PARRA MUSIEK – QUEEN
Queen are an English rock band. Formed in London in 1970 following the demise of the band Smile, Queen originally consisted of vocalist Freddie Mercury, guitarist Brian May, bassist John Deacon and drummer Roger Taylor. The band became popular with audiences via their hit singles, live performances, originality and showmanship, being voted the greatest British band of all time in a national BBC poll.[1][2] Their 1985 Live Aid performance was voted the best live rock performance of all time in an industry poll.[3] According to the BBC, Queen have sold more than 300 million albums as of 2009.[2]
Queen enjoyed success in the UK in the early to mid-1970s with the albums Queen and Queen II, but it was with the release of Sheer Heart Attack in 1974 and A Night at the Opera the following year that the band gained international success. They have released fifteen studio albums, five live albums and numerous compilation albums. Since Mercury’s death and Deacon’s retirement, May and Taylor have performed infrequently together at special events and programmes as members of other ensembles. Between 2004 to 2009 the duo collaborated with Paul Rodgers under the moniker Queen + Paul Rodgers.
lees verder hier
Ek hou van Queen se musiek, ek het die double CD, Queen en Queen 2?
Ek wonner watter musiek van vandag gaan ons oor 10, 20,30 jaar van nou af nog onthou as GREAT
Goeie vraag.
Ek het hulle tripple CD
Dis baie interesant jou vraag – my kinders dink baie van ons musiek is gemaak in die tyd toe alles nog in wit en swart was … en hulle dink nie dis te wonderlik nie. Ek in teen deel dink die musiek wat hulle dink is PC is maar volgens my erg
So ek vermoed die musiek wat hulle nou laaik sal so bly tot hulle ook 40+ is. Ek dink daar gaan ‘n tyd kom waar musiek erg gaan terug val en spoed/ritme verloor en dan weer spoed/ritme optel daarna.
Steve gesing deur Pampoen.
of is dit nou anders om?
BOHEMIAN RHAPSODY… my all time favourite Ek het die dubbel CD.
Die man kon sing!
Griffeltjie… Watch dit!
Nee wat, Queen is nie my koppie tee nie.
Nie jou koppie tee nie, seker maar dan jou glasie Amarula.
Naand my lief, my harte dief.
My kind of music!
Freddie se stem ‘range’ was ongelooflik! Die man het waarlik talent gehad – Steve fokken WIE?????
Myne ook Tannie, daar het nog net vele bygekom
Ons 3 seuns, 17, 21 en 26 dink ook ‘ons’ musiek was die beste van alle tye – my kinders kan gelukkig musiek waardeer – en ken van noothou en het ‘n musikale oor – en GELUKKIG haat hulle ook al hoerdie wannebe SA sangers wat sooooo akkies is!
hoerdie – sorry – hierdie
nee, fok, ek weet nie – ek was so lanklaas hier, nou is almal sommer weg!
Sieker nie te vêr nie.
goeienaand, mede Kapenaar – het jy die mooi sonsondergang vanaand gesien?
Net betyds gewees daarvoor.
Leke doeks parras – die oom wil CSI kyk!
Sorry Queen, dis julle post – luister na Susan Boyle. Nie haar looks of ouderdom het haar gekeer om haar passie uit te leef nie. PASSIE!!!!
Nog ‘n generaal of kaptein liedjie :puke:
G&T Verdwaalde Gulp, jy moet oplet as Jani vrydae skink!
Sorry my lief, maar ek kuier maar min op Vrydae hier.
Vir pensie se rooflesers wat nie die guts het om hier iets te kom kots nie….
Hello Blêrrie Harry
:griffrel: weet jy wie EX-PADDA is
Ja natuurlik…dit is Me!!
Ek kan die Me se aan ewige geklaery nog onthou.
same old same old…nou het sy nog die casanova van die namib ook wat haar back
Nice Pic Bokknaters
Nou die dag sê ‘n tiener kitaarspeler vir my dat ek na Led Zeppelin en Pink Floyd moet luister want hul kitaarspelers is uitstekend.
Wat van Eric Clapton?
Daai tiener praat mooi. Moenie The Doors weggooi nie.
Cheers
Oe, oe – ek luuuuvv Queen!
Queen is great maar Pink Floyd is my tipe music en natuurlik Bob Dylan
Anybody out there?
Ek’s mal oor kween, al was ou Freddykie ‘n moffie, hy kon maar goed sing.
@ Obe issie storm al daar verby jou plaas???
Naand almal, ek is MAL oor Queen
al ooit gevloek het nie. Inteendeel, ek het al dikwels met
se menings verskil en hy het nooit sulke comments delete of my geban nie. So waarom moes ek hom vloek?
Ek het ‘n paar dingetjies om te noem:
1. Ek beken dat ek ‘n roofleser was tot vandag by Kekkel op die plaas.
2. Ek was, is en sal nooit Donnie Darkie wees nie.
3. Ek kan nie onthou dat ek vir
4. As ‘n invite op skype en geen verdere gevraagde kontak gesien word as “stalking” dan het iemand ‘n moerse probleem. En dit is dalk nie ek nie!
Jy’s nie die ene met die probleem nie.
Stalking my
O ja, he he he
Ag Gatvol moet jou nie aan
steur nie, it is not worth it.
Vrou klim langs haar man in die bed en se: “Vanaand maak ek jou die gelukkigste man in die wereld!”
“Jy fokken is mal” sê hy. ‘Wie gaan jou die tyd van die nag help trek?’
Ag Gatvol daai pensie en sy gespuis met harry as voorsanger en me wat die backtracks sing is tog so laasjaar.
Hulle en hulle kommentaar is so belangrik soos laasweek dinsdag se weer….van nul en geen waarde.
O ja – en ek is glad nie aktief op faceboek nie, maar meeste van julle weet dit
Uhm BP julle horlosie is uit dis nou presies 12:05
!!!!! More Mrs Whiteface!! Jy innie bed ge pp?
More
Mr Whiteface is in die hospitaal en dan slaap mens nie lekker nie. Sal hopelik vandag meer weet – sy linkerarm se werking is weg! Die dokters maak jou baie bang met woorde soos beroerte ens
Oh shit, sorry om dit te hoor. Ek hoop dit is nie so ernstig nie en dat dit gou beter sal gaan.
Dankie
Hy het so geraak is Malawi, gelukkig kon hy vinnig terug kom.
as hy daar moes hospitaal toe. Hy is ‘n gesonde ou so ek gaan netnou maar daar sit en kyk dat hy hom “gedra”
Ons dink aan julle
Ek gaan ook net gou mev drakie wakker maak. Nou weer terug.
Môre
Môre
– strongs vir jou en vir Mr. Whiteface. Hou ons op hoogte, ons almal dink aan julle.
Thanx
More
More
en
Sterkte
Hoop nie dis ernstig nie, hoop dit gaan gou beter waar is almal slaap die varke en oom
nog?
Hallo
Gaan dit goed? Het gisteraand weer BAIE water van bo gekry.
Goed ou
en jy? Gelukkig kry ons nog reen, ons is geseend plekke in die oos kaap bly maar droog.
Lyk soos ‘n warm dag hier in
stat
Waar is dit deesdae nie ‘n staT nie? Hulle neem oral oor.
More
My towerreëmeter het weer 16mm gemeet vir gisteraand.
More more al julle hoenderkoppe
Lekker dag vir werk
More varkkop! By ons gaan dit lekker dag word vir
ek dink 31 grade vandag!
Ek gaan eers ry werk toe. Praat weer van daar af met julle mam
♪♫ Morning has bro-ken, like the first naaaa-na-na-na… Black bird has naaaa-na like the naaaa-na ♪♫
Howdie mate
G’day Mate!
Waar is die dame met die Aboriginie skoonseun ?
Hulle is nog besig om sy hare reg te kry vir die dag!
More
More
Jy weet mos die Sau! is weer
gister was mos klein Saterdag
Ja ou Freddie het ook alles ge
wat voorkom tot hy die maermaak siekte gestrike het
Gelukkig was hulle nie Robbie se musiekpromotor nie.
wag ek kom nou hier is n parade hier-onder ek gat eers loer!!
More allie
en bosmossel gedoentes
Ja more
en Yl wat se die antie vandag????
Ja juffrou uil. is jou ogies oop? Was jy al toilet toe om die koerant te lees? Enige noemenswaardige skindernuus?
Ouderdom en blaas gaan hand aan hand. Kon nie meer knyp nie.
Ek kom tjek op jou na verskeie klagtes deur
en die publiek, jy wangedra jou blykbaar as ek of
nie by is om troesig te hou nie, dan is jy blykbaar ‘n regte egte Vuilvark
Wies jou gedoente hummmmmm?
Môre :wondervoolkie: Jou lanklaas raakgelees.
Môre Oom
sop ek sny af
Goeie môre
en ander
Môre Oem Djou
Goeiemiddag
Goeie more
wat is nuus staan die nagviool darem nog regop
Môre
Ek se nie veel nie
behalwe lat ek nou moegggg gewerk is, die 15de moet nou vinnig naderkom!
ekt noggie die krant gelees nie, maar ek gaan nou daatlik
En nee
Sien later oulike gedoentekies
Môre
More
Ek wou nog vra is Juffie toe Margate toe?
Hallo Snoekie
Môre
ek like die pics van jou tuin op jou blog.
Ja ek wonder wie se onderbroek is weer vol gate in die koerant vandag??
WTF
http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13&art_id=nw20091202221801846C804334
Ja
Afrika is nie vir sussies nie
Chat later weer !!
Cheers
Môre Mnr B Vark
More eierkoppe
Dankie vir die vrugteslaai
Jy het….die peer
Dis
Sy swem iewers in die dam…..
Of sy soek haar rot
ja hier is ek
by die werk voor die peecee en werk loer so vir my …
Oom
NEE sy is nie!!
my tuin is my trots dit is harde werk maar ek geniet dit!! Het gelukkig vir Johannes wat ook help!
Gister na werk ‘n uur en half in MTN gestaan vir juffie om haar sel te upgrade hel die plek was besig!!
Gaan juffie nou Maandag saam ?
Vir die HEEEEEEL laaste keer sy werk!!!!!!!
Dis nie nodig nie. Sy kan ‘n week later gaan werk
So, wat’s nuus????
Hy wag vir sy sekretaresse. Hy weet nie hoe om die mail ding te doen nie.
NIGEL
Nou ja speel tyd is verby laat ek maar aan die werk spring hierdie kant!
Goeie môre
en
Ek het nou weer
gehad met die IT ouens wat ons stelsel hier aan die gang moet kry. Dit gaan weer vandag een van daai dae wees!
ek is terug die parade was n klomp stront…die girls het veels te veel klere aan!
Watse fees is dit ?
Is blykbaar ‘n Arabiese nuduste parade.
Hy is skoon stil – dit was seker sy hoogtepunt.
More allie laatslapers.
my mailbox is nou leeg… (my sekretaresse het hom gou uitgespoel)
Ek wag nog vir goeie berigte om vir julle aan te stuur
Waar is mej Bosmossel van die week ?
Sy sit hier langs my op die lessenaar.
Sy sit baie mooi vir ‘n sekretaresse maar baie lelik vir ‘n dame.
Jy moet net keer nou nou gly sy af
Sy’t ‘n suction-cup. Sweeeeaaaaaat.
Bosvark dis wat jy muscle-control noem. Sy kan jou selfs daai way mond tot mond asemhaling gee.
O
C
Haar bynaam is Electrolux.
Why you ask? Becauce nothing sucks like Electrolux.
Het jy ooit vir Bobelinsa The Builder ontmoet, die girl met die Bulldozer. Nou ja, sy is mak teen Electrolux.
More
Môre
goeie môre
ons is weer op kanaal 13. Ons bespreek ‘n sekretaresse se suigvermoë!
Bosmossel topic van die oggend.
Bespreking van daardie stukkie anatomie is altyd gewild by die Bosmossel Brigade!
As ek my buurvrou s’n in ag neem is dit bo verwagting goed
Mejuffrou BOSMOSSEL se titel word nou deur twee dames gehou
Electrolux en Bobebina The Builderess
Ek kan nie op 1&1 WebMail inkom nie. Is die twee dames daar?
Reen reen reen , heerlikke reen al 6 dae lank … mistigheid dit is so misteries. QUEEN sal altyd legendies wees , en Freddie die ikoon.
With a Huff and a Puff
Moet ek eers groet
Die werk wag verwoed
So ek stop nou eers die gelaf
So ek groet nou die
en ou bokkapater
Dan praat ek met julle bietjie later
Wondernet uit …………………………….
Mag ek ook my potlood daar skerp maak?
Bye
Môre Môre Is julle manne weer op n Bosmossel trippie vanoggend
Goeie môre
Ons is altyd op daardie kanaal!
Van der Merwe had never been out of South Africa . While on holiday in
Australia he decided to spend an afternoon visiting Bondi Beach .
As he sat on the beach looking out to sea he saw a long line of black dots
out in the water and said to an Aussie, who was sitting close by, “What are
all those little black things out there?”
“They’re buoys,” said the Aussie.
“Boys?!” replied Van der Merwe. “What are they doing out there?”
“Holding up the shark net,” the Aussie told him.
“F*ckin great country!” said Van der Merwe, deeply impressed.
“We’d never get away with that at home!”
En ons het genoeg om hulle elke dag te replace as die haaie hulle vang
Die Jenny en Jane kan darem maar oulik saam speel ne!!
Die © BOSMOSSEL ™ is terug
ek sien so “in full force jeeeeehaaaaa!!”
Is dit regtig Jenny en
ek het die voorreg gehad om 100 jaar gelede vir QUEEN by Sun City te sien optree .. eish .. dit was ‘n belewenis glo my .. dis nou voor die AIDS en Gay-ding van Freddy Mercury .. ek het nogals gedink hy is HOT ..
Hy is NOU Hot.
Help vuurmaak erens.
Sjymmmm…
sies vir jou ..
Ag wat, Cruella…. gay mans is gewoonlik HOT!
More More! Ek sien die manne stuur vir girls op email rond…
Wie , wat , waar????????
Maar ek het n krismisvader met sulke cute dik boudjies gekry…. thank you!
OIC
hi daar .. ja hel . ek sien gister op die MR GAY WEBSITE . jissou .. daai lywe is nie te versmaai nie.. ek wonder watter STRAIGHT ou het so ‘n HOT LYF >.. net Ryk NEETHLING en Paul ROTHMANN ..njammies…
Hulle MAG maar die titel deel!!
And so it begins
“Crouching Tiger, hidden hydrant”
What does Tiger Woods have in common with baby seals?
They both get clubbed by Norwegians.
That’s the first time Tiger Woods has failed to drive 300 yards
Tiger Woods crashed into a fire hydrant and a tree … he couldn’t decide between a wood and an iron.
Perhaps Tiger should have used a driver
I find it’s a nightmare driving at 2.05am: sometimes you can’t see the Woods for the trees.
Tiger’s wife went for him over a birdie.
What were Tiger Woods and his wife doing out at 2.30 in the morning? They went clubbing.
What’s the difference between a car and a golf ball? Tiger can drive a ball 400 yards.
Fenks Pinnocs…. Die eerste paar was sag op die oog, toe skrik ek sommer my
weg
Ja so Vrydagaand hou die boere hier in Ozzie land groot partytjie. Daar is n sokkie gereel by die local rugby klub, met n boere-band en al. Klomp van ons wat gaan. Ek kan net sokkie as ek n paar doppies in het maar gisteraand het ek en Mev Katools so bietjie geoefen. Maak ons eers die drie klein Katoolsies sit op die bank om ons vordering te evalueer en toe skop ons af. Mev Katools het my tone getrap dat ek brul toe skiet ek haar so paar keer skuins verby die krismis boom. Nie lank nie of die twee van ons lyk of ons Fred Astaire ore sal kan aansit en die draaie raak al hoe wilder en wilder en die klein Katoolsies keer net dat ons nie hulle persente onder die boom raak trap nie. Man en hoe vinniger daai liggies oppie boom flash hoe vinniger swaai ek en mev Katools daar verby. “Smooth Sailing” se M oer! Ek sien nou sommer baie uit na die dans ding as ek net vir Mev Katools van my tone kan afhou, eish! dan dink ek gaan ons nogal n lekker aand he!
Oulik
Julle moet dit geniet
Whahahaha Katoolsie – jy maak elke oggend my dag met die manier hoe jy skryf. Ek hoop julle het ‘n befaakte party.
Oefen maar nog n bietjie… enjoy!
Jip… my foto is by Augustus ingedeel
Sjoe het julle
en
gesien
Nee ons word mos uitgesluit tssk – die Bosmossel bende
Dis te mooi vir dames om na te kyk
Dan gaan ek nou maar liewer die NUUS lees
Die world cup cherries is oulik
Dis hoekom
so laat is
Sal like om ‘n paar bolle daar te skop.
Of driee te druk
Oorstoot drie in beserings tyd
soos
se maak ‘n pensioen vretertjie
Ek het nie die vool se mail adres nie
Het toetse gekry en geslaag
Good Morning Bushfrogs.
Yes Jakes lekker en jy?
Nee wat ou
ons kla mos nie hier in Wes Transvaal nie. Dit het lekker gereen.
@
kon jy toe die plafon fix?
More Jakes!
Hou by die topic Hofmeyr
lekker dag almal ..CHEERS!
Cheers
Cheers katools …
Baai
Lees ek nou iets interessants -
Nuutste Suid-Afrika kommentaar
Ja nee kyk sê…
Wat ‘n klomp snert. Ek is ‘n buurman van Chris Louw hier op De Wildt, en dit was not ‘n dêm nie die “misdaad” of “crime” of “violence” of enige diepgewortelde politieke oortuiging of watter dramatiese storie ookal wat hom die sneller laat trek het nie. Dit was oor geld, nie oor enige politieke “statement” nie. Moet nou nie staan en drama maak waar daar nie drama is nie, asseblief tog
HMMMmmmmmm intressant
nuwe post
Ek het ook met vliënde vaandels al die toetse geslaag.