111

ADULTERY

adulteryWoods has admitted cheating on wife Elin while at least 14 women have claimed to have had affairs with him.

Elin has reportedly hired a Hollywood divorce attorney with possible losses for Woods, a 14-time major champion, in a divorce deal including estimates of more than 300 million dollars.

His estranged wife is also seeking custody of their children, two-year-old daughter Sam and 10-month-old son Charlie.

In Touch magazine reported on its website Tuesday that Woods, who turns 34 next week, has been seeing Uchitel, 34, in Florida near where his yacht “Privacy” is docked.

The magazine, quoting an unnamed friend of Uchitel, reported Woods is still involved in a sexual relationship with Uchitel, a New York showclub host who was in the same Australia hotel as Woods when he was there for an event last month.

“They have been sleeping together the entire time since the scandal broke,” the source told In Touch. “They hooked up in a condo she has been staying at in Palm Beach.”

“She’s madly in love with him and she believes that he loves her as well,” the source told In Touch.

It was a tabloid report about Uchitel’s relationship with Woods two days before the crash that set the stage for the firestorm which has followed.

Uchitel had called a news conference earlier this month but canceled, reportedly after being paid more than one million dollars by Woods for her silence.

 lees verder hier

Nee wat, Mister Woods moet nou maar skei en klaar kry.Dit is baie obvious dat hy geen behoefte of intention het om sy huwelik en gesin te red nie. Tiger kan sy sterre dank hy is nie ‘n Muslem in een of ander Islam gefokusde woestynland nie…anders het hy en sy klomp girlfriends nou jarre en jarre se kak gehad…’stoning’ is nie ‘n man se speelmaat nie…

ps.vir ‘n bietjie meer ‘background info’ op Adultery, lees gerus….veral die gedeelte …Three recent studies in the United States, using nationally representative samples, have found that about 10–15% of women and 20–25% of men admitted to having engaged in extramarital sex …is sad.

psps.18SNVL hier is ‘n link na ‘n clip oor ’stoning’….moet liewers nie kyk as jy ‘n swak magie het nie/of as jy buite die eg

spyker in’n moontlike Islam set up nie.

Kommentaar (111)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. Platkuif sê:

    is woods nie 1/8 Muslim nie? hy het mos so ‘n moerse ingewikkelde,komplekse family tree…

  2. witgesiggie sê:

    Ek lees hy is weg op sy skippie alleen en mamma en die kids is Swede toe vir Kersfees saam met haar kant van die familie (binnekort die enigste kant klink dit vir my)

  3. Griffel sê:

    Wats die kans dat hy na sonnige SA toe trek en Bolmuis Inc. kry om mense te dreig en te vertel hy wat Tiger is het ‘n leunverklikkertoets geslaag? :wink:

  4. witgesiggie sê:

    Nogals 14 poppies!!!!!
    Dit laat ons knape wat rondkuier so half papperig lyk :wink:

  5. Piet sê:

    Hoe sien Woods ‘n vrou???

    Dis ‘n vertikale beeld wat ‘n horisontale behoefte in hom aanwakker.. :lol:

  6. L-Ling sê:

    ai, ander se boeke is duister om te lees

  7. L-Ling sê:

    het die video clip gekyk (so saam met die gemmerkoekins en lou melk). hoekom word die oortreder halflyf in die grond staangemaak? sal dit nou wees sodat sy kop en bolyf die meeste houe kry en hy vinniger beswyk? dan’s dit seker kind of “merciful” veronderstel ek. maar ai.

    • Kadoes sê:

      Seker sodat hy nie kan weghol nie.

    • Platkuif sê:

      ek dink die hoofrede is om seker te maak die arme gefokte veroordeelde gaan nerens heen nie…die ge-begrawery maak dat jy nie heeltemal so beweeglik is nie.ook word die hande en arms vasgemaak dat jy nie kan keer nie. ek het iewers gelees dat hulle dan klippe gebruik wat so vuisgrootte is…net om seker te maak dat jy nie onmiddelik met een moerse klip dood gegooi word nie…en dan laastens…hier teen die einde van jou ‘ordeal’ kan jy die klippe teen jou skedel ‘hoor’…maar nie meer die pyn voel nie. Dit moet ‘n terrible manier wees om te sterf

      ps. ek wonder of die slagoffers op ‘n stadium tydens die proses wonder/bepeins of die laaste oomblik van intimiteit met die getroude man/vrou rerig die moeite werd was…considering die uiters kak posisie waarinn hulle hulselwers op daai stadium bevind

      • L-Ling sê:

        yes, die video wys mooi watter size klip moet gebruik word.
        dit sal verseker ‘n loss wees as jy na jou EERSTE oortreding uitgevang word!

        • Platkuif sê:

          ek is nie groot op die huidige ‘islam wetgewing’ nie…dalk as jy die eerste keer gevang word dat jy met ‘n ander ou se vrou sukkel/flirt, dan word jy gewaarsku…in die vorm van ‘n kettie shot teen die linker oor…sou jy daarna versuim om ag te slaan op die waarskuwing en weier om jou wee te verander, dan is dit jy,in daai sandput en ‘n medium groot skare gewapen met klippe

  8. Kadoes sê:

    14 affairs for 14 time major-champion. ‘n Nuwe girl vir elke oorwinning – fokkit, moontlik is dit wat hy nou altyd beplan het.

  9. Boskind sê:

    ek hoop sy kry ‘n goeie prokureur en vat al sy geld…
    hy kan bly wees hy is nie met my getroud nie, ek sal vir hom skaap rekkies aan sit..

  10. L-Ling sê:

    issit affairs of is dit one night stands? want tegnies gesproke is daar tog ‘n verskil.

    • Griffel sê:

      My pel Vaatjie seg altyd dat die enigste vraag moet wees….

      Het penetrasie plaasgevind?

      • L-Ling sê:

        nope, dit maak nie saak nie. penetrasie kan soms betekenisloos wees. net ‘n bevrediging van ‘n dierlike instink.
        liefde sonder penetrasie is ‘n groter oordreding (in my boeke) as betekenlose penetrasie.

      • Platkuif sê:

        vertel vir jou pel Vaatjie dat daai ‘n kak argument is…ek moet vir mamma traai oortuig van penetrasie/geen penetrasie etc nie…so in my ge-verduideliking gaan sy my in elk geval met ‘n grassnyer oor die kop bliksem

  11. Griffel sê:

    Julle wet toe Tiger na slegs een verskyning by die Million Doller toernooi sy eie toernooi in dieselfde week vestig….toe kry ek so halwe gly in die kerel.

    Hy bly een bedoosde goeie gholfspeler maar gaan net soos ‘n paar minnesangers en scrummies lank onthou word vir die swaai van die verkeerde stok.

  12. jannas sê:

    Vanoggend is ons alweer net om vools. :lol:

    Ek sien een ou wat gatvol vir Jurie se gesanik is, het in Sondag se Rapport geskryf ons publiek is moeg van sy geteem, waarom gaan doen hy nie vrywillig ‘n leunverklikker toets nie en kry klaar met sy geteem. :lol: laat mens dink!!

    • Platkuif sê:

      ek het daai selfde briefie gesien en dieselfde ding (weer) gewonder.As ou Hurie bang is die toets resultaat is nie in sy guns nie,dan kan hy mos altyd versoek dat Magnum Bolmuis die getoetsery ‘fasilliteer’…

  13. witgesiggie sê:

    Vir sy tottie sal ek tothie en nie verder nie! Ag sies, watter vrou wil so ‘n man he???? Nou moet sy net sorg dat sy die beursie leeg maak, so ‘n bogger!!!!

    • jannas sê:

      Daai beursie sal sy nie kan leeg maak nie hy is te vol. :spiesgooier: bly :spiesgooier:

      • Morticia sê:

        Jam maar wat sê mens nou van wit mans wat soos :spiesgooier: -s aangaan…..

        • jannas sê:

          :morticia: Stem saam daar is witmans wat soos :spiesgooier: ’s is maar ‘n huwelik tussen ‘n :spiesgooier: en witvrou hou nie, want hulle is nie tevrede met een nie! :wink:

          • Morticia sê:

            Which is true. Ek kan nog dink dat dit in Amerika kan werk. Maar al die lieflike :roll: Afrika-tradisies…. Hoe skakel `n ordentlike :roll: Afrikanermeisie in by al daardie lekker ding as mens vir die skoonmense gaan kuier.

  14. witgesiggie sê:

    Dalk moes hy by daai ou ram Clinton gaan kers-op steek.
    “Men don’t XXXXXX and tell” :lol:

    • jannas sê:

      Yes B/H Stem saam, dis knap gedaan, Wilkenson is verby sy beste maar hy is ‘n frokken goeie losskakel

    • Platkuif sê:

      me too.

      vanoggend op die radio was daar so ‘n best of the decade XV…met Martin Johnson die kaptein.Ek dink fourie du preez,matfield,juan smit en john smit was ook in die fantasie span gewees…en ek wil myself verbeel Earl Rose was op die bench gewees

  15. Morticia sê:

    Frankly my dear…….. Ek kan nie omgee of hy `n TRIL-joenêr (no pun intended… :roll: ) is nie. Hy is nie van onse kerk se mense nie.

  16. Morticia sê:

    L-Ling watse ge-betekenislose penetrasie is dit met jou. Sal jou vrou sulke kak glo? :wtf: (Alhoewel, ek vermoed net `n bachelor kan sulke brawe statements maak..)

  17. L-Ling sê:

    ♪ ’tis the season to be jolly, fa la la la la la la la la ♪

    dis regtig nie nodig om daaroor te dink nie, mense!

  18. Morticia sê:

    Ek is nou terug…… :morticia:

  19. Kadoes sê:

    Nou wat nou !!! Net toe ons seks begin praat toe hol almal weg. Lossit dan …. ek gaan breakfast soek.

  20. naaldekoker sê:

    Kannie saam praat oor die betenlose penetrasie nie :lol:

  21. L-Ling sê:

    wag laat ek my emails loop check. daar sit seker ten minste ene van :pluim: af. waar’s botha? ek mis hom skielik. oor die meeste kontroversiële onderwerpe het ons darem dieselfde siening gehuldig.

  22. Meermin sê:

    Wie het vir my 4 houtjies :?: My oge wil nie oop bly nie … kon laasnag net nie aan die slaap raak, sluimer net in dan blaf die hele buurt se honde en ek weet tot nou toe nie hoekom die honde so te kere gegaan het nie, ek kon net mooi niks sien nie, was tot even ‘n paar keer buite kon niks sien nie!!!

    • Jane sê:

      :piets: Jy weet mos jy moet NOOIT buite toe gaan nie :meermin: die fokkers wag juis daarvoor :evil: jy :skiet: deur ‘n venster of deur !

      • Meermin sê:

        ek gaan gewoonlik uit as die honde so woes te kere gaan het al ‘n paar keer my gat koud geskrik as iets skielik move langs my of naby my … JAMMER SAL NIE WEER NIE! Die boerboel loop darem saam my rond!

        Hel maar hierdie sneeu val vinning, laat my dink aan die program wat juffie het by die huis Typing Master of tog so iets …

        • Jane sê:

          Ek’s ernstig :meermin: dit word regtig baie so “beplan” …..maar ek’s nie nou lus om uit te brei daaroor nie, wees asb versigtig, die hond sal nie 5 aanvallers kan aanvat as hy saam met jou loop nie :wink:

    • Ella kie sê:

      Ons praat nie nou oor vuurhoukies nie! :demoerin: Ons praat nou net oor voorhoukies! ;)

  23. Jane sê:

    Môre :parras: lekker klein Saterdag vir julle :wink:

    Ok, so nog iemand wat :opfok: het in sy huwelik :wtf:

    Jammer om van jou :kak: te hoor tjom, fokken pateet !

  24. Fokk sê:

    Wat hoor ek van SEKS????

    Wie wil ‘n Fokk voel????? ;)

    PS: Hoezit BLOU?

  25. Morticia sê:

    Hierdie is nou `n lekker onderwerp. :grin:

  26. L-Ling sê:

    fyi fokk, ek lei nou ‘n grenedella heining op. oelykit, drink ek tequila op my eie?

  27. Jane sê:

    Nuwe post !

  28. Ella kie sê:

    :meermin: ek sal kyk of ek dalk joune iewerste het dan sal ek jou ‘n mailkie stuur, okay :)

  29. Des sê:

    Ek het amper elke dag van die week seks…..
    amper Maandag
    amper Dinsdag
    amper Woensdag
    Amper Donderdag
    amper Vrydag
    amper Saterdag
    amper Sondag

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!