Deur Vonkeldoos op 07 Desember 2009
WEBSAAIT VAN DIE DAG…
Dit is dalk te laat om julle vakansies te begin reel – maar as iemand ‘n lekker en ongewone plek soek begin hier:
http://www.unusualhotelsoftheworld.com/
Gan kyk gerus – search vir UtterInn. Dit lyk great!
RAWR!
Woef!
Hoezit
Sire, jy gaan serker beslis NERENS heen nie…met pienkvoet wat op pad is ens ens ens? ETTER, laas jaar hierdie tyd was ek AMPER dood….DONDERDAG is baba Adder ‘n volle jaar…ek kan dit nie glo nie…joune kom Sondag, korek?
My tweede oudste dogter wat Januarie haar baba kry is op 30 Desember gebore. My pa-hulle het ‘n pragtige plot langs die rivier gehad en het op kersdag tafels gedek op ‘n moerse stoep wat op die river uitkyk. Baie foto’s is geneem. Ek is nie op een. Maar ek is op drie wat van my geneem is op my rug onder ‘n boom met ‘n bord kos op my boep omdat ek te warm gekry het vir die stoepete – xmas babies is nie vir sissies nie.
nope.ek bly by die huis in Desember.Ek wil GEEN risiko vat terwyl daai baby nog ‘n pap baba is nie
ps.nog net 7 slapies…
Ek sal liewers nie bespreek by daai yshotel in Kanada nie. Wat daarvan as aardverwarming my bespreking laat verdwyn as die kamer smelt
Ek bly vanjaar by die huis!
Dis hoekom ek die jaar by die huis bly….. Niks is normaal daar by ons nie…
Jy in PTA
?
Goeie genade daai Utter Inn lyk interessant. Ek sal te bang wees vir versmoor. Julle weet mos, wat as die boot ‘n gaatjie inkry en lek en mens verdrink
Ek IS die brak.
Whahahahaaa!!! fok
Hey hi witgesiggie:)) Jy’s reg. Wat as jy nog so lekker slaap en dit smelt!
Ons bly ook vanjaar by die huis.
Ons sal dalk oorweeg om met die trappe af te gaan vir kos.
en so een maal die tuinroete doen! (al om die huis)
Wille weste? K/Dorp?
Yebo
Niks fout met K/dorp nie..het amper ook al daar gebly. Miljoen keer beter as Johannesburg…
((drukkie))
Hoop alles gaan goed!
Ons hoop dis nou die laaste keer
Sterkte
Hoop dit gaan goed!
Klink vir my die meeste van ons bly die jaar by die huis. Ek sien ook nie kans vir die besige/onveilige paaie nie.
Ons gaan so week weg, volgende week, maar binne 40 minute se ry van die huis af. Ons bly mos reg langs die bosveld hehe
Ek bly ook die vakansie by die huis. Dis te besig aan die kus. Ek was darem hierdie jaar een keer in die Kaap en 3 keer in Natal.
Daai mal europeers het boomhuise wat hulle dink is THRILLING op hulle sites
ek bly ook by die huis, sal eerder in maart maand vir so week of wat na mamma toe gaan
Ek gaan dieslefde doen. Cheap vakansie by die ouers…
Ek sal see toe gaan as dit nie spitstyd is nie, maar wil eendag bietjie noordkus toe gaan
Moeg vir suidkus!
:foooooooooooook Lyk my almal bly tuis lekker braai en
Jip dieselle hier, tuin roete doen met die grassnyer
Okay
Ek praat weer Woensdag met julle….
Play naais
Cheers
sterkte daaikant hoor.
Cheers
sterkte en gee vroulief ‘n lekker druk van ons af…
Ons maak nou n punt daarvan om buite seisoen bietjie rond te beweeg wanneer alles rustiger is. Sien mos in elk geval elke dag die see.
Dankie almal….
Baai
Dis omdat jy so naais is …
My Franse kinders/kleinkinders kom van volgende week kuier.
Ag te dierbaar. Hoe oud is die kleinkinders. Kan hulle darem Ingels praat of het jy al geleer frans praat?
Almal bo 35 jaar oud
Lekker RSA se weer vir hulle om ontslae te raak van daai winterbleik! Geniet hulle!
Ons wat bosparras is klink mos vir my almal slim. Laat die ander mense maar gaan R5000 ‘n nag betaal vir ‘n hotel in Desember.
Genade het julle gesien wat kos akkommodasie?
Jip, dit is ook nie my manier van spend nie.
Gratis in ‘Toti by die ouers! Hulle raak ‘n bietjie pi$$ed off as ek na hulle huis verwys as “my” vakansiehuis
jy verhuur nie JOU vakansie huis uit nie – of hoe?
Plonk!!!
Hoe voel die water vir jou??
Lekker maar dis warm die water – WIE’T in die water ge pieps?
Hi, kom op vir suurstof.
HHAAALLLOOOOOOOOO
Halllloooo
Ek wil nie met vakansie gaan nie – ek wil werk
yeah right
As iemand jou dwing om met vakansie te gaan, sal dit seker vreeslik wees. Skeur op daai aansoekvorms vir vakansie in jou boonste laai
Omdat daar nie virniet koffie en sykir by die hys is nie?
As ek met vakansie sou gaan sal nie een van julle SAUK kanale kan kyk nie.
Sit dit af, sit dit af
ken jy van FTA?
Nee
FREE TO AIR – 1000ende daarvan forniet forfree forgratis
jy is betrokke by sabeecee en jy ken nie – hulle maak van jou mushroom – hou jou in die donker en voer jou bulltwang
Tuinroete vir my dankie. Sleep die tuinslang al om en om en om en om en om……….
Mirrag Antie Proppie
Lekker dan gaan daar darem seker geselskap op BP wees deur die maand.
Ons gaan lekker chat want ons geniet onse werk nè
Verstaaaaaan Jy!!! en HOE
Yip – ek sal hier wees om julle met my vuil porno bek te laat
Toe-toe het jy gesien hoeveel
het saam gestem >>> dat dit Kuns was daardie.
sjoe san was die arme Mamma vir 3 jaar in ‘n ry swanger
Soos enige ander man, is ek nie akkuraat met hierdie dinge nie. Sal volgende week weet. In elkgeval betaal die Franse regering haar maandeliks vir elke kind wat sy het en omdat sy onder 35 is mag sy haar nie laat steriliseer nie.
AS ek die woord plonk hoor wil ek altyd lag. Dit was tydens ‘n konsultante vergadering met ‘n man & vrou wat huisbou, en die vrou se hulle wil asseblief aparte toilette in hulle slaapkamer he, want haar man maak plonk!
Almal het begin lag ……
ek moet nog my verpligte verlof vat. het nog 2 dae oor van verlede jaar wat ek nie gevat het nie
Hulle het met die Airlink keptin gepraat wat se plane bietjie die runway daar op George misjudge het… Hy tune hulle; eish that runway, she is sooooooo short, it da shortest runway i hev ever seen. but just look how wiiiiide it is.
Eendag gaan hulle ‘n “Hansie” trek op hulleself!!!!
http://www.timeslive.co.za/news/article223506.ece
Wat nou oom
?
mo.. man
My kleinkinders is nie bo 35 nie
Bo 45?
Ek is nou so lus vir kamp ek haak somer die karavaan en ry net om die blok
Ek het die naweek vir die kinders tent in die tuin opgeslaan – nou fokken reën dit!! Wil jy hom nie kom afslaan nie asseblief?
Is jy ook een van daai kampers wat so in sy kampstoel uitpass ?
hahaha
Nee ou
ek pass nie uit nie my bloed is nie blou nie
Ry Potch toe en park hom in my driveway. Ek skink solank ietsie.
ons het dit altyd lekker gehad. ouma en oupa het in Witsand gebly, so ons het altyd desember vakansies soontoe gegaan
FREE TO AIR – 1000ende daarvan forniet forfree forgratis
jy is betrokke by sabeecee en jy ken nie – hulle maak van jou mushroom – hou jou in die donker en voer jou bulltwang
niemand het het meer die sabeecee nodig nie.
as jy meer info op FTA’s wil hê mail my
Ek lus nou eers lag:
vokol verstaan jou ek
wil my voorkom of daardie fokkie van jou ASPRIS gekies is PIENK en al
nee fok hin pienk hond is nie hin grap nie
skies, maar ek kan nie help om saam te lag nie
ten minste cheer
se Fokkie ons bietjie op
jis ja nee, ek voel weer vandag soos donderweer
So hoe oud is die kiddos?
Is dit hulle eerste keer in SA?
Hulle is 8, 7 en 6
of so iets – give or take 30 jaar
Dankie
Erm dis nou vir
Ek dink nie of hy self regtig weet nie.
Nee, hulle was al ‘n paar keer hier. Die jongste seuntjie was nognet eenkeer hier. Ons het in die verlede elke twee jaar gaan kuier en hulle het elke twee jaar hier kom kuier. Dus het ons mekaar elke jaar gesien. My werk het my laasjaar verhoed om te gaan.
Ja hulle is bot toe. Kinders is vandag saam my by die werk
Skies lees ek nou eers bo
Ag maar dis skattig man. Hoop julle kry lekker. Julle is seker baie opgewonde!!
kry = KUIER
Nou gaan
my weer ‘n
noem wraggies!
Amper tik ek ‘n lelike woord:)
kry lekkr wat?
Ja Ja whatever
Ek gaan begin praat en maak soos
Net se ‘KOF!
Ja
geniet dit hulle gaan jou lekker besig hou
‘n Oupa se groot plesier altyd!!!!
Ek het Duits op skool gehad en sal baie maklik dit weer kan optel – Frans het ek 5 jaar gelede 1ste keer gehoor – ek dink n ou se brein raak soos n stuk rubber – kan nie op ouer staduim nuwe goed so lekker inneem nie.
Ek kry altyd lekker!!
Dis ‘n week voor my verlof begin OK!!!!!!
Yes
wats up
Stil en rustig – jy het my nou net lus gemaak vir kamp.
ek ry vrydag ek kan nie meer wag nie
Lekker – vir hoe lank gaan julle
tot die 3de januarie
Ons gaan volgende woensdag kamp ;0)
Kamp is darem maar LEKKER
Moet net nie die Porta Pottie vergeet nie.
Die WeePeee se mage is maar nog effens omgekrap
Gelukkig is ek ‘n bloubul. My maag is nog ok!!
Gelukkig vir ons kamp ons ookie innie kaap nie!!
Maar heerlik in die bosveld (bloubulland)
Nee
julle moet nou ophou met die kamp stories
Kyk Gou
Die hulp van die nooddienste is ingeroep om die vlieënier van ‘n SA Airlink-vlug uit die vliegtuig te haal wat tydens landing die aanloopbaan by die George-lughawe gemis het. Die vliegtuig, onderweg van Kaapstad na George, het deur die omheining gebars en op die N2 tot stilstand gekom het. ‘n Woordvoerder van die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika, Colin Naidoo, sê hulle hoof prioriteit is nou om aandag aan die beserings van die passasiers te gee.
http://www.rsg.co.za/oogetuie.asp
En hulle het beweer dat niemand beseer is nie! Gaan ons nou elke twee of drie weke Airlink ongelukke hê? !!!!!!!
Glo agt mense wat seergekry het en behandeling ontvang.
Seker ‘n taxidrywer wat ‘n vlieglisensie gekry het.
vrydag oor 2 weke is die xmas.
Jip die Jaar het sy GAAI gesien.
huh??
My vriendin-hulle is so lief vir kamp. Hulle bly in Garsfontein op die rivier oewer. Hulle grasperk loop tot by die rivier en die tuin is vol van die oorspronklike doring en wilge bome. Hulle het al dikwels hulle karavaan van voor die huis na die rivierkant gesleep en die hele naweek net daar uitgekom – honde en al. Gebruik die huis net vir ablusie. Moerse lekker.
Ek sal dit ok maklik doen. Gelukkige vriende van jou.
Daar is nie ‘n rivier in Garsfontei nie! Dit is ‘n sloot vol miskiete!!!
.
whahahaha
Garsfontein!
slim – hoekom moet hulle betaal as hulle die vakansie oord in hulle agterplaas het.
Die man het provinsiaal slot gespeel en is so ligtelik GROOT met een
NIGEL ALERT
STORMERS ALERT
DANVILLE ALERT
Jan Tuisbly se karretjie vir my. Kry baie kuiermense
ek ken ook vir Jan maar, ek ken hom met die van Taks.
Die meeste van ons gaan met daardie exect karretjie ry.
Wat, Jan Taks se karretjie?
EK HAAT KUIERMENSE!!!
Moet altyd toustaan om te
(al het jy ook 10 toilette!
O ja, en Onderdaan :fokk:, dis “O Grote Koninging Van Poephollen” vir jou!
Maw dis wat jy my mag noem, nie net pleinweg
nie.
SORRY!!!!
:@
Nou kom ons laai vir armand dan se ons vir die vrouens ons gaan die manetjie leer visvang
Jy is ‘n fokhin genius pappa. Hy is hoeka nou op daai dopgooi size.
Kamp is lekker maar nie die moeite werd nie, as ek vakansie hou wil ek op my gat sit en so min as moontlik doen. En as ek lus voel wil ek in my kar klim en omliggende plekkies gaan besoek en die area verken. Daai karavaan sleep en opslaan ens. not for me.
Dit is hoekom mens kinders het om tente op te slaan jou
Hey dis MY naam. Jy mag nie nou ander mense ook
noem nie!!
lui gat!!!
Ons karavaan het ‘n permanente staanplek. Hy BLY daar, ek gaan tot tuintjie om hom begin maak!
Drie sakkies kos en drank vir ‘n naweek is al wat ek vat.
CHEERS
Praat mole
tjorts
Baai vark
baai
Fanks for leeeving…
Varkkaiing, jy is ok alewig aan die fles vat. Jy gaan spatare kry!
Dis te laat hy is alklaar ‘n spataar!
sterkte
tale is nie eers deel van my swakste punte nie
Ek is jammer dat ek mense geglo het wat sê dat as jy in die fisiese wetenskappe ‘n aanleg het, is jy taalgestrem, Nou het ek ‘n nuwe wéreld van literatuur.
Meraai staan kaal
voor die spieël en kla:
“Gatiep : Ek lyk terrible, ek voel vet en
skreeu lelik . Gee my copliments samblief.”
Gatiep. : “Nei djou eyesight is perfect”
hahahaha
Lekker aand
Ek het ook lui geraak vir tent opstaan – toe verander ek bussie in so soort van motorhome net met n ekstra gazebo en waentjie.
ons was verlede desember by buffelspoort gewees, was vrek lekker om te kamp, maar Baie warm, en baie werk
Ons het nou al geleer om die werk minder te maak.
as ek my sin kon kry vat ek 1 bord, 1 mes 1 vurk 1 koppie, 1 glaas, ens saam vir elkeen, en as dit nie skoon is nie, dan is dit nie my probleem nie. maar nou ja, ek het net in die tent geslaap. die ander mense het in die caravan geslaap. ons het geleer, jy was sodra almal klaar geëet het, en nie elke 5min nie. maar nou ja, dis seker maar nie my probleem nie, en net my mening ne?
Ja man, as jy eers gewoond is leer jy gou om nie te veel te vat nie!!!
EN reg te pak!!
Minimum moeite!
net jammer nie almal voel so oor dit nie, ons het ook groot geword daarmee dat tot die kinners AL IS HULLE 10 JAAR OUD, ook ‘n kook beurt kry. die een wie se kook beurt dit is was die skottelgoed.
Is
nog hier rond?
Hier fok almal rond
Stig, jou comment vanoggend oor Klay se ma het my aan die dink gesit… as iemand voor stok geneem moet word, is dit sy.
in ‘n slegte bui!
Tuwwe meisie jy!
ALTYD!
Haai kyk waar’s die tyd – ek moet oppak en waai -cheers tot môre julle almal.
bey bey.
Ek hou van kamp. Ek haat vuil ablusie geriewe. Ek bly liewer in ‘n chalet met eie badkamer. Party oorde se geriewe is sif.
Potch. Ek is beter bekend as Jake The Snake, Wes-transvaalse Wyntrein.
Ai Jakes, ek giggel elke keer as ek jou brakfoto en die pienk poedel sien…
ok, dan is buffelspoort bietjie ver. maar as jy eendag wil gaan, jy kan met ‘n geruste hart gaan. dit is baie skoon daar. elke kampeer staanplek het sement onder hulle, daar is hope om te doen vir die kiddies elke desember. en dis baie veilig. en die ablusie blokke word elke oggend en elke aand skoon gemaak, jy kan maar deur die dag gaan kyk, daar is altyd bediendes wat skoon maak.
Moet Oosrand wees. Nerens llop ‘n ou met ‘n pienk poefterhondjie in die straat rond nie
Oom Joe ek is van die bose ooste en nie eers hier kry mens pienk poerrels nie!
Vra vir
in Nigel loop hy elke dag met een rond!
Daai hond byt oumense ook.
Hy is nou seker besig om sy slawe (lees kinders) aan die werk te steek
@

Ek het vanoggend jou foto’s bekyk. Hoekom noem jy dit pornografie
Do not undersell yourself!
Pornography may use any of a variety of media, ranging from printed literature, photos, sculpture, drawing, painting, animation, sound recording, film, video, or video game. However, when sexual acts are performed for a live audience, by definition it is not pornography, as the term applies to the depiction of the act, rather than the act itself. Thus, portrayals such as sex shows and striptease are not classified as pornography.
Kan jy nie net DANKIE se vir n kompliment nie,
Hmmm.. nie ALTYD n wiseass grapgat nie..
Soos ek later aan gesktyf het (op die vorige post) – daar is baie verskillende forme van pornografie.
wie gaan see toe?? ek wil saam gaan..
is daar spasie vir my…
Hoe oud is jy en wat betaal jy????
PS: En is jy met Peester of Parra?
Platpeester klink dit my!
Mystik op BP leer jy elke dag nuwe woorde!
fodero, guaina, involucro
Daai verstaan ek nie!
Leer maar nog so bietjie aan jou Italiaans……
WEER LAGTYD!!!
Fokhin hanswors.
NEEEEEEE!!!!
GAY POEDEL!
Haai dit is wreed! die outjie is baie fyngevoelig oor sy fokkie!
whahaha
ok cheers
geniet die aand.
Baai
Jy nog hier??
ek het nie ‘n geldjie nie..
Uhmmmmm, so WAT sal jy doen vir ‘n geldjie???
niks, ek is baja lui…
Ek dink nie jy gaan see toe nie Boskind.
Whahahahahahaha!
hoeko nie? ek sal mos niemand pla nie, jinne ek eet heeldag so ek tjoepstil
Uhmmmmm, gaan jy in my kar pas??
WAAR IS :rietrot: aka :parkie: Het hy gaan diepsee visvang???
allo antie het antie fudge ek is honger..
Te soet vir jou, jou tanne gaan soos
s’n lyk van al die fudge.
Wat is fout met my tanne….
@ Fokk … humm ja, dit lyk biki gechip en biekie geelerig
Aag fokkie, jy is so pragtig, ek soen jou sommer met ‘n oop pap parrabek!!!!!!!!!!!
jinne ek is nou so honger ek sal ‘n kaas en ham toebroodjie ook eet as antie poppie so iets het..
Stukkie boerewors????
Hy bedryf nou sy eie blogs nl. boskakker en kekkel.
parkie=bierpens=harry=fokk=ens=ens=ens
STIG
Dus kan hy verhale en
gedigte uitdink ook?
En waar is sy FOKKIES……………grot-otter, wat de duiwel is dit????
grot-otter=bergheks=grunter=fokken lelik=sielispeer
Selfde as ‘n berg-otter – net bietjie skamer…
En as ‘n resies-otter net bietjie stadiger
Julle is weer uit die wil uit nê!!!!!!!!
Nee wat!!
Lyk my
is reeds weg.
Sê haar ek het haar gesoek asseblief.
Dankie
vir niks .. OK?
dankie vir die woordlesse
maar die prentjie wat by my opkom na daardie een is nie ‘n mooi gesig nie
Nou moet ek jou na die Bosmossel Brigade verwys. Hulle verskyn elke oggend vroeg hier!
Hulle sal jou die regte prentjie wys.
Baai
Ek is nou moeg bollie gepraat vir een dag. Sien julle more weer.
ek watch jou met ‘n pienk oog.
tata jakes
Hy neem sy hondjie vir Walkies!
BOSKIND – van waar is jy?
ek is van kzn ..
Passop, as jy lieg gaan
jou ip opcheck
Nee – dit is Bierpens se job! Ek is te dom!
ek is nie bang nie, jy ip kan maar op gecheck word
KZN Noord, Suid, N/S/Kus, Bos of Middeland,
Winterton, Bergville, Greytown, Weenen, PMB, Durban, Drakensberge, Colenso, Ladysmith, of waar?
kzn noord
Dundee, Newcastle,Vryheid, Glencoe, Richardsbaai? hoevêr NOORD Binneland toe?
van hin bos
Nou buk vooroor dan help ek gou…
Dit het iets gesê van kzn se bos. Ons het nie bosse nie net plantasies.

Moet meer binneland toe wees daar by Loskop Spioenkop se kant toe. Doringbosse.
Goeie middag
Boskind
se tande is OK! Hy los hul elke aand in ‘n glasie water langs sy bed!
Yak.. dan kyk sy tanne vir hom terwyl hy ZZZzzz … scary
Hul maak die inbrekers bang!
mmm was ek ‘n inbreker so ek ook bang wees, bang vir klem-in-die-kaak as daai tanne my sou hap
Oppas vir klim-in-die-kak as jy HIN inbreker wil wees.
Wys hulle die pinkie eerder as die middelvinger. Dan wys jy hulle ‘n BONZAI van ‘n middelvinger hehehehe
Elmie ek’s nou hier. Koeeeeeeeeeeeieeeeeeeeeeeeeeee
Het gaan smokebreak!
Watter Suidkus praat jy van?
Ek kan een aan KZN-kus aanbeveel
en kontak nommers/persone verskaf.
Wie weet en ken van “Happy Wanderers” te Kelso?
Ek laaik commin plekke
Seker maar oor ekke ‘n closet danviller is!
Kommin se dinges.
Dis heerlik en het min of geen navies.
Dankie Toggie.
Nee ek kennie die plek nie!
Dis awesome!!!
Ek haat dit om nuuskierig te wees en wonder hoekom iemand my soek
Nee jy het nie kyk booooooooo !!!!
Bye
ek gaan nou vir my ‘n lang swaai whisky skink en op my gat sit voor die TV! Hierdie naweek, wat kom, het ek ‘n projek om te doen. Geen rus vir deskundiges nie!
Ja loop suip tog ou oompie
Hy gaan eers met Laika ‘n draai loop. of gaan Laika met
‘n draai loop?
Laika staan in die kombuis en ‘wag’ vir kos. ‘n Goeie getroue ‘waghond’!
Sê my
Hoekom gaan
jy nie liewers nie?
tata joe
Ek dink Boskind bly in Newcastel, Vryheid of Dundee!!
Nie in Colenso nie want DAAR is fokkel Internet nie!
ek bly nie in Newcastel of vryheid of dundee nie.. is uit met amper 300 KM
Allo Des .. het jy fudge?
Nee, waar moet ek fudge kry? Maae ek het van my vrou se turkish delights gegaps. Hoop nie sy kom dit agter nie.
koop vir my fudge ek is honger… ek gril vir turkish delights
Oom Joe suip dan dink hy,hy kan 28 tale praat. Maar eintlik is dit net kakpraat m.a.w 1 taal
Strictly jokes Oom Joe, strictly jokes
Ek weet
Waar gewaar mens die fokkENporn?
Ek dink jy verstaan HEELTEMAL verkeerd!!!!!
Die fotos was voorbeelde van die TIPE fotografie wat ek doen – daardie fotos is VOORBEELDE – Ek het dit nie geneem nie!!!!!
Ek neem wel fotos op dieselfde standaard en gebruik dieselfde beligtings tegniek – maar die fotos wat ek neem kan ek ongelukkig nie so op die internet plaas nie – dit sal gaan teen die wense van my kliente.
Either way, ek verstaan die tipe fotos wat jy neem en dis befok
Eighty injured in train collision
http://www.timeslive.co.za/news/article223780.ece
Hou by die topic, first warning
Ek check julle more weer. Moet gaan – Grot-otter groete.
Boskind, is jy nuut?
Kanniw wees nie, gans te slim! Bye!!!!!
ja blackie … splinter nuut.. hier op die bos .. maar ‘n ou chatter.. en ek is van noord kzn
Welkom!
baie dankie
AG FOK>>>> LEWE jy ok?
ek praat met jou en dan ignore jy my?
Boskind – Dan bly jy in Sodwana, of St Lucia???
Net tog nie Mthubathuba nie
Of Hluhluwe
Nee hy klink na ‘n Saltrock of Belito outjie
Gelukkig nie op mthubatuba nie.. ook nie sodwana of St Lucia nie
Moenie so vloek nie! sies man!
Sorry
BA is die ***** hier en sy jaag al die nuwe parras weg so pasop! So pasop gedra jouself!
ek is feitlik ordentlik.. maniere het ek nie juis nie.. en erg lui… ek weet nie so lekker van die Gedra gedeelte nie…
**** aka modderwater? (moderator)
Boskind hierdie is hin dam nie ‘n bos nie
moet ek dan my nick verander ?
dit kom wel verdag voor
Damkind klink goed of hoe?
slim idee
Boskind ken jy so klein dammetjie naby Dundee?
Ek kan nie nou die naam onthou nie.
Ons het al daar geski ook op Spioenkop.
Die wind maak soms daar branders dat jy moet klou
om te hou.
O Jel.
Daai Noord Natal Binnelandse
storms, wind en hael gee my die creeps.
ek ken nie die Dundee wereld nie… skies
Jy pas Natal toe getrek?
Klink so want jy ken minder as ekke.
is nou so 2 jaar in natal.. ek kom eintlik van Middelburg MP se wereld
Ek moet seker stadig maar seker uit die dam klim en gaan stort. 5 uur is daar weer ‘n meeting by skool.
BOSKIND- Almal het genoeg geraai- se maar, hier op BP
het ons nie geheime vir mekaar nie.
Lekker reent wat ons nou kry nê buurvrou?
Waar is julle dat dit reen?
Aan die voet van die Outeniqua Berge!
Suid-Kaap ? Waar die arie ontspoor het.
Lees jy ooit bosparra?
Ja nou en dan
ja fok hoe lank wil sy ons nog aan hin lyntjie hou
ek is ook nuut mar ek lees al lank
welkom, ek is nuut, maar lees nie lank nie, ek gister laat hier in geval..
Lyk my jy ken van Kelso?
So 2-3 jaar gelede het die see die plek
teruggeneem. Ou Klavier en alles het die see ook
in-gesluk. Die swembad en alles was weg na al die jare.
Dis alles nuut opgedoen en daai boot in die Kroeg
was gelukkig gered en is nou weer daar in die nuwe een.
Die dan is die Donald McHardy Dam
Daar is so klein boeregemeenskap wat elke jaar deurloop onder tornados? DeJagersdrigt/dal of so ietsie?
Hou op so nuuskierig wees julle fokkers!
Richardsbaai…?
Wie weet? Kan ons of kan ons nie perlemoen duik..
Speel ons raai-raai?
Mortica ( met een “t”)- nee. Dis ‘n feite vraag.
Man Morticia met een “t” was skynbaar klaar gevat toe ek my gravatar-kiekie bestel het. Toe create ek vir Mortticia met twee t`s.
Interessante /interresante kreatiwiteit/creatiwiteit
Baiie dankiie. Addams spel `n menss wel mett ttwee d`s.
Stanger?
o grot nee .. net nie stanger nie
is ‘n staats geheim.. ek mag dalk my werk verloor as ek se.
Tongaat
Verulam?
PS: Is jy van rooikolletjie brigade?
ek is nie ‘n rooikollejtie brigade nie..
Het jy fudge ek is honger
Pretoria?
Empangeni
Seker weer een van pensie se trawante wat nie geselskap kry op sy uitmuntende aanlyn webjoernaal nie…
Hoezit aan die Baas Haas van Nigel!!!
ek is niemand se trawante nie…
Ek fokken hoop nie so nie….miskien net een trawant dalk???
ek is nie ‘n trawant nie..
my ip mag gecheck word..
Pofadder
Nee wat ek het nou-al alles genoem behalwe die lokasies.
Ek gee op.
bly nie in die lokasie nie
Nuwe Post ———>>>>>>>
Jy het ‘n SEXY
RAWR RAWR@RAWR RAWR
wil net gesig wys… en groete vir almal, maar ek is baie besig. En please.. asb…onthou tog om vir my seun te bid, hy gaan môre weet of hy ‘n job het!
En ook nog ‘n gelukkige verjaardag vir
Geniet jou aand meisiekind! Hoop Mr. Whiteface voel al beter!
Baie geluk
Sal STYF duim vashou
Rooi-kolletjie Brigade bedoelende die met
red hot chillies?
In die kos?
Huh????????????
Daar is jou naampie nou reg gespel hoor!
Sal more jou fokkie “doen”
Sal ook graag jou “fokkie” wil sien…
En gebruik asb precaution as Mnr my fokkie “doen” ek wil asseblief nie met `n pregnant fokkie sit nie
Whahahahahahahaha!!!!
Iewers booooooo het iemand iets van ‘n rooikolletjie brigade genoem.
Moet die hindians wees.
O dit verduidelik dit dan
ek het nie als boontoe gelees nie.
Yip!!!
PS: Die Outeniqua berge lê in die WES kaap!
Ja ons was ook vanoggend gebless met reen. My honde het geblaf vir die vreemde storie
Ek wens dit wil vir 2 weke so reën!!!! Lekker deurdringende reën!
Waar is my liefie nou????????
Gevlieg en op die highway geland.
EK IS DIE KONINING VAN DIE HELE FOKKEN INTERWEBS!!!!
Toets: :admin:
eish
Met Eish ja!
Boskind is nou skielik stil.
Ek dink hy/sy/dit is besig om geherdoop te raak.
Julle kan maar al ons reën nou kry.
Die wêreld hier is al taai en dis naaaaaaaaaaaaat. Baie Naaaaaaaat
BTW
Ek het tonne fotos van die tyd toe daai Suidkus
strande so weggevat is deur die see.
Van begin tot end. Die herbou en opbou daarvan.
Ek dink ek moet ‘n blogg oopmaak net daarvoor.
Die fotos wys hoe die see stuk vir stuk veg-eet
insluk en op ander plekke uitspoel. Ook heelwat
lugfotos wat Kortbroek se brigade geneem het.
PS
Note well:
Daar was geen storm nie.
Die see het net aanhou inkom, inkom en insluk.
Scary!
Ja dit was en ek dink die aarde het daai tyd ge”tilt”
Soos jou avatar-wynglas bedoel ek nou.
:fokk:waar kan mens jou fotos sien waarvan almal nou praat
OP DIE INTERWEB!
http://www.bosparra.com/wordpress/1.jpg
http://www.bosparra.com/wordpress/2.jpg
http://www.bosparra.com/wordpress/3.jpg
die adress my
TJOEP Hier:
http://www.bosparra.com/2009/12/pornografiese-proefkonyne/
http://www.bosparra.com/wordpress/1.jpg
http://www.bosparra.com/wordpress/2.jpg
http://www.bosparra.com/wordpress/3.jpg
Tjoep die ander ene lê en wag vir moderation??
http://www.bosparra.com/2009/12/pornografiese-proefkonyne/
TJOEP gaan was jou hande as jy klaar is
Whahahahahahaha!!!
en more vir jou ook
Baaie goeie more vir jou ook
:ella:
:ella kie:
More allie
Hoe gaanit Supertjoepie?
Tarra vir eers
Dankie vir die chats.
Gogga’s tuis.
Baai
cheers
lekker aand
Toodles
dit gaan goed
en met jou
Ook geen niks complaints nie dankie
Nog een week dan issit vakansie! Hieeehaaa!!!
Ella ek kan nie wag nie ons ry vrydag gaan julle ook bietjie weg
Nope, ons gaan nerens jin nie tjoepie, ons gaan maar hier in en om Pretoria wees die jille tyd
en Kersdag na die Fochville familie toe
Hi
lekker om jou raak te lees
Hey Morti
bly jou naam is veranner, NOU lykit mos reg
Jislaaik ek ok!! Netnou dink almal ek is deel van Bierpens se disleksiese vamielie
:lol:
Is jy een van daai ouens wat handskoene dra?
Nee ek het nog net
se hand geskud nie
Ooooooo…. (huh?)
Lyk vir my meeste
bly die vakansie by die huis. Dis die beste, oos wes tuis bes.
Ek stem saam.
Hier is iets anders wat ek afgeneem het:
Kerk in Stellenbosch
http://www.bosparra.com/wordpress/kerk_01252.jpg
Dis ontsaglik mooi.
Dankie – Ek probeer tyd maak om een van my vele projekte klaar te maak – “n Fotojornaal van al die kerke in SA met historiese bekendheid.
Dalk eendag as ek groot is??
Ek hou baie van goeie argitektuur. Veral ou geboue. Dit trek altyd eerste my aandag as mens op `n vreemde plek is. En kerke is ekstra spesiaal. Ek hoop jy voltooi die joernaal.
Dan seker ook die Hervormde kerk in Potch?
Die een waar daai mooi preekstoel is?
http://www.bosparra.com/wordpress/leeu_05623.jpg
Die leeu is in Jhb Zoo afgeneem – Die ou kerel het vir my SO BAIE sad gelyk – Ek raak hartseer as ek na die foto kyk!
Ja hy lyk weerloos.
Watse swart kolle is op die papier?
Waar het jy dit geneem?
kan ek nou saam see toe gaan?
Enige tyd
Sê net saam met wie ry ons dan gaan ek ook saam
ek bly eintlik by die see..
of so paar km van die see af
Ek sit links agter
bring net baie fudge saam asb
ek bestuur…
ek doen low flying…
Watse fudge. Dit gaan inmeng met ons bloedsuiker dan moet ons meer alkoholiese verversings saamvat….
Haai tjoep – ek sien hierbo jy wil my hand skud – ek hoop dis al wat jy wil doen.
.
Ek ry gou eers – sal eendag my fotoblog klaarmaak dan kan julle daar kom kyk. Cheers vir eers en dankie vir julle mooi komplimente!!
Koebaai Meneer
tata
Cheers
gee meer inigting – moenie net “brag” en dit daar los nie!!
Hey
wats nuus daar in donker Afrika
Mortticia – no news is good news
Ek moet skadedel vir n meeting
Baai almal.
Baai
N.S: Check bietjie, my naam is nou reg gespel. Te danke aan Mnr
baai
die verkeersligte werk nie.. (in my dorp)
en dit was hel warm vandag
Dink jy dis die hitte wat die veroorsaak het
mens weet nooit nie, veral nie in vandag se tyd nie
baai morti
tata koebaai
Wie is nog hier
ek.. het jy fudge
wat is dit met jou en fudge
ek love fudge..
ek is verslaaf aan fudge
seker vir die “sugar rush”
Probeer coke.
Ek het eenkeer Coke probeer snuif, toe sit die ysblokkie vas aan my neus
OK.
Jy moet eers fishnet onderbroekie aantrek voor jy snuif. Dit help.
is okay ek vang nie juis vis nie
met brandy
Is mens nie veronderstel om brandewyn skoon te drink nie? Soos goeie wyn in ‘n “goblet”?
Geen wonder my asem het weggeslaan nie.
moet net nie te vinnig drink nie jy mag dalk ‘n airlock kry
Nuwe post
Nuwe Post ———>>>>>
dankie Elmie