246

PARRA MUSIEK-EDITH PIAF

EdithPiafÉdith Piaf, born Édith Giovanna Gassion (19 December 1915 – 10 October 1963), was a French singer and cultural icon who “is almost universally regarded as France’s greatest popular singer.”[1] Her singing reflected her life, with her specialty being ballads. Among her songs are “La vie en rose” (1946), “Hymne à l’amour” (1949), “Milord” (1959), “Non, je ne regrette rien” (1960), “l’Accordéoniste” (1941), “Padam…Padam”, and “La Foule”.

lees verder hier

 

Kommentaar (246)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. Elmie sê:

    Ja aaaaaaaaWaaaaaaaaaat. Sug ggggggg

  2. Des sê:

    TWEEDE!!!!!!!
    Geluk Elmie met jou :1e:

  3. Daisyblom sê:

    Ek het nou onlangs haar fliek la vie Rose gekyk en lekker getjank. No regrets is haar mooiste song ooit!

  4. Daisyblom sê:

    Die antie was maar gereeld onder die prop.

  5. Daisyblom sê:

    Mort, ek wou nog op die vorige post se: gaan maak so :morticia: move voor jou huisdokter en vra dat hy vir jou Obax voorskryf. Daai goete werk, maar dis muhr duur.

  6. Des sê:

    Babbeleer die dam?

  7. Des sê:

    Die enigste dieetpil wat werk, en glo my, ek praat uit ondervinding, eerstehandse, selfbeproefde dieet……..SELFDISSIPLINE

    • Morticia sê:

      Fanks :daisy: en :des: dit klink na ñ wen pilletjie! Dis waar dat selfdissipline die volhoubaarste dieetplan is, maar ek benodig nou ñ krisisbeheerplan :lol:

  8. Obelina sê:

    Olá almal

    PS: dis nuwejaar, as ek vir die res van die jaar so lui gaan wees het ek GROOT probleme. :lol:

    Édith Piaf :hoor-hoor:

  9. Daisyblom sê:

    Mort, dis n dieetpil wat net deur n dokter voorgeskryf kan word. Baie effektief.

  10. Daisyblom sê:

    Des, as jy jou oge toemaak, wat sien jy?

  11. Daisyblom sê:

    Dalk, ellakie :oops:

    • Morticia sê:

      :daisy: ek dink ek gaan beslis my GP vra! As dit amfetamien bevat, gee dit lekker energie ook! Net wat mens nodig het vir ñ goeie afskop vir die jaar :grin:

  12. Ella kie sê:

    More allie :parras: :!:

    Hoop ammal het ‘n jirlike dag gehad en nou moet ons skouer aanie wiel sit, vakansie is verby :shock:

  13. Daisyblom sê:

    Obex la!

  14. Des sê:

    :daisy: maak jou oge toe, dan sien jy die volgende…….
    :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai: :balswaai:

  15. witgesiggie sê:

    Ons het geslaai en gebraai, ai dit was heeeeeerlik, maar nou is die feeste eers klaar.
    Ek het hierdie naweek tyd vir die kop regkry en van Maandag af is dit ZIP YOUR LIPS ANTIE!!!!!!!!!!!!!!! :lol:

  16. Des sê:

    :dellie: :dellie: :dellie: :dellie: :dellie: :dellie: :dellie: :dellie: :dellie: :dellie:

    Dat ek eerder voor tv gaan sit, voordat die oge grooooooooter gemaak word.

    Watter :dwis: se klappersgeld is nog ne uitgeskiet nie :fokkit:

  17. witgesiggie sê:

    :des2: ha ha

  18. Elmie sê:

    Beste dieet ooit:
    *******************************

    ‘n Warm sonvol-gepropte somer vakansie en baie water.
    Wie kan dan nou oor-eet wanneer dit so warm is?

    Dankie vir die gelukwense :des: . Gelukkig is
    BP weer lekker vinnig. Hel ek het gesukkel vandat dit beginne sneeu het tot nou onlangs toe. My skerm het gevries en ek het poepdronk geword op skoon brandewyn terwyl ek moes wag om saam te kon gesels.

    Tannie Édith Piaf, is maar jonk dood nê. Moet sê sy
    het volmaakte, fyn eweredig/afgeronde
    gelaatstrekke gehad. Kyk bietjie na die lyn van haar lippe, wenkbroue en neus. Die oë lyk baie baie hartseer?
    Maar nou-ja, dis net ‘n beskeie opinie/mening.

  19. Elmie sê:

    :des: ??

    Wat Tiet en Piet jy so?

  20. witgesiggie sê:

    Ek en Mr Whiteface het in 2001 ons voete blase geloop in daai begrafplaas waar al die bekendes in Parys begrawe is. Dit was baie mooi daar en Edith Piaf is blykbaar ook daar begrawe.
    Ek dink jy het ‘n “grafte-kaart” nodig om iets bekends daar raak te loop.

  21. Ella kie sê:

    Ek dink wilskrag sal maarie antwoord moet wees Morti, alhoewel ek ook sal hou van ‘n jelpende pillekie.

    Anyway, nav jou dierkies gistraant :daisy:
    kom ons mos toe trig vanoggend en daar is die fo#ksie weg, by die venster se diefwering uitgewurg. Die 2 yle ry op en af vir about ‘n uur hier innie strate, maar fiekol. Gelukkig los die yl die voorhek ‘n entjie oop en so ook ons kamer se buitedeur. Vanoggend 5 uur hier kom sy bedremmeld hier aangesit. Weet nie waar sy jin geharkloop het toe die klappers haar skrik gemaak het nie. :moerig:

    ‘n Goeie ding is darem lat die jackrussel te vet is om deurie diefwering te kom en dus moes sy agterbly :lol:

  22. Obelina sê:

    :ellakie: jy alweer gistraant naam gegooi by BH mmmmm?

    • Ella kie sê:

      Nee jimmil :obs: ek was stil en stemmig. Ons het so rukkie by :kadoes: en Pollie en Langhaarbruno vertoef, maar die yl was biekie olik. Al die laaste 3 dae kla hy lat hy nie lekker voel nie, maar hy is mos allergies vir goeie raad, pille en dokters, dus suffer hy maar allenig so in silence.
      :lol: :lol:

  23. Daisyblom sê:

    Des, daai balswaaimannetjie lyk vir my maar hardlywig :roll:

  24. muffia sê:

    Lo :parras: – vrede, gesondheid en voorspoed vir almal vir 2010

  25. muffia sê:

    :ellakie: – ek het vir jou mail gestuur met “klip” foto wat lyk soos yl

  26. muffia sê:

    Ek sien jy wens ook die vakansie gangers moet huis toe gaan :elmie::lol: – dit is tyd dat hulle gaan werk – wie gaan die land se ekonomie op dreef kry !!

  27. Daisyblom sê:

    My maltese le by my op die bank. Die k4s skiet nog steeds klappers :evil: btw gaan noot vir noot nooit einde kry nie?

    • Elmie sê:

      Iewers moèt die man sy geld vandaan kry Daisy
      en as ‘n ding werk, karring mens nie daaraan nie.
      Hulle word ook nie jonger nie en moet pensioene
      genereer.

  28. Obelina sê:

    Hey :muffia: voorspoed vir 2010 – en vir al julle wonderike :parras: ook :wink:

  29. Elmie sê:

    Dieet pille werk net as mens saam met die dieetplan inval en
    die kan jy doen sonder die pille. Veel goedkoper
    en nie verslawend ook dink ek.

  30. muffia sê:

    Hier by ons het “sekerres” beach party gehad vandag – wat ten to one sou aangehou het tot Sondag middag – moerse sound sisteem en dj’s die works – die “musiek” het oor die water weergalm. Ek het al gedink om vir die naweek wildpark toe te gaan om weg te kom – toe kom die oplossing – reën in emmers – donderweer wat gisteraand se vuurwerk vertoning na sondagskool piekniek laat lyk – COOL – die naweek vooruitsig is meer reën – helaas – (relatiewe)stilte !!!

  31. Elmie sê:

    Pille sluk mens net as of wanneer mens siek is en
    soos ek verstaan is ‘n paar ekstra rolle eintlik ‘n teken
    van gesondheid in die rondheid.
    :lol:

  32. Daisyblom sê:

    Hierdie gepraat oor dieetpille… Laat ek n g&t gaan ingooi en kyk watse leftovers is daar?

  33. muffia sê:

    Fanks :obelina: – selfde vir jou – mag die voorspoed jou verveel !!

  34. Elmie sê:

    :muffia:

    Ons het bietjie getoer met die huis op wiel en nie
    veel van die vakansiegangers hier gesien of hulle ervaar nie. Dis die ge”hushssss” en rumoer wat my nou begin
    baasraak. Soek stilte en roetine

  35. Elmie sê:

    :griffel: :griffel: :griffel:

    Rooflees jy dalk nou? Ek soek ‘n ‘link’ vanh iets en het jou ‘n
    mail gestuur na die Patoors plek.
    Werk/bestaan dit nog?

  36. Daisyblom sê:

    Elmie, my klere knyp my. Punt. Ek ek verpes slaaiblare :roll:

  37. muffia sê:

    :obs: (my bad- ek was lanklaas hier – :lol: )

  38. Elmie sê:

    BTW :parras: :parra: :parras:

    Dankie vir die wat my as “vriendin”
    uitgenooi het op FB. Ek het die plek
    geskep net sodat ek op RSG kan ingaan/gesels
    en gebruik dit net daarvoor en om “links”
    te plak. Daar is gèèn ander rede waarom
    ek die wat my “outnooi” nie aanvaar nie.

    FB gee my ook toegang tot Musiekante se FB’s toe.
    M.A.W. Ek gesels glad nie daar nie en ek plak
    geen fotos of enig-iets anders daar nie.
    Daarvoor gebruik ek Goggaweb.
    Sê maar net … want van diè wat my uitnooi
    ken ek nie eers nie en weet nie waar tel
    hulle my op nie of van waar gehasie.

  39. Smiiiiiiile sê:

    Hi :muffia: Voorspoedige nuwe jaar vir jou en die familie… net gou kom kyk wat aangaan in die dam.
    Nog kuiergaste…. en kleinseun wat gebad en bed toe moet..

  40. Elmie sê:

    :muffia:

    Dit reën nie hier nie maar donderweer wel nou.
    Eers gedink dit is weer klappers. Die arme diere is seker al so bevrees na gisyeraand dat selfs die natuur hulle oploop jaag.

    :dellie: :lippies: :dellie:
    :dellie: :lippies: :dellie:
    :dellie: :lippies: :dellie:
    :dellie: :lippies: :dellie:
    :dellie: :lippies: :dellie:
    :dellie: :lippies: :dellie:

  41. Daisyblom sê:

    Hier is n stukkie vrugtekoek wat goed gedoze is met brandy… Lekker dik gesmeer met botter, Ellakie… Afgesluk met oorskiet stampanje!

  42. Elmie sê:

    :ss: Praat ook stil. Gesels hy dan nie meer op BP nie?

  43. Daisyblom sê:

    Sharpie hang in Dellie se kroeg rond en vergeet van ons :roll:

  44. Daisyblom sê:

    Kom kry vir jou Elmie, hier is sulke lekker groot stukke gemmer in!

  45. Gatvol sê:

    Naand almal ;)
    Ek het nou eers gaan oplees daar by die link oor Edith Piaf. Dit klink na ‘n kinderlewe reg uit die hel – en later losgulp streke :lol:
    Die sang is nie rerig vir my nie, maar daai wenkbroue van haar is darem mmm ek weet nie? Mooi? Erg?

  46. Smiiiiiiile sê:

    hulle het haar “la Môme” genoem…sy kon gevoelvole songs skryf. En baie van die anner sangers van daai tyd het deur haar vingers (slaapkamer) geloop en beroemd geword o.a. J. Brel, C. Aznavour en nog baie anner.

    Ek wens julle nou almal sterkte vir die jaar wat voorlê en ek gaan nou kooi toe….pfff uitgeput is ekke….

  47. Smiiiiiiile sê:

    gevolvolle

  48. Des sê:

    Elmie….. ivm die :tiete: lees gister se kommentare…… dan sal jy verstaan

  49. Elmie sê:

    Lekker idée met oorskiet Vrugtekoek
    **********************************
    Ø Breek vrugtekoek in stukke
    Ø Pak in oonvaste tertbak of iets
    Ø Strooi bietjie gekapte neute oor;

    Maak karamel sousie met

    Ø Room
    Ø Botter
    Ø Stroop
    Ø Suiker
    Terwyl die sousie nog warm is gooi
    dit oor die koekstukke
    Bak in oond teen 180° C totdat dit lekker ingetrek is.
    Bedien met warm vla.

    Ryk en lekkerrrrrrrr.
    Dadelbrood werk ook as daar nie vrugtekoek is nie.

    Lekker slaap en soete drome :parras: :parra: :parras:

  50. Elmie sê:

    :gatvol:

    Was dit nie mode om wenkbroue so te pluk doerie tyd nie.
    Vir my lyk dit net ‘n bietjie te dun. Hang seker af van smaak.

  51. Obelina sê:

    Jip :elmie: speak to me girl :wink

  52. Pinochio sê:

    Hallo julle tweekies. :-)

  53. Elmie sê:

    :gatvol:
    Seker diè dat haar oë so hartseer lyk. Die helse kinderdae en die res. Ek’t nie gelees nie is besig om uit te pak ensomeer tussen die chats deur.

  54. Obelina sê:

    Sorry, ek wil nie sy e-mail hier plak nie, het net reply :oops:

  55. Pinochio sê:

    Dis maklik: pinochio@bosparra.com

    Elmie, jy het mos my addy.

    • Elmie sê:

      Lank gelede gehad nie meer nie maar nou weer. Pinoks ek doen nie eintlik die privaat email ding nie. Net as dit nie regtig anders kan nie, Pssst.. Is ‘n baie lui brief of mail skrywer. Bel eerder voor ek skryf. :lol:

  56. Obelina sê:

    :lol: pin, skies LMGA

  57. Pinochio sê:

    Howzit Obe, het jy darem so ‘n biekie ge-relax hierdie eerste dag van 2010.

  58. Pinochio sê:

    # Elmie,
    Elmie ek lees jy was deurmekaar met ‘n bottel pramfien, ai, ai, dissie mooi van jou nie, of doen jy net hierdie tipe van ding so ‘once in a lifetime’ ????

  59. Obelina sê:

    Too much dankie Pin. Piesang en al. Hoop jou kar (Jag) se enjin raas nie te veel nie. Sus met die regte part onder die arm uit Londen sal die trick doen. Mooi drome, ek’s moeg van niksdoen. Praat morê weer :wink:

  60. Des sê:

    elmie, iewers mis ek iets……..die :aanval:? Nee jong, ek het ‘n GROOT humorsin. Die vakansie het ek baaaaaie :tiete: namens die ander parramanne langs die swembad gesien, en nou bly die beelde in mmy kop :lol:

  61. Daisyblom sê:

    Elmie gaan jou blixem, Pinocs!

  62. Des sê:

    julle moet asseblief more kom help litchis pluk. Die boom se takke hang swaar. Die doppe is mooi rooi en die vlees is vol. Te heerlik. En na paar dae in yskas krimp die vruggie mos klein soos die winkels sin. Doe licthis is golfbalgrootte. Maar voor julle pluk………..die gras moet gesny word.

  63. Elmie sê:

    Pinoks ja jong ek het pramfien oor die vrugtekoek gegooi
    i.p.v. brandewyn het al parafien gedrink vir hardlywigheid en hick-ups.

  64. Des sê:

    en tussen sabc 123 en e is daar niks op tv

  65. Des sê:

    ek het my gat gele en afslaap vanmiddag. Nou is ek glad nie vaak nie.

  66. Daisyblom sê:

    Net reruns van Leon Schustes movies :roll:

  67. Elmie sê:

    Kan mens te moeg wees om vaak te word?

  68. Elmie sê:

    Luister liewer na mooi musiek voor ek TV aanskakel
    en dis goed vir die siel.
    Nou die dag ‘n praaitjie gehoor van musiek terapie vir siekes. Werk glo goed vir kankerpasiente ens. Die ouens wat dit toepas moet wel deeglik daarin opgelei wees.

  69. Elmie sê:

    :des:

    BTW ek het iewers ‘n resep vir litchis
    “ingelê” in een of ander dranksoort.

  70. Daisyblom sê:

    Pop n zopimed, ek doen elke aand. Nag parras!

  71. Daisyblom sê:

    Slaappil op dr voorskrif. Betaal met n smile R100 vir n maand se pille as wat ek soggens 3uur nog rondrol en bedags soos n zombi voel.

    • Elmie sê:

      Dankie sal onthou. Sukkel nie eintlik om te slaap nie net as ek oormoeg of ontsteld is.
      Ek het ‘n onbeskryflike groot vrees vir pille of ander medikasie. Was behoorlik jare laas by ‘n Dok.

  72. Middelvinger sê:

    Nav die gesprek vroeer oor Obex LA en ander amphetamines, die volgende caveats, dit is erg verslawend, dot maak mense erg bemoerd en irritteerbaar en dit word met pulmonale hipertensie regter hartversaking en fibrose van die hartkleppe geassosieer. Oh, BTW, voorspoedige nuwe jaar vir ieder en elk. My gunsteling kollega sit nou in O-London so nou kort ek weer ‘n intellektuele reus om mee te stoei.

  73. Wondernet sê:

    Hiert :parras: wat ‘n stunning dag.

    Ek groet vir eers, gaan môre bietjie weg en chat weer saam so om en by die 12de.

    :lippies: vir die :parra: inne en ‘n stywe handdruk vir die :parra: manne.

    Wondernet uit ………………………………..

  74. Daisyblom sê:

    :vuvuzela: opstaan, opstaan! Ogies oop Bosvark!

  75. Gert sê:

    More :daisy: Almal slapies nog. Ek sien 4vlieg het toe net verdwyn. Sjym, hy/sy sal seker weer kom inloer, miskien om met MENEER :ba: te kom gesels, of vir :griffel: uit te vra oor bafana-bafana, DIT wil ek sien. :lol: :wink: Ek sien :des: is ook getraumatiseer oor :tiete: Het tot nagmerries daaroor. :morticia: :wtf: :?: 6 Kg? Eish, water en rys vir jou, skattie. :lol: Ek het self so ietsie hier om die middellyf aangesit, OF my broeke het gekrimp van al die reën… :moersad:

  76. witgesiggie sê:

    Boink – more :parras:

  77. Des sê:

    Drome, drome drome drome
    Dis darem wonderlik om te droom
    Goeie more
    :tiete: :tiete: :tiete:

  78. Des sê:

    ek gaan nou een van :daisy: se pille soek. Dan slaap ek heeldag, en droom ek heeldag…………………………………… :tiete: :tiete1: :tiete:

  79. Des sê:

    waar is aldie hardwerkende IT nerds, ek besoel IT parras? Die wereld sal tot stilstand kom sonder julle :lol:

  80. Des sê:

    besoel = bedoel

  81. Ella kie sê:

    More allie :parras: van Bos :parra: land

    Jippieeeeee, dis Saterdag, ek kan weer biekie gaan shop vandag: :lol:

  82. Des sê:

    :tiete: :tiete: :tiete: :tiete: :tiete:
    ek gaan vandag terug oord toe as dagbesoeker………..vergeet van grassny!!
    :tiete: :tiete: :tiete: :tiete: :tiete:

  83. Des sê:

    nee :ellakie: vergeet van shop. Kom sny my gras, dan kan ek weer vakansie oord toe gaan.

  84. Des sê:

    :ellakie: is jou trifle-bak al leeg?

  85. Des sê:

    :ellakie: wat jy al op witbank? Krant al gelees? Enige nuus?

  86. Des sê:

    dus knyp jy tot Maandag, want jy kan mos nie sonder leesstof na witbank toe gaan. :lol:

  87. Des sê:

    gelukkige woefies. En die courier het beslis verdwaal.
    Kry my pugs so jammer, veral die reun. Hy kan die klappers nie meer hanteer. Dis seker sy ouderdom wat nou teen hom tel.

  88. Des sê:

    nou ja, duty calls. Chat later weer klomp nonsens………… :tiete: .tiete:

  89. Des sê:

    is daar nobody anyobody somebody in die dam?

    • Alts sê:

      Wat verwag jy die tyd van die oggend? Dis Saterdagoggend. Slaap jy nooit laat nie? Of het jy te veel nagmerries gehad van :tiete:

  90. witgesiggie sê:

    Iemand sal die dam moet dieper skraap dat meer :parras: kan inspring en lekker :kak: kan praat! :lol:

  91. witgesiggie sê:

    Nou dan is dit maar GONE SHOPPING :lol:

  92. Alts sê:

    More al die :parras: van die dam. Is nuut hier. Het nou eers al die :kak: gelees wat julle skryf. Klink na net die regte plek vir my. Koop ons gaan nog lekker saam :kak: praat. BTW, Voorspoedige nuwe jaar vir julle almal!

  93. Alts sê:

    Sorry Koop moet wees hoop. Ook maar nog so ‘n bietjie :babelaas:

    • Gatvol sê:

      Aangename kennis Alts. Ek sien jy en :des: is :tjomme: Miskien moet jy maar die arme man se gras gaan sny. ;)

      • Alts sê:

        Aangename kennis :gatvol: Ja ek en :des: kom al van Graad 1 af saam. Maar gelukkig bly ons nie meer in dieselfde dorp nie. So hy moet maar self sy gras sny. Hy moet ‘n paar :tiete: aan ‘n paal vasmaak aan die einde van sy grasperk. Dan sal jy sien hoe hardloop hy met daai grassnyer om by dit uit te kom.

  94. 4vlieg sê:

    More parras Nee ek is nie weg nie, sukkel net om die fokkies op die kommentaar te kry. Is die site net vir wit mense?

  95. Griffel sê:

    Elmie hier is die link van daai foto van Tiger Woods waarna jy gesoek het….

    http://doebotz.com/wp-content/uploads/2009/12/pic08928.jpg

  96. Smiiiiiiile sê:

    Môre al die :parras: en nuwe :parras: welkom!

    Kleinseun is 9:00 al weg die huis is stil nou…
    Seun is ook uitgetrek na Granny flat toe in Panorama. Maar is nou alweer op die foon want hy is nog nie betaal nie en Ma moet maar weer help!

  97. Gert sê:

    Hello al my :parra: pêlle!
    Waarvan praat jy 4vlieg? Natuurlik is die dam oop vir almal……behalwe :spiesgooier: s wat :kak: soek….. :wink: EN die wat nie :kak: soek nie! Ek sien :griffel: was netnou hier. Gesels bietjie met hom oor die sokker, die “world cup” en dies meer. :lol: :lol: :lol: Hy hou BOGGEROL van rugby nie. Dit was nie ek wat dit begin het nie, dit was :daisy: :lol: :lol: :koes:

  98. Gert sê:

    DIS nou wat jy noem: “‘n klip in die dam gooi”
    Ek wag vir die golwe……. :koes:

  99. Gert sê:

    Sal maar later weer induik en sien wat het gebeur. :wink:

  100. Smiiiiiiile sê:

    :lol: :lol: :lol: ello :gert:

    Hoop jy het ‘n lekker dag?

  101. Smiiiiiiile sê:

    Nou wat sou 4vlieg bedoel het?? Ek gee nie om wie wat is solank hulle lekker praat en nie skoor soek nie

  102. Des sê:

    hallo alts. Ja ek en Alts ken mekaar al van 1974. Regstelling – nie graad 1, wel Sub A. Alts is ‘n Vrystaat :parra:
    Wonder wanneer klim my ander skoolmaakie van die groot vool dorp in die dam?

    • Alts sê:

      Hi :des: O nou weet ek ook wie is die ander maaikie wat jy genooi het. Sal haar bietjie aanpor. Lekker week vir jou by die werk

  103. Des sê:

    litshies is geoes, maar daar is nog 3 dae se werk. Tuistegnikus kan woensdag grassny. Eks met verlof!

  104. jannas sê:

    Mirrag :parras:

    Voorspoed vir almal wat ek gemis het

  105. Des sê:

    hallo :jannas: ek het namens jou baie :tiete: hierdie vakansie gesien.

  106. Des sê:

    @ Alts :alts: ek is gewoond om soggens 04h45 op te staan, dan is dit stort, skeer en aantrek, in die kar spring en deur verkeer wroeg om 6uur op kantoor te wees. Dus, om jou vraag te beantwoord, mens raak gewoond aan vroeg opstaan.

    • Alts sê:

      Ek staan ook vroeg op in die ogende. 05:30. Maar glo my, as ek die kans kry om laat te slaap, laat ek dit nie ver by gaan nie.

  107. Pluim sê:

    Hallo :parras: ek het my eerste dop weggeslaan vir die nuwe jaar. Sjoe vandag is dit warm hier. dankie tog vir air con.

  108. witgesiggie sê:

    Slat die kwik in die Kaap ‘n mooi uitspattige 36 grade!
    Soos jy se :pluim: dankie vir aircon anders het daar nou net ‘n vetkol van my oorgebly :lol:

  109. witgesiggie sê:

    Spesiaal vir :des: :tiete: :tiete: Hiers baie op die Kaapse strande vandag!

  110. 4vlieg sê:

    Nee man ek kry nie ‘n fokkie op die kommentaar nie!! HELP

    • Ella kie sê:

      HUH? Watse fokkie soek jy? Mens vind nie net fokkies nie, jy word geissue met een… mettertyd…. eventually… dalk :lol:

      • 4vlieg sê:

        Hoe kry ek ‘n fokkie van die lys af om die ding hier te sit en Ella kie moet nie vir my lag nie ek het nie met die goed groot geword nie.Help dat ek kan saam praat.

        • Ella kie sê:

          o okay, jy hoefit nie vannie fokkielys af te haal nie, kyk net hoe skryf mens dit. Hou jou muis oor die fokkie, dan wys dit hoe dit geskryf moet word :)

  111. muffia sê:

    Lo 4vlieg – my naam is muffia – in fokkie taal :muffia: – jy skryf dit so
    Dubbelpunt/naam/dubbelpunt – geen spasies nie – sooa :ellakie: sê – hover net jou cursor oor ‘n prentjie dan sien jy

  112. muffia sê:

    :ellakie: – ek het jou mail gekry en gaan opcheck – so wraggies is dit gefile onder BP mense – sorry – my bad !

  113. Marius sê:

    Ek gaan my “naam” try verander – ek toets net gou

  114. 4vlieg sê:

    Ok :muffia: Laat ek try?

  115. Smiiiiiiile sê:

    Hello :muffia: gaan dit??

    dis bloedig warm by ons, die hoenners loop oopbek en wil selfs nie ‘n ou eierkie lê nie :lol:

  116. Marius sê:

    :lol: – 4vlieg, net bo waar jy jou kommentaar tik is daar so groen “hier” vir lys van Fokkies – dit sal ‘n tweede tab oopmaak met al die beskikbare “fokkies” (ek dink ons moet admin vra om dit alfabeties te rangskik vir “ease of use” !!

  117. Marius sê:

    :smiiile: – dit was nou die dag so warm die hoenders het gekookte eiers gelê !! – hoe gaan dit met julle ?

  118. Smiiiiiiile sê:

    goed dankie :muffia: die rus is nou vir ons…net kapitein en ekke. Heerlik na al die drukte. Ons het vakantie nodig. :lol: :lol: en strict dieet!

  119. muffia sê:

    Jip – ek sê ook die vakansie gangers moet nou huis toe gaan – wie dink hulle moet die ekenomie aan die gang hou – :lol:

  120. Smiiiiiiile sê:

    Indien jy nie gelees het, Leon en Tweety stuur vir almal in die dam groete. Hulle was ‘n paar daë gelede by ons vir ‘n lekker kuier.

  121. muffia sê:

    Ek het so gelees :smiiile: – dankie – en as jy weer van hulle hoor – stuur asb ook groete aan hulle

    • Smiiiiiiile sê:

      sal so maak :muffia: Hulle beplan om weer te kom. Lekker gesellig!
      Hoe gaan dit met Jacques?? As jy hom sien stuur asb groete

  122. muffia sê:

    Hy is hier langsaan – sal hom sê – hulle is hier op vakansie maar moes 31e JHB toe gaan vir begrafnis, sy vrou se broer is 26e vermoor in Benoni – sad storie – die varke het hom vermoor vir verdomde tv – dit is al wat hulle gesteel het !!

  123. Pluim sê:

    Muff hoekom swem jy nie? Ek wens ek was nou naby ‘n swembad

  124. Morticia sê:

    Hallo daar!!! Anybody home? :grin:

  125. Des sê:

    lekker waai die windjie

  126. Pluim sê:

    IS so Morti, Ek dink baie daaraan hoe paraat ons was 20 jaar gelede. Ek wonder as hier nou ‘n krisis gaan kom hoe gaan die jongmense respon. Seker soos ‘n klomp histerise amerikaners

    • Morticia sê:

      O hel as hier nou moeilikheid kom is ons in ons moer in. Met hierdie weermag waarvan die minister van verdediging self erken daar is `n gebrek aan dissipline…

  127. Morticia sê:

    As mens terugdink aan die grens-oorlog en die arme ouens wat daardie tyd in die weermag was, maak dit mens hartseer. Ek lees nou-die-dag van ons regering wat R 14 000 uitbetaal het aan ouers wie seuns op die grens verloor het. Destyds was dit seker baie geld, maar R14 000 vir `n kind se lewe….. :moersad:

    • Pluim sê:

      JA en die bizarre voorstelling van die bosoorlog vandag deur ‘n klomp ingeligte mense stuit my teen die bors. Ek is baie teen oorlog, maar vader, partykeer moet mens baklei tot daar vrede is. Het nou die aan Brave Heart gekyk en gewonder of daar nog sulke bravehearts bestaan vandag. Ek sê nie mens moet jou soos ‘n fool gedra nie. Die ironie is, dat sy eie mense hom verraai het, hoeveel keer.

      • Morticia sê:

        Ja nou, jare na die tyd, het baie mense baie opinies oor die bosoorlog, en baie s`n is oningelig en verdraai.

        Ek deel jou sentimente oor oorlog. Die ding is net, om `n oorlog te voer verg saavy en moerse goeie beplanning en dissipline. En op hierdie stadium het ons weermag / regering nie een van daardie attribute nie.

        I guess ons moet maar dink soos beauty queens en bid vir wêreldvrede, want in oorlog is daar in elke geval nooit wenners nie.

  128. Morticia sê:

    AIDS loop so hoog in ons weermag, hulle sal darem die vyand kan dood byt :roll: Dit spaar ons darem amo.

  129. Des sê:

    kan daar asb ‘n nuwe post kom. Dit neem ‘n ewigheid op sel om te scroll down.

  130. Des sê:

    en iemand in die buurt speel al vir die afgelope uur boeremusiek sodat al wat leef en beef kan hoor. Klink soos lam tietie dam tietie……of in parra taal
    :lam: :tiete: :dam: :tiete: :lol:

  131. Pluim sê:

    Morticia, ons is geleer om nie die agiteerder te wees om oorlog aan te bring nie, maar indien ons kontak sou hê, dat ons nie sommer hoef te verloor nie. As ons vat dat gedurende die bos oorlog, kon ons ‘n lewe lei, skoolgaan en studeer. Dit was nie lekker nie, maar wat ons vandag het tov misdaad is ook nie lekker nie. Nog minder dat ‘n politieke party besluite neem wat die probleme vir die armes vermeerder

  132. Morticia sê:

    http://www.youtube.com/watch?v=r4pK1W1jDlQ

    Die lirieke is biejoetiefoel. Kyk `n bietjie die foto`s.

    • Morticia sê:

      Eish! More, oormore lees on van Des wat vir hom `n paar :tiete: laat inbou het net omdat dit vir hom so mooi is… Ja swaer, hou matigheid voor oë, ons willie van jou lees in die Teegenoot nie nê. :lol:

  133. Des sê:

    :pluim: en :morticia: hou by die topic. Dis ‘n musiek topic, nie oorlog nie………….. :lol:

  134. Des sê:

    ek gaan nou elke keer HIN . plaas by my comment ipv scroll down. Comment neem vinniger. Moet dus nie vra oor die . nie

  135. Des sê:

    as ek :tiete: moet inplant, kyk ek 24/7 in HIN spieel.

  136. Pluim sê:

    Mr Wonderbra :rofl:

  137. Pluim sê:

    Dit reën jippie

  138. Smiiiiiiile sê:

    Lucky you!!!

  139. Pluim sê:

    Mortie, ‘ het jou video geluister. Het altyd gewonder hoekom dink die tannies en ooms ons is kinders. Nou kan ek dit sien. Wat ons destyds vermag het, is nog steeds merkwaardig. Ek gee nie om wie sê wat nie en daar is baie lewensvaardighede wat mens kan saam dra.

    Dat Eugene de Kock in die tronk moet sit, terwyl die ANC’s wat moordgepleeg het in die parlement sit is vir my in my grein in. En dat hy in ‘n siviele hof verhoor is, terwyl dit besluitneming was in die weermag en op topbestuurstuursvlak in die polisie gaan my verstand te bowe. Nog meer as die swartes so aangegaan het oor die onreg wat hulle aangedoen is, maar waar is hulle monde nou? tjoepstil! Ek hoop iewers sien ons medeburgers die lig ten bate van ons almal.

  140. Pluim sê:

    :gatvol: wie’s die ene wat die bafatrui wil hê op Zanews

  141. Morticia sê:

    Ai. Ek het myself nou in nostalgia overdrive. Dalk moes ek nie Kaplyn 20 keer geluister het nie… :moersad: En die video http://www.youtube.com/watch?v=KUh7t_qrj6g&feature=related tot in die diepste detail ge-annaliseer het nie. Ek weet :platkuif: het reeds Kaplyn ge-feature hier, so ek wil nie die topic :holrug: ry nie…

    As julle die video kyk, daar is een outjie afgeneem i.d vliegtuig – en hy het die verskriklikste vrees in sy oë. Mens kan net dink wat gaan deur jou kop as 18-jarige, jou lewe lê oop voor jou, en hier sit jy in `n vliegtuig oppad om afgegooi te word in die bosse om dalk stukkend geskiet te word deur `n terroris… Elke ma se grootste vrees dat jou kind in `n kis terugkom… Mag ons NOOIT. OOIT. weer hieraan blootgestel wees nie!!!!

    • Pluim sê:

      Ek het dit ook raakgesien. Dis sulke dinge en mense wat vermink huis toe gekom het, party fisies ander emosioneel en geestelik. Net jammer die weermag het hierdie skade geignoreer destyds.

  142. Jade22 sê:

    Mirrag :parras: Jitte die dam is besig so op die 2de dag van die Nuwe Jaar.

    Voorspoed aan elkeen van julle, mag dit ‘n wonderlike jaar wees vir almal.

    Vir die wat op dieet gaan sterke, hoop julle kry die gewig gou af…

    :des: met die drome hoop jy kom vinnig daaroor. Hier loop die manne oop oe en droom oor :tiete:

  143. Jade22 sê:

    Ek hoop net hier gaan binnekort meer op BP wees om oor te gesels as musiek. Die laaste ruk het als stil gestaan soortvan, wraggies musiek is mooi, maar daar is meer in die lewe as dit om oor te gesels.

  144. Gatvol sê:

    :pluim: sorry ek ken nie die Bafana spelers so goed nie. :( Maybe kan Oom Griffel ons met daai ene help.

  145. Jade22 sê:

    Toerisme is my brood en botter, maar rerig die vakansie kan nou maar einde kry. Ons dorpie is nie gemaak vir die verkeer en hoeveelheid mense hier nie, en dan stroom hulle steeds in. Lekker is naderhand ook nie meer lekker.

  146. Des sê:

    ek weet nie of hulle wonderbra’s in size 40TT maak nie :lol:

  147. Pluim sê:

    Haai Jade, ek wou jou antwoord op FB, maar die masjien wil nie. Dankiev ir jou goeie wense. Ek wens jou dieselfde toe.

    Ja ek dink hier van Mei maand af gaan ons so voel oor al die verkeer op ons paaie.

  148. Des sê:

    waar is jou dorpie :jade: ? Ek wil dit maar misry, nounou raas jy met my.

  149. Des sê:

    kan ek besluit waaroor ons praat…………?

  150. Des sê:

    ek wag v julle by die’volgende post

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!