642

PARRA MUSIEK – HIKARU UTADA

utadaHikaru Utada (宇多田 ヒカル Utada Hikaru, born January 19, 1983), known by her stage name Utada (English pronunciation: /uˈtɑːdə/) in America and Europe, and as Hikki (ヒッキー, Hikkī?), is a Japanese American singer and songwriter, arranger, and record producer.

Since the release of her debut album First Love, which went on to become the best-selling album in Oricon history,[1][2] Utada has had three of her Japanese studio albums in the list of Top 10 best-selling albums ever in Japan (#1, #4, #8) and an six overall of her albums (two English-language and one compilation) charting within the 275 Best-Selling Japanese albums list.[3][4]

Utada Hikaru has an estimated 70 million albums sold worldwide.

Utada has had fourteen number-one singles on the Oricon Singles chart, with two notable record achievements for a female solo or group artist: five million-sellers and four in the Top 100 All-Time Best-selling Singles.[5][6] For her achievements, she was described by Time Magazine in 2001 as a “Diva On Campus,” while attending Columbia University for a brief, career-break semester in 2001.[7][8] In 2009, she was considered “the most influential artist of the decade,” in the Japanese landscape, by The Japan Times.[9] In 2003, Utada was ranked #24 in the survey of Top 100 Japanese Pop Artists of All Time by HMV,[10], #10 in HMV’s Top 30 Best Japanese Singers of All Time in 2006.[11].

Additionally, Utada made two theme song contributions to Kingdom Hearts video game series, a collaboration between Square Enix and Disney: “Simple and Clean”[12] and “Sanctuary”.[13] In 2007, her single “Flavor of Life” reached #2 in worldwide digital download yearly single chart with over 7.2 million downloads,[14] and contributes to 12 million digital sales for her over the same year.[15]

lees verder hier

Kommentaar (642)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. PIET sê:

    Jel “n Chinees wat kan sing

  2. PIET sê:

    :fokkit1; Japanees Same diffs

  3. des sê:

    ♪♪♪Tjieng, tjong, tja♪♪♪

  4. des sê:

    ♪♪♫♫♪♫♫♫♪♪♫♪♪♫♫♫♫♪♪♪♪♀♂♪♀♀♂

  5. Ella sê:

    Ken iemand hierie mens :?: :shock:

  6. Mystic sê:

    :1e: my lappie seblief

  7. pluim sê:

    Wys jou looks can be deceiving en looks het niks met sang uit te waai nie. Mense is mense ons lyk verskillend, maar is nog steeds mense. Die girl sing pragtig.

  8. Jane sê:

    WOW Dit is amazing :shock:

  9. Mystic sê:

    Goeie Griet is dit ek of is dit s t a d i g e r en s t a d i g e r

  10. Jane sê:

    Haar lirieke laat my vreeslik verlang…..eish…. :moersad:

  11. Jane sê:

    Ag nee man :platkuif: shit, ek raak al hoe snikkerig met hierdie liedtjies, maar dit is regtig beautifull hoor !

  12. Fokk sê:

    NOU is ek lekker versadig!!

    Liefie het een MOERSE lekker pasta gebou – en ek het vir my so +/- 20 imgelegde groen rissies daarby ingesny!

    NJAM NJAM NJAM

    PS: MY MOND BRAND!

  13. Jane sê:

    Ok, ek swaai uit en is gereed, lekker aand :parras:

    :jane:

    :jane1:

  14. Andy Capp sê:

    Hallo :parras:

  15. Dellie sê:

    Naand :parras:

    Nou eers gewonner offit die moeite werd is om te luister – lyk so volksvreemd :mrgreen: Maar julle comments lyk positief – ek luister gou. :wink:

  16. des sê:

    lekker lekker lekker

  17. nicole sê:

    stem saam lekker

  18. Obelina sê:

    Olá. Wie onthou Kimera (spelling) van negentien voersek? Lluister nie die links nie want die werk het amper al my data cap opgevreet :fokkit: Dis after al nie so cool om vd huis af te werk nie :moerig:

  19. witgesiggie sê:

    :rofl: :rofl:
    Mr Whiteface het ‘n grieppil verwar met ‘n spierverslapper wat hy vanoggend gedrink het toe hy sy rugspier seer gemaak het!
    :lol: Hy sweet toe ‘n griep uit wat hy nie het nie, en die rug is blykbaar ook beter!!!
    Ek kan nie ophou lag nie!

  20. Obelina sê:

    Skies – naand :parras: sorry as ek so bietjie “agro” oorkom. Tot my geduld het perke. Hoe lank kan dit neem om ‘n glorified pc reg te maak – daarsy, nou voel ek beter :rofl:

  21. Fugly sê:

    Nou hoe lank vat dit voor my kommentaar wys?

  22. Mystic sê:

    jel ek het hin gas lamp norrig hieso :shock:

  23. des sê:

    Nou wanneer is lekker nie sonde nie?

  24. Fugly sê:

    wie is in charge hier?

  25. des sê:

    Ek sin op die Huilgenot se voorblad dat Paula en haar kêrel hul eersteling verwag.

  26. Mystic sê:

    :nee: kannie kryie maar seker dis Smila – kty toe weer Therapy :roll:

  27. Obelina sê:

    Camilla? :mystic: ? jy dink seker aan prins Charles se jarelange sidekick. :rofl:
    :dellie: :ellakie: :witgesig: :smiiile: :des: :jane1: :tjomme:

  28. des sê:

    :witgesig: nou hoe lank gaan daai (s)peilverslapper in mr Whiteface se sisteem bly? :lol:

  29. Obelina sê:

    Dankie :gatvol: :wink:

  30. nicole sê:

    :rofl: :rofl: priceless :des:

  31. nicole sê:

    :lippies: my anner seun… (is lekker om jou as seun te hê jy gee my glad geen probleme nie!)

  32. des sê:

    :meermin: kla altyd van hoe besig sy is by die werk en kry nie tyd vir BP nie……. maar sy is net so besig op BP.

  33. Obelina sê:

    Enige spier van my kan nou verslap. Môre weer hover. :fokkit: Ek mis die verkeer en rooi robotte, tou-ry :wink: en veral deadlines wat soos konyne aanteel. En meeste van als dat ek nog iewers iets beteken :rofl:

  34. des sê:

    Die dam is maar stil vanaand.

  35. des sê:

    Was vanoggend amper in ongeluk. My skuld….. my gedagtes was ver, toe ry ek oor rooi verkeerslig. Stop in middel van kruising en mis kar net net. :fokkit: ek het gebewe. Ek soos HIN :poephol: gevoel.

  36. Obelina sê:

    Delchie dankie :tjomme: van dag een af. Jy weet mos :wink:Dis net ek kannie huishou met myself as ek ongeduldig raak nie en dit gebeur amper nooit. Genoeg van my tirade!

  37. des sê:

    http://www.nielrademan.com/cd.html

    Ek het dit gisteraand ook genoem, maar weet nie of iemand raakgelees het nie. Gaan luister bietjie hierna…… dis my familie.

  38. witgesiggie sê:

    Ek beter iets nuttigs kry om te doen!
    Ons huis lyk skielik baaaaie groter as ek fotos neem met Mr W se kamera met ‘n nuwe wyehoek-lens. :lol:
    Ek is net ‘n mik en druk gewoond!

  39. des sê:

    Wie was al by ATKV Drakensville? My vrou het geboek vir Junie-maand. Was nog nooit daar. Is dit aan te bevole?

  40. Qwastor sê:

    Nie helemal my koppie sop nie.

  41. nicole sê:

    lekker slaap julle….moeg en kapitein ook… :lippies:

  42. Ella sê:

    :des: se my asb as julle daar was, ek wil nog vreeslik graag berge toe

  43. Obelina sê:

    Koppie sop? Qwastor – is jy die Brein dalk?

  44. Mystic sê:

    SOP – SOP vi wie / wat :bang:

  45. Obelina sê:

    Hin dokter is nie hier nodig nie – catch my drift :wink:

  46. des sê:

    EN so is die somer ook besig om stadigaan te verdwyn. Kom dit al klaar agter soggens. Dit is nie meer lig as ek opstaan nie. EN die son se kop steek ook nie meer uit as ek ry nie,

  47. Gigi sê:

    Naand :parras: Kan nie die musiek luister nie, sal more maar gou skelm bydie werk!

    :mystic: sien jy het toe vir :meermin: virby gesteek! :lol: Jammer om te hoor jy’s alleen, dis maar :kak:

  48. Dellie sê:

    Kwassie my ding – ek dink jy moet sit voor ek jou vertel hoe verwronge my humorsin rerig is … ek lag selfs v mense wat oor die sypaadjie trip, of inni glasdeur vasloop. Infact, ek lag gewoonlik so dat ek hulle nie eers kan help nie … :lol:

  49. Gatvol sê:

    Nou sit Boucher met rugpyn :roll:

  50. Alta sê:

    Hello julle,
    Ek ken nie die vrou nie. Nogal n mooi stem.

  51. Daisyblom sê:

    En wat van galgehumor, Quastor? Dis die skerpste soort…

  52. Mystic sê:

    :fokk: ons hette “strir” fokkie nodig sblief.

  53. Alta sê:

    Ek lag ook as mense in deure vasloop, trip en val en al daai dinge. Ek kan myself nie keer nie! Voor ek my kom kry, dan lag ek kliphard. :lol:

  54. Alta sê:

    Wel, ek neem aan jy is al lankal hier rond as jy weet waar ek bly en ja, ek lag my in n koma in as die mense hier gly en val! Die visual is gewoonlik onvergeetlik! Bwaaaaahahahahahhahaha!!!!

  55. des sê:

    :kwassie: as jy e-mail adres het, stuur ek gou die inligting.

  56. Dellie sê:

    Moet julle hierdie vertel …

    Ek werk nog in Westgate, jaaare terug. En so sit ek enni anner girl en wag v die bestuurderes om die winkel te kom oopsluit een oggend. Die outjie vanni haarsalon oorkant ons, kom ingehuppel (!) en terwyl hy so v ons wuif, hol hy potshot in daai salon se TOE glasdeur vas … hy bons so terug, land op sy gat … en daar sit hy met so ‘n verdwaasde uitdrukking oppi gesig … ons kruip oppi grond soos ons lag … hy het v weke nie met ons gepraat nie … :rofl:

  57. des sê:

    Ek kan onthou my Ma het kunsgebit gehad. EK was kind en ons was skou toe. Sy wou HIN happie van een van ons kinders se toffie appels vat. Toe sy wil begin kou, toe sit haar kunsgebit aan mekaar vas. Het lank op Hin bankie gesit en wag dat dit moet smelt, want sy kon ook nie praat nie. En tot en met haar dood het ons daardie insdent onthou en altyd lekker daaroor gelag.

  58. muffia sê:

    Lo maters – die met en sonder knaters

  59. muffia sê:

    :des: – onkruid vergaan nie – blykbaar – :lol:

  60. muffia sê:

    mooi avatar Qwastor – ware woorde

  61. muffia sê:

    …. maar effens “seksisties” dan nie – wat van “woman” ?

  62. muffia sê:

    Lo Sus Dellie, but why ?

  63. muffia sê:

    Jinne – is cool om so baie “hallo” te kry – fanks Gigi en mystic ook !

  64. muffia sê:

    oops – Alta ook – mwah !

  65. des sê:

    Op sy Qwas is daar HIN tor. Qwas + tor = Qwastor

  66. muffia sê:

    Qwastor = swaardgeveg – “duel” – iemand wat eerste strike en retireer – mmmmmmmm – is dit so Qwastor ?

  67. Dellie sê:

    Uhm – het iemand al gekyk na watse site Kwassie toe link??? :wtf:

  68. Mystic sê:

    Kwassie het jy al so geval soos ekke en gehoop iemand sien jou?

  69. Alta sê:

    Kwassie, sies maar daai link ly na baie lelike songs toe en jy sit hier so preuts!!!! O my soul!

  70. Mystic sê:

    wat issie manlik van :giftepel:

  71. des sê:

    Die antwoord….. ek sien Fransie Geringer is ook daarop.

  72. des sê:

    Kwassie….. dis die ou met die rooi en groen rugbytrui, en wit broek.

  73. muffia sê:

    :lol: – ai ai

  74. muffia sê:

    muffia sê:
    Februarie 8, 2010 om 21:40
    Qwastor = swaardgeveg – “duel” – iemand wat eerste strike en retireer – mmmmmmmm – is dit so Qwastor ?

  75. des sê:

    Ek hoor Klaas Vakie se scooter voor die hek idle. EK moet gaan inkrui, anders raas die vabond mwt my, want hy hou nie van wag nie.

    Lekker slaap.

  76. Dellie sê:

    Mmmm … kyk wat kry ek … http://www.watkykjy.co.za/die-antwoord/

    Kwassie??? *wondering*

  77. des sê:

    Good nite……

  78. muffia sê:

    So by the way Alta – daai nuutste post van jou – nogals insiggewend – even EK hetnog nie so daaraan gedink nie – wys jou nou net nê !!

  79. Mystic sê:

    Ai elke week hin “agterryer” en dan verdwyn my maakies :sad:

  80. Mystic sê:

    Dis wat scary is kwassie :bang:

  81. muffia sê:

    jip Alta, ongelukkig moet mens dan ook verder gaan en sê “small things amuse small minds” – veral gegewe party “kommin”ts – capiche ?

  82. Mystic sê:

    kwassie doen jy ook hin tesis :poephol:

  83. Morticia sê:

    Howzit perverts! :grin:

  84. Morticia sê:

    Plesier :gigi2: die een kitty wat lyk soos ñ DJ wat se kop so rondhop is vir my kewt. En die ene met die ‘umshini whami’ :lol:

  85. muffia sê:

    Lo Morticia – whatsup

  86. Mystic sê:

    hey eek gaat nou eerjs my kapie woorreboek sjoek

  87. Alta sê:

    Kwassie, ek kan nie wag om te sien of jy nou eintlik n fight soek of wat nie. My pc is so vinnig as ek F5 sien ek al more se comments so joune is seker bietjie starig!
    In elk geval, ek moet loop. Lekker aand almal en Kwassie, smile bietjie jong, fok jy het al plooie van jou bekkie so op n plooi hou!!!! :rofl:

  88. Mystic sê:

    kwassie soek jy aandag?

  89. Mystic sê:

    stir=negatief :nee:

  90. Morticia sê:

    Argh :fokkit: my sel het PMS, ek gaan maar eers verdwyn. Lekker snork / :pomp: /whatever hooligans! :grin:

  91. Gigi sê:

    :shock: :mystic: waffer pille moet ekke nou kry? :lol:

  92. Mystic sê:

    issie aangenaam nie “tjaila”

  93. Mystic sê:

    voorre ekkke okke begin Frans praat

  94. Mystic sê:

    oukei nous ekke laaste Dankie vi alles en nou is ekkke :moerig{

  95. Des sê:

    hoekom moet mens nou weer elke keer inteken? Waar is die vorige formaat. Was moerse verbruikersvriendelik!

  96. Dezzy sê:

    Boodskap vir al die Pigmenteel Gestremde Huurmotor Bestuurders:

    :skiet:

  97. Dezzy sê:

    Daaaaaaaaarsy, ek voel beter

    More :des:

  98. Katoolsie sê:

    More :des: en :dezzy: Eish hoe mis ek nou ewe skielik weer daai “huurmotor bestuurders” waarvan jy praat! :lol:

  99. Des sê:

    nou sit ek weer en wag vir die parasiet. Ek ry sommer vi die bliksem weg.

  100. Des sê:

    is ming wong wa wu-nai-wu nog jou pa?

    • Katoolsie sê:

      :des: kry dit asseblief reg…haar naam is MING-MING!!! :lol: en ja sy is hier, ek dink natuurlik sy sou baie beter gedoen het hieronder in sekuriteit want sy kan alles in een kyk dophou!

  101. Dezzy sê:

    :nee: ZUMA is nou wu-nai-wu

  102. Des sê:

    fok die :dwis: hy maak dat ek laat is.

  103. BOSVARK sê:

    Yes Yes Yes al julle :etter: koppe :lol:

    DINSDAG : MEJ BOSMOSSEL :parras:

  104. Dezzy sê:

    :padvark: jy is laat

  105. Dezzy sê:

    Julle Mosselmail moet al daar wees

  106. Dezzy sê:

    Back in 5

    Terug oor 5 min

    Toi toi time

  107. Dezzy sê:

    Raait ek is terug…..

    Het 2 Somaliers se winkels afgebrand en sodoende my bydrae vir vandag vir die nuwe Suid Afrika gelewel :lol:

  108. BOSVARK sê:

    :katoolsie: het jy nog nie vir Ming-Ming vertel van BP nie

    • Katoolsie sê:

      Nee fok :bosvark: as jy wil praat van vreemd dan moet jy vir Ming-Ming sien, elke keer as ek roep dan kom sy in my kantoor met n pen, potlood, skryfblok en haar hele handsak WTF!!! al wil ek net he sy moet iets baie eenvoudig doen. Een van my kolegas meen daar is n “rede” hoekom sy daai handsak nerens los nie….

  109. Katoolsie sê:

    :mystic: is jy al hier?

  110. Katoolsie sê:

    :bosvark: jy weet hulle soek na jou hier in Oz ne?

  111. Dezzy sê:

    :ellakie: wat se die krant?????????

  112. Joe sê:

    Goeie môre :dezzy: :katoolsie: :bosvark: en ander :parras: Waaroor gaan ons vandag baklei?

  113. Des sê:

    :moerig: :moerig:

    Eks op kantoor. Hin hele halfuur fokken laat!!!!

  114. Des sê:

    Goeie môre al die :parras:
    Mag julle HIN lieflike dag hê

  115. BOSVARK sê:

    Howdie :dellie: o en :des:

  116. Des sê:

    Nou waar is al die :parras: ?

  117. Katoolsie sê:

    Waar is :mystic: ek wil n bestelling by haar insit??

  118. Gatvol sê:

    96 – 3

  119. Ella sê:

    Dalk moet ek eers gereed maak vir werk en wanner ek klaar is, het ek tyd om biekie :stront: te kom praat

    CUL (grappie-grappie)

  120. Des sê:

    Hallo :wondernet: Ganit ini kaap?

  121. Des sê:

    :dezzy: hoe lyk dinge met mevrou :dezzy: ?

  122. Des sê:

    Kan ek maar hom gooi?

  123. BOSVARK sê:

    Vandat :kougom: weg is het BP hin moerse nok gevat – ek dink BP gaan toe maak :moersad:

  124. Des sê:

    Hier kom hy

    :kougom: :tiete: :kougom: :tiete: :kougom: :tiete: :kougom: :tiete: :kougom: :tiete: :kougom: :tiete: :kougom: :tiete: :kougom: :tiete: :kougom: :tiete: :kougom: :tiete:

  125. BOSVARK sê:

    Kom ons begin ‘n petisie

    ONS WIL :kougom: TERUG HE

    Voeg jou naam by :

    :bosvark:

    :ellakie:

  126. Wondernet sê:

    :des1: FokHIN warm innie Kaap. Weer verskroeiende hitte.

    Ek wil eintlik net in die :swem: bad lê.

  127. Des sê:

    LANK LEWE :kougom:
    LANK LEWE :kougom:
    LANK LEWE :kougom:
    LANK LEWE :kougom:
    LANK LEWE :kougom:
    LANK LEWE :kougom:

  128. Dezzy sê:

    Shame, hartseer storie.

    Saterdag toe ek by Sinderella kuier, speel daar ‘n laaitie op die stoep met sy karretjies ( So 3 of 4 jaar oud, geen haartjies op die kop agv bestraling )

    Hy is dieselfde aand 17h30 oorlede… :moersad:

    KINDERS MOET NIE SEER KRY NIE

  129. Ella sê:

    Hoorie julle, wat vanne drink volgende Vrydagaand of Saterdag byrie Brazen :?:

  130. Fishy:-) sê:

    jing sheng jong shang

    :lol:

    allo’s

  131. Katoolsie sê:

    :ellakie: ek sal nie kan kom nie, want jy behandel my te stief!

  132. BOSVARK sê:

    Onthou om julle name by die petisie by te voeg

    Dankie aan :fishy: en :ellakie: se ondersteuning

  133. BOSVARK sê:

    :ellakie: moet daar altyd drank betrokke wees ?

  134. Des sê:

    Die liefde wat ons weggee is die enigste liefde wat ons werklik besit .

  135. Des sê:

    Betaal jou vyande met liefde terug, en jy ontneem hom al die vreugde van sy gemeenheid

  136. BOSVARK sê:

    Waar is :joe:

  137. Des sê:

    Die liefde is spandabelrig ….
    dit bly altyd in die rooi –
    -
    -
    -
    -
    -
    -tog maak dit jou al hoe ryker.

  138. Wondernet sê:

    Kom ons keik wie is weet wat ‘n trompie is. Wel dis wat ons dit genoem het.

  139. BOSVARK sê:

    Praat van drank – waar is daai Nigeliet ?

  140. Ella sê:

    :des: begin julle al 1 uur innie mirrag dans :?: :roll:

  141. Des sê:

    Liefde is ‘n rykdom in die lewe wat toeneem namate ons dit uitdeel aan andere.

  142. Wondernet sê:

    ♫****’s a little son I wrote, I wrote the song, note for note, Don’t worry ….. be happy, don’t worry be happy now ….. ♫♪♫♫♪♪♫♪♫♫♪ (stel fluit voor)

  143. Ella sê:

    Hey :bosvark: julle hoefie te :drink: nie! :roll:

    Ek wou julle ‘n rondekie stick op my birfday, maar julle kan koffie ok drink! :lol: :lol:

  144. Des sê:

    :ellakie: wanneer verjaar jy?

  145. Black Adder sê:

    :dezzy: dis ontsettend sad….sulke tye wat ek baie vrae het aan G od….baie dinge wat aan my moet verduidelik word eendag.

    Ek sal dit nie oorleef as iets met een van my seuntjies gebeur nie….mens kan maar net bid dat hulle veilig bly en dit in Sy hande oorlaat. Ek glo vas daar is engele by hulle elke dag.

    More parras

  146. Gert sê:

    More julle klomp laatslapers!!! :lol:
    ‘Skuus ek is laat. Onder andere eers by die Cuban Olympics HIN draai gemaak. :wink:

  147. Wondernet sê:

    :ellakie: baie geluk met jou verjaardag mag jy ‘n heerlike dag hê.

  148. Joe sê:

    Ek is nog hier maar moes eers al my e-pos lees. sommiges is :njam:

  149. Des sê:

    Daai stemmetjie hier binne my praat weer met my, en ek wil nie antwoord nie.
    Ek gee nou al vir so agt maande vir HIN outjie ‘n lift werk toe en terug. Ek gee hom HIN missed call as ek by huis ry. Dan is hy gewoonlik op die hoek waar hy bly as ek deur Noord ry.
    Maar deesdae sit ek vir hom en wag. Vandag 25 minute, toe strip ek my :moer: en ry vir hom weg. Na hoeveel oproepe, en hy bly sê hy is oppad.
    En hy het in agt maande nog nie HIN sent vir brandstof bygedra nie.

    HET EK VERKEERD OPGETREE. DIT PLA MY NOU!

  150. Gert sê:

    Happy happy :ellakie: Mag daar vele meer gesonde en gelukkige jare vir jou voorlê!! :lippies:

  151. Joe sê:

    Veelsgeluk :ellakie:

  152. jannas sê:

    More More :parras: en bosmossels/bosmowwe

  153. BOSVARK sê:

    Verjaar die ou vrou :ellakie: vandag ?

  154. Ella sê:

    :roll: :roll: :roll:

    Dankie maters, maar ek verjaar NIE vandag of binne die volgende week nie, eers die einde vannie maand.
    Hoe lees julle :?:

  155. jannas sê:

    Veels geluk :ellakie: met die :verjaar: :cupcake: mag daar nog vele wees mag ek vra hoe oud is jy nou 75 of 78??

    :koes:

  156. Des sê:

    Ons werk se mail-server is alweer af. Kry dus geen BOSMOSSEL mails.

  157. Joe sê:

    Daardie busbody Paint is beter as die van die aspirant mej Bosmossels.

  158. Ella sê:

    Tyd om te vertrek. Lekker dag :parras:

    Moenie faait nie! :lol: :lol:

  159. BOSVARK sê:

    Baie geluk :ellakie: Jy kwalifiseer nou ook vir die pensionaris dag ding

    :joe: en :jannas: sal vir jou alles kan vertel

    :gert: ook – hy is al naby aan afsterwe – sorry bedoel aftrede :lol:

  160. BOSVARK sê:

    :ghond: :nee: :moersad:

  161. Katoolsie sê:

    Jammer om te se maar vrouens is baie vreemd. Mev Katools bel my nou-nou om t se haar vriendin het n nuwe kar gekoop en dat sy wat mev Katools is, is nou mal oor die kar. Ek vra toe wat se kar is dit en sy se, so mooi silwer grys een…WTF!!

  162. Black Adder sê:

    Geluk met jou FRIKSjaarsdag :elakie: hoop jy’t ‘n wonderlike dag vol saksie surprises… ;)

  163. BokBal sê:

    宇多田 ヒカル :paras:

  164. Qwastor sê:

    Nou ja, dan begin ek ook met ‘n “vriendelike” groet en ‘n “smile” op die gesig – geeen krake sigbaar nie.

  165. BOSVARK sê:

    Nuwe post ===>

  166. naaldekoker sê:

    HELLO – Wat’s nou die HOOF topic :?:

  167. BOSVARK sê:

    :dezzy: watse frikken krieket kyk jy ?

  168. Des sê:

    :bosvark: wat is die regte telling?

  169. Wondernet sê:

    Cheers :parras:

    Wondernet uit ………………………………….

  170. Dezzy sê:

    Chiefs gaan nie die PSL wen nie….. Supersport United is die span :vuvuzela:

  171. Morticia sê:

    yes yes perverts!!! :lol: :lol: :lol:

  172. BOSVARK sê:

    :wag: ek het nie gesê daar is hin nuwe post – dis MXIT vir :fokk: wwar is ‘n nuwe post

    Ek het gesê ek was al in Sun City gewees :lol:

  173. BOSVARK sê:

    Goeie more :naaldekoker:

  174. Morticia sê:

    :fokk: en :sielispeeer: was julle weer aan die werk?? :lol: :lol:

  175. pluim sê:

    more more mense :parras:

  176. Griffel sê:

    More More ek hoop almal se spermtelling is nog in orde vanoggend! :wink:

  177. BOSVARK sê:

    164/7 Morkel

  178. Dezzy sê:

    Waarneming…………….. ALMAL HIER IS VREEMD :lol:

  179. pluim sê:

    Nou wonder julle hoekom kyk ek nie meer fliek nie. Die lewe om my is ‘n fliek. En ‘n storie soos hierdie ene so na my smaak:-

    http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/a3d7a7014ae74afbaa3e4a635e1274a8/09-02-2010-06-55/%E2%80%98Soos_%E2%80%99n_fliek%E2%80%99_toe_inwoner_rower_doodskiet

  180. Dezzy sê:

    Ek gaan eers kos soek…………. STARVING

  181. Gatvol sê:

    Gigi het vir my ‘n epos gestuur van die mense in Haiti – miskien het van julle dit ook al gesien. Ongelooflik ontstellend. Ek bedoel die foto’s.

  182. pluim sê:

    Ek wonder hoekom sê zuma sorry oor al sy kinders? Gaan hy nou amptelik ophou spyker?

  183. Fugly sê:

    Probeer weer

  184. Katoolsie sê:

    :mystic: is jy al hier my bestelling wag!! :lol:

  185. PIET sê:

    As Joost en Steve ens rond :spyker: hang ons hulle aan die klok en skree blou moord.

    As Zuma ‘n kind het by sy beste tjom se dogter vra hy net om verskoning en als is orraait.

    O Ja en hy is die President :fokkit1:

  186. BokBal sê:

    Nou die Vrydag gaan haal ek ‘n klomp strelitzia nicolai by ‘n vrou uit (hulle gee dit vir my verniet en haal dit verniet uit om oor te plant in my tuin).

    Die goed is so groot dat ons dit nie in een dag kan uithaal nie. Ek sê vir madam dat ek die Maandag die res sal kom uit haal. Sy sê ek moet my gereedskap by haar los (ou trick om seker te maak mense kom terug – se moer).

    Maandag gaan ons aan met die werk en ek vra haar wat sy doen vir ‘n lewe, Sy sê sy is ‘n psychic clairvoyant.

    Sê ek vir haar: “Hoekom wou jy gehad het ek moes my gereedskap Vrydag hier los. As jy goed is met jou job moes jy mos geweet het ons sal vandag hier wees.”

    Moet sê, sy het geen sin vir humor nie. Ons het nie eers tee gekry nie :biets: :lol: :lol:

  187. Dezzy sê:

    SUP Janie

  188. Joe sê:

    :platkuif: hoe lyk dit met ‘n nuwe interessante onderwerp? Iets soos :jane: se geslagsverandering na Jannie! :grin:

  189. Dezzy sê:

    My :padvark: en kaas broodjie was heerlik :lol:

  190. Dezzy sê:

    Nou kan Sinderella nie vandag huistoe kom nie…..

    Ek dink die fokken dokter wil nog eers genoeg geld by die medies tap sodat hy kan MAGS op sy BMW sit

  191. BOSVARK sê:

    :fokk: gaan nou nou ander post gooi – hy faait met die stofsuier – die ding wil hom nie los nie

  192. Joe sê:

    Die lid van my regtervoet is rooi en seer van jig. Gister te veel skaapvleis ge-eet! My vrou sê dit is die whisky! Eina en nou werk die Cataflam so stadig. Eina!!

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!