139

PARRA MUSIEK – DEF LEPPARD

def leppardDef Leppard are an English rock band from Sheffield, who formed in 1977 as part of the New Wave of British Heavy Metal movement. Largely on the strength of their albums Pyromania and Hysteria, Def Leppard became one of the top-selling rock bands throughout the 1980s, selling over 100 million albums worldwide,[3] including over 35 million in the United States alone. Def Leppard are ranked #31 on VH1’s “Greatest Artists of Hard Rock”

lees verder hier

 

Kommentaar (139)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. witgesiggie sê:

    :1e: :1e:
    Baie beter om 2de te wees :lol:

  2. Supertjoep sê:

    Ek het hulle gelaaik

  3. Supertjoep sê:

    howzit :witgesiggie:

  4. Daisyblom sê:

    Hoeveel witgesiggies is daar?

  5. Supertjoep sê:

    My wp fondasie is in rondevlei naby george maar nou in die nw

  6. Supertjoep sê:

    goeie naand :daisyblom:

  7. witgesiggie sê:

    fokkie toets :supertjoep:
    Erens gesien daar is nuwes!

  8. Supertjoep sê:

    Yes :witgesiggie: ek en Jakes en Veltie het vandag gekry

  9. Supertjoep sê:

    Witgesiggie jou fokkie wil nie werk nie

  10. witgesiggie sê:

    Ek gesels later weer. Gou die maag se wurms gaan kosgee :lol:

  11. Slobie sê:

    Julle moet onthou as julle :fokk: se fokkie gebruik moet julle die koopie reg aandui.

    :fokk:
    Corypight © 9002 – KOFF – BAll lefts Reversed.
    Die HONKING van die HALWE FLONNEK SPIDERWEBS

  12. Slobie sê:

    baai daar verdwyn ek weer

  13. Obelina sê:

    Baai Slobie :wink:

    Goeie ou rockers hier bo

  14. Pinochio sê:

    Hallo parrakies, ek isse roofleser :-)

  15. Obelina sê:

    Ekke ook Pin – soos dit deesdae gaan rooflees ek as almal al lankal gaan lalie het :lol:

  16. Pluim sê:

    Naand Naand

    Waars al die moeilikheidmakers van vandag?

  17. Daisyblom sê:

    Is ek die enigste parra in die dam vanaand?

  18. Daisyblom sê:

    Naand Pluim!

  19. Obelina sê:

    Erenstige noot :parras: HIV is nie grappies nie. Vanoggend ‘n atikel ontvang met 24 graphic fotos. nav die snol post vroeer. Hande 3 keer gewas, gepuke en gedink aan die hoopvolle “dames” in schoemanstraat naby loftus. NOT WORTH IT!!!!! is lelik

  20. Daisyblom sê:

    @ roofleser by Pinocchio… Welkom! En gedra jou…

  21. TANNIE sê:

    om die hele lewe in, ek is soooo fokking moeg………………..

  22. Obelina sê:

    Ummmm ja Pin welkom – mits jy nog die piesang elke dag onthou! Daisy :roll: :lol:

  23. Daisyblom sê:

    Obelina, elke sport het sy beserings. En dai vroue kies self…

  24. Pinochio sê:

    So van Piesangs gepraat,
    Het julle gehoor Jurie gaan nou ook ‘n boek skryf

    ” 101 Maniere om met Klei te speel” :lol:

  25. Griffel sê:

    Naand kettiekoppe

  26. Obelina sê:

    Jy praat waar Daisy – ek sien die resultaat op fotos en dit maak my naar – klein kindertjies ook. Babas :nee:

  27. Pinochio sê:

    Howzit Griffel

  28. Obelina sê:

    soos :mv: sê gaan bou klei ossies met snot :koes:

  29. Obelina sê:

    Ek “quote” hom net Pin – tskkkk! blou pilietjie vir jou :lol:

  30. Pinochio sê:

    Obs, in about 15 minutes gaan dar ‘n hewige storm uitbars, het jy al gesien hoe luik dit buite, dit wil wil hier by ons begin.

  31. Daisyblom sê:

    Sjoe Obs, se :mv: rerig so? Werk jou pilletjies, Pinochio?

  32. Retha sê:

    Beeld het ‘n meningspeiling: Stem jy saam met die uitslag in die Jurie Els saak?
    37% sê ja
    18% sê nee
    45% sê weet nie

  33. Veltie sê:

    howzit retha

  34. Daisyblom sê:

    Retha, ek en jy het maande terug ook hieroor gepraat n.a.v volksblad berigte. Wat is jou mening oor die uitspraak?

    • Retha sê:

      Volgens die beginsels waarop die reg werk, het ek laasjaar al geweet dat, sou dit hof toe gaan, dit die uitspraak sal wees. Maar Jurie self- en ander mense – het hopeloos te veel goed vertel wat vir my inpas by sy skuld. (Dat R gedreig het om hom van molestering aan te kla, dat hy daarna weer die kind by hom in die bed gevat het, dat R bed natgemaak het…) Ek dink Robbie is ‘n sielkundige deurmekaarspul en nie ‘n aangename of betroubare mens nie, maar Jurie moet ‘n deel van die skuld vat vir wie R is. Ek dink bv. dat hy leer lieg en wegsteek het toe hy die oom se geheim moes geheim hou.
      Ek weet jy dink anders.

      • Pluim sê:

        jy’t ‘n goeie punt beet. Daar is net te veel grys areas en onbeantwoorde vrae. Eks bly die regter het vir Jurie as vaderfiguur bevraagteken. Dis ‘n goeie begin. Nou wag ons vir rondte nr 2 wanneer nog ieman die guts het om uit die kas te klim

  35. Obelina sê:

    When all fails eet ‘n yougur*t en ‘n klein piesang, Elke dag!!!!! ;) Ola Mooi dome en as jy MOET ‘N WOOLIES NOUGAT :wink:

  36. Daisyblom sê:

    Jy leer vinnig, Obs! :smile:

  37. Daisyblom sê:

    Dankie dat jy my mening respekteer. Maar ek het al gewonder of jy n verbintenis met een het?

  38. Pluim sê:

    Is hier nog :parras: ?

    Dis jammer Robbie hulle het nie nog getuies gehad nie, maar aan die ander kant sou dit gehelp het as een getuie so onbetroubaar is?

  39. Pinochio sê:

    @ Daisyblommekie, yes, my pilliekies het gewerk thankx.

    Ek moet ook net sê, ek het ook van die begin af RK se motief betwyfeld, en stem ook saam dat hy sielkundige behandeling behoort te ondergaan, en wonder self ook of ou Jurie regtig so onskuldig is, soos Pluim sê, daar is baie grys areas.
    Maar nou ja die ding is verby, en ons hou mos nou net postmortems.
    Lekker slaap julle gawe parrakies.

  40. Des sê:

    gaan slaap nou.

  41. Retha sê:

    Goeiemôre parras!

  42. BOSVARK sê:

    Sipho’s Grandad was reminiscing about the good old days…

    “When I were a boy, my mother would send me down to the corner shop with a rand, and I’d come back with 5kg of potatoes, two loaves of bread, three pints of milk, 1kg of cheese, a packet of tea, and half a dozen eggs.”

    “You can’t do that now….. Too many security cameras.”

  43. witgesiggie sê:

    More varkie van die bos!
    Ek loop net verby my ou pc-tjie oppad na my koffiebeker!

  44. BOSVARK sê:

    :ellakie: is vanoggend laat.

    Sy is na twee weke se werk pootuit :lol: :ellakie: dink jouself 50 jaar jonger dan sal dit beter gaan :lol:

  45. Retha sê:

    Nog iets:
    Iewers in die saak het Jurie gepraat van R wat 11 en in St. 5 was toe hulle ontmoet het. R het ook gepraat van toe hy 12 was en pas met hoërskool begin het. In ‘n internetkommentaar het iemand vertel hy was ‘n klasmaat van R op laerskool, maar R is 2 jr, jonger as hy. Gevolgtrekking: Eens op ‘n tyd was R ‘n slim kind, wat voor was op skool.
    In die hof het die sielkundige getuig hy is nie ‘n slim jong man nie, en J het getuig hoe dom hy is.
    Wat het tussen 11,12 en grootmens met Robbie se intelligensie gebeur???
    Sorrie, parras. Sal aanbeweeg na ander toppiek.

  46. naaldekoker sê:

    Môre Julle, Lê seker nog lekker in die kooi? Kom die son trek water.

  47. Griffel sê:

    Weet nie of julle die draw vir die sokker gekyk het gisteraand nie maar Charlize Theron was pateties.

    Fok van die onsamehangende opmerkings wat sy gemaak het en die kak vrae wat sy daai ou gevra het kon ek maar net my kop skud.

    Hier kom een moerse fiasko….Ek kry sommer alklaar skaam.

    • sielispeeer sê:

      Lykit Riaan Cruywagen ?

    • Platkuif sê:

      yes yes :griffel:

      ek stem saam, die girl was uit haar diepte uit. sy het getraai om ’sokker relevante’ jokes te maak en toe daarna om snaaksies oor sake van die dag te maak…beide kere het sy liederlik gefaal. Ek dink sy is ‘n briljante aktrise, maar ek dink nie sy is ‘n goeie hostess nie…bloot omdat sy nie vinnige op haar voete kan/kon dink nie en haar algemene kennis blyk redelik power te wees.

      ps. ek was verbaas dat earl rose nie deel van die seremonie was nie

    • sielispeeer sê:

      Baas Haas, wa is jy nou?

  48. naaldekoker sê:

    Jip :bosvark: werk want dit is mos lekker :lol: hi :griffel: nie gekyk nie :sielispeeer: Hoezit het jy toe :parra: gekry wat vir fight gistermiddag?? :wink:

    • sielispeeer sê:

      Vra jy nog!
      Tussen badprop en :fokk: was dit nogal moerse lekker!
      Dis mos hoe BP moet wees. seeriejis …
      Soos ek vir :platkuif: en :fokk: mos sê …
      “keep up the good work”

  49. sielispeeer sê:

    Ek wou mos die hele week rond :pomp: hier op BP, nou moet ek soos ‘n moerse groot :ba: biekie werk toe kom om al my skelms se email te beantwoord. Ai Ai

  50. BOSVARK sê:

    Howdie Sielies

  51. naaldekoker sê:

    :njam: n lekker ontbyt bly maar lekker – my gistelling ete van die dag.

    • sielispeeer sê:

      Nou praat jy evenrude!
      Ek het sopas my Russell Hobbs Expresso masjien gestart en ‘n fokkin lekker illy expresso gebrou en :stroh: saam met dit gefroth! :njam:

  52. BOSVARK sê:

    Sielies

    Kom ons :manipuleer: vir :naaldekoker:

  53. BOSVARK sê:

    NIGEL NIGEL NIGEL kom in

  54. BOSVARK sê:

    Ag ek praat maar :stront: met myself

  55. BOSVARK sê:

    IT mense werk hard – Die Taksman dink ook so toe gee hy vir my ietsie – dus hierdie naweek word geshop en :drink:

  56. BOSVARK sê:

    BP is dood – almal rou oor Hurie en Klay :moersad:

  57. BOSVARK sê:

    Dis lekker by die werk – gaan oor 10 minute huistoe

  58. Jane sê:

    Hierdie musiek is nie goed vir so erge hoofpyn nie :sad:

  59. BOSVARK sê:

    Het gister kersete gehad en nog meer – moet erken ek is ook nie op my beste nie

    • Jane sê:

      Gisteraand so 20h00 daag hier ‘n klomp vriende op en is vanoggend 04h00 eers huis toe :shock: wens hulle wil vroeër kom dan sal dit nie so erg wees nie :lol:

  60. naaldekoker sê:

    Hi :babelaas: :jane: Hi “watch it” Varkie ek word nie maklik gemanupileer nie. :wink: Ai ek moet nog tot 12 uur werk :sad:

  61. sielispeeer sê:

    :bosvark: en :sielispeeer:
    SAAM SAL ONS DIE HELE FOKKIN INTERWEBS :manipuleer:

  62. sielispeeer sê:

    :naaldekoker:
    Soek jy ‘n ander fokkie?

  63. sielispeeer sê:

    :bosvrak:
    Wat skiem jy ek en jy en :skillie: team op en verander die Interwebs vir altyd?

  64. BOSVARK sê:

    Right ek gaan huistoe. Praat more oggend weer as ek besluit om te kom werk

  65. naaldekoker sê:

    Ek het ook probeer orrel lesse neem – maar het agtergekom ek het nie n clue wat ek doen nie, toe hou ek maar op. Sing nie eers in die kerk hardop nie :lol:

  66. naaldekoker sê:

    Cheers :bosvark: lees jou Maandag raak – enjoy die shopping

  67. sielispeeer sê:

    :jane: Koster, hoe lykit daar in Middelburg ?

  68. Griffel sê:

    Lees ek nou hierdie in Beeld se artikel raak…

    “Hy (Die regter) het gesê uit die getuienis voor die hof is dit duidelik dat Klay gemolesteer is, maar dat die identiteit van sy aanvaller nie bekend is nie.

    :nee:

  69. sielispeeer sê:

    Nou ja, moet gou gou biekie opvang met die week se werk wat ek gemis het!
    Sien julle :parras: whenever!
    En :ba: , as jy dalk in die dam kom donder met daai boudjies van jou en al die water laat uitspat ….. kykie kykie :mv: He He …….

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!