229

SLETSNAAKS OF SWAK SMAAK

saartjieSatirical T-shirt company Laugh it Off has this morning removed a controversial image on its website depicting the naked body of Sara Baartman with male genitalia and the smiling face of Julius Malema.

Laugh It Off had been testing the public’s response to the design, to gauge its popularity, before printing it on T-shirts.

The design aimed to highlight the recent gender row involving athlete Caster Semenya and the surprising comments that followed from Malema, the ANC Youth League leader.

Laugh It Off spokesperson Ruan Kemp said “Hermafrotiet” – as the image was named – had been intended to poke fun at Malema, but instead of raising laughs, it had raised public ire and condemnation.

“Ja, we removed it this morning. We’ve had a lot of complaints, and most of them are coming from our fans,” he said.

Baartman, a Khoisan woman, was shipped to England in the 19th century where she was paraded as a sexual freak.

Parts of her body were preserved and exhibited in a museum in France after her death. Her remains were brought back to South Africa for reburial in 2002.

lees meer hier

Not so funny. Hierdie ‘effort’ was in baie swak smaak gewees (seg ek…).

Wanneer is iets ‘funny’? Wanneer maak iemand ‘n ’snaaksie’ wat acceptable is?

Waar trek mens die lyn tussen iets wat sletsnaaks is en iets wat eenvoudig in swak smaak is…

Kommentaar (229)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. sielispeeer sê:

    RAWR

  2. sielispeeer sê:

    Dit sou sad gewees het as dit nie so funny was nie!

  3. Daisyblom sê:

    Niemand mag spot met iemand anders se liggaam nie, maar die manne van Laugh it off was dapper om so n grap met Malema te maak. Ek kan my net indink hoe Malema te kere sal gaan hieroor!

  4. Piet sê:

    Ek hoor al vir Malema.

    “The management of Laugh it off is a bunch of white racists” :lol:

  5. Platkuif sê:

    ek dink dit is ‘n patetiese effort.

    funny moet vir my baie meer ’subtle’ wees.meer sarkasties.nie so ín your face’ nie

  6. Gatvol sê:

    Ja ek het nie ‘n probleem as iemand ‘n grap maak met Malema nie. Maar laat Saartjie nou maar rus. En hoe stap mens by die straat af met so ‘n T-hemp voor kinders met ‘n ontblote totterman?

  7. Stig sê:

    Ek sal so t-hemp koop, nie om te dra nie maar om in my Bar te sit. Net omdat malema so groot …….. is.

  8. Joe sê:

    Ek dink nie dit is snaaks nie!

  9. Gatvol sê:

    Daar is baie moontlikhede vir Malema, bv sy kop wat loer uit ‘n kartonhouer.

  10. Sharpshoot sê:

    Hier kom ‘n ding…..

  11. BokBal sê:

    Laugh it Off kan mos nie help dat Malema so :kak: gebou is nie.

    Eintlik is ek teleurgesteld met Laugh it Off. Hulle goed is gewoonlik “slim”. Die een lyk na amateuragtige “gutter trash”.

    My favourite Tassenbergies

  12. Stig sê:

    Wat van kak papier met die gesig op?

  13. Platkuif sê:

    A 3-year-old boy examined his testicles while taking a bath.

    ‘Mum’, he asked, ‘Are these my brains?’

    ‘Not yet,’ she replied.

  14. Platkuif sê:

    al die Julius Malema related jokes is al afgesaag.amper soos die Losgulp en Losvinger en Hurie jokes.Dit is funny tot op ‘n stadium dan raak dit booooooooooooooring

  15. Jane sê:

    My fok, het hy nie maar hierdie oor homself gebring nie, ek meen as jy jou naam vergat met elke politieke of gewone stelling of selfs jou intellek vlak so blootstel wat jy uiter en jouself uitgee vir ‘n :toffie: moet jy maar gekou word maak nie saak of dit deur media berigte / prentjies / grappies ens is nie :!: Beteken dit nou dis aanvaarbaar as hy so haat gevoel het teenoor blankes en ander rasse groepe, ek dink daar word te “diep” gekyk en bespieggel oor hierdie prentjie :wink:

  16. Dr Conrad Brandt sê:

    Onsmaaklik en totaal smaakloos!

  17. naaldekoker sê:

    Jip eintlik moet almal hom net flat ignoreer.

  18. naaldekoker sê:

    @ :gatvol: en :daisy: het nou net van die stappers gehoor – is op Knysna en kom Sondag terug as alles volgens plan verloop. Het lank in Garden of Eden vertoef.

  19. TANNIE sê:

    Swak smaak.

  20. Antie Poppie sê:

    More :parras: Enige iets met Malema se gevreet op is bekotsenswaardig. Hy gaan ook seker eendag ‘n stamp kry.

  21. witgesiggie sê:

    Dalk voel ek vanmiddag anders maar vir die oomblik is dit nou nie vir my baie snaaks nie!

  22. Slobie sê:

    Dr Conrad Brandt

    Welcome back – long time no see/smell

  23. Slobie sê:

    :slobie:

    wie wa Julius?
    wie wa Tshwane?
    wie wa Earl Rose?
    wie wa Chopper?

    :rofl:

  24. Piet sê:

    Saartjie se :tiete: lyk soos ‘n ou moeë Ford bakkie se ligte op 6 volt :koes:

  25. Daisyblom sê:

    :naaldekoker: ek is bly jou kind is veilig en dat hy die stappery geniet het!

  26. Dezzy sê:

    Goed Mossels

    Ek moet pad vat Sunninghill toe……

    Mooi speel..

  27. sharon-cathryn sê:

    ek dink bg is swak smaak. ons as blanke SA’ers word kwaad omdat die nuwe regering aan ons goed raak… en Saartjie Baartman is vir hulle belangrik. spot met malema en spot met zuma – maar los die geskiedenis uit. hulle soek onnodig moeilikheid en blaas net rassehaat aan. oja. more almal

  28. MeShade sê:

    Ek dink nie dis snaaks dat ander mamparras mens se pc hack en :kak: maak, en dan word ek geban nie. Ek hoop die blikker wat by kroeg kak gemaak het met my ip kry wat hy/sy verdien.

    • Pluim sê:

      wat het gebeur Shade?

      • MeShade sê:

        wetie pluim, ek was so 10 min op kroeg se site toe ry ek pta noord toe, nou is ek geban daar, maar dis nie seer nie……heheheheh :lol: gister gese iemand :fokk: rond op my pc

        • Pluim sê:

          hoe seker is jy daarvan dat jy geban is daar?

          • MeShade sê:

            want daar staan oops!. Iets van you have been banned by administrator of so iets, nie eers verder gelees nie, net uitgegaan………die ou moet nou maar lekker chat onner my naam..dalk het hy dit nodig. :lol:

    • sharon-cathryn sê:

      ag nee dis laag. mens raak te bang om deesdae enigsens te chat. sies – dink hierdie mense hulle is oulik of wat? wat gebeur as iemand jou hack? kan hulle fisies op jou pc inkom en jou goed sien wat daar le?

      • MeShade sê:

        hulle kan sc maar hier is niks om te sien op my pc nie, die ouks put net genot daaruit om :kak: te maak met ander mense se ip’s…….die ou is in pta, het sy ip getrace, maar dit daar gelaat, solank hy dit geniet. Ek gaan nou lappe sny, groen en pers.moerse kombinasie :lol:

        • sharon-cathryn sê:

          so eintlik was harry se teorie nie so far fetched toe hy se die mense gebruik mekaar se ip’s nie. hel…

          • MeShade sê:

            hy was reg, enige iemand kan ander ou se ip steel, ek weet ok hoe.hehehehe, maar het nie tans behoefte daarna nie. :lol:

    • naaldekoker sê:

      Ag nee gebeur daar nog steeds sulke goed. Gelukkig is die :parra: ADMIN skerp sodat dit nie meer hier gebeur nie. Môre :meshade:

  29. Pluim sê:

    Ek wonder net of hulle nie net baie grafies vir Malema en sy navolgers wou wys hoe lyk ‘n hermafrodiet nie. Twee yslike arolas, soos iemand wat al 10 kinders geborsvoed het.

  30. MeShade sê:

    saartjie het malema geborsvoed………that’s for sure….. :koes:

  31. Piet sê:

    This happened in Glenwood, Pretoria

    A man came over and offered his services as a painter to a lady putting petrol into her car and left his card.
    She said no but accepted his card out of kindness and got in the car.
    The man then got into a car driven by another gentleman.
    As the lady left the service station she saw the men following her at the same time.
    Almost immediately she started to feel dizzy and could not catch her breath.
    She tried to open the window and realized that the odour was on her hand — the same hand
    that she had used to accept the card from the gentleman at the petrol station.

    She then noticed that the men were immediately behind her and she felt she needed to do something at that moment.
    She drove into the first driveway and began to hoot repeatedly to ask for help.
    The men drove away but the lady still felt pretty poorly for several minutes until she could finally catch her breath.
    Apparently there was a substance on the card that could have seriously injured / incapacitated her.

    This drug is called ‘BURUNDANGA’ and it is used by people who wish to incapacitate a victim in
    order to steal from or take advantage of them.

    This drug is four times more dangerous than the date-rape drug and is transferable on simple cards.
    So take heed and make sure you don’t accept cards at any given time alone or from someone on the streets.
    This applies to those making house calls and slipping you a card when they offer their services .

  32. MeShade sê:

    nie geweet saartjie was albino nie, metta pienk totie
    eish………. :grin:

  33. BokBal sê:

    Madam Butterfly het nou die dag laat val dat die dubbeldoor storie twak is. Toe wys ek maar vir haar so ‘n foto of 3 op die web.

    Wel, sy is met moerse groot oë huistoe.

  34. Piet sê:

    Al gewonner hoekom ons tans pigmentbevoordeeldes se hande en voete nie swart is aan die binnekante nie.

    Glo toe hul hande4voete gestaan het toe die duiwel hulle gespray het :koes:

    • naaldekoker sê:

      However, the contents of the above email are definitely dubious, and almost certainly false, because no such case has ever been officially recorded.

      It is also universally accepted that Burundanga must be taken in quantity, most likely ingested or inhaled, in order to have any meaningful effect.

      The chances of a sufficiently powerful dose being administered through the skin after touching a business card are virtually zero.

      Lastly, the victim of this hoax email mentioned a strong odor coming from the card but Burundanga is in fact odorless.

      Have you received the Burundanga hoax email?

    • Joe sê:

      Baie interessant :naaldekoker: 8-O

    • Daisyblom sê:

      Jy sal verstom staan as jy sien hoeveel sekuriteit daar op n gewone mielieplaas in ons omgewing is! You name it, dit is geinstalleer. Hier was al heelwat plaasaanvalle.
      Min boere in ons distrik het nog skape. n Boer wat wel n groot voerkraal het, het n permanente nagwag, kameras, beams, alarms, ens. n Oom vertel my dat hy sedert Januarie reeds 70 skape weens diefstal verloor het… en nodeloos om te se, die SAPS doen niks! Hy het lock, stock and barrel verkoop!

  35. Joe sê:

    bye :parras: ek,loop nou.

  36. Daisyblom sê:

    Ag verdomp! Gesels ek nou met myself. Maak almal of hulle werk?

  37. naaldekoker sê:

    Hulle is seker nou weer vreetsaam :smile:

  38. Skillie sê:

    RAWR
    Hoezit :paaras: waddefok gaan hier aan?

  39. Skillie sê:

    waar is die ander A team fokkers?

  40. naaldekoker sê:

    Mirrag :skillie: die :parras: is vir n wyle stil

  41. naaldekoker sê:

    oJa en intussen het die Bosmossel bende oorgevat :lol:

  42. BOSVARK sê:

    En ‘n baie goeie middag aan almal.
    Ek hoop julle geniet die werksdag soos ek.
    Die lewe sou eintlik boring gewees het sonder werk.

  43. Biker Bess sê:

    Hallo :parras:

    Long time no see. Ook miskien goed. But never mind. Ek amper klaar met die “skirts”.

    Ek spoeg en plak net gou hoor!!!!

    Slobie sê:
    November 12, 2009 om 10:25

    Malema wie?

    Slobie, ek dink dit sal ‘n lekker “Knock Knock” storie maak.

    Antwoord: Ma le ma Pa staan. :lol:

    Nou ja ek waai nou eers weer. Het julle nie vergeet nie, maar die tyd, die tyd.

    Lekker dag almal. Cheers!!

  44. Skillie sê:

    nou ja, Ek check eers weer uit wit mense moet mos fokin werk vir geld

  45. BOSVARK sê:

    Koker junior het vandag Engels literatuur geskryf – nou moet hy nog Eng. / Afr opstel doen en 2 maal Tegniese tekeninge.
    So hy leer nie meer nie
    KLAAR

  46. naaldekoker sê:

    My gras is mo@r lank in agterplaas en die son wil net nie saamwerk sodat dit kan droogword om gesny te word nie wil-wil nou deurkom so ek hoop ek kan dit gou na werk sny. Die weervoorspelling sê dit gaan nog 2/3 dae reën hier…eish

  47. BokBal sê:

    A Dane and an Irish man are at the beach in Waikiki. All day the girls are hanging next to the Dane. On the way home the Irish guy asks his Danish pal why the girls didnt even notice him.

    The Dane tells his buddy to get rid of the boxer short swimsuit and get a Speedo like him.

    The next day the girls are hanging on the Dane again and not even noticing the Irish man with the new Speedo.

    On the way home he again asks the Dane whats the problem with the girls again Not noticing him.
    The Dane says look get yourself a potato and put it in your Speedo.

    The next day still no luck, the girls are even staying further away from him. He can’t stand it anymore and asks the Dane what to do next.

    The Dane says move the potato from the back to the front.

  48. Slobie sê:

    Hi ek was uit die kantoor en kom nou terug om die storie te sien oor die verdowings middel op besigheids kaartjies – dis non-sense en kom van lankal af
    Gaan lees hier:

    http://urbanlegends.about.com/od/crime/a/burundanga.htm

  49. Daisyblom sê:

    Ek het nou na daardie gewraakte Reitz video op Youtube gekyk… wat die seuns gedoen het, was verkeerd. Maar wragtag, daardie vroue het vreeslik lekker bier gedrink, “downdown”, gedans, rugby gespeel en op die einde van die video gese hulle wil elke vrydag kom paartie hou! Hulle het beindruk gelyk met die whiskey wat hulle persent gekry het!

  50. Slobie sê:

    :slobie:

    Friday the 13th
    WIE GAAN MORE WERK?

  51. Piet sê:

    Springbok kleure vir STEEK

    Teazer gaan vir Joost Bok Kleure gee vir steek.

    Hy het ‘n tert gesteek.

    Hy ‘n atleet opgesteek

    Hy het sy familie in die skande gesteek

    Hy het Steve verby gesteek

    Hy het sy storie probeer wegsteek

    En Supersport het hom innie pad gesteek

    :lol:

  52. Piet sê:

    En sy boek het alle verwagtinge vebygesteek !!!!

  53. SnS sê:

    Waaroor praat ons? :???:

  54. SnS sê:

    Vir hin Skot is hy te kort :piet: !

  55. SnS sê:

    Dis die lengte van die Skot se skirkie wat blykbaar hulle girls beïnvloed :mrgreen:

  56. Daisyblom sê:

    Skotse kilte.. daardie skirkies wat die mans dra… blykbaar dra hulle “on a good day, just lipstick!”
    Ek het dit iewers gelees…

  57. Piet sê:

    Lipstick……. waar…………..Hoe kry hulle dit daar?

  58. naaldekoker sê:

    :nee: snaakse mense DIE SKOTSE outjies

  59. Daisyblom sê:

    Ag nee wragtag, gaan ons nooit n nuwe post kry nie?

    Selfs ou :harry: was interessanter as hierdie stilte in die dam! :roll:

  60. Ella kie sê:

    More allie :parras: en :bosmossels:

    :MOEG: :MOEGSTE: :UITGEPUT:

    Laat die arme Saarkie Baartman tog nou in vrede rus, netnou kom :spook: sy by ons :lol:

  61. naaldekoker sê:

    It was mealtime during a flight on Blonde Airlines. “Would you like dinner?” the flight attendant asked John, seated in front. “What are my choices?” John asked. “Yes or no,” she replied.

  62. naaldekoker sê:

    Ou Mike is besig om ‘n blokkiesraaisel in te vul.
    Mike”Wat is ‘n vierletterwoord vir ‘n vroulike orgaan?
    Kallie “Is dit dwars of af?”
    Mike “Dit is dwars”
    Kallie “Dan is dit MOND”

  63. naaldekoker sê:

    Ek gaan nou maar gaan :drink: cheers gesels môre weer en whooohooooo dit is Vrydag môre Tjorts :drink:

  64. Cruella sê:

    ag tog, dit gaan weer ‘n RACIAL issue word .. ek sien dit sommer nou kom ..

  65. Mortticia sê:

    Hallo :parras: :!:

    :tiete1:

  66. BokBal sê:

    :platkuif: sit die ‘n post op oor die lelike Britte.

    My eerste trippie oorsee is ek eers Hong Kong toe, gevolg deur Griekeland, Italië, Spanje, Holland en toe Engeland.

    Toe ek terugkom wou die mense weet hoe lyk die mense (die manne natuurlik oor die girls).

    My woorde was: “Julle het geen idee hoe nors en lelik die Engelse is nie.” …. en toe brei ek uit oor die stunning mediterreense en Hollandse girls.

    Dis seker hoekom die Engelse girls die easiest is van al die Europese doedies.

  67. Gert sê:

    NUWE POST

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!