125

DODELIKE BED

blood_spatterVyf gewapende inbrekers het die naweek hier met hul lewe geboet – oënskynlik net vir ’n bed.

Lede van die polisie se taakspan in Inanda is ontbied nadat die vyftal Vrydag omstreeks 22:30 in ’n arm deel van die Ohlange-gebied hier skote buite ’n huis afgevuur het voordat hulle ingebreek en ’n bed gesteel het.

Die aanvallers het skote met ’n haelgeweer en Uzi-masjienpistool afgevuur om waarskynlik die huisbewoners te verwilder, maar niemand was tuis nie, het sr.supt. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, gesê.

Volgens die huiseienaar het die inbrekers net die bed gevat, dit agter op ’n Ford Bantam-bakkie gelaai en daarmee weggery. Net meer as ’n halfuur later het vyf speurders van die taakspan die bakkie naby die Dube-winkelsentrum in die omgewing gewaar en dit voorgekeer.

Die speurders en inbrekers het almal tegelyk uit hul voertuie gespring, het Naicker gesê. Die misdadigers het op die polisiebeamptes geskiet en is almal in die daaropvolgende skietgeveg dood.

Lees meer hier.

Is dit net ek of ruik hierdie na ‘n cover-up? Wie de fok is dom genoeg om NET ‘n bed te steel uit ‘n huis, en dit dan nog oop en bloot agter-op ‘n bakkie te los? Nuh-uh, jammer, maar HIER is regtig ‘n slang in die gras. Ook snaaks hoe AL 5 die boewe doodgeskiet is. Gewoonlik word een gewond en die ander hardloop weg want die polisie skiet so kak. Nou skielik is al 5 dood – met geen gewondes (getuies) nie – EN DIT IN DIE NAG!!

Spin die SAP dalk so bietjie PR net voor die SWC? Wat dink jy?

Kommentaar (125)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. Griffel sê:

    More More almal.

    Hoop almal se spermtellings is nog reg. :wink:

  2. Katoolsie sê:

    :jannas: ek wil jou vra, wat het julle visas gekos vir OZ? Ek vra want ek wil n familie lid laat kom kuier en is nie seker wat die kostes nou is nie? Ook vlieg julle SAA, Qantas?

    • BOSVARK sê:

      Pensionarisse betaal baie minder :koes:

    • jannas sê:

      :katoolsie: ek het laasjaar +-R900-00 betaal per visa maar dit staan op die website van Australian visas ek dink die visas wat ek nou vat is +- R750-00 ek het net my krediet kaart besonder hede saam gestuur hulle maak sommer ‘n direkte transaksie. Ek werk sommer direk deur qantas in Jhb hulle is die goedkoopste maar jy vlieg SAL hier tot in Perth maar daarvan daan met qantas. Qantas se kantoor is in Jhb.

      • Katoolsie sê:

        Dankie :jannas: ek weet nie of jy gesien het nie Virgin het ook nou vlugte tussen OZ en SA onder VAustralia die site is
        http://www.vaustralia.com.au Hulle het tans vlugte van SA tot in Brisbane vir R8000 per persoon alles ingesluit ( dit is die goedkoopste wat ek nog gesien het)

        • jannas sê:

          Ja ek het gesien maar te laat, dit het my gekos R17000-00 vir 2 retoer ‘n jaar kaartjie maar ek kan die terug datum nog een keer verander sonder betaling want die terug datums was nog nie beskikbaar nie

  3. Morticia sê:

    More :parras:

    Die storie hierbo ruik vir my ook na vis. Of rot… Ons sal seker ook niks verder daroor hoor nie, die tipe goed word mos net vinnig onder die mat in gevee.

  4. witgesiggie sê:

    :spiesgooier: :spiesgooier: :spiesgooier: :spiesgooier: :spiesgooier:
    Dankie tog!
    5 minder om onskuldige mense te treiter!

  5. BokBal sê:

    Ek hoop die bed was ongedeerd.

  6. witgesiggie sê:

    :fokkit: Hoe moet my geldige paspoort nou voel – julle is lelik! Ek kort ook ‘n vakansie!!!! :lol:

    • jannas sê:

      Ek gaan nou permanent ek is moeg vir :spiesgooier: s

      • Katoolsie sê:

        Ja-nee :jannas: pak maar op en kom gerus :lol: Ons ry dan nou die dag verby n swart vrou en ek moet vir klein Katoolsie se om nie so te staar nie, want die kind se bekkie hanf wawyd oop. Hy kan nie glo dat daar sulke erg donker mense kan wees nie. Hier op die Gold Coast sien ons amper nooit :spiesgooier: s nie!

  7. Fishy:-) sê:

    :jannas1: jy hou jou kat binne ‘n toe vertrek waar daar vir haar ‘n sandboks ens is, sit 2step saam met die ander kos uit, soos normaal weg. klink nou baie wreed, maar dis JOU kat se huis en HAAR terretory. so jammer vir die ander kat en wie okal se kat dit is.

  8. Fishy:-) sê:

    hulle kan maar my bed steel. dis lankal tyd vir my vir ‘n nuwe een. hulle moet net my kussings uit los.

  9. Stig sê:

    Jis maar julle praat deesdae baie kak oor naweke mens vat heel naweek om op te vang!

  10. Stig sê:

    Als is donners korrup. Letterlik als!

  11. naaldekoker sê:

    Môre Môre – Ek’s laat!!! Lekker Hard werkende Maandag vir julle.

  12. Joe sê:

    :fishy: mens vergiftig nie diere nie!! En as jy two-step uitsit, weet jy ook nie wat jy alles vergiftig nie. 8-O

  13. Fishy:-) sê:

    goed, ek loop vir eers. lekker werk almal.

  14. Stig sê:

    Dis ookaltyd vir my snaaks oor hoe hulle die rowers moertoe skiet wat net ‘n bed steel, die wat transito roof en karre hi jack en vrouens verkrag kom nooit iets oor nie

  15. PIET sê:

    Haai :parras:

    Mag julle ‘n mooi week hê.

    ‘n Mens moet deesdae mooi praat anner :bliksem: iemand jou.

    :fokkkit1:

  16. BOSVARK sê:

    2 step :shock:

  17. naaldekoker sê:

    N nuwe tendens is >> die Polisie verkrag vrouens en behandel hul rof (onskuldige mense) :moerig:

  18. jannas sê:

    cheers eers ek moet gaan gras sny

  19. TANNIE sê:

    more parras – dis Maandag

  20. Katoolsie sê:

    Ek sien Vancouver het minder as n week oor vir die winter spele en die sneeu is skaars agv die warmste winter tot op datum. Kan nogal n probleem wees!

  21. Joe sê:

    Hoekom is almal so stil? Nie ‘n lekker onderwerp nie!

  22. Dezzy sê:

    :babelaas: ???????????

  23. Middelvinger sê:

    Gebruik sommmer fyngemaalde panado in die plek van 2step.

  24. Stig sê:

    Dag Parras ek het bietjie deur die naweek se posts gelees en gesien jule se ek moan te veel so van nou af sal ek minder moan ek moet byvoeg dat ek nie eintlik ‘n moaner is nie ek moan aspris oor die fokkies want ek weet dit gaan van julle irriteer en :gert: ek het vir jou ‘n mail gestuur :lol:

  25. naaldekoker sê:

    Het al gehoor hul sê mens kan nie Paracetamol vir katte gee nie, maar bleikbaar kan kom honde niks oor daarvan. Of het ek nou weer die klok hoor lui, maar weet nie waar die bel hang nie.

  26. Middelvinger sê:

    Okay, joke van die week! My kontrak het ‘n “restraint of trade” klousule in, maar die bewoording is verkeerd, ipv employee word verwys na employer. Nou gaan my prokureur die maatskappy vra om hulle tak in Bloem toe te maak!

  27. Mystic sê:

    :fokk: daar is blykbaar hin heerlike Plaasstal / winkeltjie net voor J-bay – ken jy dit dalk?

    • Fokk sê:

      Hang af van watter rigting jy kom?

      So 2 kilos buite Jeffreys, vanaf PE se kant, op die ou pad, is daar aan die regterkant ‘n oulike plaasstalletjie. Sodra jy by die brug is wat oor die Kabeljauws rivier gaan, draai jy regs en onmiddelik links.

      • Mystic sê:

        Ek het gedog dis duskant vanaf WEEPEE rigting?

        • Fokk sê:

          Ok, waarna is jy opsoek dan kan ek jou dalk vertel waar om te gaan?

          Humansdorp, 10 kilos van Jeffreys, het ‘n BAIE oulike plek “Le Chameleon” wat tuisgebak EN lekker kos EN oudhede verkoop. Dit is op regterkant soos jy Humansdorp binnekom.

          5 Kilos vanaf Jeffreys, op die humansdorp pad, is daar ‘n stalletjie aan jou regterkant (by ‘n ou plaasdam) – oppas sommer daar vir spietkops!

          • Mystic sê:

            :lippies: dankie. Genuis is oppad Oos Kaap toe :meorsad: ekke wou bitter graag saam maar moet eers my lewe se lied probeer uitwerk. Ons vrek oor sulke plekkies en oudhede :smile:

    • PIET sê:

      Pasop vir die komplot net voor die plaasstalletjie :lol:

  28. Joe sê:

    :dezzy: ek is baie bly! :grin:

  29. Mystic sê:

    :parras: is banja VREEMD :oops: wil heeltyd onner my kleertjies :dellie: :dellie:

  30. BOSVARK sê:

    Right waaroor praat ons ?

  31. BOSVARK sê:

    :dezzy: enige foto’s van deelnemers vir more se Bosmossel ?

  32. Fokk sê:

    Ek het die naweek vir oompie :joe: gesien tydens ‘n breek wat hy op die strand by Victoria baai geneem het.

    http://www.bosparra.com/Joe.jpg

  33. Fokk sê:

    Natuurlik moet daar altyd hin drol in die drinkwater ook wees!

    Skaars rustig gesit of Seertot kom en kak in die dam!
    http://www.bosparra.com/Seertottie.jpg

  34. Black Adder sê:

    Klink vir my daai bed was dalk vol R50 note van een of ander bankroof, tip off gewees van die polisie en toe die rowers dit gaan “haal” vir hulle, skiet hulle al 5 dood, vat die geld en speel die heros…fokkers…niks sal my meer verbaas nie.

  35. Fokk sê:

    Daar is hoop vir vandag se jong seuns – nie ALMAL gaan eendag moffies wees nie!

    Check hoe loer die klein Adonis vir die poppie!
    http://www.bosparra.com/lyf_2.jpg

  36. naaldekoker sê:

    Nuwe Post

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!