PARRA MUSIEK – DIRE STRAITS
Dire Straits were a British rock band, formed by Mark Knopfler (vocals and lead guitar), his younger brother David Knopfler (rhythm guitar and vocals), John Illsley (bass guitar and vocals), and Pick Withers (drums and percussion), and managed by Ed Bicknell, active between 1977 and 1995. Although the band was formed in an era when punk rock was at the forefront, Dire Straits played a more conventional style, albeit with a stripped-down sound that appealed to audiences weary of the overproduced stadium rock of the 1970s.[citation needed] In their early days, Mark and David requested that pub owners turn down their sound so that patrons could converse while the band played, an indication of their unassuming demeanor. Despite this oddly self-effacing approach to rock and roll, Dire Straits soon became hugely successful, with their first album going multi-platinum globally.
Throughout the band’s career Mark Knopfler was the songwriter and driving force behind the group. The band’s best-known songs include “Sultans of Swing”, “Lady Writer”, “Romeo and Juliet”, “Tunnel of Love”, “Telegraph Road”, “Private Investigations”, “Money for Nothing”, “Walk of Life”, “So Far Away”, “Brothers in Arms”, “On Every Street”, “Your Latest Trick” and “Calling Elvis”. Dire Straits and Mark Knopfler have sold in excess of 120 million albums to date
lees verder hier
Miaaauuuww!!
Hallo
Ek voel klein soos ‘n agtergeblewe
Hi Griffel ek dog jy gaan ‘n kepsie kry vir Krismis??
Hi jy!
is bly om jou hier te sien
Ek het al vergeet hoe Dire Straits se musiek klink!
Haai almal, hoe gaan dit?
Die meeste eet nog, Pluimpie!
het jy darem die vort kon hou vandag?
Ek hou van Walk of Life.
Hello
ek ook lekker dans musiek
Howzit Dellie buurvrou! Reen dit al by jou?
Naand
“Why worry” uit die aard van die titel is ‘n fav
NAand hoe tan jy al?
En waar steek julle die ander musiek post weg?
Huh?
Duhhh – grappie jong
Naand Obs
Hi Daisy met die sonbedstreep-tan – in die tuin gewerk nogal
:
Die dam lyk maar stil. Hallo julle nag
More
Desmonds
Hallon Ella ke Pella keriepstieks Tella
Des baie geluk vir jou en mevrou Des se 20ste – dit wil gedoen wees
Dankie
:ellakie : :tjomme; ek dag almal sit by BH
Daisy, Jane en jou dok het vir goeie raad gegee. Not worth the risk involved
Nice traai OBS, ammal ieknor jou – jy wou mos vandag grumpy poo wees.
Kuifie, as jy “by “miracle” dalk die raaklees – ek tel die daggies saam met jou en mamma en mag ek ‘n verlangse cyber antie wees – weet die waglys is lank
Ek sal jou mos never ieknor nie!
Lekker romantiese kerslig ete geniet om my 20 jaar van getroude lewe te herdenk. Maar nou gaan ek weer voor die rekenaar inklim om werk te doen wt ek nie in dag klaarkry nie. Beramings moet inwees Vrydag, en alles is in nuwe formaat.
Erm… en wassit Mev Des wat vandag hier ingeloer het ?
Waar? Wanneer?
Ekt iewers raak gelees dat LOER vir jou kom happy seg het
O, LOER, dis iemand wat ek ken. Sy is werklik hin
wat laaaaaaankal lees, maar comment so once in a while. Jammer ek het dit gemis.
Happy Happy X 20!
Dankie :witgesiggie: Hoe gaan dit met pappie?
Is ons nou net 3
in die dam?
Nee
Hi buurvrou
Ons het gistermiddag ‘n verwoede storm gehad – so hard gereen, ek konni die annerkant van die straat sien nie. Toe liggies inni nag ook, maar nog niks vandag nie. Net donderweer beloftes
Jaaa tog, Obs. Ek is goed uitgetrap! Blykbaar moet ek dermatoloog toe…
Dellie, die wind het nie eens geroer nie!
Happy anniversary, Des!
Thanx
Ek ontvang errors en “the owners have deleted this bolg” ??????
OMS!!
Somthing’s cooking, wou die error kode afskyf – om te wat?
Baai almal
Koenite
Nee shieeeeeeet, vir wat is ammal so staaaaarig?
Party mense neem werk huistoe en werk tussendeur, vir GEEN ekstra vergoeding.
allo julle… hoe gaan dit vannaand?
Hallo Fudgekind alias
Die boek op my bedkassie roep.. Nag ella, des.
Koenite jy ook
Daisyblom
Lekker slaap.
Lekka coke willson
vir almal.. die wat false tanne het.. haal uit en suig die
:ekllakie: ek groet maar net omdat dit lyk of die blog delete word. Ek’s noggie moeg nie.
Hies my que…
kies, dis darem al Donnerdag!
Lekker dag more
allo Des… Geluk met jou huweliks herdenking..
wat is dit ——–>
Jinne ek is nou moeg geploeg, was ‘n harde dag.. en dit sonder ‘n foon
Na watse foon kyk jy nou?
op bid or buy gaan die nokia 97 vir
Current Bid R 3,650.00
Die bid maak 11:00 toe…
Boskind -360 kontaknommers verlore. Not nice, sterkte
thanks.. ja my gemoed sak sommer in my skoene.. meeste is my suppliers se nommers.. ek het vandag darm ‘n sim swop gedoen.
dire-straits, hoe profeties, funny eintlik
Hoorhie, eks ‘n roof leser.
sies, praat saam of is jy skaam?
Ja Pin, net as dit jou pas né. piesang vir jou.
Bossie, eks een vannie oudste parras hier, comment al van 2006 af, ek maak maar net ‘n grappie man, want anners word ek striaght ge-ieknor.
why? was jy stout?
Hi Pinochio, sê bietjie wie is almal nog hier wat saam met jou begin gesels het in die dam? Ek wetie eintlik wie is die ’senior senior’ parakies nie.
Morti, dit is nou ‘n trick question, he, he, daar is nog heelwat ou (not in age) parras hier rond.
Bv: Obelina, Joe, Dellie, Cruella, Gumboot, kom Obs help my.
Ah, hiers die antwoord, skies man. En dankie.
Howzit Obs, gaanit?
Personal question: Ken jy iemand met die van Broadfoot?
Oudste parra versus oudste contributer, nou gaan jy vir
kompetisie gee
Hell Obs, ek het dit nou nie SO bedoel nie.
Pinox wil jy nie met
kie pratie?
Ps.
Obs ek het toe ‘n draai gaan maak by die paartie, was ‘n biekie vroeg daar, gehoop om die early birds te kry, maar no such luck.
wonder of ek die foon moet vat..
op bid or buy gaan die nokia 97 vir
Current Bid R 3,750.00
Die bid maak 11:00 toe…
Bossie luik jy het ‘n foon probleem, wat’s fout?
foon het geswem in die water.. wil nou glad nie aan sit nie. en die foon is droog geblaas en soos des voorgestel het, in rys begrawe om vog uit te droog
Moenie bossies raak nie kind
Hou uit – ek sien nuut kos hulle meer as R5 000-00!
ja dit is gewoon weg duur…
Pin ek glo jou nie – met ‘n piesang en jannas se klien bakkie youghurt daagliks gaan jy ok wees. Promise!
Mortie
jy darem skoonma oorleef? Jip – hoor al jou witty antwoord
Pin. now u’ve ruiend the fiendship
What have done now???? Obs
Morti, check boontoe.
Fanks :pinochio: het gesien
Lekker laf gewees, tyd om te gaan lalie, mooi drome
en goodnite
ai, ek vertoon maar valerig
Almal het vandag al met daai fokkie gespeel
Obs,
Wat noem jy ‘n non op ‘n tread mill?
Virgin Active.
En ‘n non met ‘n smile op haar gesig?
hahahaa
Obs
Is dit die wat press-ups in die Asparagus patch gedoen het?
o grot, da wen ek ‘n bid vir ‘n PC DIAGNOSTIC 4-Digit CARD op bid or buy .. LOL
Oppas jy koop vanaand nog iets wat jy dalk nie rerig wou gehad het nie
wat met hin mikstok jou boodskappies aflewer!!!
Los die foon en kry liewers hin
Of belê in ‘n paar posduiwe.
pokket, dan kan ek net so wel ‘n pos duif kry om die sms af te lewer.
ek wheel en deal gereeld op Bid or Buy..
‘n baaisiekel sonder ‘n saal en brieke, whaha
So van nonne gepraat, hoekom sien mens altyd twee nonne saam loop??
The one nun is there to see that the other nun gets none.
:shit: shame, wens ek was ‘n non. LMGA
Lekker gesels verder. Dis seker nou maar tyd
tata koebaai gesiggie, jy moet soet slaap…
Lekker slapies
My pc ken net 3 web sites baie goed.. FB, Bid or buy en Gmail.. as ek naby die pc kom dan spring my IE sommer op aandag.. met al 3 sites gereed..
Ek groet nou ook, Olá
tata koebaai obelinatjie
Obs, koenite, before you go, hieris enekie vir jou:
Non: “Vader ek’t het gesondig. Ek was hele nag by ‘n man.”
Priester: “Eet 7 suurlemoene!”
Non: “Sal dit my reinig?”
Priester: “Nee, maar dit sal die smile van jou gesig afhaal.”
Koenite Bossie, en allie anner parras.
tata koebaai Pino.. lekker kiep
Koenite
wip nou ook uit
Nite! ek is weg …
Jippity Doo Da – dis Donnerdag!
En geen snottie remarks nie!
NS: Opmerking gerig aan
en
Goeie more


Dis nou ek SONDER snottie remarks.
My laaste werksdag vandag!! Wooohoooo!!
Ek MOET net dié ene traai:
Vandag tjaaila hierie draak 12uur op die LAATSTE. Ek werk nie in IT nie, so ek het
s hard gewerk deur die jaar. Rus nodig.
Nou ja, Gertjie, dit was aangenaam om so ‘n rukkie met jou te kon gesels, stuur groete by die huis
Waar is julle?
Howzit aan :
Snottie
en
Nie-IT
Yes, Her
Ja, ja, ok eers more. Ek sal my traai gedra!
Ek ry more daar deur julle plekkie.
Lekker jy moet dit geniet, jy sal dit geniet.
Ns. nie dat jy regtig so hard gewerk het om dit te verdien nie
Goeie môre
en
en al die ander
en al die persone wat hin IT hardwerkende is.
More
IT hardwerkende persoon.
Nee, van IT weet ek tikkel tokkel net mooi niks!
Weet enigeen van julle iets van
?
Tikkel Tokkel
Uile is mos nagvoëls. Sy soek seker haar rot om te vang.
Môre al die
More
Moet sê die dae trek swaar en ons is nog nie naby aan die helfde van Desember nie
Ek praat later weer saam. Bi for now.
More
hoe gaan dit met juffie ? Ek hoop sy het daai Aboriginie gelos ?
More almal…garrit?
Yes OZram
wat se jy
gaan jy met holidays en if so waar gaan jy?
Nope, bly by die huis maar gaan verskriklik baie
Drink dat jy elke aand voel (en glo) jy is op n ander plek!!
Jy was maar skaars nê
het jou gemis.
Môre
‘n Welgeluksalige dag vir julle
Ja ek moes gou Darwin toe gister…ek het haar ook “vreeslik” gemis!!
Môre
en
:Snoek: Drup jy nog soos ‘n koffieperkuleerder vanoggend?
morning Uncle
Goeie môre
en ander
Amper naweek!
Môre Oem
Dagse aan die slimste oom in P-TOWN!!
Ek dink ons moet ook stem vir die BP nuusmakers van die jaar soos wat al die koerante en tydskrifte maak. Ons kan mos n paar kategoriee kies en dan kies ons wie pas die beste daar in.
Soos: Die wulpste dinge op BP; Die snaakste; Die vuilste bek; Die stupidste comments; die slimste comments; Die grootste skinderbek ens. ens.
Die grootste
maker in die pillypond.
allo’s aan al die oomies en tannies
Ek kry juffie jammer … praat nie uit nie !!!
hoekom kry jy haar jammer?
Moet ek vir junior stuur ?
Enige iemand wat Christo in die bek kan ruk!!
WAT het die wonderlike Chriso nou gemaak!!!
dis jou kans spring in en sort die ding uit
Sy ware kleure het gister uitgekom … dit is maar al!
Goeie môre
en Boskind.
allo’s joe
hoop almal het lekker geslaap en reg is vir nog ‘n dag..
Sieg Heil Johnnie Redneck
ek kort ‘n vakansie…
Waar is ‘Plastic Mac the flasher’
?
boskind is jy n mannetjie of n vroutjie of beide?
nope, ek is net 1 van die 2, kan nie beide wees nie..
sit jy en pp of maak jy tuin nat
okay so watter een?
ALLES, ALLES IS WEG!!!!!
Al die werk wat ek gister ure ingesit het, al daai spreadsheets, al daai calculations en motiverings vir geld is fokken weg.
Die fokken IT d o s e het kak aangejaag op ons stelsel, en al wat poepolle kan sê is- Sôôri, you mass do it ouwer. We had a problêm on da siestam!
ja nee jong die klomp IT mense is ook n ander nasie!!
IT is fokken dom idiote, hulle werk nie hard nie, hulle werk kak!
Ek groet eers, want my keerdatum sal ek nie kan nakom nie.
Gooi daar ‘n dubbel brandewyn met Coke asseblief. Of net brandewyn, los die Coke.
Ek het lankal geleer om alles wat belangrik is te backup op my eie removeble harddrive.
Duur lesse.
boskind ek sien jy wil ons nie se waar jy bly nie en of jy n man of n vrou is nie..so dan maak ons maar so…van nou af is jy n middeljarige semi-oorgewig(allie Fudge) vroutjie wat in Elasras bly en werk by die plaaslike munisipaliteit…Daar’s hy nou voel ek sommer baie nader aan jou…let the games begin!!
Middeljarige Oorgewig Bierpens wannabe wat in Danville bly en ‘n ou geroeste Beatle ry met sulke Hippie blomme op
ook nie van Danville nie want danville is nie in KZN nie, ek ry ook ni ‘n hippie blomme beatle nie
Vergeet ek van die lemoen op die lugdraad en die Fir op die dashboard.
net so..dit is presies die prentjie wat ek ook gevorm het..hiehiehie!
ek bly in KZN, ek is nie ‘n middeljarige semi oorgewig vroutjie nie, ek werk ook nie by die plaaslike munisipaliteit nie.. waar is elasras ?
te laat nou..die prentjie is klaar innie kop!
Joke,
met die weird fokkie.
google elasras jy sal gou weet , dan kan jy ons ook vertel
Krullers in die hare en ‘n Lexington skyf tussen die vingers
Save die goed op jou PC
Viva Christo Viva
Hey
hoop julle het ñ volronde, bonsende Donderdag! (alhoewel ek sien vir party van ons is dit al klaar ñ Dondersedag. . . .
) Hou die bo-kant blink mense! Assit moeilik gaan, ‘fake it till you make it!’
Môre Pramme.
More-sê P.ielie!
Boskind = :winnie: Ai Ai
Goeie more alle
dit maar bedroewigge weer uitsig hier in Durban , nat , bewolk , koel en dit lyk nie of dit gaan verbeter in 2 dae se tyd nie
stuur ons bietjie van daai reen!!!
as ek kon sou ek , hier al meer as jaarlikse kwota geval
Cheers
Wondernet uit……………………………….
Goeie liewe môre
en
Hoop almal het ‘n lekker dag
Môre
gooi bietjie KYN virrie PYN.
Môre
Ooits dis bietjie vroeg jong, die
word skoongemaak kan nie nou daar inkom nie
Morning Antie
Howzit
cheers
Sommer net so
hey jou pienk vark hoe kan jy sommer so lelik met my praat, se gat man!!
Ek sien hier is deesdae baie nuwe parras wat somaar dadelik fokkies gekry het.
:gulpie:
Niks
Hulle ken die regte mense in die regte plekke
Gulpie maak net vir
kwaad dan kry jy gou ‘n fokkie.
Hallo
my hoenderpoepollietjie
Dis HIN Doornpoort Pick-up line
Jy sal darem lekkerrrrrr om HIN paal kan dans.
Gulpie, jy wetie hoe moeilik is paaldans met hierdie twee kazoemba’s nie! Met 2 sulke 34 DDDDDD’s staan mens ten minste 1,5meter vanie paal af. . . .
Wiggle it
just wiggle it
just a little bit
wiggle it
Wikkel daai boude
wikkel daai boude
wikkel daai boude nou
wiggle wiggle
wiggle wiggle
put that 2ss on my face
i would like the way your P%$#^&Y taste
ok. ek gaan jul i deal aan.. vir 5min kan jul vra vrae en ek sal antwoord as ek kan.
net vir 5min…
waar in kzn bly jy ?
bly in Richards bay
Ek was al daar.
Ok my X en kind bly ook daar
aquagasm69 Daai avatar van jou maak my lus.
mmmmm ja okay….mmmmm… nee wat dit is okay daar is niks wat ek verder wil weet nie, maar dankie vir die oomblikkie innie sonlig!!
los dit dan
okay
Is jy lank?
Is jy blond?
Sit jy en PP?
‘DD cup?
Tussen 20 en 30?
Tussen 30 en 40?
Of tussen 40 en stokoud?
ek is nie blond nie
ek is nie te kort nie 1.65m
ek is tussen 20 en 30
Sit jy en PP?
‘DD cup?
ek is vroulik .. ok 5min is verby
harrrrrrrrrrrrrr harrrrrrrrrrrrrrr ek sal jou garrrrrrrrrrrrrr
Ek was nog nooit in Rdbaai nie en sal ook nie soontoe gaan nie , ek het net afsku in daardie plek
nee dit is nie te bad nie, dit is baie industrial amper soos n groor Yscor by die see.
is ‘n kek plek, en hel warm.. ek hou ook nie van R-bay nie en sal graag trug Joburg toe wil gaan.. ek neem jou nie kwalik nie
Ek vra die vrae, want daars ‘n ****-e-tiere vir ‘n brunette of rooikop dame met DD-cup’s in my paaldans span.
****-e-tiere = F.u.c.k-e-tiere
ek het donker bruin hare, ongelukkig het ek nie ‘n DD nie .. dit is nou genoeg oor my.. dankie
Verseker ja !!! Ek ken van klou
Hallo boskind waaroor lag jy so lekker?
OIC – jammer ons is maar rowwe bliksems
Ek het van die begin af gesê Boskind is ‘n vroumens maar julle luister nie!
Kry die idee die oom suif hulle uit ?
Hey…”julle” eet skille
Net HIN vrou kan so baie van Fudge hou.
Gaan julle my nou ignore.. nou dat julle als weet?
ja mans is maar so..jag tot hulle alles het en weet en dan los hulle jou soos n warm patata!
mm so gedink ja…
Hoezit allie
Howzit
lyk of ons darem vandag bietjie son gaan sien hier !
Yes
Laasnag heelnag gereen maar nou is dit mooiweer.
Hallo
f okkit maar dit is nou n skeel kat die!!
Ag thanks katoolsie ek weet daai kat is skeel
Yes, yes Arries
allo’s
Ok almal … die damduiker gaan so bietjie af sal later weer kom groet
Yes,yes
ja, wat laat ek maar koffie loop soek.. LWT
http://www.doctorfungus.org/imageban/images/init_images/119MIKE.JPG
Hoekom is julle
so still?
Boskind jy weet niks
se pienk poedel weet meer as jy
More…ek het iemand nodig om my rug te
daars ‘n senuwees wat vasknyp…ek dink ek’t dit bietjie oordoen met die lesse gistraand…
ek sal maar MOET dr toe gaan vir ‘n voltaren inspuiting
ek besef vanoggend vir die eerste keer ek word oud…my ligaam is nie meer so gewillig soos 10 jaar terug as dit kom by exersise nie….dis sad…want ek voel nog 16
ek het n stel splinternuwe springs vir n paar rek en trek oefeninge as jy hulle wil he!
Môre outjies en vroutjies – waaroor praat ons nou??
mirrag…
Hi
is jou fokkie al reg??
Ope Brief Aan Bosparra Admin
Geagte Admin
Wat is die kans om ‘n mooi kersboompie bo regs op die bladsy te sit. ( Jy weet mos daar waar dit so leeg is
)
Groete
Baas Haas van Nigel
Waar is Seerpere hy ken mos van :manupileer:
Dit maak my depressed om kersversierings en kersbome oral te sien…ek weet nie wat dit is van hierdie tyd van die jaar nie, maar dit werk op my
en die hele “jolly atmosfeer” maak my net moerig….miskien is ek bietjie sinies….maar dis als so VALS….en OVER THE TOP (OTT)
Ek voel so half en half saam met jou
oor die hele ou spulletjie – als gaan oor geld maak.
Jy sal maar moet Dr
anders gaan jy dalk 3-6 weke sukkel voor jou rug reg is.
More aan al die
begin.
in ‘n banksakkie in my posbus gesit!!
of nee – DIT WAS NIE SNAAKS NIE!!!!!!!!!!!!
My dag het letterlik
Iemand het mens –
AG SIES dis lekker
om so wakker te word…jy moet dit vat vir vinger afdrukke….die sakkie ek meen
siek fokkers
FOK MY Wie’s nou Weird…jy’s baie vreemd
Jy is VREEMD- glo in dwergies , ‘n “stalker” en word depressief as ander kersfees hou….oa
Nou vir WIE het jy soveel
gegee dat hy dit “return”
Solly – ek sal ook nie dink dit is n grap nie -Jiggie wonder hoe kry hul dit in die sakkie.
Kon nie help om die lag nie – Mr Whiteface se dis was (heel gepas) ‘n ABSA banksakkie !!!!!
Cheers almal ek la-waai!!
Cheers
vat maar n
op ons.
Miskien moet
vra vir ‘n Voltarin suppositry- dit help minstins vir 2 goed.
Boskind – ons het nog ‘n parra in Richardsbaai – alhoewel hy tans ‘n bietjie min hier maar verder is hy oral
Koker dis lekker by die werk vandag. Ek kan al sien ek gaan niks doen vandag
Ek het die gevoel ek gaan min of meer dieselfde doen
Het jy lekker ge-shop met jou tax return – wat koop mans vir hulself???
:gaap: die filter koffie het nog nie ingeskop nie…
Hallo
Waaroor praat julle
nou?
Is
ooit nog hier
Nuwe POst
Bosvark wat is vir jou so cool
Cheers
praat nou nou weer