Deur Admin Author op 09 Februarie 2010
FOKK SE BROOD RESEP
- 720g (6 x 250 ml) koekmeelblom (flour)
- 1 pkt (10g) kits gis
- 15 ml sout
- 10 ml suiker
- 30 ml olie
- 15 ml Ina Paarman se “Braai & Grill” spesery. (Opsioneel)
- 550 ml louwarm water
- 8 skyfies songedroogde tamaties – fyn gesny (Opsioneel)
- 250g Mozarella kaas in blokkies gesny. (Opsioneel)
- 250g bacon in stukkies gesny en bruin gebraai. (Opsioneel)
Metode:
- Sif meel, gis, sout en suiker saam in ’n mengbak.
- Voeg olie en sowat 550 ml water by.
- Meng tot dit ‘n deeg vorm. As te styf gooi nog bietjie water by.
- Sit nou die tamatie, kaas en bacon by. (Opsioneel)
- Knie nou die deeg todat dit glad en elasties is. (Bewerk deeg goed sodat dit goed kan uitrys met bakproses.)
- Plaas die deeg in groot mengbak wat liggies met olie gesmeer is.
- Bedek met ‘clingfilm’ en draai toe in teedoek.
- Plaas in mikrogolf vir 15 sekondes teen 100% krag.
- Laat staan dit net so om te rys tot dubbel volume so +/- 20 min.
- Knie die deeg af en vorm in ‘n brood.
- Plaas in gesmeerde pan sowat 280 x 110mm.
- Bedek en laat rys vir so +/- 20 minute op warm plek (lou oond) tot goed gerys.
- Borsel met eier
- Bak sowat 30min – 1 uur by 200ºC. Laat effens afkoel en keer uit.
Let Wel: Deeg maak heerlike vetkoek ook!!

BROOD!
Ek ry gou Spar toe vir bestandele – laat weet jou of ek en die torre dit reggekry het!
wat/wie is torre?
My torre….
Koop die “optional” goedjies ook – dit is BAIE lekker!
Ek het juis so pakkie bacon en ‘n mozarella wat my terg! En dan so lekker onion relish uit die CPT uit…. bek water al!
Ek sien dan nie tamaties en bacon in daardie brood nie
Die brood is die een sonder die opsionele njam goeters!
Jy kan ook olywe bysit – ek is nie mal daaroor nie!
PS: Die vetkoek wat die deeg maak is BAIE lekker!
Sharpshoot sê:
Februarie 9, 2010 om 10:44
Is hy/sy ‘n standaar of ‘n miniatuur Schnauzer?
Sny daai brood!!!!!!!!!
Bliksem julle maak my nou honger!
Daai brood met vars botter…. Sommer baie
Ek het dit geprint en gaan dit probeer – sal maar vir manlief vra om die deeg te knie en laat rys
Die geheim lê in die knie – hoe meer jy knie hoe beter kom die brood uit!
PS: As jy ‘n Kenwood menger het kan jy die “dough hook” gebruik en dit so teen 3-4 knie vir 15-20 minute!
Dankie gaan die Kenwood inspan
Julle sal n brei/**** patroon vir Qwastor moet opsit.. hy gaan afgeskeep voel!
Môre almal, ek is hard en die werk loer net af en toe wat julle doen!
UPDATE
Julle kan die deeg ook gebruik om braaibroodjies te maak!
Maak klein bolletjies, druk dit plat in ovaal forms, sit tamatie, uie, knoffel en mozarella kaas op die een helfte en vou dit toe. Braai teen matige hitte en draai gereeld om!
Donner – lus ek nou een van daai en ‘n skaaptjoppie!
Praat jy!!!
Skaaptjoppie (Saddle tjop) gemarineer vir 3 ure in Worcestershire sous, Marina se knoffel braaisout en swart peper!
Is dit verkeerd om te sê ek dink ek het nou net ‘n glipsie in my broek gemaak?
Whahahahahahahahaha!!
Fok – VANAAND BRAAI EK!! PUNT!
In die wyse woorde van Mnr. F. Okk – Your wish is my command!
Verskoon my nou asseblief – ek moet (weer) gaan stort en dan moet ek die Spar gaan visit!
Ek het so brood masjien maar gebruik dit net as ek BAIE lui is – Ek is mal oor regte-egte oondgebakte brood!
Die brood hierbo is groot en hou lag-lag twee dae/etes lank!
OIC ek bak gewoonlik innie oond met my swart pot
enige iemand hier met ‘n broodjie in die oondjie?
My pens is nou al so groot ek dink daar is dalkies hin dubbeldoor broodjie in!
Al die kos praatjies voor lunch….. Not Ayoba.
Ek is NOU honger
In doen dit soms in die weber
kom hy lekker sappig uit. Al gehoor mens moet appletizer met bier meng in blik
Jy maak ‘n lekkker vuurtjie en dan kry mens ‘n “stand” wat die hoender laat regop staan met die bier blik in sy gat op. Dan Foelie jy daai hoender van kop tot tone en sit hom dan op die rooster en laat hom staan ek kan nie onthou vir hoe lank nie.
HAAAAI – Dit is die hoender resep wat ek more gaan post!!!
My stand het 2 plekke – so ek smul gereeld aan 2 hoenders!
korreksie
Laika is ‘n ‘verkeerdgemaakte’ Standaard Schnauserteef. Sy was reg gewees!
Kapiesh ?
Onsin
as jy ‘n vroumens laat steriliseer dan is sy ‘n sportmodel en is reggemaak!
As jy ‘n vroumens laat steriliseer … frokkit
jy werk wragtig nie mooi met vrouens nie.
Watse Eukanuba vor jy haar?
Kyk ook gerus na: http://www.royalcanin.co.za/index.php?id=60
en dan ook:
http://www.royalcanin.co.za/index.php?id=39
En as sy neig om oorgewig te wees:
http://www.royalcanin.co.za/index.php?id=42
IMO ‘n beter kwaliteit kos… mail my as jy belangstel… ek kan jou dalk net ‘n R1 of 2 spaar…
Rol daai deeg in bolletjies en pak hulle styf teen mekaar in ‘n ronde gietysterpot. Maak ‘n mengel van roomkaas (enige flavour), knoffel en spuit met ‘n versiersuikersak ‘n lepelgrootte vol in elke bolletjie. Smeer dan die hele bolaag met olyfoliemet ‘n titsel gemengde kruie in en bak in oond tot gaar.
To die for !!!!
En ek mag dit nie eens eet nie … bhoe hoe hoe!!
Ok, die raak nou erg – ek wil eet en ek wil NOU eet!
Of wat is dit >> room en bruinsuiker(dink ek)wat hul oor die bolletjies gooi en bak
Is dit nie paasbolle nie ??
Ek sal more vir julle my heel braaihoender resep post – as ek onthou! Die hoender en daai broodjie hierboe gaan lekker saam!
Waar en Wanneer?
Ek is lus vir hidonistiese bankseks!
Maak ASB tog ‘n knoop in jou oor!
Whahahahahaha!
Los my saber UIT!
Koop nog OMO en jou probleem is opgelos
jy wil nou weer net ‘n klomp tannie’s vet maak hier.
Allie tannies is KLAAR vet. moenie warrie nie!
maar ek willie wees/word nie…
Ten minste is die been hare geskeur
geskeer
Ogelukkig/gelukkig eet ek nie meer brood nie, maar die versoeking bly groot wyk satan wyk
Wat het 36 voete en 9 tande?
‘n gebreklike :Spiesgooier:
jy is Vreemd
18 Capies
Môre
Lekker om weer ‘n draai hier te maak! SUP??
KaBOEM!
Moer ek van my stoel af – HOEZIT!!!!!!!!!
Ook so warm daar?
Shes Alive!!!!!!!!!!! Hallo my Antie, was jy in die wynskool al die tyd ??????
gaan dit goed???
lekker dag om by die see te wees.
ek bly :moer: ver daarvan af.
Slip Mosambiek toe vir die mirrag!!!
Julle het nie water nie EN julle brand ook nog!
George is uniek in die sin dat die temperature lekker by die inwoners se IK’s aanpas

)
(PS: Kyk maar vir
HOU BY DIE TOPIC!!!
Kos is kos – hondekos, menskos – kos.
Ek het na die @lantic een toe gestuur. Is dit ok?
Dit is my huisadres. Ek sal later vandag daar gaan lees.
Joe
Ek het vir jou mail gesuur oor die hondekos.
Na watter adres? Ek is nou by die werk.
Wie is bang vir
? Nie ons nie!!
@lantic – ek stuur na daai ander een ook toe!
Dankie baie
ek kan nie my pos by die huis check as ek in my kantoor by die werk sit nie. Daardie PC is 200m van hier af.
Uhmmmm, oom Joe – hy het seker na die adres gestuur wat jy gegee het!!!
Of check jy elke nou en dan jou posbus?
so gepraat van honde kos. my tefie lê en eet….
ek ook…..
Onthou,
is al verby aftree ouderdom….. hy kannie meer….
Maak jou cach leeg dan sal die ding weer beweeg.
cache
Hallo
Wat kook ?
As Bosparra stadig is kan dit dalk die volgende wees:
1. Die KONING van die HELE FOKKIN Interwebs is besig om Gay Prawn te download of;
2. Fokk het sy kawa se USB kabel op sy PeeCee in geplug of;
3. Jou stoel staan op jou 64k dial-up se lyn. Skuif so 2 duim op Joe!
Nee man dit is Plotnet se server wat vandag sukkel.
Julle huismyde dink ook net aan kos.
Griffel
Pere
Naskrif
uitdruk nie.
Groot voordeel is dat hulle nie groot bolle
Epol, byvoorbeeld, het so baie gemors in dat die honde omtrent net so veel
uitdruk as wat hulle oorspronklik geëet het.
Alpo
Alpo
Julle is almal lekker laf!
Hallo ss – daai meestertjie is al opgevries!
Mirrag Antie
@
hul gebruik gewone brooddeeg(balletjies gemaak) en gooi net die room en bruinsuiker oor en bak. Ek eet nie paas bolletjies nie >>oor die kaneel daarin dink ek.
Ek sien jy eet nie paas bolletjies nie.
Eet jy darem Krismis bolletjies.
As dit vleis is Ja. Net nie krismis koek nie>
Ken ek jou oom, Griffel??
Ek eet bolletjies
FOKK: Bak asb. so ‘n ekstra een dan koop ek dit
by jou.
Hallo
Pas jy nog my home town op?
Wat kan mens vir lunch eet, almal het nou nie tyd om heeldag te staan en te bak en te brou nie?
:hol: comment no 41
SUB Sieletjie.
Toasted bacon/egg/cheese and tomato. Pizza. Vis en chips.
Bacon & Banana Pizza
Het dit nie geweet nie
Dit beteken dalk Mammie het planne
Hier’s nie eens ‘n wolkie in die lug nie….
Dr Ruth is dit jy ?
…kaneel-kindertjies?
Nou is hier ‘n eggo!
Nou is hier ‘n eggo!
Nou is hier ‘n eggo!
Nou is hier ‘n eggo!
Nou is hier ‘n eggo!
Nou is hier ‘n eggo!
L’Agullas (spelling) Fisheries maak die lekkerste Fish & Chips En Bistro on Main (in Struisbaai) heerlike koffie.
On the rocks en Mariners Warf in Houtbaai maak net sulke lekker vis
sommer lus en ry nou daarheen.
Jy het nog nie Fish 7 Chip gehad voor jy die ouens sin gehad het nie. Heerlik. Nê
Baie geluk met jou birfday,
!!
verjaar hy vandag
Wie se slymvliese, vra jy
??
Die van die ooms natuurlik. Dit is hulle wat die pannekoek eet.
JA ek het toe my eier gelê hier langsaan by die diertuin bestuurder.
Kaneelsuiker werk nie vir stokou ballies soos
en
nie. Vir hulle werk selfs bloupilletjies nie meer so goed nie.
… die helfte het in elk geval “suikerprobleme”
:koker: Jy koop die paarcel en dan gaan geniet jy dit op die Struisbaai se hawemuur en daarna koffie by die Bistro en dan huistoe.
Ek het ‘n pel wat dit gedoen het terwyl hy in die Kaap gewoon het. Dis is ‘n lekker uitstappie!
Gisteraand in die hawe was weer ‘n wenner!!!
Ek glo jou. Op ‘n mooi aand is dit prentjie mooi.
PS Elke KJ die moeite werd.
DAN MOET dit LEKKER wees.
Ag :fok: so dit gaan nie help ek sit die sproeier voor die kombuis venster aan nie – want SY moet lus wees vir pannekoek
ooits, ek sien ek val uit die bus uit vandag.
Sop jy word nou nou oor die kole gebraai.
ek kan nie help ek het werk om te doen nie hoor.
Almal nog hier????
ja, ek is hier. maar ek sien ek is vandag sommer HELEMAL van die lys af.
Jip wat is nuus, wie is preggies?
So van snoek gepraat, waar is
?
Wat, brood of vis? Of kos?
KOS
Daar was jare gelede so ‘n lekker ‘visrestaurant’ the Harbour Cafe in die Kaapstad se hawe. Goedkoop en lekker!
Panama Jacks
Ek dink ek gaan vanaand
se brood maak met appelkoos konfyt, die growe een, en ‘n snoek oor die kole
Waar koop jy gewoonlik snoek as ek mag vra
Het ‘n paar varses in Yserfontein van die boot af gekoop en dan het ek ook ‘n verskaffer wat snoek en verskeie ander vis i.e. geelstert, hottie en ander vang dan koop ek by hom.
PS in Yserfontein betaal jy R30 ‘n snoek van so +/- 1meter langte.
langte = lengte
Ek het so rukkie terug hotties by hulle in Ysterfontein gekoop
Was eers nie seker of daardie naam nog aanvaarbaar is nie >> toe vra ek maar wat se vis hul alles het
beste vars vis in Monte Vista en hulle het omtrent hin verskeidenheid en baie billik
Naam
Waar in Monte Vista asb.
net vanaf N1 net bietjie verder af aan linker kant na F&V
Ek’s mal oor Kabeljou
“Monk fish”
Ek weet
maar ek het nie nou geelstert nie net snoek.
Ek het ingelegde groen vytjies. As ek dit bring, kan ek saam kom eet?
Jip
– in Struisbaai en L’Agulhas
Ag hel hier gat sy alweer kamp
:baosvark: Gaan jy saam?
Snoek
Nou is ek baie lus vir ‘n lekker gerookde snoek samie!!!!
gerookte
Al wat ons hier kry, is aapstert en beesstert
Jip die Geelstert Fees is moes om die draai dan nie. Miskien sien ek jou daar.
Die fees is uitgestel vir hierdie jaar – net die hengelkompetisies gaan aan….
Iets uit te waai met borge wat onttrek het a.g.v. die sokker
ek sien peertjie is ook amper van die lys af
ek willie heel laaste wees nie. ek soek daardie waslap.
270/7
in wie se guns?
Piet Pompies
hmmmm sparnar
sparnar.
ek dink
het bietjie werk om te doen, jy kan sien wie werk en wie sit en
praat die hele dag
Nope, sy’s af vandag….
oooooooooooooooo ok
HEY ek soek nog man
crazy world:
http://www.beeld.com/Content/Wereld/Nuus/1920/ff997dbbdeaa4d158b1fc1d775e104e1/05-02-2010-09-50/Ate%C3%AFs_mag_predikant_bly_en_s%C3%AA_God_bestaan_nie_
in daardie geval kom ons
Koi is ook lekker – Koop dit by Plantpark PTA – dit saam met Basmati rys – heerlik
Net moer duur
Smaak amper soos SUSHI
Kan daar asseblie HIN nuwe topic verskyn. Die kos maak my mond net laat water van luskry….
vra pietpompies. hys mos slim.
Blah blah……………….
Piet Pompies sing saam met Leeutemmer en Raapie in DJ-Ossewa!!
Ek sallie weet nie.
Die telbord sit op my PC screen. Geen prentjie nie.
OIC
So hin uur
:koker: as jy meer as een Kabbeljou het word dit dan Kabbeljulle?
Kabbeljulle vreet skille
@
waar is die plek in Monte Vista >> ek lus nou Vis baie
Verby N! City…. By Vasco Boulevard
Brackenfell baba…. Was ek reg?
YIP
Fish for Africa – bo geantwoord
Dankie
Ek gaan beslis daar draai – kom so af en aan by daardie F&V. Die Supermark net entjie van F&V het bleikbaar lekker vleis noggie self gaan kyk nie.
Die Indiaane is nog 38 runs agter ons
281 / 8
Ek gaan bietjie toelaat dat Ra my kielie…. Sien later
Gebruik Sunblock!
Ek kan net my kop skud
oor al die
wat julle praat
:noddy: hoe gaan dit met die pampoentjies. Nie kalbassies nie hoop ek!
Die swelsel is amper weg, maar ek voel nog goor. Geen kalbassies, gelukkig
Nuwe post ===>
Nou kan ek net my kop skud
Dis nou eers 10 voor 4 in Indie
‘klie klom gloot klak’
:boisvark:
India are 38 runs behind with 3 second innings wickets remaining
South Africa 558/6 dec
India 233 & 287/7
Fenks
w e e p e e !!!
@
Ek dink Ek Jy en Hippo bly in selfde omgewing.
Was
Nicole, As studente het ons dikwels daar gaan eet.
Hier bars ek nou eers deur tot my julle! :lol
Brood is my bitterste dood!
India are 33 runs behind with 3 second innings wickets remaining
South Africa 558/6 dec
India 233 & 292/7
Hallo julle…
Ek is nuut hier…. Die :boisvark: kerel confuse die
uit my uit.
Wat moet ek doen om ‘n fokkie te kry?
SUIDOOS: Ek pas ons dorp nog op, as jul baie water
het stuur bietjie aan, FOKK kla ook met ‘n witbrood
onder die arm hy het ten miste ‘n swembad en as butler
le hy seker vandag seker op sy stoel met ‘n bier.
————-
SIELIS: Jou kommentaar van my IK hierbo verwys, gaan
skyt jy, jy is elkgeval ‘n belediging vir die menslike
spesie.
Die eerste rugby wedstryd was die naweek in die nuwe Staduim in Green Point – sien mense sê die verkeer was nag na die wedstryd amper 2 ure se ry aan ± 20Km
Dan was daar maar 40 000 plus mense en die dit kan 68 000 mense vat (dink ek) nou moet jy weet
India are 19 runs behind with 3 second innings wickets remaining
South Africa 558/6 dec
India 233 & 306/7
Batting R B 4s 6s
G Gambhir b M Morkel 1 3 0 0
V Sehwag c Smith b Steyn 16 19 4 0
M Vijay c M Morkel b Harris 32 90 4 0
SR Tendulkar b Harris 100 179 13 0
S Badrinath c Boucher b Parnell 6 31 1 0
MS Dhoni c de Villiers b Harris 25 112 3 0
WP Saha not out 35 97 4 0
Harbhajan Singh lbw b Parnell 39 39 6 1
Z Khan not out 26 45 4 1
A Mishra
I Sharma
Extras (b 15, lb 7, w 6, nb 2) 30
Total (7 wickets; 102.1 overs) 310
Fall of wickets
1-1 (Gambhir, 1.2 ov); 2-24 (Sehwag, 4.4 ov); 3-96 (Vijay, 31.2 ov); 4-122 (Badrinath, 41.3 ov); 5-192 (Tendulkar, 67.2 ov); 6-209 (Dhoni, 75.6 ov); 7-259 (Harbhajan, 87.5 ov)
India are 15 runs behind with 3 second innings wickets remaining
South Africa 558/6 dec
India 233 & 310/7
Toss: South Africa elected to bat
Umpires: Steve Davis, Ian Gould
Third-umpire: Amiesh Saheba
Referee: Andy Pycroft
Bowling O M R W
Steyn 17 0 57 1
M Morkel 21 6 65 1
Parnell 13 2 58 2
Harris 37 17 70 3
Kallis 9.1 2 17 0
Duminy 5 0 21 0
COPY PASTE ?
Bly net hier daar is nie ‘n nuwe post nie
Uiteindelik… India 233 & 318/8 (104.4 ov)
julle klomp is lekker funny met al die segoed.
Hiert, jou hottentot!
Howzit
DEZZY: Ek hou FOKK se huis met valkoe dop dat hy
nie skelm water vir sy swembad by ons lee dam
gan haal nie.
318/9
7 overs oor
foktog
nou of nooit
Alles verby
Daar wen ons met ‘n innings en 6 lopies
steyn het darem sy 10 gekry
Game over…
In the last 25 years India have suffered innings defeat only thrice at home (ie in India). All of them have come in the last ten years. And interestingly, all three of them have come against South Africa. What a performance by SA in this Test.
:klap:
hoe weet jy dit? dit klink bietjie te goed om waar te wees.
http://www.cricinfo.com
Ek raai
Check julle net krieket of werk julle ook
Wat is werk?????
OOK???
Is die krieket nou verby …. as dit is .. dankie fokken tog.
Ja, maar hulle gaan nou weer begin
Toemaar Kadoes dis nog nie veby nie daar is nog toetse oppad
Ag fok tog …. Al waarin vaskyk by die huis is Pollie se starende oge … en moerse horende doof. Ek weet nie meer watse werk om vir hom te drink om te doen sodat hy kan reageer nie.
Ag tog … daar moer ek uit die boom.
Praat van drink instede van dink. Ek is seker lus vir drink alweer.
Ek was nou baie honger en het toe salamie, koue aartappelslaai en ‘n tamatie ge-eet. Nou voel ek beter.
Ek hou meer van warm aartappleslaai
Met uie en ‘n paar gekookte eiers ook in
Met gekerfte biltong ingemeng dis jags
Uitstekend! Ek is mal oor krieket!!!!Platkuif ek hoop my hempie is oppad!
Ek het ‘n hoeitjie, ek het ‘n hoeitjie!! Lank terug gewen op BP.
Harris ook vandag 3 paaltjies – eks bly
Baai parras, ek gan nou bietjie skuinlê
Doen die toets.
http://www.health24.com/sex/SexEtc/1253-2427-2454-2455-2500,121.asp
Your result
Sex seems to dominate your life and might be interfering with your personal relationships and work. It is advisable that you discuss your concerns with a mental health professional. He/she would be able to do a thorough evaluation and might be able to help you lead a more balanced life.
Sherbet NOU’s ek Vaak
Ek net so.
Was al weer 3 uur vanoggend op
Hoekom staan jy SO vroeg op
Was eers by die hossitaal omgewees en dan klok ek so 05h30 hier in
OIC
Wie is Sherbet
Nuwe
Dit is my woord vir Shit
Amla man of the match
Moes gewees het
Nogal ‘n jammerte dat hy nie kon voort kolf vir 300+ nie.
jip
Ek het nou so sooibrand dat as ek in ‘n 12volt battery spoeg word dit ‘n 24volt battery
Wat het jy ge-eet n Paai
Garage paai geëet ?
Kom uit met dit
Wat hoe kan julle gaan skuinslê? Eks jaloers
Ek gaan nou 14h00 hier sleep.
Paar biere, eet en slaap
Die top 4 Parras moet minder kak praat en meer werk!
Ek’s elke week in die middel – heel gebalanseerde
ekke
Waar is
deesdae? Vandat kougom weg is kom sy ook nie meer hier nie
Lyk my hier is ‘n paar ongeskikte mense ook hier.
Dag Fugly, aangenaam eks Stig die e-**** polisie
e-**** polisie?
Wat is dit?
Ek bedoel e-pos polisie, wil jy my dalk mail?
Hey djy….. Loose daai voortande
Ek kry ook nou sooibrand van al die BROOD
BrynBrood en nie Garage pie nie.. Daar is niks so lekker soos ‘n koue garage paai en ‘n warm koke nie.
:admin:
Ek sien nie meer vir Smiile hier nie en haar fokkies het ook verdwyn. Is sy om een of ander rede verban. Sy was altyd hoflik en vriendelik. Indien dit sy niks gedoen het om verban te word van BP nie kan ons haar asb in ere herstel.
Dis juis agv haar hoflikheid
Smiiiile is nog hier, maar sy comment onder haar eie naam Nicole. Word wakker oom
Fok MY :fugly: jy is hond-etter lelik.
Aangename kennis, ek is
die domste comminste EN vriendelikste parra hier rond. GEDRA jouself net hier dan’s die saak pien.
ek bedoel pienk…binneboud pienk
Stig – tjoef you got mail
toets
Nee man keik hoe hop haar fokkie
onthou dis 3 x i’s
Ja fok,
het weer nie sy feite ager mekaar nie… gans lewer….
Ag
ek pluk net jou vere, ek like jou…
Sy het vir my gesê sy is geblacklist en voel sleg daaroor.
Ag fok, hoekom sal hulle dit doen? FOK MY as daar iemand is wat geblacklist moet word is dit ek…of
….nee man, ek glo dit nie, sys dan altyd moerse oulik en vriendelik en op haar plek?
Mens word net vir skuld geblacklist nie vir BP nie.
Exzactly
Hierdie brood lyk moer lekker
Ongelukkig mag ek dit nie eet nie
“moment on the lips lifetime on the hips”
Hallo
de
(grappie – grappie)
Hallo varknet de
was nog nooit weg nie
Hy was nog heeltyd hier.
3 iii ’s
OM
Van te veel Foei Gras doen mens die gans
dans
Of cheap Whiskey
Of Russian Bear Vodka
Hi
hy is die mooiste, pragtigste, soetste dingetjie in die hele, hele wêreld. Ek sien hom net bietjie min. Mamma-hulle bly aan ander kant van Pta van my af.
Ek gaan ook stadig aan begin groet.. b…a…a…i
Julle moet soet speel en nie lelik wees met die nuwe ousie nie
Baai oompie
groete vir Mev
en sagte drukkie vir haar.
Baai
Is dit pensionaris dag vandag ?
Dis eers more pensioen dag, dan kry Joe 10% af by Game en Pick ‘n Pay
Ek koop nie by Game of Pick’n Pay nie.
Jy koop by Checkers want jy kan jou Pretorium Trust daar gebruik…
Ok dan is dit net 5% af by Boardmans en Woolworths
Fugly, aangesien ek altyd lelik is met nuwe parras, vertel my bietjie van jouself…ek stel moerse belang in jou lewe, en dit beteken vir my baie wat jy dink van my….sê asb vir my wat laat jou tick, ek wil so graag weet….seblief man
Moet nou nie oorboord gaan nie
Ek is nog redelik nuut hier. Ek’s van Noord-Vrystaat
C U L
Cheers
Wondernet uit …………………………..
BRING VIR
TERUG
Die volgende persone het al op die petisie gereageer : Ja sy moet terug kom
:outop:
Julle is nog welkom om julle name op te gee
Ek sekondeer, bring vir
trug…ek het iets om haar te vra….
Kougom is besig om haar prof se tesis van die vloer af op te skraap met ‘n eierspaan
Ons kon selfs n paar tips by haar geleer het, maar
toe is ons mos slim
Ag Nee
Luister ou vark – nou praat jy groot :kak:. Ek het g’n petisie geteken nie. Haal af my fokkie – NOU –
help, vark misbruik my fokkie.
Cheers
en
Nou waars jy NOU FUGLY?
Jy maak my bitter seer as jy nie met my wil gesels nie, eks ook die gevoelligste senetiefste parra hier…
Fugly is ‘n ou
wat julle vir die gek hou!
Jy dink? NEEEEEEEEEEE, wat vertel jy my nou?
En ek vermoed dat ek weet wie dit is. Ek sal egter nie sy plesier bederf nie!
nuwe spelletjie lyk dit vir my.
Ek hou niemand vir die gek nie. Lyk my jy is bietjie van ‘n knorrige ou.
Kan iemand my asb mail en sê wie dit is!!!!!
Vra net vir
Net
weet,
weet alles….en dis ‘n staats geheim,en ons almal BRAND om te weet wie dit is, ek gaan nie slaap vanaand nie…. iemand probeer seker ‘n boek skryf oor virtuele persoonlikhede.
Slangetjie
Bring vir :harry: terug dat hy bietjie die dames se potte kom roer hier
Middag almal in die dam
Mirrag mirrag, lekker stel knockers wat jy da het
Dit was my ou se idee. Ek het ‘n redelike stel, maar hy het gedink die prentjie is oulik
Baie mooier ronder en groter….
Dag, wil jy ook soos kougom als in jou mond sit?
Uhm, nee
allo’s
Ek het een keer Viagra gebruik. Sal nooit weer nie. Alles lyk blou. Tot die vroumense ook.
Ek is amper seker ek het, by ons maandelikse swinger-party, ‘n
met ‘n pruik op ge
FOK MY hoekom praat oom
nou van homself in die derde persoon….
Klaar kens as jy my vra
Bipolêr
Toe ek sielkunde geswot het het ek oor beter goed tesisse geskryf as ‘n klom virtuelle agente wat nie bestaan nie.
Dankie vir die verwelkoming Black Adder
Plesier. van waar is jy?
Alberton nou.
Nou? En later?
ek moet op ‘n stadium Pretoria toe trek vir werk
Ok tatta julle,julle verveel my nou, niemand stel belang om met my te baklei nie…fok
faait
faait
faait
Ek lees gereeld die-werf en dis hoe ek op Bosparra afgekom het.
Mooi vir jou
vra my broer jack, hy lieg nes ek.
hoekom sê jy so?
hmmm ALMAL wat nuut is, word onder valk
gekyk.
O ek sien.
Is daar ‘n rede hoekom julle dit doen?
Ons doen dit want daar is altyd oudparras wat om die een of ander rede nie meer van ons hou nie of geban is wat terugkom en dan poefies soek met almal. Gewoonlik chop ons vroulike parras dan af want ons is baie saggeaard – vra maar die parramans.
Ek ook – seriaas
Ek gaan gereeld rehab toe. Daar het ek ‘n moerse klomp
ontmoet.
Dis hoe ek op BP afgekom het.
♪♪ ek drink nou nie meer nie,
♪♪ en ek mis hoe dit was
ek wil huis toe gaan. kan ek maar loop?
sies, jy’s vieslik
:nee; jy is nie IT nie
Wie is die ou wat sê hy ken my? Die een wat sy kinders moet rondry?
Moenie worry oor hom nie dit is
Hy moet nou die ouetehuis bussie vang om brood en melk te gaan koop maar vir ons vertel hy, hy moet sy kleinkinders gaan optel
So hy is al ‘n oupa? LOL geen wonder hy is so vol stront nie.
Ja die oumense raak maar so opgewonde net voor pensioenaris dag
Nuwe post
Vir wat soek jy ‘n nuwe post? Jy praat inelkgeval net kak watter post dit ook al is!
LOL
Jitte, vervies ek my nou vir ‘n lastige houtmens! Hy wil tandeborsels verniet weggee teen net vyf rand elk.
Jitte Didi nou sien ek eers wie jy is! Ek het jou amper nie herken met jou klere aan nie
Ek kan my net so vervies as hulle goed sommer so deur die karvenster deurgooi en sê dis verniet – dan hang hulle in die ry aan die deurkosyn en vra net ‘n bydrae .. dan voel jy so kak dat jy maar anyways R5 betaal. (erm – dis nou ek)
Wat my so kwaad maak is dat hy nie nee dankie vir ‘n antwoord wil vat nie.
In jou kar kan nog die venster toedraai. In die stad bedel die wit en swart sommer so saam en omdat ek wit is en gewoonlik die enigste witte in ‘n moerse omtrek, word ek eerste getaken en hulle aanvaar nie nie. Loop agter jou aan, smeek, pleit, klap handjies en gee jou dan ‘n vloek voordat hulle ophou.
Beste is maar om daai copy dvds te vat en weg te ry ons moet saamstaan en daai goed van die straat af kry!
http://www.wheels24.co.za/Content/News/Industry_News/6/e331a0ebe6804c1db44c295e0138bd18/09-02-2010-01-04/Prius_recall_for_SA_uncertain
jou ja mense laat ek my kliënte gaan diens
nou ja mense laat ek my kliënte gaan diens
Jou rowwe girl