Deur Platkuif op 18 Desember 2009
PARRA MUSIEK-COUNTING CROWS
Counting Crows is an American rock band originating from Berkeley, California, formed in 1991. The group gained popularity in 1994 following the release of its debut album, August and Everything After, which featured the hit single “Mr. Jones”. The band’s influences include Van Morrison, R.E.M., Mike & The Mechanics, Nirvana, Bob Dylan, and The Band.[1][2][3][4] They received a 2004 Academy Award nomination for the song “Accidentally in Love”, which was included in the film Shrek 2.
According to the official band website, Counting Crows has sold over 20 million records worldwide.
lees verder hier
Alo alweer – ek kom net vinnig luister na die musiek
Is ek alleen in die dam?
Spring nooit innie dam as ek nie eers die water getoets het nie maar vandag was daar nie tyd nie. Sal later lees wie vir wie ge :manipuleer het. Hi
Hallo Obs, dis net ek wat vir Seertot wou blixem
Het hy jou probeer :manupileer: ? “lol:
Hy het sommer net probeer skoor soek, Obs. Maar die witvlaggie is vinnig geswaai! Sjoe, maar die dam is stil!
Ja stil hier ook, grafstil – jy kan ‘n speld hoor val.
I like…
Dit is so stil soos ‘n bedlampie, sit net en watch.
Of so stil soos ‘n oorlogskippie, wat lê en wag vir ‘n aanval
Of ‘n landmyn wat smeek om afgetrap te word né
PIN
dis warm. Ek kan nie slaap nie
Naand
en een
het al klaar sy fireworks gegin toets
Howzit Obs en Des, dit is warm, flokken warm, ek het nie aircon nie, net ‘n klomp fêns, en hulle is almal aan.
:gigi: ek het al.
en
s maak ‘n irriterende geluid.
en
s
dit wil klink of klaasvakie die straat afkom.
Jip ek het ‘n industriele dak fên in my kantoor, hierdie ding klink soos ‘n Huey gunship on take-off.
Ek hou van die klank van
s en
kan nie daarsonder slaap nie, te armgat vir aircons! Ek sit nou maar hier met ‘n g-string onnner die
s met hin botteltjie yskoue sproeiwater en ‘n lekker glasie koue wyn en wag dat my bleddie goed op farmwille ryp word!
Yes Gigs, vernaam daar waar jy bly, tussen julle en die hell is daar net ‘n sifdraad.
Pinocks, ek dink die sifdraad het vandag ook ge
Gigs daar was ‘n hotelliekie net so buite die dorp, met die naam van Cloud’s End, Of Cloud’s Inn, lekker memories van daar.
Pnocks is nog steeds hier, reeds vandag met eienaar gepraat Dennis Schnehage(spelling) oor Kersete, besit ook Mountain Viev, daai eerste een bo op die berg. Maar ek moet se die plek raak nou te warm vir ons, dis ondraaglik!
Anyway Gigs ek moet maar nou gaan doeks en droom van kabouters en trolle, lees jou weer môre raak,
wees soet, baie soet.
Dankie jy ook Pinocks!
Naand Parras!
Kriek…kriek…kriek…
Elke liewe padda kwaak, padda kwaak…
Haai Chopper jou Nagyl wat so lekker brodies kap
Nie ‘n kar ekspert nie maar jou wiele lyk soos ‘n valiant
Ennieway Olá, prosperity and peace, mooi drome
Ja toenou! lankal ge
my eerste dag van laat inle tskk!!!!
Net vinnig more aan al die
Ek soek koffie en koerant!
Hoekom lewer ou tannies die koerant af???
Eish, dis seker beter as om op die straathoek te staan en bedel, sjame
Hoekom ?
Die antie wat krate aflewer
Ja tipies..eerste dag wat ek nie nodig het om op te staan nie en ek was al net na 5 op gewees.
Anyway dis somer en lekker warm so kom ons geniet dit maar ne.
More oom Friffel
Nigel kook
Ek en Gert sal julle bietjie een Saterdag Nigel toe moet nooi. Net sodat julle kan sien wat julle mis.
Reg ons sal die uitnodiging aanvaar
Net so Griffie, 5 uur oppie prop. Ek gaan nou gordyne was met al die son. Sal lekker vinnig droog word
Gegroet is djulle.
Dis klaar moer warm en ekke moet my dak klaarmaak
mens se bio-ritmes wil nie afskakel as jy laat kan le nie. Is al voor 5 wakker. Potplante is natgemaak, honde se kos en water is reg. Wat is volgende?
mamma se ontbyt
Daar kom silwer isolasie onder die sinke in.
More môre
en almal daar buite. Seker weer net ek en
wat moet werk??
Jip maar ten minste geniet ons dit
NETSO
Gm alle
ek groet uit ‘n nat koel Durban
More allie
en gedoentes
Lekker Saterdag! Mens hoef niks te doen as mens nie willie!
Ggmmff – Môre Aqua en
Beloof om n lekker warm Saterdag te wees hier.
Sien B mil studente kry rekeninge pleks van grade oor hulle werkgewer nie sy rekening betaal nie.
Shame – hoe moet hulle nou voel, maar die US moet seker n standpunt maak en op die manier hul geld probeer kry.
Die studente voel hulle kon in kennis gestel word vooraf. Maar aan die ander kant, het hulle nooit geweet dat hulle betalings agterstallig is nie. Miskien moes die Universiteit vir hulle en hulle werkgewers telefonies en op skrif laat weet het dat hulle nie die graad gaan kry nie, maar ‘n rekening vir vir die volgende redes.
Dit grief my dat ons land so ‘n lae vlak van administrasie bereik het. As ek net dink hoe die staatsdiens 20 jaar gelede uitgeskel is, en kyk wat het ons nou?
Ek praat nou die dag met ‘n klient by Wonderboom lughawe waar hulle seun vliegopleiding kry. Die een rede hoekom hulle wil emigreer is dat haar man ‘n voltydse vlieënier is en dat die tegniese dienste deesdae deur dik ousies uitgevoer word, wat vere voel. Hulle voel onrustig oor die vliegtuie, omdat die verantwoordelikheid sin in lugvaart nie meer daar is nie.
Miskien moet die vlieëniers soos in die ou dae hulle eie vliegtuie diens en tegnies vaardig opgelei word.
Dit sal my ook koue rillings gee.
Pluim, hier moet ek met jou saam stem, soos jy weet is ek al lank by burgerlike lugvaart betrokke, maatskappye soos bv. ‘fixed wing’ vliegtuig onderhoud, opleidings en rotor wing instandhouding, word FORSEER deur burgerlike lugvaart, indirek deur die gowerment, en Cosatu, om (hier gaan ek rasisties wees)flokken dik gat m e i d e, en h o u t k o p p e, wat fikerrol weet, in diens te neem.
Hulle gaan wel deur opleidings kursesse, maar as hulle daar klaar is weet hulle nog minder.
Gister se ongeluk hier in die noorde was die VIERDE, in December, en dit alles te danke aan onkundigheid.
Hoogs gekwalifiseerde Techniese personeel, word uitgewring, en vind ander werk oorsee.
HELLO :PLUIM: pie!
Dit is inderdaad angswekkend…Maar as jy met ‘n buitelandse maatskappy vlieg word hulle tog ook maar hier gediens vooraleer hulle vlieg? Of Hoe??
Dit bly nog scary
:kaalgat:
:kaalgat:
:kaalgat:
:kaalgat:
:kaalgat:
:kaalgat:
:kaalgat:
:kaalgat:
Ek gaan NOU vir my ‘n Speedo koop. Dis waarmee ek vanmiddag na die troue gaan. Speedo, plakkies, en 50 faktor sonblok!
♪♫♪♫ Ag stuur ons net ‘n koue front,
my oom het ‘n tenk vol brandewyn,
en seen my Ma en seen my Pa
en die kouefront oppad na die Transvaal. ♪♪♫♫
Okei, ek klim dan maar uit as niemand met my wil praat nie. Vrou is winkels toe en laaitie is by ‘n paartie. En ek is alleen in die dam.
PLATHAARKIES
Lees die artikel van Jo Prins in die BY vanoggend: Die heelal in haar ogens
Vir jou sal dit 100% sin maak
http://www.beeld.com/Content/By/Nuus/1992/e43d5e5b711b4f14b1809909b96795f3/18-12-2009-10-02/Die_heelal_in_haar_o%C3%AB
Ek’t dit ôk gelees, dis BOETIEFUL
Middag al die
hoop julle het ‘n uitstekende Saterdag middag.
Goeie genade wat nog?
http://www.sport24.co.za/Content/Rugby/264/92c428dde487483db077ba7af5624c80/19-12-2009-11-02/Rugby_legend_admits_hes_gay
Ek het gedag jy gaan nou een of ander sexy boerseun se cover blaas
Fok Pluim dis deesdae so groot mode om jou gay geit te confess dat ek nie verbaas sal wees as meer van die skewe manne uitkom nie.
Ek is jammer maar dit bly maar ‘n bitter pil om te sluk dat een man ‘n ander man verkies bo ‘n vrou. Fok nee dis net nie my scene daai nie.
of as jy later moet uitvind jou girl stamp koek so in die donker
Mirrag
Hier kook die son ons ook behoorlik. Kom nou net terug van die strande waar al die vakansie gangers saam kloek om die vakansie programme wat aangebied word geniet.
Is lekker besig en die paaie is bedrywig.
Hoe is julle middag?
Hey Jade, ons issie eers by die strand nie, maar hier in Pta braai ons ook uit. Dit is vrekkens warm!
Nie eens ‘n rippel in die dam nie!
Almal is weg !
Yis-tir-day! het dinsdag ‘n jersey gedra! Dis hotashel hier in Ptown
Hallo almal – Is die
drooggebrand?
Hoezit ETTERKOPPE!
Ek groet net vinnig van ‘n lekker winderige Bo-Weskus!
Kreef, wortelsap en seesand is my voorland!!
Gedroogde parra boukies issie lekker nie, die tieties proe ook ma stale
Sies man Obs, ek dog jy is so prim en proper.
Hi
Moenie hoër met die kus op gaan nie, dalk loop jy vir Harrels raak.
Ek is! of course pinniekie.
Yea right, of coarse you are.
Pinok – hy’s dalk lus vir gebraaide hoenderboudjies…
Drooggebraaide tieties klink soos kaiings
Die kots fokkie is weg
wou ma net se dat alles vandag se vet uigbraai het en soos slegte biltong proe
Is waar,
.
Ek’t weer gewonder waar die
heen is? Dis maar bitter stil innie dam
Hi Suidoos,
Ek weet nie van daar by julle nie, maar die KFC wat ons hier bo in Gautengelêng koop, se drum-sticks kom van pidgeons af, klein, flokken klein. (minute)
Harrels se hoenerkies se drumsicks sal seker ‘n biekie beter wees.
Jip, as die uwe tyd het om te small talk te maak is dit monotone, my sidekick is amper hier so ek groet julle vir nou.
Cheers antie.
Pinoks – nee, onse hoenetjies se boutjies is van ‘n decent grootte. Daai skrophoenders uit Nam lyk eerder soos kalkoene op steroiedes en taai
To be honest, ek eet glad nie hoender nie, nog nooit KFC, Nando’s of enige ander plek se hoenders ge-eet nie, het, en sal ook NOOIT McDonalds se kos eet nie.
My vrou hou van hoender, maar maak dit net vir haarself.
Ps
Ou Harrels se hoenderkies is safe met my.
Siudoos, obviously het jy al gehoor van die Baron se ongeluk hier by on in die noorde van p\town.