68

PARRA MUSIEK – ANDREA BOCELLI

Andrea BocelliAndrea Bocelli, Grande Ufficiale OMRI (born 22 September 1958) is a five-time Classical Brit winner[1] and three-time Grammy nominated Italian tenor.

Since his debut album Il mare calmo della sera, released in 1994, he has recorded over 22 pop and classical albums, including seven complete operas, five of which have made it to the Top 10 on the Billboard 200 chart, and a record-setting 7 have made it to No. 1, on the US Classical albums charts.[2] He has sold over 70 million albums worldwide[3][4][5], and is widely regarded as the most popular Italian singer in the world.[6]

In a 2008 opinion poll, Classic FM (UK) listeners and Radio Times readers voted Bocelli the Nation’s third favourite male singer, higher than any other non-British artist, including opera legends, Luciano Pavarotti, Plácido Domingo and José Carreras.[7]

lees verder hier

 

 

Kommentaar (68)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. witgesiggie sê:

    Alo, die man kan soooooooo mooi sing!

  2. hippo sê:

    Geseënde Kersfees my :parra: vriende!

  3. Jade22 sê:

    Aan al die :parra: vriende, ‘m Geseënde Karsfees. Mag julle ‘n wonderlike dag vol liefde, vrede en geluk saam met jul gesinne deurbring.

    Baie liefde,
    :jade:

  4. hippo sê:

    Hallo :witgesiggie: alhoewel ek nie sy musiek so goed ken nie moet ek met jou saamstem. Hy sing so sensueel, vurig, dit roer jou tot trane.

  5. hippo sê:

    :jade22: selfe vir jou en jou geliefdes! My dag was sover stil en rustig, luilekker kuiers met almal wat inloer.

  6. Ella kie sê:

    More weer allie :parras:

    Ek hoop ammal het ‘n jirrlike kersdag gehad :)

    Ons was so ver as Fochville, lekker by die ylfamilie gekuier, maar nou is ek pootuit! Ek gaan nerens weer jin tot oujaarsaand nie :lol: :lol:

  7. hippo sê:

    Hallo ellakie. Ek probeer nie eens ‘n fokkie nie, want lyk my ek het almal vergeet. Fochville? Hoe ver van jou af is dit? Dit klink baie ver?

    • Ella kie sê:

      Ek weet nie presies nie :hippo: maar dis nie verder as 150 km nie. So 50 km voor Potch. Dit was net vandag flippen warm om so ver te ry, ek sou veel eerder by die huis wou deurbring. Maar wat, eintlik niks om oor te kla nie, all ‘n all was dit die moeite werd :)

  8. Pluim sê:

    Baie geseende kersfees aan die :parras: nous ek stokstyf gestop. Hoop julle het ‘n heerlike familie dag gehad.

  9. hippo sê:

    Hallo :pluim: ja wat, heerlike dag gehad. Hopelik was joune ook aangenaam. Hoe is dit dan dat jy nog stokstyf gestop is, ek is dan al weer honger?

  10. hippo sê:

    :ellakie: ag wat, op hierdie dag gaan dit mos oor omgee, so dit was nie ‘n groot opoffering nie!

  11. hippo sê:

    :parras: Ek groet eers. Mag julle ‘n vreugdevolle aandjie geniet.

  12. Des sê:

    is julle pensies ook vol geeet?

  13. Boskind sê:

    Geseende Kersfees…

    Ekke het te veel ge eet…

  14. Gatvol sê:

    Dit sit nie in elke ou se broek om soos Andrea Bocelli te sing nie. Ek like.

  15. Gatvol sê:

    http://www.youtube.com/watch?v=QbN0g8-zbdY
    Ek like egter die effens ligter musiek ;) Ekke mos maar kommin ;)

  16. Gert sê:

    Almal slaap seker nog. Ek en my vrou het gister ‘n wonderlike dag sam met ons kinders deurgebring. Daar was in die jaar so ‘n haakplekkie tussen twee van hulle maar dit is reggemaak deur die Heugelike Kersdag. Ons is so oneindig dankbaar vir elkeen van hulle. :hoor-hoor:
    Ek hoop die :parras: het almal ook ‘n wonderlike dag geniet. :smile:

  17. Gert sê:

    En dit reën katte en honde in Nigel op die oomblik.

  18. Des sê:

    vanaand kontak ek security oor die :spiesgooier: s wat hulle soos k4s gedra. Enige volk/nasie mag vakansie hou, maar my fok, jy gedra jou. En dan SKREE EN HUIL die baba :spiesgooier: nog die hele oggend.

    Goeie more :parras:

  19. Ella kie sê:

    More allie :parras:

    Opstaan, opstaan want die son trek al water!

  20. Des sê:

    wat is vandag se spyskaart? Gister se leftovers?

    • Ella kie sê:

      More :noddie: Nodders

      Gaanit in Toti? Ek verneem my suster hulle het gister daar by een of anner restaurant gaan xmas lunch nuttig

  21. noddie sê:

    Ag hel maar dis n gesukkel met die selfoon om te gesels. Sal maar later die rekenaar aansit. Moet my rooikoppie kolonade toe vat. Praat later weer. Speel nice!

  22. Des sê:

    :des1: lyk soos ‘n tintinkie teenoor baie van die klomp dikkes op die oord. Ek sal vir hierdie week beslis ‘n ander fokkie moet kry.

  23. Des sê:

    hoekom word ‘n toaster gemaak dat hy 0-5 kan toast? Dis mos onnodig. Niemand wil 4 of 5 gebruik nie. Hoekom maak hulle daai ding dat toast brand?

  24. witgesiggie sê:

    More-more al die :parras:
    Nou ja daar is hierdie jaar se Krismis verby! Vandag pak ek al die versierings weg! :lol:

  25. Pluim sê:

    Hallo Julle, klink my daars ‘n moerse brand by De Doorns in die berge. Het nou net ‘n foto gekry wat gisteraand geneem is. Brandweer by hulle huis en 3 helis wat vandag weer die vuur bestry, die wind het weer opgekom.

  26. Gert sê:

    :lol: :lol: :lol: Ek smile lekker, hier in die vakansietyd loer ons almal so af en toe in en sê jou sê maar hier is niemand wat saampraat nie. Dan laaaater, kom daar ‘n :parra: en los sy kommentaar, ook so in die wind. Dit is wat ek laaik van BP. Ons voel tuis. Ons maak soos on wil want ons is tussen ONS mense al is ons nie altys gelyktydig hier nie. :lippies: :parras: Aai laaik you!! :tjomme:

  27. Morticia sê:

    Hey parras! Boxing day = :****: dag = Happy Malema day! !

    Hoop almal kuier/rus/ :swem: / :braai: / :drink: lekker!

    :lippies:

  28. Morticia sê:

    Boxing day = :dwis: dag :fokkit:

  29. Gert sê:

    :nee: :nee: :morticia: Jy verstaan nie mooi nie! :****: en “malema” sonner die aanhalingstekens mag nooit innie selle sin gebruik word nie. :lol: :lol: :lol:

    • Morticia sê:

      :lol: is so ja :lol: hou jy lekker vakansie :gert:

      • Gert sê:

        Yes, dankie :morticia: Ons is terug by die huis maar dis steeds vakansie, behalwe vir mevrou draak. Sy sê ‘n vrou is net op vakansie wanneer sy weg van die huis af is. Sy werk al weer dat die stof so staan. :sad:

        • Morticia sê:

          Mev Draak is nogals reg. Ag maar dis holiday, die huis hoef nie eksie perfeksie te wesie. Niemand rig vir ñ mens ñ standbeeld op oor mens se huis silwerskoon is nie. Spandeer liewers daardie tyd aan gesels met die familie.

          • Gert sê:

            :smile: Ek wil dit glo, maar ek wil rondry, ens… :smile: Sy is dierbaar, hierdie mev :gert: van my.

          • Morticia sê:

            :gert: help vir mev Draak om die huistake gou-gou af te handel dan gaan ry julle lekker rond. Koop vir haar ñ draairoomys – dis romanties – en sê vir haar jy ’s trots dat jy ñ mev Draak het wat mooi na jou kyk. Sien weer later, ek het ñ swembad wat roep!

  30. Gert sê:

    Steeds :fokk: in mis! :fokkit: :lol: :moersad:

  31. Smiiiiiiile sê:

    ello’s :parras:

    almal spring in en uit! is waar wat :gert: sê! Is lekker hier!

    Kleinseun is hier en oma is bedryvig..lekker.
    Geniet julle waar julle ook al is maar bly veilig :lippies:

  32. Gert sê:

    Elo :smiiile: Hoop dit gaan goed. Dankie vir die mails. Altyd welkom en die moeite werd om na te kyk.

  33. Des sê:

    ek is slegter as sleg!

  34. Des sê:

    vir wie :dellie: :dellie: jy?

  35. Gatvol sê:

    Wie :dellie: :dellie: kry niks. :(

  36. Ella kie sê:

    Ek :dellie: :dellie: ook gou in – dit val my mos nou so pas by ons het niks trifle by ouma en oupa yl gekry gister – krismis is nie krismis sonner trifle nie! :moerig:

  37. Des sê:

    ek seg vanoggend vir mevrou Des ek is lus vir triffle. Wie het oorskiet van gister?

  38. Des sê:

    :ellakie: stuur ‘n poedingbakkie vol vir my asb.

  39. Gatvol sê:

    Kersfees sonder trifel? Julle is sooooo uit! :mrgreen:

  40. Des sê:

    nou wat is in?
    Ek kyk uit vir die courier!

  41. Smiiiiiiile sê:

    :rofl: Ek het ook nie trifle gehad nie.. Sies, wie stuur vir my maar OK sal maar self maak (my dogter is mal daaroor)

  42. Des sê:

    hallo MAMA!

  43. witgesiggie sê:

    Jis,Jis, Ek het nog lekker trifle oor. Gaan skep op FB! :lol:, anders eet ek dit alleen op!

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!