97

PARRA MUSIEK – ROD STEWART

rodRoderick David “Rod” Stewart, CBE (born 10 January 1945) is a British singer-songwriter born and raised in London, England and currently residing in Epping. He is of Scottish and English lineage.

With his distinctive raspy singing voice, Stewart came to prominence in the late 1960s and early ’70s with The Jeff Beck Group and then Faces. He launched his solo career in 1969 with his debut album An Old Raincoat Won’t Ever Let You Down (US: The Rod Stewart Album). His work with The Jeff Beck Group and Faces proved to be influential on the formation of the heavy metal and punk rock genres, respectively.[1][2] Both bands were also pioneers of blues-rock.

With his career in its fifth decade, Stewart has achieved numerous solo hit singles worldwide, most notably in the UK, where he has garnered six consecutive number one albums and his tally of 62 hit singles include 31 that reached the top 10, six of which gained the number one position. He has also had 16 top ten singles in the USA, with four of these reaching number one. His most-known solo hit singles are “Maggie May”, “You Wear It Well”, “Sailing”, “Tonight’s the Night (Gonna Be Alright)”, “I Don’t Want to Talk About It”, “Hot Legs”, “Da Ya Think I’m Sexy?”, “Downtown Train”, “Some Guys Have All the Luck”, “Young Turks”, “This Old Heart of Mine”, “Forever Young”, “The First Cut is the Deepest”, “Have I Told You Lately”, “My Heart Can’t Tell You No” and “Rhythm of My Heart.” He was voted at #33 in the poll of “Q Magazine top 100 Greatest Singers of all time”.[3]

lees verder hier.

 

 

Kommentaar (97)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. Obelina sê:

    Wake up Maggie song is ‘n all time fav. Kuifie, as mamma die 15 des jul pienkvoet aflaai is ek haar virtule peetma. Sterkte, die 18de is nog beter, Mister Brad Pitt verjaar dan :wink: sterkwaliteit

  2. muffia sê:

    eish – thanks Platkuif – nou kon ek weer daai :kak: spul behoorlik luister – en weer probeer luister – en nog steeds maak dit vir my geen niks sin nie. Internasionale showpiece – wêreld wyd gesien/geluister – van hoe pateties ons “mense” in charge werklik is

    onwillekeurig kom daai add van John Deere in gedagte – BEE version – ons toekoms is …… !

  3. muffia sê:

    Obs – jy is (weereens) reg – Maggie is/was/sal altyd puik bly – gun my die plesier

    http://www.youtube.com/watch?v=h9dlG-iq3F8

  4. Obelina sê:

    Dankie Muff, :oops: :wink: Laaik daai song kwaai – wie het Ruby Tuesday gesing?

  5. Obelina sê:

    Muffia, vergun my die verleentheid LOL

  6. Smiiiiiiile sê:

    hello julle, ek hou BAIE van sy rasper stem….

  7. Smiiiiiiile sê:

    Nou ja hier gaan niks aan nie, wil net laat weet dat my drip het uitgekom en nou is my arm geswel, en hulle het my ander arm omtrend gesoek vir ‘n aar.
    Nou môre weer die selde rigmarol!

    En sover nog geen verandering in die kondisie van die wond.
    Maar ag wat die kos smaak lekker, die wyn in die Kaap is ook lekker en die son skyn weer!!
    sien julle dalk môre

  8. muffia sê:

    hiers hy Obs – op ‘n oorspronklike 45rpm (seven single) vinyl – natuurlik die rolling Stones !!

    http://www.youtube.com/watch?v=JZAOftZ5tAE

    • muffia sê:

      …. nogal in “mono” sound – shit – daai was lekker tye – garage parties / dominee se dogter met die vlegsels – ai ja jaaaaaaai

  9. muffia sê:

    :smiiile: – wag – ek het nog nie eers Lo gesê nie – tsk – sterkte en ‘n sterk (((hug))) van my af !

  10. Obelina sê:

    :hoor-hoor: dankie Muffia!!!! Dit was fantasties!!!!

    Lo Smillle (((hug vir jou)))

  11. muffia sê:

    :lol: – Obs – ek is nou so hyped up – die adrenalien pomp hoog – (ek wonder of my “stovepipes/wit t-shirt en ORANJE Grasshopper skoene my nog gaan pas) ek is sommer lus en organize ‘n “seventies garage party” !

  12. muffia sê:

    “You can’t do anything about the length of your life, but you can do something about its width and depth.”

    18 till I die !!

  13. Obelina sê:

    LOL Probeer ten minste Muffia, As jy landom kan “bike” is hierdie mos ‘n lammetjie :lol:
    Mens kan jouself uit die 70ties haal maar mens kan nie die 70tes uit jouself haal nie LMGA

  14. Smiiiiiiile sê:

    :hoor-hoor: dieselde met die 60′

  15. Obelina sê:

    Praat jy met lippe Smiiile 60ties, 70ties, 80ties. 90ties en vorentoe …… :wink:

  16. muffia sê:

    jip ek moet erken ek het al baie goeie tye beleef – en ek is nog lank nie klaar nie – :lol:

    Bets se woorde som my lewens filosofie 110% op – ek quote :

    “One day your life will flash before your eyes. Make sure its worth watching.”

  17. witgesiggie sê:

    Vanaand op DKNT het hulle ‘n onderhoud met Jurie en Robbie gehad – tien jaar gelede. Ek het byna verstik!!!!
    Nou ja, dinge werk nie altyd uit soos wat jy hoop nie!

  18. Gigi sê:

    Mole Almal, wil net se eks nog hier, bang :fokk: vat my fokkie weg! Mag julle ‘n bevange dag he!

  19. sielispeeer sê:

    Daai :spiesgooier: KAN sing!!

  20. Wondernet sê:

    Môre Oom :fokk:

    Net ‘n voorstel ek dink die Nasionale Lied moet volgende keer deur een van die spanlede gesing word. Daars is moes die mees veelsydige Mnr E Rose dan nie.

  21. Gatvol sê:

    Moet se ek het nou eers die onderste link gekyk. Ongelooflik. Die juweeltjie moet gebere word. As Julius ooit president word, moet hierdie begaafde siel vir hom kom sing met inhuldiging.

    • Wondernet sê:

      Ek het net gewonder wat het hy gerook voor die tyd. En ek sien ook hy’s so wit “dude” in sy band. Kon die ou hom nie ‘n snotklap na die tyd gegee het nie?

  22. Wondernet sê:

    Ek kyk net gou weer die video.

    Nee ook fok waar het hulle daai moegoe uitgegrou.

  23. Gatvol sê:

    En blykbaar dink die sanger self “dit was pragtig” :lol:

  24. Gatvol sê:

    Ek dink ons moet ‘n veldtog loods om hom hier te kry vir Bafana se wedstryd van volgende jaar

  25. BokBal sê:

    Ek moet ongelukkig saam met :sielispeeer: stem. Daai :spiesgooier: kan sing.

    Net jammer Victor Matfield kon nie by die deuntjie hou nie.

    :lol: :lol: :lol: :lol:

    ….en Kakkowski is definitief beter as Hurl Rose en Aidsie Jacobs.

  26. muffia sê:

    ek verstaan juluisie is hard besig om sy nuwe total onslaught te formuleer – iets in die lyn van die rassistiese bokke het aspris verloor om die aandag op die “previously disadvantaged” SA’se fenomenale volksheld en sanger – wat as gevolg van voorheen gedwonge politieke wit oorheersing – gedwonge moes uitwyk Frankryk toe – waar hy sy “struggle” om te probeer sing ongestoord kon verder voer tot die huidige vlak van perfeksionisme !!

    Viva !!

  27. muffia sê:

    …. en julle almal sien die wit ou wat dromme speel se rol heel verkeerd in – die arme liberalis is NIE besig om background musiek te maak nie – hy bliksem bloot al die vlieë wat daar agter daai rasta se broek rondvlieg agter die stront reuk aan moertoe om die beeld van die superster te bevorder – tsk !!

  28. Elmie sê:

    Lekker giggle :elmie: nou vir die kabouter wat SA se liedjie so verkrag.
    Hy kan sy “gode” dank daar was nie ‘n boer met ‘n roer = :skiet: :skiet1: of twee tussen die
    skare nie. :lol:

    :parra: :parra: :parra: :parra:

    :smiiile:
    Hoe gaan dit met jou?
    Ek hoor die weervoorspellers voorspel sneeu
    vir ons suidelike gebergtes en dis heerlik
    koel-koud hier by ons na ‘n hengse warm week.
    Dit was ‘n ’snaakse’ baie uitputtende hitte en :elmie:
    was pê !!

    Geniet die dag :parras:

  29. Suidoos sê:

    Middag :parras: Ongelooflik! Wat het daai falsetto (en dis ‘n kompliment) betaal om te sing??? :wtf:

  30. Suidoos sê:

    Was enige van die :parras: op gister se lugskou by TVOS??

  31. muffia sê:

    nope :suidoos: – daar waar daai aerie gecrash het ?

  32. muffia sê:

    btw – :suidoos: en :elmie: se avvys lyk cool !

    • Elmie sê:

      :lol:
      :muffia: :elmie: se avy’s mos
      “Die vrou met die kopdoek/kappie” soos ek elders raakgelees het. Seker ‘n voortrekker-tannie. :lol:
      Gaan dit goed met jou en joune?
      Ek rus vandag en doen net mooi niks behalwe
      om Henks gek te chat en lekkernye te voer.

      Jy moet sien hoe swart het die son hom al gebrand.
      Hy moet permanent sy ID by hom dra. Hy beplan om
      langmou wit ‘ouderlings’ hemde aan te skaf soos die Arabiere. :lol:

      Geniet jou daggie verder :muffia: :parra:

  33. Suidoos sê:

    :muffia: Thanks vir die kompliment! Die crash – Yes – was erg. :moesad:

    • Elmie sê:

      :suidoos:
      Was mos ‘n lugskou of iets?
      Het hulle al die naam bekend gemaak want volgens die nuus was dit vanoggend nog nie gedoen nie.
      Nog niks verder gehoor of gelees nie.
      Eintlik hartseer dat iets wat veronderstel is om
      genotvol te wees so moet eindig nê?

  34. Suidoos sê:

    Hulle sukkel blykbaar om van sy familie in die hande te kry, maar ja, ons weet wie dit is, want sy naam is mos afgekondig toe hy opgegaan het. Hy was ‘n toets-vliëenier vvordat hy vir die eienaar van die vliegtuig gaan werk het – is maar wat ek gehoor het.

  35. Suidoos sê:

    Is maar sad, maar “live by the sword, die by the sword” hy’s dood terwyl hy sy passie beoefen het…. Sy naam is bekend gemaak – E-nuus kanaal

  36. Suidoos sê:

    :elmie: – dankie tog daai nasie is nader aan Indië. Ons het genoeg van ons eie! :lol:

  37. Elmie sê:

    Ek dink Bok van Blerck moet met die volgende
    wedstryd sy Generaal De La Ray song sing dan
    sal ons sien wiè staan kans om die Springbokke
    te wen.

    • Suidoos sê:

      True! En ALMAL ken die woorde! :lol:

      • Elmie sê:

        NUWE SONG VIR DIE SPRINGBOKKE
        *******************************
        Soos gesing deur Bok van Blerck
        *********************************

        Ons wysig net ‘n woord hier en daar of wat?

        Op ‘n Berg in die nag
        Lê ons in donker en wag
        In die modder en bloed le ek koud
        Streepsak en reen kleef teen my
        En my huis en my plaas
        Tot kole verbrand
        Sodat hul ons kan vang
        Maar daai vlamme en vuur
        Brand nou diep, diep binne my

        De La Rey, De La Rey, sal jy die boere kom lei
        De La Rey, De La Rey
        Generaal Generaal, Soos een man sal ons om jou val
        Generaal, De La Rey

        Hoor die Kakies wat lag
        ‘n Handjie van ons teen ‘n hele groot mag
        En die kranse le hier teen ons rug
        Hulle dink dis verby
        Maar die hart van ‘n Boer
        Lê dieper en wyer
        Hulle gaan dit nog sien
        Op ‘n perd kom hy aan
        Die leeu van die Wes Transvaal

        KOOR

        Want my vrou en my kind
        Lê in ‘n kamp en vergaan
        en die Kakies se murg
        Loop oor ‘n nasie
        Wat weer op sal staan
        De La Rey, Del La Rey,
        sal jy die boere kom lei,
        De La Rey, De La Rey
        Generaal Generaal,
        Soos een man sal ons om jou val
        Generaal De La Rey X2
        Generaal Generaal
        Sal jy die Boere kom haal …… ??

  38. Ella kie sê:

    Mimimimimimimimmimim

    More :parras:

  39. Pinochio sê:

    Môre parras, EN Ella kie.

  40. Pinochio sê:

    Hallo Suid Oos, gaanit?
    Jy was seker by die lugskou by Bredasdorp? Dit is baie,baie sad van die dood van Dave Stock, ek het die vooreg gehad om hom te ontmoet hier by Waterkloof LMB, in 2007, net voorgestel en hello gesê, want hy het met dieselfde English Electric Lightning manouvers hier gedoen, by die lug skou daardie dag.

  41. muffia sê:

    Lo Pinochio – jy jou mail gekry ?

  42. Pinochio sê:

    Hi, Muff, sal check thanks.

  43. muffia sê:

    Ella – ek moet nog sometime vir jou daai foto van rotsformasie by Doringbaai stuur – die een wat lyk soos uil

  44. Pinochio sê:

    @ Muffia, shit Muff, dit is ‘n AWSOME machine, congrats man.
    Is die handeling Okey? nie ‘n biekie swaar nie? Is dit die 327 CI small-block seker?,
    moet sê dit is smart gebou.

  45. muffia sê:

    Nope Pinochio – import jobbie – 350ci – 4 bolt mains – handling – :lol: – daai ding word nie gehandle nie – hy laat jou net vasklou om bo te bly. Seriaasly – om vorentoe te ry van stilstaan af moet jy die aproach angle so 15 grade negatief links vat – en hoop en bid jy ry nie oor die objects wat regs voor jou is nie. Brute krag en torque gekombineerd onder jou gaai !! Swaar – ehe – 600kg – jy WIL nie omval met hom nie – :lol:

  46. sielispeeer sê:

    Ek skiem nog steeds daai rasta sing fokkin baie beter as Rod Stupid!

  47. muffia sê:

    :lol: – Rod Stupid – bwahahaaa

  48. Gatvol sê:

    Sterkte aan Middelvinger met die heengaan van sy moeder.

  49. . sê:

    Die wereld is boos

  50. Poe sê:

    Elmarie, as jy Louis Pepler se verhoog naam wil aanhaal, maak tog net seker jy spel dit korrek. ASSEBLIEF

  51. muffia sê:

    Poe – is dit jou volle naam ?

  52. muffia sê:

    Naand :parras: – wat gebeur waar ?

  53. Griffel sê:

    Ek is besig om John Smit se boek te lees en kan dit aanbeveel vir almal wat wil weet presies hoe werk die politiek van SA Rugby.

    PS. Rudolf Streauli is ‘n aap.

  54. Dellie sê:

    ♫ I wanna be a simba chippie ♫

  55. muffia sê:

    Hoezit :fokk: !

  56. Gatvol sê:

    Ek dink hiers dalk ‘n paar siele wat eerder wil Lays wees :koes:

  57. muffia sê:

    :lol: :gatvol: moer skerp

  58. Elmie sê:

    :?: :?: :?: POE :?: :?: :?:
    Bok van Blerk/Blerck – Louis Pepler
    Selle ou ewe mooi en ek’s mal oor hom.
    Alweer iemand wat met my wil faait.
    Boe Boe Hoe Hoe Snik Snik Snot Snot Snuifffffffff.
    :cry: :cry: :cry: :cry:
    Tarra vir eers my ander :parra: vriende.
    —————–>>>>>>>>> Nuwe Post
    [[[Poe sê:
    November 15, 2009 om 18:44]]]

  59. Obelina sê:

    Louis Pepler = Bok van Blerk? :ellakie: :grapgat: = :minora:

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!