PARRA MUSIEK – ALICE COOPER
Alice Cooper (born Vincent Damon Furnier, February 4, 1948)[1] is an American rock singer, songwriter and musician whose career spans more than four decades. With a stage show that features guillotines, electric chairs, fake blood, boa constrictors and baby dolls, Cooper has drawn equally from horror movies, vaudeville, and garage rock to pioneer a grandly theatrical and violent brand of heavy metal that was designed to shock.[2]
Alice Cooper was originally a band consisting of Furnier on vocals and harmonica, lead guitarist Glen Buxton, Michael Bruce on rhythm guitar, Dennis Dunaway on bass guitar, and drummer Neal Smith. The original Alice Cooper band broke into the international music mainstream with the 1971 hit “I’m Eighteen” from the album Love it to Death, which was followed by the even bigger single “School’s Out” in 1972. The band reached their commercial peak with the 1973 album Billion Dollar Babies.
Furnier’s solo career as Alice Cooper, adopting the band’s name as his own name, began with the 1975 concept album Welcome to My Nightmare. In 2008 he released Along Came a Spider, his 18th solo album. Expanding from his original Detroit rock roots, over the years Cooper has experimented with many different musical styles, including conceptual rock, art rock, glam metal, hard rock, new wave, pop rock, soft rock, experimental rock and industrial rock.[3] In recent times he has returned more to his garage rock roots.[4]
Alice Cooper is known for his social and witty persona offstage, The Rolling Stone Album Guide going so far as to refer to him as the world’s most “beloved heavy metal entertainer”.[5] He helped to shape the sound and look of heavy metal, and is seen as being the person who “first introduced horror imagery to rock’n'roll, and whose stagecraft and showmanship have permanently transformed the genre”.[6] Away from music, Cooper is a film actor, a golfing celebrity, a restaurateur and, since 2004, a popular radio DJ with his classic rock show Nights with Alice Cooper.
On VH1’s “100 Greatest artists of Hard Rock”, Cooper was ranked #20.[7].
lees verder hier
Waarvoor is jy banggat, Jani?
Vir hierdie oom en sy musiek
Nie my koppie weidemann-tee nie
Ook nie myne nie!!! Brrrrr
Hierdie gelees in die Cape Argus..Tiger Woods was convinced he had a eagle, but his mistress(es) insists it is only a birdie!!!
:lol:
nog ene van die Argus:
(David Biggs column)
He did something very stupid and she gave him a tongue lashing.
After that she would remind him from time to time of just how stupid he had been.
“Honey” he said eventually, “we once promised each other we’d always forgive and forget”.
“Iknow that” she snapped, “but I just don’t want you to forget that I’ve forgiven and forgotten!!
Hierdie ou het mos ‘n vlermuis se kop op ‘n ‘n stage afgebyt of soiets. Blykbaar ook ‘n satanis. Ken hom nie, stel ook nie belange nie.
Nee, dit was Ozzy Osbourne
Dankie. Hulle is ewe grillerig in elk geval
Vlermuis se kop afgebyt
dan raas sy kop mos
Nope, not my cuppa tea but thanks ennieway
Wat loer jy Pin?Al jou rekernaars nou reg?
Rekernaars – yea right!!!!
Hallo
Vir wie
jy Pinocs?
Sy’s PRAGTIG !!! OP FB gesien.
Geseënde Christusfees aan al die Bos/dam
Lovies en lekker aand verder.
Yes Yes Yes
LEKKER LEKKER BY DIE WERK
More al julle Fokkies
Môre
dit is nie lekker by die werk nie – en glo my hier is nog berge en berge werk en dit moet Donderdag klaar anders moet ons die naweek werk!!
More
maar hoekom doen jy nie jou werk nie ? TREK DAAI VINGER …..
More julle twee en al die slapende
Ek hoefie te werk nie!
Hey Mev W Face. Whaaaasup?
Môre
Howdie Wonder
Hi jy
@
hoe op aarde moet ek nou weet hoe dit met hom gaan???? Seker maar met die voete hoe anders gaan mens!!!
Net so terloops,
(roofleser) Hasie, Kala kos nou R5000 hier by ons. Het Saterdag so ‘n jong Kala gesien en navrae gedoen
Dis darem blêddie baie geld.
Julle moet ophou faait!!!!!
Bosvark, ek kan dit sien kom, een vannie dage gaan Meermin jou blixem, jy weet mos sy is groot en fris en sterk, en vatikaki.
was ons dan in
Pin jy weet dan ek is moerse en die arme
is maar kleintjies en fyntjies net een teen die oor en hy lè !! Blixem is NIE die woord NIE!!
Goeie môre julle almal!
Hallo jy jammer ek het jou Saterdag nie gegroet nie, ek het die toeter gehoor en ‘n arm en dit was al … hoe moes ek nou weet dat dit jy was !!
ag F-O-K-T-O-G!!!!! Ek sukkel nog steeds my super s-exy bruin gebrande boude af om n comment hier te los, want dit vat ure. Haal die sneeu af ASSEBLIEF ons suidelike mense weet in elk geval F-O-L-K-A-L-L van sneeu af. Ons ken net van Johnson en Johnson watta onder die Xmas-boom!! Indien ek nie nog n comment kan maak nie. “Ding-Dong-Ding-Dong” en “Happy-Happy” vir almal, ek is weer terug as dit ophou sneeu in hierdie M-OERSE, warm weer!! Cheers en Tjorts!!
Jippppeeeee daar sien 2009 ok nou sy G-AT!!
Ai ons is maar almal dieselfde ne
Hi en Bi …
o ja en more aan al die laat-inkommers!
Vakansie maak julle sleg!
Is dit die sneeu se skuld dat mens so sukkel om in te kom!?!
Dis aaklig om so te sukkel.
Môre Oom
Disse niewerwetse ding, hierie spray on sneeu. Innie outyd hettie mense Johnson en Johnson watta gebruik
Daai goed kom swaar van jou ruite af. Verlede jaar het ek mos gedink dis baie snaaks en aangespuit vir volk en vaderland.
Toe dit by afwas kom was almal wat saam gespuit het MIA!!!!
More More, hoop almal het lekker geslaap
Heerlik dankie totdat juffie se kat aan my tone begin kou het … as sy nie mens se ore kou nie kou sy jou tone en daardie tande is vlym skerp!!
haha is sy die ding nie hommer nie??
More allie
en anner gediertekies
Ek moet daatlik weer vertrek, want ek is op pad shopping toe. Assie deure oopmaak, moet ek al daar wees
Hi
sterkte met die shopping ek het Saterdag dit probeer maar Wonderpark was donker en daai toue … ag nee dankie ek sal maar my shopping later gaan doen !!
Lekker shop – ek het alles wat ek nie nodig het nie al klaar gekoop!
Ek kook alweeeeeeeeeeer al die kos vir Kersfees, hoe gebeur dit?????
Ek ook of laat ek liewer sê Ons kook want Hubby maak al die vleise en ek die slaaie
JA NEE EK SIEN DIE MAN IS NOU MISSING IN ACTION
fishy nee sy vreet baie voor sy gaan dux!
Nee ek’s nog hier
Môre – Môre
Goei more
en gonsgroepie/bosmossel brigade !!!
Ja praat ek luister jou… jou ou ….. ag toemaar
Môre
Jip en waar het JY gister rond gelê in plaas van werk???
toemaar jy is verskoon – sien jy het tot Sondag ook gewerk.
More

Issit jy wat die stadion se skroewe so steel???
Ek hoor hulle is besig om daai dak so stuk-stuk weg te dra
Moet elke dag daarverby en petrol is duur- dit help darem
Bosparra is nou minner as skelleton staff.
Bosmossel lê nou tussen die mossels.
More
Ons gaan ‘n moerse warm dag hê. Trek die klere UIT!!!!
Jy’s laat – almal sit al op Sandy Bay
Hier innie Kaap is daar nie klere om uit te trek nie
Kampsbaai is SO pragtig die tyd.
Môre
die klere kan uit, maar onthou die helmit vir die wat fiets ry
Parasiet comes to mind
Wie het vir my ‘n mail adres vir FB? Ek kom nie in op my FB nie, ek het iemand met my password vertrou om my inbox te gaan leeg maak, en nou ja ek sit nou met akkies en kakkies ek kom nie in op FB ek FB vanaf my sel, ek kan maar maak net wat ek wil ek kom nie in nie!!
As ek nou kliek op FB is ek sommer nou ‘n Rochelle Oosthuizen @ yahoo hoe te hel het haar info op my sel verskyn? Die kinders het tot my sel se battery uitgehaal, ek bly die Rochelle vrou mens wie dit ook al mag wees!!
Iemand moes my password verander het of so nie my hele FB profile die hele ding ge – hi – jack het!! HELP!!
sit net Meermin se battery teug
:lmga:
Hoezit
is jou dak klaar op of moet jy nog opsit in die son???????
En ek moet karre ook klaar maak. Ons jaag teen die Engelse op 16 Januarie in Polokwane en ons kort 3 karre vir die Rooinekke!!!
Op my FB is jy darem nog nie Rochelle oosthuizen nie, ek sien jou nog steeds!
kan ekke jou maar invite?? op FB?
Natuurlik! stuur vir my hin ou mailtjie as jy nie my regte naam weet nie!
More
Ruk ‘n
Bwaahahahahahahahahahahaa/b>
Ha ha nie snaaks nie !!! Jaco sien my ook maar ek kom nie ‘n donder in my op my goede nie!!! Ja invite my fishy jy het my naam en van ….. ek sal sodra ek eendag kan ingaan op my goede jou wel aanvaar en probeer opvang!
Ek het gaan kyk na al die Rochelle Oosthuizens – nie een is mooi nie, dis nie die moeite werd om te change daai kan toe nie
ag nee ek moet dan lelik bly ……..
Wat vang jy aan?
Hallo Witgatsigge!
Ek is besig om ‘n moerse ingewikkelde stelsel te skryf terwyl dinge lekker stil is hier by die sout myn.snik
Ek hoop jy word ryklik beloon met hin VET bonus! – en een van daai grend stoele waarop net die grootbaas sit!
Fanks!
Die stoel is klaar daar, ek soek my Beamer se badge nader aan die teerpad
Ek is nou so lus vir koffie sterk sterk moer koffie wat mens ‘n myl ver kan ruik, ek dink ek moet gou gou Wimpy toe!
Hulle koffie is die beste! Moenie dat Mr Whiteface my hoor nie, hy het een van daai fensie koffiemasjiene wat een-een koppie op ‘n slag maak! (Miele) Vir my glad-nie lekker nie!
Kry so oukie:
http://www.makro.co.za/live/content.php?Action=product&Cat=1141&ProdId=4360&Sku=000000000000102529|EA
ek hoe doen mens dit????
wag ek vind gou vir jou uit
ek weet nie, ek het probeer kyk maar sien nerens wat jy dit kan reg kry nie. Vra vir
of vir
of vir
om jou te help
Enige iemand H E L P !!!
:witgesiggie: joef got mail
Gaan loer in jou binne-boksie, ek het ietsie gestuur!
As mens jou naam op my eetkamertafel kan skryf in die stof …….. dan is dit seker sulke tyd!
Gesels later!
morning morning
more more
horie, wanneer laas het jy vir
gewaar?
Siel, Wat se Beamer wil jy laat sak?
Miskien het ek vir jou die regte shocks/lowering kit.
Agggggggggggggggggggggg what ever !!!
hmmm, of dalk
is maar die samelewing wat vir alice cooper gemaak het soos wat ons hom vandag onthou. doer in die jare vroe 70’s was hy ook maar net ‘n doodgewone hippie het ‘n ou hoenderborskas met ribbetjies wat uitstaan en niks borshare nie (seker maar die dagga van daai tyd) en lang vuil grillerige hare. vermoedelik het hy daai tyd al begin baie beet en knoffel eet. en sy songs dien hulle doel. nou nie iets om op te sokkie nie, maar as jy in ‘n befokte mood is op ‘n sondagoggend dan is dit either poison of deff leppard. lekker hard. en queen wanneer die mood begin sak en die kerkkklokke beier.
Eish girl as jy so voel, vat jou hare dan vlam?
Daai ou van the Doors, morrison het blykbaar selde gebad , dat sy klere van sy lyf af vrot.
Met die gril gedeelte, kan ek nie van jou verskil nie. Dis grillie verby.
Nou gaan ek Wimpy toe !! Chat later weer !!!
ok, tatta
Ling-a-Ding-Dong Ek rei nourie mirrag yt die stad yt op pat hys toe en wat sien ek, HIN wit City Golf en agter op, die Blou Bull logo en lings agter in groot blink letters, nogal gekroom, BLOU BUL KOEI. En ek loer so en sien sulke rooierige hare en toe ek kyk is dit nie jy nie. Amper maak ek my naam gwar. Nou nie dat dit te moeilik is nie.
amper! my wa is silwer. die bloubul sticker is daar en die balle hang aan die tru spieëltjie. en hare is nog steeds rooi…