297

PARRA MUSIEK – KENNY ROGERS

kenny rogersKenneth Ray[1] “Kenny” Rogers (born August 21, 1938) is an American country music singer-songwriter, photographer, record producer, actor and entrepreneur. He has charted more than 70 hit singles across various music genres and topping the country and pop album charts for more than 420 individual weeks in the United States alone.

Two of his albums, The Gambler and Kenny, are featured in the About.com poll of “The 200 Most Influential Country Albums Ever”.[2] He was voted the “Favorite Singer of All-Time” in a 1986 joint poll by readers of both USA Today and People.[3] He has received hundreds of awards for both his music and charity work. These include AMAs, Grammys, ACMs and CMAs, as well as a lifetime achievement award for a career spanning six decades in 2003.[4]

Success in recent years include the 2006 album release, Water & Bridges, an across the board hit, that peaked at #5 in the Billboard Country Albums sales charts, also charting high in the Billboard 200. The first single from the album, “I Can’t Unlove You,” was also a chart hit. Remaining a popular entertainer around the world, the following year he completed a tour of the United Kingdom and the Ireland telling BBC Radio 2 DJ Steve Wright, his favorite hit of his was “The Gambler”. He has also acted in a variety of movies and television shows, most notably the title roles in “Kenny Rogers as The Gambler” and the MacShayne series.[5] As of 2009, Rogers lives in Nicholson, Georgia.

lees verder hier

 

Kommentaar (297)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. Mortticia sê:

    Ek wonder waar is :meshade: ek mis haar grappiekies!

  2. Biker Bess sê:

    Hello Gatvol

    Ek maak ook so :hoor-hoor:

    Party van die nuwe goed op die mark is regtig maar ‘n klompie rillers.

    • Mortticia sê:

      Jys reg. Maar dan is daar weer die sangeres Andriëtte (idols) wie die wonderlikste stem het en ñ killing kon maak met ñ sangloopbaan. Ongelukkig is die liedjies wat sy sing so middelmatig (lirieke en klank) dat mens nie bereid is om haar CD’s te koop nie. Daar’s MIN S.A sangers wat die ‘grade’ maak.

  3. Biker Bess sê:

    Boodskap vir Slobie

    Ek neem aan jy het die antwoord gekry waarna jy gesoek het?

  4. Daisyblom sê:

    Ek het grootgeword met hierdie oom se musiek en dink nog steeds hy is awesome!

  5. Daisyblom sê:

    Welkom terug biker bess! En Morticia, skoonma wag vir n koppie tee! :grin:

  6. Mortticia sê:

    Is dít hoekom sy so beblixemd lyk… Ek dag dis haar stepping wat weer die bloedsomloop dooddruk! :rofl: Aaahh. . . .lag ek nou lekker vir my eie grappie :lol:

  7. Daisyblom sê:

    Byt maar op jou tande ter wille van jou man! Oos-Fs?

  8. Obelina sê:

    :lol: laat julle my nou dink aan Nataniel. In een van sy shows praat hy van ‘n vet antie op die platteland. As haar bra se strap losskiet tref dit iemand in ‘n naburige dorpie

    Naand :parras:

  9. Supertjoep sê:

    “So waar” moenie n coward wees nie en as jy gamble no when to walk away (Glo my dus n wen resep)

  10. Pluim sê:

    Naand :parras:

    Sjoe dit het nounet gesous hier, ek kon amper nie die pad sien nie.

  11. Supertjoep sê:

    Goeie musiek die oom mag maar

  12. Smiiiiiiile sê:

    hello julle, my gaste is na my dogter se verjaardag party.. dit klink alsof hulle dit geniet.
    Kapitein le en slaap buite, en ek gaan nou nou ook platlê (kragte opspaar vir môre)
    Kenny mag maar, hy is soooo romanties!!!
    Jammer hy is al so oud.

  13. Pluim sê:

    Waars Don’t believe in IF anymore!

    Kenny is een van my gunsteling country sangers, saam met John Denver. Wie onthou nog vir Grand Ma’s feather bed?

  14. Supertjoep sê:

    :smiiiiiile: jy mag nog nie gaan le nie @wet

  15. Smiiiiiiile sê:

    haha..:lol: ja ek weet, maar dit is vermoeiend in die hitte om steeds op en neer te loop!

  16. Smiiiiiiile sê:

    I don’t believe in “if” anymore is ook een van my alltime favourites!

  17. Obelina sê:

    Pluim jy dink nou aan Rodger Whittaker* (spelling) As ou Kenny dit ook opgeneem het het ek dit gemis. :lol:

    Kenny en Dolly se “islands in the sun” was nogal nice.

  18. Smiiiiiiile sê:

    OOO ja, en Roger is ook so nice…

  19. Daisyblom sê:

    Supertjoep, dit was nice van jou om daardie mense te help, ek hoop hulle waardeer dit!

  20. Obelina sê:

    Dankie vir die korrete spelling sir griffels. :wink:

  21. Daisyblom sê:

    My alltime Kenny R favourite is LADY!

  22. Elmie sê:

    :rofl: :rofl: :rofl:

    Nog ‘n stokhoring ou song maar mooi.

    “Yummy Yummy Yummy I Got Love in My Tommy”

    Dit netnou op RSG gehoor, gesoek en gekry
    nie geweet dis op YouTube nie.

    Nice !!

    http://www.youtube.com/watch?v=h6Zs8qbExfs

  23. Obelina sê:

    Gaan :manipuleer: * (spelling) kos griff but for u I’ll walk the extra mile :wink: stuur my jou whish list

  24. aquagasm69 sê:

    Gee net tyd dan hoor jy Chocker F okker se songs op RSG van sy trauma tyd tydens die verhoor !

  25. Obelina sê:

    wish :oops: Spring van HIV vrate en sere artikel na ‘n kerk kalender – somthing is out of balance, of dalk nie :fokkit:

    As dit net ‘n kepsie is, :cool:

  26. Gigi sê:

    Naand :parra: s hoe sit dit? Ag ou Kenny kan maar sing, pla my nie! lol

  27. Jade22 sê:

    Sulke regte diep terug dink musiek vanaand.. baie mooi

    Goeie naand almal :parras:

  28. Jade22 sê:

    Hello :gigi:

  29. Elmie sê:

    Daar is nou mooi dansmusiek op RSG.

    Balkamer. :lol:

  30. Pluim sê:

    :lol: Griffel en Obelina, eks deurmekaar, baie dankie, maar hulle sing albei my, albei Rogers, die ene met die naam en die ene met die van.

  31. Pluim sê:

    Ek sien hier was ‘n warm debat hier langsaan in my afwesigheid, AI. En :obs: hoekom help jy nie die mense reg nie. Jy’s mos ‘n briljante kunstenaar. AS jy nou mond oopmaak, maak jy die meeste parras s’n toe, want hulle weet jy weet.

  32. Elmie sê:

    ***********

    Mens kom agter dis amper die einde van ‘n
    moeilike jaar vir baie ouens.
    Drade word kort, humor het verdwyn, humeure
    is vlambaar en beursies is leeg.

    Lekker slaap en soete drome :parras: :elmie: Wens alle :parras: ‘n genotvolle
    Sondag met ‘n heerlike ete toe.

    PS
    Dans gee mens mooi kuite, boude en bo-bene.
    Fietsry ook.

  33. Veltie sê:

    Ken jy tant mossie, se sakkie sakkie sakkie boeredans?

  34. Veltie sê:

    …ken jy die plaaspad, wat afdraai na waenhuiskrans?

  35. Veltie sê:

    ken jy tant mossie, se sakkie sakkie sakkie BOEREDANS, dadeladedale a da da da da da dada, dada dada dada, da da da da.

  36. Veltie sê:

    troepie doepie wanneer kom jy huis toe? in die vreemde hoor jy hoe ek roep!

  37. Veltie sê:

    stap deur dand en bos en doen jou plig teenoor jou land, maar kom terug na my my troepiedoep!!!

  38. Veltie sê:

    dis n tie takataka taka tie tak tak, ek hoor die pistons klap

    • Elmie sê:

      Ja ek hoor die pistons klap.

      ♪♫♪ Ra Ta Ta Ta Ta ….
      Ra Ta Ta Ta Ta …..
      Ja Ja Ja Ja Ja Ja Ja ♫♪♫

      ♫♪ O hoor jy die magtige dreuning
      Oor die veld kom dit aangesweef ♪♫

  39. Veltie sê:

    aan die een kant lek daar olie, aan die ander kant spuit dit uit,..

  40. Veltie sê:

    EVERYBODY NOW!!!

  41. Veltie sê:

    jy met jou mandelliedjie, ek met my wandeliedjie, sing ons die oukraalliedjie saam…

  42. Veltie sê:

    sing ons van waterstrome, slange en olienhoutbome en n windpomp wat daar oor die rantjie staan….

  43. Veltie sê:

    everybody now!!!!!

  44. Veltie sê:

    ons sing……ons speel…..wnat die oukraal wat ons nooit nie sal verveel….

    kriek-kriek…

  45. Pluim sê:

    Ek het vanmiddag ‘n CD by my ma gedeps van twee Suid Afrikaners, Rudie Claase en Corlia Botha. Ons lieflinge/our darlings

    Wie het die twee al hoor sing? Ek dink hulle het baie potensiaal. Die meisie sing ABBA mooier a die aktrise in Mamma Mia, amper so mooi as Agneta en Freda van ABBA.

  46. Pluim sê:

    Naand Velti

  47. Veltie sê:

    NEEM MY OP VLERKE?

  48. Elmie sê:

    Veltie

    Klink my jy het heimwee en verlang huis toe?

  49. Veltie sê:

    TRompieeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee…en die boksombende

  50. Pluim sê:

    Lekker Velti, waars :fokk:?

  51. Veltie sê:

    dis blikkies daardie rooies, en boesman die brak

  52. Veltie sê:

    OOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO….boesman hand, vat my land, lei my na die rand se kant…

  53. Veltie sê:

    oops, sien ek het my woorde bietjie opgemix…

  54. Veltie sê:

    transkaroo….bring haar huistoe
    laaaaaaaaaaaaat jou ysterwiele rol

  55. Veltie sê:

    bring haar en maaak my lewe vol …transkaroo…snel oor die spore…want met jou bring jy my liefde terug na my

  56. Veltie sê:

    en my persoonlike favorate…..

    drumrole….drumrole…drumrole

  57. Elmie sê:

    :pluim:

    Hallo
    Ek dink jy sal ook hou van:
    Bravo Voices
    Abba Classic

    http://www.youtube.com/watch?v=2UA4y8yiofQ

    Goodbaai. Lekker slaap :parra:

  58. Veltie sê:

    ek wonner wat van jou geword het
    jy wat nog so by my spook
    ek weet net ons het die vuur gemaak
    die wereld aan die brand gestook
    nou is die nagte soveel stiller

  59. Veltie sê:

    …die dae eis hul eie tol……
    maar ons twe was die wilde wind se blare
    ons kaartjies le die hele wereld vol

  60. Slobie sê:

    oom jan sny koring op die land dis geel en lyk soos goud

  61. Veltie sê:

    ……….TUSSEN TREINE…………TUSSEN STASIES
    LE DAAR BASIES……..NET DIE LEE SPORE……

  62. Veltie sê:

    TUSSEN TREINE………TUSSEN STASIES
    LE DIE LEE SPASIES VAN DIE ONSKULD ONVERLORE!!!!

  63. Elmie sê:

    ***********

    ♫♪ Die hond het my beskyt♪♫

  64. Veltie sê:

    Thank you very much!!!!! I am **** ’till thursday!

  65. Veltie sê:

    ooo die hond het my beskuit….die hond het my beskuit, van die tafel afgsmyt!

  66. Slobie sê:

    sy staan op die haaaawe met haar broek in haar hand
    haar oe is vol trane want haar … is aan die brand

    UIT KONTEKS?

  67. Veltie sê:

    ons kyk na haasdas se nuuskas,dinsdae skuins voor ses, ons kyk na haasdas se nuuskas, groot en klein kyk saam
    ons kyk na haasdas se nuuskas, dis die grootste pret
    al die diere in diereland, ky na haasdas vanaand!

  68. Pluim sê:

    Velti Daai liedjies van Randall Wicomb is mooi en vrolik. Al die namakwalandse, karoo en griekwa liedjies. Mens kan na dit verwys as songs nie.

    Love dit

  69. Veltie sê:

    met ingeduikte skoene, en n padda in die sak…
    kwaggeberg se hoofstraat, ken die boksombende

  70. Daisyblom sê:

    Iemand :fokk: weer rond, my comments wys nie!

  71. Veltie sê:

    met allerhande kattekwaad is hulle hin legende
    blikkies kou n grassie
    dawie is die slimkop
    en rooie wil sy groottoon roer maar sy anner tone roer ook

    almal saaam!!!

  72. Veltie sê:

    :veltie: die man jive till five

  73. Elmie sê:

    :slopbie:

    ♪♫ Hy tel sy sente oor en oor
    chakka doef chakka doef
    kwarra doef suf doef ♫♪

  74. Veltie sê:

    so wie ken DIE LAPPOP se woorde?

    Ek sal begin

    EEEEEEEEndag was daar n lappop
    op die ashoop weggegooi…

  75. Veltie sê:

    :slobie: you is a legend :hoor-hoor:

  76. Veltie sê:

    enigiemand met lappop se woorde? anders begin ek met gummi bears?

  77. Veltie sê:

    of nog erger…dawie….die kabouter.

  78. Gigi sê:

    My naan is Liewe Heksie, ag ek lief die liedjie! lol

  79. Veltie sê:

    kyk ek en youtube jive vanaand.

  80. Pluim sê:

    Velti ons het hom al vir lappop hier uit volle bors gesing, Ek dink Ling ken die woorde ten volle.

  81. Veltie sê:

    my naam is liewe heksie
    martia is my naam
    eks die slimste hekssie wat daar is
    en ek was al op die maan

    • Veltie sê:

      nee kyk, jy kan maar lag. Maar ek sit wyd oor die see en daai vat my nou diep. i like!! (pik n traantjie) fanks babe.

  82. Veltie sê:

    ek se nogsteeds, trompie is DIE shit.

  83. Pluim sê:

    EEEEEEEEndag was daar n lappop
    op die ashoop weggegooi…
    sy was so oud en lelik
    dat niemand haar wou hê nie
    maar toe sy

  84. Daisyblom sê:

    Iemand het n lappop op n ashoop weggegooi… Na na na.. Langs n vrot pampoen en stukkende skoen, n gelapte binneband en n ou koerant, n gekrapte grammafoonplaat en kous sonder maat… :oops: nou klink ek ook gesuip!

  85. Gigi sê:

    Kom ons gaan vakansie hou, pak die tasse, pak dit gou.

  86. Pluim sê:

    Iemand het n lappop op n ashoop weggegooi…
    sy was so oud en lelik
    dat niemand haar wou hê nie
    maar toe sy weer haar oë oopmaak
    en rondom haar te kyk
    lê sy op ‘n ashoop……

    ….. net ‘n vrot pampoen en ‘n stukkend skoen
    ‘n grammefoon plaat en ‘n broek sonder naat
    net ‘n leë bottel bier, ‘n verlepte angelier
    ‘n gelapte binneband en ‘n ou koerant.

    Edit seblief

  87. Slobie sê:

    :fokit:

    my netwerk stop Utube ek sien en hoor fokkolie

  88. Veltie sê:

    Elmie, geniune nou….fanks vir daai link. dit is presies die vibe waarin ek nou is. :kiss:

  89. Daisyblom sê:

    Ontspan die boudjies, ek terg net! :roll:

  90. Veltie sê:

    moeilike crowd vanaand….

  91. Elmie sê:

    Iets vir Enkel Eensame Mense

    Ballade vir ‘n Enkeling (Richard van der Westhuizen)

    http://www.youtube.com/watch?v=ckX-47CBhOY

    Cheers :parras: :elmi: moèt nou gaan die Gogga

    “Fall to Pieces” want hy’s moeg!

  92. Veltie sê:

    maar hier is die link vir die beste ooit:

    http://www.youtube.com/watch?v=dH7hYBKqrYE

  93. Veltie sê:

    :slobie: waar in die wereld is jy, swaer?

    • Slobie sê:

      :veltie:

      As jy so reguit lyn trek tussen waar jy is en SA dan is ek so amper 2/3 van die afstand aan jou kant (dit is as ek reg is oor waar die “bad” is).

  94. Veltie sê:

    ivoorkus of nigerie?

    • Slobie sê:

      in daai rigting maar as ek meer se sal ek moet manne met swart klere en viool tasse agter jou aan stuur

      :rofl:

      • Veltie sê:

        daai manne van wie jy praat, is bang vir my tipe… :wink:

        ek het ook mense in daai valley. party hou daarvan, party hou van die geld, party like dit :fokk: ol

        • Slobie sê:

          ek doen dit vir die lekker daarvan en dan is die geld ook nogal lekker

          • Veltie sê:

            my wortels, my siel, alles wat ek is…kom van Afrika. ek is n kind van die bos en vlaktes. mens ruik nie die reen hierso nie. mens sien nie die mense se oe glinster hierso nie. :Veltie: KOM HUIS TOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  95. Mortticia sê:

    Hallo :parras: ek kom spring net gou in vir ñ vinnige swem innie dam. :veltie: jy hou seker baie van Pieter Smit se musiek as ek dinge so luister?

  96. Elmie sê:

    ???? Realy ????

    JIM REEVES-DAAR DOER IN DIE BOSVELD
    *************************************

    http://www.youtube.com/watch?v=ux16OOCfFE8

  97. Mortticia sê:

    Thanx goodness! Ek ôk! Nou voel ek nie meer skuldig nie :slobie: :lol:

  98. Pluim sê:

    Naand Daisy, jys laat op?

  99. Veltie sê:

    http://www.youtube.com/watch?v=IszBOXGRe7w

    “Alles wat goed en sleg is, kom uit Afrika.” – :veltie:

    “in Afrika gebeur die beste van dinge, en die slegste van dinge, nooit nie”. – :Veltie:

  100. Pluim sê:

    Haai morti, is jy nou in die vrystraat?

  101. Elmie sê:

    Veltie

    Huistoe
    ***************

    http://www.youtube.com/watch?v=Qq2V-zOpHN4

    PS
    Sorry ek kry nie beter nie.

  102. Slobie sê:

    :parras:

    Het julle gesien? Ek is die :parra: aan die linkerkant

    kyk hy spring die helfte soveel soos die regterkantse een.

    :parras:
    :parras:
    :parras:

  103. Mortticia sê:

    Ek is mal oor Snotkop se musiek. Ek het sy cd waarop ‘Vrydagaand’ is op ñ stadium in my kar gespeel vir maande lank. Ek wens daar was meer sulke Afrikaanse musiek!

  104. Veltie sê:

    ou gigi, ek wil nou nie lelik wees nie, maar ek gaan.

    hy

    is

    n

    drol

  105. Elmie sê:

    Nou slaan my oë ook oormekaar:

    WONDERLAND BY NIGHT
    BERT KAEMPFERT

    http://www.youtube.com/watch?v=YBUOiUrejwU

    Baie blerrie mooi. !!!!

  106. Veltie sê:

    Good night and *** Bless.

    Baie dankie, thank you very much. I am **** ’till thursday. :wink:

  107. Pluim sê:

    Nee :gigi: ek praat van Snotkop, talentvolle mannetjie

  108. Mortticia sê:

    Hy is! En so ook die persone wat sy klank meng en sy producer. Sy cd’s klink stukke beter as ander S.A kunstenaars s’n. Ek is net erg teleurgesteld in wat Christina Storm aangevang het met sy musiek video’s. Dis BORING!

  109. Gigi sê:

    Nite almal lekker slaap!

  110. Slobie sê:

    Nag almal ek ook bed toe nou

  111. Veltie sê:

    i is back

  112. Veltie sê:

    ver in die ou kalahari…..daar sing die boere so
    gee my die ou kalahari, die ou kalahari bo
    wyd le die eindlose vlaktes
    kameeldoringboom en sand
    eensame vreedsame wereld
    dis ons kalahari land
    sonbessies sing in jou bosse…

  113. Veltie sê:

    1891 pelgirmsrus, toe byeboer uit die bed opstaan
    ek het vas besluit, ek trek hier uit…

  114. Obelina sê:

    :opstaan: :opstaan: :opstaan:

    Bosvark, :ellakie:

  115. Fokk sê:

    SJUUUUUUUUUUUUUUUUTTTTTTT!!!!!!

    Ek probeer slaap!

  116. BOSVARK sê:

    Right waaroor praat ons ?

    Obelina suip jy nog dat jy hierdie tyd wakker is ?

  117. Fokk sê:

    :fokof: EK SLAAP!!!

  118. BOSVARK sê:

    Wat sê jy Sielies – :manipuleer: die :fokk: ker :lol:

  119. BOSVARK sê:

    :ellakie: is moeg gewerk

  120. Gert sê:

    More julle :fokk: ers! Ek sien :fokk: praat in sy slaap vanoggend. :lol: En :sielispeeer: probeer :manipuleer: :bosvark: soek vir :ellakie: en :obs: het gekom en gegaan.

  121. BOSVARK sê:

    More oom Nigel – en nou – is dit die na-dors wat pla ?

  122. Gert sê:

    Die 3G is weer swakkerig vanoggend. :sad:

  123. Gert sê:

    Waar het :fokk: en :sielispeeer: heen verdwyn? :bankseks: :rofl: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

  124. Gert sê:

    Ek waai maar eers weer.

  125. Ella kie sê:

    More allie :parras:

    :opstaan: :opstaan: :opstaan:

    :obs: :shock:

    Jy skoek weer skoor ne :bosvark: Watchit!
    :lol: :lol:

  126. Obelina sê:

    HAHAHA ek het julle lekker ge :manipuleer: vroegoggend :wink:

  127. Obelina sê:

    Wie ek? Jip! maar die son skyn helder en na gisteraand se donderstorm is alles skoon en vars :wink:

  128. Obelina sê:

    :fokk: as jy hier lees – daai foto’s wat jy neem is flippen mooi! nie geweet jy is ook arty farty nie. Het kaal modelle moes teken en dit het niks met seks of porn te doen gehad nie. ANATOMY STUDIES -jy weet :wink:

    DAAR IS ‘N GROOT VESKIL TUSSEN SENSUALITEIT EN SEKSUALITEIT – not that I could be bothered. :lol:

  129. BOSVARK sê:

    Praat more weer CHEERS

  130. Elmie sê:

    Nou Ja Toe.

    Môle Môle allie
    :parras:

  131. Obelina sê:

    GAAPPPPPPPP hier gaan boggerol aan….. tsk!!!! :lol:

  132. Dellie sê:

    Hallo :parras:

    Doen almal die sofa polka?

  133. Smiiiiiiile sê:

    ekke nie! my mense is tafelberg toe, en ek moet bont staan in kombuis. sien julle dalk later
    Middag aan al die :parras:

  134. Pluim sê:

    Hallo :parras: sit met heerlike cabernet sauvignon/shiraz in my hand. ons braai vandag. hoe gaan dit hier?

  135. Pluim sê:

    Julle, Suid-Afrika gaan ‘n hele paar eerstes slaan vir 2010.
    Ons gaan eerste uitval in die eerste rondte
    Ons daan die eerste land wees wat lag-lag die meeste gaan paartie al het ons eerste uitgeval
    Ons gaan eerste inval met paartie.

    My gunsteling sokkerspanne, was nog altyd Italie, Frankryk en Brasilië.

    Enige internasionale kompeterende sport is fantasties. OF dit dans of swem of rugby of sokker is. Dis COOL.

  136. Slobie sê:

    BP is nou soos die Vrystaat in die aand – al wat daar aan gaan in die aand is die straat ligte

    :slobie: uit

  137. Pluim sê:

    Praat julle ons ander sal tussen inval.

    Naand Sielie, lyk my ek bestaan nie meer vir jou nie.

  138. grootstoot sê:

    Pluimpie my skat, jy was annerdag darem vol detail aangaande porno!
    Klink 0f jy MBA daarin gedoen het?

  139. grootstoot sê:

    Pluimpie, al raak jy soms verward bly ek steeds verlief op jou!

  140. grootstoot sê:

    Pluimpie, wat van al die detail aangaande porn wat jy kwytgeraak het? Mens doen mos nie al daai ondervinding op as jy kots aan jou jougurt nie?

  141. grootstoot sê:

    Pluimpie, siende dat dat ek op jou “battery” gepis het.
    Het jy niks te nie?

  142. grootstoot sê:

    Pluimpie, siende dat dat ek op jou “battery” gepis het.
    Het jy niks te sê nie?

  143. grootstoot sê:

    Pluimpie my skat, waar is jy nou?

  144. Mortticia sê:

    :nee: ek’s nou sommer :moersad: Ek sien :fokk: en :sielispeeer: kort nog aanmoediging om my fokkerkie lewe te gee. So hier is vir julle ñ Sondagmiddag-treat boyz! Ek het met Teazers gereël. Enjoy! Stripshow: :tiete1: :tiete1: Lapdance: :teazers: :teazers: Met my komplimente :grin:

  145. grootstoot sê:

    Plium, Praat met my,ek is lis vir jou!

  146. Obelina sê:

    Mortticia die boggers is vol beloftes soos altyd :lol:

  147. grootstoot sê:

    Ek dink dat Bosparra ’n groot bydrae kan lewer tot Suid Afrika se bydrae tot die sokker wereld dbeker

  148. Mortticia sê:

    Ek lees i.d Rapport die NG Kerk wroeg nou weer oor saamblyverhoudings. Liewe hemel dié kerk het darem nou al deur die jare rondgeval met sy sienswyses.

  149. grootstoot sê:

    Suid Afrika het vriende nodig. Elke Suidafrikaner noet minstens een sokker wedsrtyd bywoon!

    • Mortticia sê:

      Nope, ek druk liewer ñ sigaret dood in my oog. Ek sal ook sekermaak ek kyk dit ôk nie oppie tiewie nie. Enigiets wat met ‘hype’ gepaardgaan gee my ñ kramp in die rektum.

    • Mortticia sê:

      Ekt so gesien. Maar ek lees half bo-oor sulke berigte.

      • Pluim sê:

        Het jy al wêreld sokker gekyk. Dis ‘n baie mooi spel en vinnig ook. Intelligenter game as rugby, miskien moet die boertjies begin sokker speel, sodat bafana kan wen. Rugby is meer ‘n krag game.

        • Mortticia sê:

          Ek het al so met een oog sokkerwedstryde gekyk tydens die vorige WC. Maar ek sal bv. nie uit vrye wil ñ sokkergame sit en kyk nie. Ek dink as ñ mens ñ paar gunsteling spanne het, en só betrokke is b.d game, kan dit lekker wees. Vir my is dié WC net nòg ñ event. Gladnie kinderlik opgewonde nie.

        • Slobie sê:

          :pluim: in die 70’s was sokker ‘n wit game tot die :spiesgooier: s oorgeneem het.

  150. Slobie sê:

    Mortticia

    Ek sien jy kry “ñ kramp in die rektum” as jy sokker kyk.

    Is die “rektum” nou daai oom wat die baas is v/d universteit?

    :lol: :lol: :lol: :lol:

    • Mortticia sê:

      :lol: ja ek dink dis dieselle. Cosatu sê prof Jonathan Jansen is ñ rektum en derhalwe moet hy gefire word. So ja. Dis dieselle :lol:

  151. Slobie sê:

    Siende dat dit stil is hier op BP gaan ek so bietjie van my engels vertalings oefen. Ek gaan sommer v/d goed wat hier gepraat is gebruik vir die vertalings, hoop dis ok met julle.

    Ek het al so met een oog sokkerwedstryde gekyk tydens
    I have already so with one eye soccerbettingarguments looked during
    die vorige WC. Maar ek sal bv. nie uit vrye wil ñ
    the frinting WC(WTF)
    sokkergame sit en kyk nie. Ek dink as ñ mens ñ paar
    soccer (wat is die engels vir “game”?) sit and look nit. I think as an man an pair
    gunsteling spanne het, en só betrokke is b.d game, kan
    favourite spanns has, and such involve is by the (wat is die engels vir “game”?), can
    dit lekker wees. Vir my is dié WC net nòg ñ event.
    it sweet without parents. For I is the WC(WTF) only more an (event=plek waar rook en stoom uitkom)
    Gladnie kinderlik opgewonde nie.
    smoothnot childrenlick upinjured not.

    ja ek dink dis dieselle. Cosatu sê prof Jonathan Jansen
    Yes I think this thiscell. Cosatu say Prof JJ
    is ñ rektum en derhalwe moet hy gefire word. So ja. Dis
    dieselle
    is an rektum and half of something must beburning become. So yes. This thiscell

    Nope, ek druk liewer ñ sigaret dood in my oog. Ek sal
    No, I push lovlier an sigaret dead in my eye. I will
    ook sekermaak ek kyk dit ôk nie oppie tiewie nie.
    also forsuremake I look it ok not uppasty (tiewie-WTF) not
    Enigiets wat met ‘hype’ gepaardgaan gee my ñ kramp in die
    onegiets what with hype makingouttogether give me an kramp

    OK die nou vir eers genoeg.

  152. Griffel sê:

    Ek gaan beslis die sokker volg, maar ek support Frankryk my land van herkoms :wink: al gesien op Nuweland hoe baie kleurlinge support die All Blacks?

    Die Bafana span verteenwoordig nie die demografie van die bevolking nie PLUS daar vind geen ontwikkeling van sokker in die wit gemeenskappe plaas nie.

    Bafana is elkgeval in ‘n groep waar hulle toernooi net 3 games lank gaan wees. Met 2 vorige WB wenners in die selfde groep het hulle geen kans nie.

    Hulle is ook die span met die laagste ranking in die toernooi – 86 :lol:

  153. Obelina sê:

    As ek dan ‘n sokkerspan MOET onderteun sal dit Juventos* van Italië wees. Hulle dra ook ‘n blou hemp nes die bulle. :oops: hulle stuur seker die nasionale span :lol:

  154. Pluim sê:

    Ons gaan EERSTE wees. VIVA!!!

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!