as mense so half kaal rondloop
praat jy
Ek hoop hulle word swaar “gestraf”.
Honderd
e met die snotsambok.
Kapow.
Issit singlelayer fabrick bikinis of is die goed dubble-lined.
Singlelayer en ek boek nou my kaartjie.
Whhhhaaaaaaaaooooooooooowwwwwwwwwwwww
Wh
da skielike stilte. Is almal nou weer huistoe
Vat jou kamera saam en maak ‘n paar nice powerpoints.
ek het jou mos nou al genooi vir visvang…maar nee jy maak geen plan nie
Ek kyk nou so na daai prentjie en kyk weer en waaragtag sien ek heel voor staal Ella en Meermin. Wil jy nou meer.
Toemaar
ons is nog hier maar sommiges moet so ‘n bietjie werk ook!
Ek sal die naweek bietjie mooi Powerpoints vir julle maak
Multi task. Ek werk vanoggen al van 6H11 en chat so met die een oog op BP.
Cheers
Ek moet skedaddel – heerlike meeting op ‘n Vrydag oggend.
Chat later
Wondernet uit ………………………..
Ek lees vanoggend dat navorsing by Wits en RAU beweer dat
binnekort gaan
ontwikkel agv van vroulike hormone in bier!
Hoe gaan ek dan gewerk kry ?
Heel dag met jou
sit en speel nê, Aaaai
Sau, het jy
se mails gelees? Miskien moet jy dan van beroep verander waar
nodig is!
More More!
trek almal wit bikinis aan vir
se foto?
Watter
Ons sal julle twee maar verskoon
“KY in my jellie”
Nee, goeie hel! Ek sal settle vir “die blom in jou lewe”
V R Y S T A A T
More Varkie
… en
ek dink
en die res van die manne wil girls in bikini’s sien! Maar 10 uit 10 vir selfvertroue!
Die melk in my koffie, die cream in my cream dounut, die appel in my appelpie, die geld in my kollektebord, die lug in my tires, die grease in my greasegun, die sout in die see water, die lug wat ek inasem.
Jy maak my dag.
Jy is verkeerd
die manne wil gils uit hul bikini’s sien. In Augustus 1970 het ons vir ‘n week in die Excesior Hotel op die Lido eiland by Venetia. Italië vakansie gehou. Ek stap toe een dag daar op ‘n strand op en skrik my boeglam vir al daardie girls sonder hul bikini’s. Hiedie boerseun het nognooit tevore so iets gesien nie
Sjymmm, die arm dogtertjies..
het die boereoom die regte ding gedoen en vir hulle klere gekoop… of net n ou lappie om om die kaalgeit te draai…
Excelsior
Ekke
hello en Koebaai
Lekker naweek
geniet jou
bossie!!
Tarra
Cheers
ek het die mooiste blommetjies teater jakkie aan. chat later met julle.
Bat jy nou vir die ander span
?
Ja want die dokter is Jurie
Buk jou
Cheers
Sterkte
Hoekom sterkte gaan hy Gym om sterk te word?
Of is dit die eerste keer wat hy vir die ander span bat?
Verdwaalde Gulpie raak hierbo heeltemal liries!
ek is bly ek is nie die ou oorkant my wat vir ‘n vastektomie gaan nie. Eina, geen
vir hom. Gelukkig sny ek net .n toonnaeltjie uit wat bly ingroei
Hoekom doen jy dit nie lokaal nie. Narkose sal my nooit sien nie.
Ooops sorry
en hier het ek heel ander gedagtes.
Sterkte. O en baie pyn pille as die naarkose eers weg is. Ek’s nie lief vir pyn nie.
Sterkte
ek hoop jy kan vinnig weer saam met jou seun n bal rondskop!
En jy mag nie n moeilike pasient wees nie!
Kom toe nou … jy hoef nou nie moerse emosioneel te raak nie.
Sir Harry Smith was met ‘n spaanse vrou getroud. Sy het nooit spek ge-eet nie maar altyd vir mellon gevra. Dis toe hulle dit Spanspek genoem het. – hier in Suid-Afrika
Was jou kop vol muiseneste ?
Pynlik vol sand!
Ek het nou lanklaas so lekker gelag!
Die Bloem van Bloemfontein, die ertjie in my ertjie sop.
Die miele in mieliepit
Jip, en jy is die lax in my brooklax.
Dis nie vreeslik vleiend nie.. familie van Amor
Ek voel vreeslik gevlei, my ou pampoenpit, maar ek dans not a hell kaalgat om n silwer paal in n rugbylosie!
AAAAAAAAAAAA Hoe disapointing.
Jy dis my en ek wou point.
OK jou paal is gold plated en ek sal jou toelaat om ‘n lunsriem (g-string) aan te hou.
Sorry ou tjom, maar die beste wat ek kan doen is n paar tiekiedraaie tussen die mielielande!
WOW Kyk waarop mis ek uit sug.
Baai blom MWHA
‘n Lunsriem is nie ‘n g-string nie. ‘n Lunsriem is die vetgesmeerde riem wat die smering in Ossewawiel hou. Ou JS Bach was so behep met g-stings dat hy ‘n stuk musiek Air on a g-string gekomponeer het!
OK
Hol-Vlos dan?
In die Vrystaat dra almal net “Jockeys”
Baai Darlings en
ouens
Die losie moet skoon kom vir môre se klasse.
Sie julle later
Tarra wiseass
Fok_kit, het ek nou my moer gestrip vir ‘n
op Highveld 94.7. Die etter was die main konyn by die radio stasie en is nou Communications Exec by Momentum. Hy reken dat hy so benoud was om Momentum toe te gaan, want die maatskappy was in die verlede baie Afrikaans en konserwatief. Wat die dom
nie vang nie is dat die Afrikaners wat Momentum en Radio Hoëveld begin het, eintlik gesorg het dat hy nou gemaklik in sy kantoor kan sit en f0kkol doen terwyl hy ‘n moerse selaris verdien. Flippen :poepol: . Ek dink nie die liggie sal ooit daar aangaan nie, maak nie saak hoe “slim” en geleerd hy kamma is nie.
Môre
Sjoe maar julle praat baie so vroeg innie oggend. Sterkte
met die narkose en alles daarmee saam.
More
how’s life?
Hi
lekker en kan seker nog lekerder word – is mos Vrydag.
Baie interessant
Nou kan ek ook my keinkinders beïndruk met daardie storie.
Kleinkinders. Ek tik weer te haastig vanoggend.
gaan met my raas!
Waar het almal nou heen verdwyn?
Help ‘n bietjie julle. Ek kan nie verstaan hoe ‘n dokter jare na ‘n
insident kan bewys dat dit nie gebeur het nie?
Dit hang af van die tipe insident!
En van watter
klei en hurie
Seker die omvang van Klay se kringspier.
‘n gewone boudkapper ene ??? (ek is maar dom met die goed)
Jy moet hom glo omdraai
dis nie
nie – ek se mos ek is dom
More Parras.
Jakes.