109

SLAANSAK

slaansakBeijing – A Chinese man has launched a secret sideline by renting himself out as a punchbag for stressed women. Xiao Lin, a gym coach in Shenyang, has not told his family about his new venture.

He said: “It fits in well with my day job. I needed more
sparring partners anyway. I can make money and practise my self-defence skills.”

Lin charges 100 yuan (about R110) for 30 minutes for his services and says he has already had two customers.

“The first woman was about 25. She paid for half an hour but soon got tired and spent the rest of her time just chatting to me,” he said.

“The second customer only lasted a few minutes, but they both looked much happier afterwards.”

lees verder hier

klink soos ‘n plan…’n mens moet net baie seker maak dat daai anties wat betaal om jou te bliksem nie ex-spoorweg stoeiers is nie ;-)

Kommentaar (109)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. paddatjie sê:

    wie is eerste?

  2. Daisyblom sê:

    Hoe hard kan n girl tog nou slaan!

  3. paddatjie sê:

    wonder of mens mag skop….mik vir die eiers

  4. paddatjie sê:

    wonder wat sal hy doen as een nog slaan en dan skop

  5. aquagasm69 sê:

    Gaan koer bietjie so stoere ou Blou Bul antie se moer , dan vertel ons wat gebeur het.

  6. sielispeeer sê:

    Daai antie in die kiekie kan my enige dag maar kom goed opfok en hard bliksem! :njam:

    :platkuif:
    I love it when you post dirty!

  7. Pluim sê:

    Sielie gaan jy saam met ons kom kuier met die krismispaartie, jy kan jou vrou en kind saambring, of is jy bang jy word inappropriate geflag

  8. aquagasm69 sê:

    Kyk hoe hard het die antie vir J gemoer , dat hy skoon huil en trane het in die Hsgt.

  9. sielispeeer sê:

    Ai Ai
    Ek verloor dit vir ‘n brunet met sulke lang bene.snik

  10. sielispeeer sê:

    Hierdie post maak my lus om prawn te surf!
    :lol:

  11. aquagasm69 sê:

    B B B … bene , boude , boobs … enige ordentlikke opgevoede man se dood steek .

  12. sielispeeer sê:

    seeriejis…
    waaren wanneer is die party?

  13. witgesiggie sê:

    Ai,ai manne, dis net ‘n prentjie!!!! :lol: Is daar dan niemand by die huis wat wag nie????
    Ek weet darem nie of ek ‘n wild vreemde man wat my niks gemaak het kan opfoeter nie!

  14. Black Adder sê:

    Blink plan…meer mans moet volunteer vir so ‘n sessie…sonder betaling…party dose het net eenvoudig ‘n paar taai bi tch slaps nodig…

  15. sielispeeer sê:

    Daai kiekie is fokken upsetting.
    Ek verstik die heeltyd aan my :stoh: huil.fok!!!

  16. sielispeeer sê:

    hoe lyk die boep :ba: ?

  17. aquagasm69 sê:

    Sal darm nou kan doen met ‘n :castle: , maar heellaas ek moet netnou gaan werk.

  18. sielispeeer sê:

    Ek gaan nou nou biekie Woolies se “Lamb Loin Fillets” op die oopkole gooi met ‘n lekker Raka rooie om die :stroh: mee te “supplement”.

    Cheers julle marabse, en onthou!

    Ek is lief vir julle. haha .. joke net!

    Befokkenveilig Julle Self

    :skiet: :spiesgooier:
    :sielsipeeer:
    :spiesgooier: :skiet1:

  19. luke puke sê:

    Is almal nou huis toe ? Ietsie wat ek gese het ?

  20. BokBal sê:

    :sielispeeer: is behep met :poephol: en poefringe.

    Hy raak opgewonde oor die girl se skuitspiere . Ek aan die anderkant hou die girl se kuitspiere dop.

    Sak Sarel.

  21. aquagasm69 sê:

    Ok ek is weg , gesels weer more !!!!!!

  22. Stig sê:

    Daar is fout met haar bene!
    Dis nie om my nek nie

  23. Piet sê:

    Haar tone lyk vir my reg.

    Sal die laken goed tussen hulle kan vasknyp :lol:

  24. Jane sê:

    Aitsa ! Sexy tannie daai :lol: Ek dink die ou het ‘n skroef los iewers :wtf: kom moer my asb ek kan dit vat en help dan sommer om van julle frustrasies ontslae te raak…..hy’s besig met ‘n ander plan en die girls gaan daarvoor val, veral as hy aantreklik ook is :wink:

  25. Jane sê:

    Nou waar’s al die manne nou, veral :jannas: en :joe: passop net vir julle harte asb :lol:

  26. Jane sê:

    Wat eet ons vanaand ? Is lus vir Bobotie :njam:

  27. BokBal sê:

    Johnny Malema she has a man thing.

    Die Laugh It Off T-hemp kry die wind erg van voor. Dis ‘n skit oor Johnny en Saartjie Baartman.

    Kyk voor dit totaal geban word. SNVL :luke:

    http://img230.imageshack.us/img230/7071/hermaphrotit1.jpg

  28. Ella kie sê:

    Hiers ons weer by die graveyard shift. Sien later :parras:

    Vanaand issit my beurt om kos oppie tafel te kry. Steak, gebakte aartappel en slaai

  29. Smiiiiiiile sê:

    hi, ons het zuurkool (sauerkraut) , gerookte rashers en hollandse rookwors…rerige winterkos (met mash)

    Hier in die kaap is dit mos weer winter!

    • Ella kie sê:

      Hi :smiiile: Hoe gaan dit nou met jou?

      Julle aandete klink jirlik! :njam:

      • Smiiiiiiile sê:

        hi, :ellakie: dit gaan Ok die been is nog baie pynlik en water (of soietsie) loop daar uit…vandaag vir die eerstekeer self die verband gedoen! Grillerig! Maar nou “verbeel” ? ek my dat dit meer seer is as gister! :lol:

  30. Suidoos sê:

    Middag :parras: You’ve got to love this blog :lol: Nadat ek so bietjie comments gelees het, kon ek nie onthou waaroor die topic gaan nie… :lol:

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!