PARRA MUSIEK -NEIL DIAMOND
Neil Leslie Diamond (born January 24, 1941) is an American singer-songwriter. Diamond is one of pop music’s most enduring and successful singer-songwriters. As a successful pop music performer, Diamond scored a number of hits worldwide in the 1960s, 1970s, and 1980s. According to David Wild, common themes in Diamond’s songs are “a deep sense of isolation and an equal desire for connection. A yearning for home – and at the same time, the allure of greater freedom. The good, the bad and the ugly about a crazy little thing called love.”[2]
As of 2001[update] Diamond has 115 million records sales worldwide,[3] including 48 million records in the U.S.[4] In terms of Billboard chart success, he is the third most successful Adult Contemporary artist ever, ranking behind only Barbra Streisand and Elton John.[3]
Though his record sales declined somewhat after the 1980s, Diamond continues to tour successfully, and maintains a very loyal following. Diamond’s songs have been recorded by a vast array of performers from many different musical genres.
Diamond was inducted into the Songwriters Hall of Fame in 1984, and in 2000 received the Sammy Cahn Lifetime Achievement Award.
lees verder hier
My beste, beste alltime favourite!
hi,
(dis ‘n antwoord op vorige pos) dit gaan Ok die been is nog baie pynlik en water (of soietsie) loop daar uit…vandaag vir die eerstekeer self die verband gedoen! Grillerig! Maar nou “verbeel” ? ek my dat dit meer seer is as gister!
en by the way ek like ook die musiek! Sorry vir die slegte Afrikaans…
Net ‘n vinnige naand en lekker slaap
Is dit net ek, of vind enigiemand anders ook die volgende koerantopskrif ‘n bietjie vreemd “. . . ter ruste gelê na ‘n MISLUKTE selfmoordpoging”?
Iemand mors nie tyd nie!
Wonner ek nou of hierdie vool so broemd sou wees , was dit nie vir onse eie gulpenator nie?
..bes moontlik nie
ND se musiek was gewild en bekend lank voordat iemand geweet het wie gulpster was. My kids het grootgeword met ND se musiek, nie ‘n nabootser sin nie. Ekself sou
toe ek van die gulpster hoor
.. nie SOU nie, WOU en HET
jip met daai rasper stem van hom. I am….I said. En Jonathan Livingston Seagull. Glo dit of nie, maar ons skoolmusiek onderwyser het sy musiek gebruik as oorbrugging om vir die kinders musiek waardering te leer tov simfonieë. ‘n Ander goeie komponis is Enio Marricone wat Good, bad , ugly, baie cowboy musiek en ok die fliek The Mission, was sy komposisies. Interessant dat Andrew Lloyed Webber nie in dieselfde kategorië beskryf word nie.
Nee wat! Ek het groot geword met Neil Diamond – laaank voordat daai mannetjie op die toneel was, was Daimond al ‘n all-time favourite.
Lekker onthou saam met die plate van Naaldjie Diamant soos ons hom genoem het
Ek en Mr Whiteface se gunsteling van daai jare! Die seuns het noudie dag die platespeler “gestart” en ons almal het lekker saam geluister.
Daars maar net een Neil Diamond. Maar Theuns Jordaan se stem is ook heel skaflik met sy songs.
Ek wil nou nie my troudatum weggee nie, maar Beautiful Noise was ekstra spesiaal gewees daai jaar
Orgasmies
Desember 1969
Het julle al sy heel nuutste albums gehoor?
O gits, ek lewe met die ou seker te veel in die verlede!!! Is dit ook so goed?
Hallo :smiiiile: (seker weer te veel iiiiii)
Ek het na my beenoperasie ook die verbande self moes ruil. Toe ek vir my ondersoek gaan om die steke te laat uithaal was almal weg soos wat ek met die wond gewoel het
Goeiste! …dit klink nou ook nie reg nie
Ek weet darem nie julle. Onthou wat het die gulpenator alles virrie Afrikners gedoen, sy wandelinge op kerkplein om teen naamsveranderinge te betoog.
Nee wat ek dink nie ND sou gewees het war hy vandag is was dit nie vir uitverkoopte shows by Carnival City (BRAKPAN) nie.
Beslis,om nie te praat van die “nasiebou” nie.
Ekt weer daaroor gedink Griff, jyt my oortuig! Sorry lat ek eers so halstarrig was
Gulpie het vir my Ma (80 & counting) na Neelsie Diamand (die Joodse Elvis Presley) laat begin luister.
As dit nie vir Gulpie was nie so Neelsie net 114,999,999,999 verkoop het.
Dankie tog dat ‘n mens se gehoor meeste van die tyd jou op daardie ouderdom in die steek laat
Is ek vergewe???
Smile mens vergewe iemand wat iets verkeerd doen. Jy inteendeel ken nie die betekenis daarvan nie.
nou ja Smiiiile blykbaar het
jou nog nie vergewe nie….
Dan sal ekke maar in my kooitjie gaan lê en my opkrul vir komfort!
Bye julle, snik snik niemand wil met my praat nie… snuiffff.
Hoop jy het boontoe gelees wat ek vir jou geskryf het!
Sorry Smiiile eks besig om goete va die net af te laai vir my dogter….Kyk my comment boontoe..
Yiepee Yiepee
ek was die laatste tyd baie bekommerd oor jy kwaad sou wees met my.
NOU KAN EK WEER :SMIIIILE: WEET NIE HOEVEEL I EK HET IN MY FOKKIE NIE MY BRIL IS NIE SO GOED NIE! :LOL:
eN NOU GAAN EK RERIG GAAN Lê, kAPITEIN Lê AL EN LEES..
lEKKER DOEDOES JULLE.
Ek soeki maaiki viri praaiki
Miskien is daar môre oggend iemand wat met my wil praat.
Net as jy nie te laat lê en poep ruik nie. :winl:
naand
SKRIFTELIKE WAARSKUWINGS AAN ELKEEN VAN JULLE!!
Hoezit
More
Bang vir daai written warning, nê.
Bietjie agter die boudjies gele
Ek moet myne nou gaan roep om op te staan.
Op wie pik ons vandag????
More
More
hoe gaan dit daar met jou in Duduza?
More julle Fokkers
Hey NIGEL for president
More pienk varkie!
jou lelike f okken Otter’tjie
Ja, julle twee laatslapers!!
laat slaap…ekke???? Hoe dan nou dit is al 2:15 pm hier by ons en die son bak sewe soorte stront uit ons uit. Ek het juis nou die aircon so koud gaan stel dat my eie nippels gaatjies deur my hemp gedruk het!
Jy ken jou Aardrykskunde dat jy ons
Wat kook vandag ?
is jy weer nugter dat jy so vroeg hier is ?
ek het nie geweet
‘tjie suip nie??
Die man kan blykbaar goed fles vat
No-name brand VODKA
issit dan is ou
seker n VIP daar by Nigel Friendly Liquor Store!!
Hallo
en
Ek drink nie meer nie….
ookie minner nie……………..
Wil ophou, maar kry nie tyd nie…. Flip. More alweer Vrydag
Ek sien al klaar uit na vanmiddag se
Jaa…
ek laaik nie Vrydae nie, want dan moet ek weer
Honde, Ganse en Eende
Sy probeer nog die berig soek waar die Cheethas die Curriebeker gewen het
He he he
Ek gaan eers weer ry. Praat later weer met julle.
Cheers
Vandag loop ek 14h00
julle IT mense darem!!
Slawery – dis die woord wat jy wou sê
Ek het 20h00 ‘n meeting in Sunninghill…… Dan sien niemand my die res van die dag nie
huh? wat maak jy by n meeting so laat in die aand?
OIC
Goeie môre
wat nie die lotto gewen het nie en
en ander
Ek het R58-00 gewen
Hallo
Hoeveel het jy verloor?
R18-00 gewen
Vanmiddag???? Okay. Sien jou Saterdag
Okay ek kry jou by Surfers Paradise dan kyk ons eers
en dan drink ietsie daar op die stoep dan gaan ons Broad Beach toe en kyk weer
en drink ietsie daar en dan gaan ons Main Beach toe en kyk
en drink ietsie daar en dan kan ons n vissie gaan koop by die vis-winkel oppad huistoe!
Cool…. Wie wil visvang????
more
gaan dit goed?
Altyd en met jou?
kan nie kla nie…gaan maar net voort!
Môre
Boodskap aan LEON indien jy dalkies rooflees.
Mopskaap (Hagar) is gister oggend in sy slaap oorlede. Moes gisteraand begrafnis hou.
vandag. Hy was 11 jaar deel van ons gesin.
Was dit jou hond
?
Baie Jammer, mens raak geheg aan so ‘n hondjie!
More
ek is nie seker wie of wat dit is nie, maar ek is jammer oor wat gebeur het. Dit klink nie lekker nie
More oompie
More Tannie
Waar is Sannie dan
Sannie het gaan water haal
daar onder by die dam
Ja juffie ja, more moet jy trou
HAHAHAHA Jy gaan ge :moer: word. Pasop!!
Ek weet nie maar ek dink hy was al by Uhoeru
DIT sal my nie verbaas nie. Toe vlug hy van sy verantwoordelikhede
wa bly sy?
Innie Outback saam met die Khoalas (spelling)
nee nog nie….dit is m oer ver van hier af en ek weet nie of ek so ver sal wil ry / vlieg om n rooi groot klip te sien nie. Ek gaan nou Desember na die Barrier Reef toe en sien nogal uit na dit. Dit is nie so ver van ons af nie
Ek dink ek is genees van drank. Vanoggend net lus vir
Moet nie sleg voel nie dit gebeur met my ook as ek nugter is wil ek :drink en as ek
soek ek
en so speel die twee dinge maar atyd teen mekaar af!
Lyk my ons is amal dieselfde
Sjoe ja-nee dis ‘n vreemde gedrag
Is so. Al die vakansie oorde naby Harties is reeds vol bespreek. Al die mense van Nigel, Benoni, Srings en Boksburg gaan die tyd van die jaar op hulle jaarlikse see vakansie
hulle het nogal ge-upgrade in my dae was die mees populere plekke, Roodeplaat en Bon Accord net die absolute elite is Harties, Warmbad of Stokkies draai toe!
ja ek hoor daar het weer twee donkies en n koei oor die pad geloop….
Die twee dronk ouens op die pavement trek ook moerse aandag – en dit is tog nie snaak in daai wêreld nie
Hoe clear ek my CACHE
?
Heel waarskynlik het hy dit reeds gedoen – maak jou beursie ook – geen Cash
More
Tools – Internet Options
OF
Tools – Delete Browsing History
Thanks!!
Wie de gits is dit op daardie foto?
Want ek kan sweer dis nie Neil Diamond nie!
Laas wat ek gehoor het sê die stats blykbaar:
Môre
Sy lê seker agter Christo se boudjies
Eeeeeiiiinnnnnaaaa!
PK en :fokk:, sorry ek sal stadiger comment. Julle moet seker weer baie
oor tik
Hou vas ek gaan gou vir n make-over!
Wonner hoe gaan dit vanoggend in:
Nigel Boksburg Benoni Klerksdorp Orkney Danville Loxton Warrenton Katu Potsmanburg
Seker punt in die wind
Goed, Donderdae gee hulle altyd hulle leë drankbottels in sodat hulle kan deurtrek tot Vrydag.
Vrydae pay hulle weer.
Damduikers…
Môre is niks SAU – vandag is die dag!
Wie is Christo?
Dis ‘n nuwe liefde in haar lewe. Ken nou nie die hele storie nie maar dit klink goed.
Ja maar die het hulle uitgedrink. Brannas en water –
die ys
Dis n jong man in wie juffie en
beide 50% aandeel het!
Ek dink
is tog maar die hoof aandeelhouer
ek dink ook so… sy het darem meer ondervinding
Juffie se boyfriend en
se skelmpie.
nee kom nou dit is nie so erg nie…ek weet van baie erger dinge wat al in Nigel gebeur het!
Ja soos die kind wie se ma en pa eintlik ook broer en suster is.
Hulle is ‘n baie hegte familie
Hey hey hey wil jy ook die paaldans klub join.
is nou die oilwrestling kampioen. Ons soek nog deelnemers. Ek wil ook lapdans klasse begin. Ek het een lap solank en soek nog ‘n paar manne wat hulle laps wil beskikbaar stel.
Jy wil lapdance??
Ek is die host. Jy’s ook welkom.
Cheers
Lekker dag
Wondernet uit. ………………………………
Baai for now
Die volgende persone is laat :
Hier is ekke!
Harlike goeiemore aan die gewone mornigcrowd!
‘lo
MWHA
My
my liefie, my duifie. Die blom in my lewe wat sin bring in my dag. Die vreudge in my lewe, my hart se punt.
MWHA MWHA MWHA
Hallo
Gulpie, ek voel gevlei deur jou hartlike groet!
ek het skoon vergeet van die een…maar ek het nou die dag gele soos ek lag toe ek hoor van die SA snobs wat nou onlangs hier op die Gold Coast kom bly het, nogal in een van die rykste areas…hulle het hulle bediende saam gebring, want mevrou kon net nie meer sonder die hulp nie en het by almal gebreg dat sy haar bediende hier het. Elk geval lang storie kort langs hulle bly n ou wat so 10 keer meer geld as hulle het, hy en ousie raak toe verlief en is nou so paar maande terug getroud. Ousie is dus nou nie net mevrou se buurvrou nie, sy is boonop baie ryker…
Eish
mevrou voel glo redelik
as ousie vir haar vanuit die mansion dophou wanneer sy haar wasgoedjies gaan ophang!
I can only imagine…. maar mnr Pasgetroud gaan nog sy hare uit sy kop trek van spyt… but then again…. n vrou en n bediende in een!
Dis enige man se droom
nee wat hulle is glo vreeslik gelukkig dit is net hulle buurvrou wat vreeslik sukkel om aan te pas, mevrou was ook genooi vir die troue, maar het nie gegaan nie, die twee is in Fiji getroud op die eiland en mevrou hulle het ongelukkig nie iemand gehad om na die kinders te kyk nie!
ja die lewe kan maar goed draai so n mens moet maar altyd baie versigtig trap!!
Ek verstaan nie die lapdance-hype nie – almal weet tog dat mans nie skote het nie
natuurlik het ons skote en as die girl daarop gaan sit is dit altyd lekker om oor die eerste ding wat op kom te gesels!
Is dit hoekom geen man n skinkbord met kos op sy skoot kan balanseer nie?
Raait ek is terug. Ek moes eers kinders by die skool gaan aflewer. Waaroor praat ons nou?
Jip
Môre Julle
OK ek’s laat, maar liewer laat as nooit. Wat’s nuus
Môre
Jip, oom Niel kon sing !
Beide
Ek weet nie omdat ek nognooit by Teazers was nie. My vrou pas my te goed op!
Ok wat wil jul weet >> oor Lapdanse
Jip hy mag maar sing, maar nou gaan ons die hele oggend in Gulpie daar doer bo moet vaskyk elke keer as mens refresh…sien NIKS uit daarna nie.
Ag
dis is nie Stefaansie se beste foto nie, maar immers doen hy ND se musiek beter as ND self!
Kry R600 terug van jou belastinggeld- as jy vir ‘n kind op skool/universiteit betaal. http://www.aci.co.za/fundisa/
Ek was ook al saam met manlief by so-iets….en toe moet hy haar borste met YS smeer – toe hy klaar is gooi hy die een YS in sy mond en eet dit
Sal jou leer om jou man na so plek te stuur!
Wat ‘n vrou ( sy laat my aan
dink)
http://www.beeld.com/Content/Wereld/Nuus/1920/eaa49ebb27f34bbb8d8e1924b64cecef/12-11-2009-01-32/Hof_skend_regte,_s%C3%AA_Brit_oor_verbod_op_lawaai_in_bed
Sou jy na hulle gekerm en gehyg wou luister?
Ja
Die topic is LAPDANCE
Ag man !!! Ok, ek het nog nie ‘n lapdance gehad nie, wat gebeur ?
Jy moet soos Caster jou eiers wegsteek
Whahahahahahahaha !!!!
Terloops
ek is laaaaankal by die werk. Ek sit nie in die druk verkeer van Nigel nie.
Nie baie PC’s om op te werk tussen 4 van ons nie.
:gulp:
Ons sal seker middel van volgende week weer terugkeer na REDELIK normaal.
More ook aan die ander laatslapertjies.
En
Die mense moet ‘n threesome probeer.
Iets behoort haar stil te kry.
More
Whahahahaha
More
Ek was nou amper BLOND gewees…wou eers sê dan gaan sy seker eers raas, maar gelukkig onthou ek toe ek’s nie blond nie en wat jy eintlik sê
ek was een keer op n bachelors party toe is daar so warm stukkie wat ook dans en vuur spoeg… volgende oomblik steek sy toe haar eie hare (op haar kop) aan die brand en al ons mans gooi haar met ons drank… dit het nie baie lekker geruik nie en sy was nogal erg geskok…maar toe die vuur dood is toe troos ons haar almal en se sy lyk vreeslik mooi met net haar aan die een kan…. eintlik wou ons net he sy moet verder dans, maar sy was nie meer lus nie….
Brand = Moodspoiler
haar aan die een kan = hare aan die een kant!
Het die alkohol haar nie juis verder laat brand nie?
100% Alkohol brand, drank is te veel verdun om te brand! Skoon Brandewyn en whiskey is ongeveer 21% en brand nie.
Skuus, ek lieg, skoon whiskey en brandewyn brand wel!
Die volgende oggend ook
nee nie wat ek kan onthou nie, maar iemand het haar n paar houe met n vadoek of iets ook gegee. Sy het soos Lady Gaga gelyk toe ons klaar die vuur geblus het…. maar die arme dingetjie is toe so suur vir alles en die troos help net niks!
wat praat jy arme girl… arme ONS sy het n plaas se geld gekos. As ons in elk geval net vlamme wou gesien het sou ons haar nooit gehuur het nie en eerder net om die vuur gekuier het…nee wat sy het ons hele aand gespoil!
Blinde sambok!
ek kan net dink hoe lekker het julle vrouens vir julle gelag!
@ Jani … arme girl se stert! Sy wou mos kaalgat dans en vuur probeer spoeg!
Partykeer werk alkohol om verder te brand
Of uit te pass
Het julle haar ook gebrand?
nee
sy was toe lankal nie meer lus vir ons nie!
Hallooooo
Care for a lap dance?
Ek het eenkeer gesien hoe ‘n stripper ‘n ou se “Prins Albert” (ek dink) per ongeluk uitgeskeur het……….
Eina
HUH nie geweet ouens het Prins Alberts nie
Môre
dit is mos dan goeie nuus…baie werk vir julle.
Jy was nie hier toe ek dou voor dag gegroet het en SKRIFTELIKE WAARSKUWINGS aan julle uitgereik het nie.
n girl het by n strip klub een keer my kop tussen haar borste gedruk en my ore vuurwarm geslaan! Dit was hel seer maar gelukkig het die brannefien die pyn geblus!
DIT KAN NIE SEER WEES NIE!!!!!! Tussen haar borste…
dit was sy was n ouer model en haar “wapens” was effens langer en uitgerek!
OIC….. BTW welkom terug aan jou vriendeliker avvie.
@ Katoolsie bly jou mooi gesiggie is weer met ons.
Dankie… ek het n make-over gehad!
WAHAHAHAHAHAHAHAHAHA Ek het nou lekker gelag, ek word alweer aangekyk asof ek ‘n malkoppie is
waarvoor lag jy so lekker?
…..Die ore wat warm geslaan was
Die stelsel by ons is alweer op strike
Naand
Halloooooooooooooo
‘n Maat van my moes een aand ‘n doedie se boude houvas terwyl sy met ‘n vuurstok toertjies doen. Hy moes agter haar staan.
Terwyl sy met die stok besig was hetsy hande biki gedwaal.
Sy druk toe die vuurstok liggies tussen sy bene maar hy het ‘n nylon broek aan gehad.
Jan het toe moerse brandwonde opgedoen en is toe boonop geskei toe sy vrou van al sy toetjies uitvind
Gebakte eiers?
of gebakte pere!!!
O gaats
Right weer terug op die lug
Waar was jy Sau?
Wat is verkeerd
?
Die rekenaarstelsel frustreer my. Ek raak hiper bedonnerd as die ding so sadig is, dis meng in met my werks en BP tyd.
Ek het vir die laaste week so gesukkel omdat die lugreëling in ons serverkamer buite werking was en dan skop die servers uit agv die hitte. Die ding is darem nou reg!
cheers almal tot more
Bye
lekker aand vir jou en gooi water by!
Cheers
lekker aand en dankie vir die lekker lag
Nou die dag vra ek julle parras of iemand hierdie storie gehoor het en dit dalk het en toe ignore julle my fokken totally – anyway julle het dit dalk al gelees maar dit bly moer snaaks.
Hoe om jou klein katjie ‘n pilletjie te gee – ‘n kort handleiding
1. Plaas jou katjie in die buig van jou arm asof jy n klein baba vashou. Sit jou regter wysvinger en duim aan beide kant van sy snoetjie en oefen versigtig druk uit, terwyl jy die pil in die ander hand gereed hou. Sodra jou katjie sy bekkie oop maak, gooi die pil in en gee die katjie die geleentheid om dit af te sluk.
2. Soek die pil op die vloer en gaan haal die katjie agter die bank uit. Plaas die katjie weer in die ronding van jou arm en herhaal die proses.
3. Gaan haal die kat uit die slaapkamer en gooi die nat pil in die drom.
4. Neem n nuwe pil uit die dosie, plaas weer die kat in jou arm, terwyl jy beide voorpote stewig vashou. Forseer sy kake oop en druk die pil binne in sy mond met jou regter wysvinger. Hou die kat se bek vir ten minste 10 tellings toe.
5. Haal die pil uit die visdam met die klein netjie en gaan haal die flippin kat bo van die kas af. Roep nou jou vriend uit die tuin uit om jou te kom help.
6. Kniel op die vloer en dwing die kat tussen jou knieë vas, neem sy pootjies in n baie stewige greep, ignoreer die harde gegrom. Laat jou vriend die kat se kop ferm vashou en dwing sy bek oop met n hout liniaal. Gooi die pil via die liniaal in sy bek in en vryf jou kat se keel om sy slukproses aan te moedig.
7. Haal die besimpelde kat van die gordyn-reëling af en neem nog ‘n pil uit die dosie uit. Maak n aantekening om n nuwe liniaal te koop en ook om die gordyne te laat regmaak. Vee die stukke glas en keramiek van die beeldjies en potte op sodat jy dit later kan weg gooi.
8. Draai die blasende kat in n groot handoek toe en laat jou maat bo-op die kat lê of sit, sodat net die kat se kop uitsteek onder jou armholte. Suig die pil met n strooitjie op en forseer die blerrie kat se bek oop. Blaas die pil, deur die strooitjie, in die kat se keel af.
9. Lees die pamflet deur, om te sien of die pille skadeloos vir mense is en drink n koue bier om die smaak uit jou mond uit te kry. Ontsmet jou maat se arm, sit salf op die wond en draai n verband om. Verwyder die bloedvlekke van die vloer.
10. Gaan haal die vokken kat uit die buurman se garage, neem nog n pilletjie uit die boks en drink nog n bier. Sit jou kat in die klerekas sodat net sy kop uitsteek. Forseer sy bek oop en skiet die pil met n kettie in sy keel af.
11. Gaan haal die skroewedraaier uit die garage en hang die kasdeur terug op sy skaniere. Soek die whisky bottel, neem n groot sluk en ontsmet die krapmerke op jou wange. Maak seker of jou tetnus-inspuiting nog geldig is. Gooi jou stukkende trui in die drom en gaan trek ‘n ou overall aan.
12 . Bel die brandweer om die satan-helskat uit die boom uit te kom haal. Vra jou buurman om verskoning vir die taalgebruik en neem die laaste pil uit die dosie.
13. “Tape” beide voorvoete van die tierkat aan mekaar vas met duct tape. Bind hom stewig aan die poot van die eetkamer-tafel vas met n stuk ankertou. Trek jou welding-gloves aan, druk die pil in n stukkie vleis en gooi n groot glas vol water. Hou die klein bliksem se kop agteroor, gooi die vleis in, gevolg deur die hele glas water, hou sy bek toe vir 5 minute.
14. Neem die bottle whisky en drink hom leeg. Vra jou maat om jou, so gou moontlik, by Ongevalle te kry, want jy word al lighoofdig van die bloedverlies. Laat hulle jou vingers en voor-arm vas werk en die laaste pil uit jou oog uit verwyder. Bel onderweg vir Hyperama om n nuwe eetkamer-tafel te bestel.
15. Bel ook die SPCA om te reel dat hulle die gemuteerde satanskind van n helkat kom haal en stop by die Petshop om te vra of hulle nie dalk klein hamsters het nie.
n Vriendin van my was jare gelede getroud met n boer van Marquard in die FS. n Klomp vroue is toe weg met n bus.. een of ander uitstappie! Die klomp graswewenaars gaan braai toe almal die aand by iemand se huis. Onthou julle die chroom meubels met glasblaaie wat so in die mode was in die laat tagtigerjare?
Toe die vrou by haar huis kom, is haar eetkamertafel se glasblad fyn en flenters en haar man het so paar snye aan sy gesig. n Paar ander boere het toe ook sulke fyn snymerkies aan hulle gesiggies en kele.
Later het die waarheid uitgekom. Die klomp mans het n girl gehuur wat vir hulle kom strip het… toe dans die dowwe girl met n paar spykerhak skoene op die glasblad tafel. Toe sit sy met haar kaal stert tussen die skerwe…
Maar die mans se snymerke… n paar blixems het onder die tafel gele en probeer om n beter view te he!
Pervertiese klein slette
Hoe gaan dit met die dam se amptelike mailman?
Goed goed > Arm en ……………
Ek het ‘n girl geken wat vir die snaaksheid daarvan, op die fotokopieerder gaan sit het, toe sit sy ook reg deur.
Net
gesien
Oops ! Wat ‘n verleentheid om te verduidelik wat daar gebeur het
Ek het toe maar net vir Nashua gebel en gese die flap het hard toegeval en toe breek die glas…..
Ag hier by die Pavilion winkelsentrum staan jy onder die trappe en kyk net op … partykeer sien jy meer as wat jy gedink het jy gaan sien
Neem fotos en mail ons
die probleem is jy moet so kyk dat ander mense nie sien waarvoor jy kyk nie , en ek kan nie foto’s neem nie te veel sekeriteits k4rs , hul sal kamara vat
Selfoon kamera!!
Mans is gewoonlik die argitekte op groot winkelsentrums – nou verstaan ek dit ook!!!!
Ek geniet die glory oomblikke so in my stilligheid… beste is as die vrouens verby jou stap en hul so preuts hou … hoekom hulle dit altyd doen sal net hulle weet , in elk geval en ek so in my gedagtes terug rol wat het ek so oomblik terug gesien het van haar , dan smile ek te lekker
Ek het vir ‘n Amerikaanse rekenaar maatskappy gewerk. Toe gaan sit een van die beancounters met sy kaalgat op die kopieermasjien en maak afdrukke en sit een van sy :poepol: fotos op elke girl se lessenaar. Groot moeilikheid! Die Amerikaners het geen humorsin nie.
“n Stripper in Marquard? Klink na ‘n wolhaarstorie…..
Dr Brandt, jy sal jou verbaas wat alles op hierdie klein dorpies gebeur!
Ag
Marquard is minder as n uur se ry van Bloem… en daar is baie strippers.. hoor ek!
Ek weet waar Marquard is!
Kom ek probeer weer: die stripper was van Bloem en het vir die boere in Marquard gaan strip…omtrent 19 jaar gelede!
Ek geniet ook die roltrappe wat ons hier het
Lekker Dezzy , ja ek doen ook
My 1 vraag is … hoekom hou vrouens hulle altyd so vroom en preuts voor , dink hulle regtig ons mans is f@kken stupid ???
Nou hoe meen meneer dan nou
verduidelik bietjie
Wat sy verduideliking ook al gaan wees… hy gaan homself in n hoek vaspraat en nie baie gewild wees nie!
Almal is nie altyd jenemal j@gs nie
Julle
s
gelukkig dra ek net langbroeke
Die amptelike Bosmossel pos is nognie vanoggend afgelewer nie.
sorteer nog die pos!
Joe sê: November 12, 2009 om 08:20 “Skoon Brandewyn en whiskey is ongeveer 21% en brand nie”
Joe sê: November 12, 2009 om 08:22 ” Skuus, ek lieg, skoon whiskey en brandewyn brand wel!”
Jy sit mos en BP met ‘n glas skoon drank
Gou eers getoets
More Bokbal!
Môre
Daar is probleem met die BOSMOSSEL pos….
Wees geduldig…….
In California in VSA mag strippers net in klubs optree. Jy betaal dan $5 om by die klub aantesluit vir die aand anders kan jy nie ingaan nie In Los Angeles was daar ‘n stripklub met die naam ‘The Ball’ en reg oorkant die straat ‘n klub met die naam ‘The Other Ball’
Ek kan nie meer onthou wat die straat se is nie.
Enne.. hoe weet jy dit?
PS Nuwe post!
Ek was daar!
nuwe post