PARRA MUSIEK – THE CARPENTERS
The Carpenters were a vocal and instrumental duo, consisting of siblings Karen and Richard Carpenter. Carpenters were the #1 selling American music act of the 1970s.[1] Though often referred to by the public as “The Carpenters”, the duo’s official name on authorized recordings and press materials is simply “Carpenters”, without the definite article.[2] During a period in the 1970s when louder and wilder rock was in great demand, Richard and Karen produced a distinctively soft musical style that made them one of the best-selling music artists of all time.[1][3]
The Carpenters’ melodic pop produced a record-breaking run of hit recordings on the American Top 40 and Adult Contemporary charts, and they became leading sellers in the soft rock, easy listening and adult contemporary genres. Carpenters had three #1 singles on the Billboard Hot 100 and fifteen #1 hits on the Adult Contemporary Chart (see the Carpenters discography). In addition, they had twelve top 10 singles (including their #1 hits). To date, Carpenters’ album and single sales total more than 100 million units.[1]
During their 14-year career, the Carpenters recorded 11 albums, five of which contained top 10 singles (Close to You, Carpenters, A Song for You, Now & Then and Horizon), thirty-one singles, five television specials, and one short-lived television series. They toured in the United States, the United Kingdom, Japan, Australia, the Netherlands and Belgium. Their recording career ended with Karen’s death in 1983 from cardiac arrest due to complications of anorexia nervosa. Extensive news coverage of the circumstances surrounding her death increased public awareness of the consequences of eating disorders.[4][5]
lees verder hier
sjoe hulle was fantastiese broer en suster. Jammer van har, maar hulle het baie mooi musiek gemaak.
nou sal ek seker as ‘n ou tannie uitgeskel raak, maar is dit nie verbasend dat sy nie staat maak op seks en amper kaal wees nie?? En dit is tog ‘n feit dat hulle talentvol was en baie gewild! Of hoe???
Hoor hie ek denk nie dat daar iets fout is met seks nie! ek is maar geneigd om te dink daar is net teveel of “in your face” sex. En dit is nie musikale talent nie net so kaal as moontlik en die meest explisiete bewegings.
Of is ek heeltemaal verkeerd?
En ja ek is “1960″’s child so nie verkramp nie!
waa’s almal??? ek is nie lus om met myself te praat nie. En ja die snails was te heerlik vingers is afgelik, en tande sal gepoets raak.maaaaa die nasmaak is net so lekker
Hiers ek. So bietjie gaan rondkuier op die internet.
Gaan luister hier
My neef se seun
http://www.nielrademan.com/cd.html
WOW!! oulik! baie aangenaam op my ore!
Raait wie gaan saam met my Superbowl XLIV kyk?
weetnie..wie????
Iemand wat nie nodig het om te werk more nie
die game begin 12 uur vannag.
Ja ja maar wie is dit ???? hou ons nie so in suspense nie
Ken jy nie Superbowl nie?? Dis Amerika se grootste sportgebeurtenis – American Football – Gridiron.
;oops:
sorry nee ek ken nie maar wie gaan saam met jou die ding kyk dat jy so opgewonde is?? Kyk ek weet jy is ‘n sport fanatikus maar sheise ek weet net ..en is al baie bly dat die Stormers gewin het!
Hiers bietjie stats oor Superbowl…
* Die koste van ‘n 30 sekonde advertensie gedurende die game is $3 miljoen. (R23 Miljoen)
* Geskatte waarde van die New Orleans Saints, September 2009: $942 miljoen (R7,25 Biljoen)
* Geskatte waarde van die Indianapolis Colts, September 2009: $1.025 biljoen (R7,89 Biljoen)
* Geskatte aantal pizza skywe wat verkoop gaan word gedurende Super Bowl Sondag : Meer as 9 miljoen
* Geskatte finansiele voordeel vir Suid Florida, Gemeet aan addisionele inkomste vir hotelle, restaurante : $353 milljoen (R2,7 Biljoen)
* Geskatte aantal hot dogs wat verkoop gaan word in die Raymond James Stadion gedurende die game : 55,200
WOW was al daar ook??? en is dit nog groter as RUGBY??
Nee ek was noggie daar nie Nicole maar dis op my bucket list verseker.
Okiedokie..(ek wens ek het ‘n prentjie gehad wat soos ‘n arme geskopte honje gelyk get)
maar dan moet die wereld beker mos ook soveel profyt breng?
Naand
So bly om die goeie nuus van
hulle te hoor!
Het julle die al gehoor:
Deborah Patta vra vir Julias Malema: “Julias if you have failed Gr 12, would you have commited suicide?”
Julias: “Me commit a suicide? … I’d rather kill myself than doing such a horrible thing!”
Waars
as sy nog biekie kom
praat vanaand steek sy
verby en wen die waslappie!
hmmm :griffel wat bedoel jy met hierdie statement?:mystic: is reuntjie :gigi:
Ek se STEEK VERBY
lucky you/ gelukkige voël!!
Committed
Haha het jy gesien :gigi: ek staan ook op lysie!! Yiepie!!
Nee :mystic is nie…hy/sy is mos van die Kaap en het
Ek dag
sit en pp…
dagsê
of liever naand, jammer genoeg moet ek nou wwai want Kapitein begin vir my baie kwaad kyk.
sorry sal maar ophou om die glas vol te maak….en vir Jenny uitlaat om te pipi.
Gelukkig is daai Guinea pigs (varkies) huistoe ! Jenny en die kitkat kan weer rustig slaap,
Naand :parra’s:
Die is nou regte sunday blues musiek
Nee man julle
is hin dogterkie, kyk hoe wapper haar rokkie!
het seker weer by die
ingebreek!
HEY
Oppas GRIFF weet alles soos JOE / enne moenie skinner nie
Vriff ekke konfuse meiself okke marrre somtyds
En jou Genius rook pyp soos my yl?
Nou maak jy my ook wonner
Hel ek het een moerse skrik gekry netnou, Knaters is toe nou lus vir hin toasted chicken mayo, en mettie verfery is van my kombuisgoete buitekamer toe geskuif, ek gaat haal toe my grill master gadget en wil hom skoon maak,
toe ek hom oopmaak, sit 2 :moer: se
vir my en kyk, ek het oor die 6
gespring met hin moerse yswekkende gil en binne hin sekond buite gestaan, Knaters kom toe ingehardloop met hin knopkiere, dog daars aanvallers! Hy’s nou nog dikbek vir my!
O skies, more weer allie
Olá
jy sit mos
Waa nou
Mystic met so hin avvy is jy mos hin dogterkie?
Ekke wonner ook
Ekkie wiettie ookkie mee nie djulle maak ny konfuse
Nou weet ek>>>> Mystic = Kougom
Isisie man
=
is hin mysie wat aantrek soos hin Arabier!
OK dan was ek verkeerd. sorry
Issie ”
I see people”
Jis hom het banja – versamel – seker al 20
Probeer myself
Jy’s vreemd
vreemd se ek jou!
Stem Saam
En wat maak mens as jy
het wat jeeltyd in die pad is
Verkoop dit oppe auction
‘n Hanvol is seker genoeg maar hande kom ook in small, medium en large,
CUL
Agge nee, die naweek is verby
Dit is
ek maak sommer of dit Vrydagaand is en gaan aan te
e
allea meer as HIN mondvol en HIN handvol is mors……
Issi – ekke is hier !
I see offline people …
Hel
steek jy nou aan by
Julle maak my
watte hette ekke nou gemake??????????
is knaters happy as julle sy size bespreek?
Naand mense. Baie goed en bleddie warm, dankie.
Bleddie warm hier in Pta ook Gumboot
My aarde Gumboot, jou jarre laas raak gelees! Het ons nie nog hin kleintjie iewers nie, of was jy nie die pa nie?
Gigi. My verpligtinge is nog altyd by die kind. Hoe oud is hy/sy nou al?
is net terug om lekker doedoes te wens.. ek (en julle) is in die dogbox! want ek sit te veel op Bp… en ek dan maar 20 op die lysie maar die “dikbek: is bed toe ( was in iedergeval sy plan) en slaap nou, maar ek kyk “wild at Heart” pragtige vervolg verhaal.
Gumboot het toe mos maar afstand gedoen vannie baby, jy was nie beskikbaar nie, en ek kon dit nie alleen doen nie, maar ek reken seker amper 2 jaar?
Ekke is manette ekke
handskoen size
Wies mofcop
Gigi, ‘n anner ding wat scary is, is SONDAG se kommingeit
Maar ten minste ken mens die jille storie as jy een van hulle berigte gelees het, gin niks van doekies omdraai nie
Is so
commin en oppie man af!
Ek like daai gadget Road Angel GPS waaroor hulle ook geskryf het wat jou waarsku waar cops is veral die nuwe Aarto strafpunt stelsel wat inkom, ek dink ons gaat
so gadget kan dan baie handig wees en is blykbaar helemal wettig!
Nou is Simply Slim (Simply Deadly) ook in sy hel in. Waar sal ons hulp vandaan kom?
Ekt sommer gou van mofcop gaan lees, nou weet ek ok wie dit is
Lyk my op hierie klein plekkies soos Coligny en Lichtenburg is waar allie onheil uitbroei
Niks op Google gekry nie. Het jy ‘n link?
Gumboot
sal link moet gee, ek het kirant gelees nie aanlyn nie!
Niks wat jy in jou mond sit gaan jou maer maak nie, Gumboot… Dis wat jy daar uithou!
Is waar wat jy se
Gumboot het jy dit gebruik?
Nee Gigi. Ek was laas vet met geboorte. 12 pond 6 onse (5 kg). ‘n Indiese girl by die werk is hospitaal toe met hartprobleme nadat sy die goed gebruik het. ‘By the way’ ses dae na my geboorte het ek 2 kg verloor. ‘Circumsised’.
Jis Gumboot, dis erg, ek bedoel die girl, maar ek dink mense wat nog voorraad het sal dit nog steeds verkoop, daar was ‘n artikel in Sondag daaroor ook, gee net jou naam en hulle deliver, en kliente wat voorraad het en gewig verloor het sal ook aanhou daarmee!
Ola Daisy! Long time no smell – en ek stem helemal saam daai statement …
julle… Wit gese parenting is childsplay? Pfffft… Is 24 harde werk!!! Halooo parras en parrakies. Eerste keer vandag dat ek 5 min vir myself het
((Sharon)) so lekke om jou raak te lees!
Ja nee, dis ‘n full-time joppie daai hoor – jy moet planmaak v ‘n wegbreek … sushi comes to mind?
Ek salli skerpmaker onthou die keer.
smile ekke nou vir die beskeie gumboot…. Good for u
of was dit effens te veel en nous dit te min *koes*
Grapgat. Baie skerp.
Jis enne ekssie snaaksie
ekke ook
Ek sien hulle noem Zuma: Zumanus Africanus, Suid Afrika se bedhoppende president
ek kon nie help om daai dubbel **** te sien nie – zumANUS africANUS – mag mens nie meer poepol sê nie –
Hello paddas en SHARON KATRYN , jou lanklaas raak grlees , smaak my daars n kleintjie wat jou tyd inneem.
SUP Dorper
Naand
Naandse WONDERNET , ” SUP ” waar voor staan dit nou weer , onthou eks half gestrem , vreet gras en steek als wat voorkom.
Wat’s up of in Afrikaans : Enige nuus
HEY wattejel het ekke nou gedoen?
SJORRIE man
jammer julle… Die foonchat gaan ma starig. Halooo dorper … Jou net so lanklaas raakgelees. Eks onlangs getroud en het n kitsgesin bygekry… Heeeeerlik. Lo gigs… hoe gaanit jy? Dells… daai klink goed. Laat weet en eks reg. Nooi hierdie keer vir daisie ook saam
Jyt gelukkig nie voor dorper se ram gestaan nie.
dellie… Vertel ha net voorie tyd van sushi etiket en skerpmakers
Ja SHARON KATRYN , as jy speel met die groot vole , broei daar kleintjies uit , maar geniet dit elke oomblik – albei.
lol… dankie wondernet. Ek wens ek kon al my parra-mense nooi. Dit sou xtra spesiaal gewees het.
Ola ((wondernet))
Sharon, ons sal dit oppi weekend moet doen, anners kan
dit nie maak nie … Maar ek dink rerig dis tyd v ‘n behoorlike Vrystaat Kroegploeg!
Uhm Gigs – dissi geheimpie wat ons uitgefigure het – as jy nie daai sushi kan optel metti stokkies nie, maak die stokkies skerp, (dis wa die skerpmaker inkom) en spear die goed! Wahahahahahahaaha
Uitstekend ek sal daai een onthou
en jy vertel my nou eers dorper. Dog als gebeur met KI
– wag ek speel net. Lo mystic… 1e keer dat ek jou raakchat
HEY man
Nag , dis badtyd , mamma het klaar die water getap , lekker slaap
Poeiertjies oor die kn………………..ieë
Sies Gigi waaraan het jy gedink?
NEE
NOU laat jy my verder dink, ek het net aan ruggie was gedink!
mmm… Naweke gaan tight wees. Maar kom ons kyk wat ons kan reel dells. Gigi… Die baba is nou 11. Hy word 12. Seuns het n mind v hulle eie
Lo
en parrinne !
MUFF
Boeta!
Baie geluk SC – alles wat mooi is vir julle ! (ek dink ek het dit al vir jou gesê –
ek groet ook. Lekker aand verder parras en parrakies… Love u all xx en blessings vir almal
Sweet wet dreams maaikie – see you soon!
lol… Tx muffs… Jy het al. Ouderdom is nie vir sissies nie … ma dankie weer x
Nite
ekke kennie seunkies nie, maar sterkte! Lo
long time no
Nite
Moet nie vertel nie, maar as ek sukkel met daai stokkies dan loer ek wie kyk dan tel ek die soesie sommar met die vingers op.
try die skerpmaker thingy … werk soosi bom!
CK ekke ie reggig
Jammer spelling / DJEULLR issieeiu welkom om te spieel
Naand
koppe
Halo Dellie my Leaf, wie het die kroeg gebreek?
Gulpie my leaf! Uhm – die Kroeg werk by my …
Ek gaan beslis weer probeer
Naand Gulps!
GIGI
Oppas issiie biiiaaaai nie
Nag
Wondernet uit ……………………………
Nite Wonder – sweet dreams
En thanx weereens
Djy wiet mos
HEY Dellie is myne ek watch jou. Haha
Gulps
share ne!
Nee Gigi ek is suinig haha
Nite
jy praat vinaand in tale vir my of ek lees soos my se
ekke is maar so
Loading loading loading (kroeg) maar wil nie ingaan nie.
HELP DELLIE
Server Error
The following error occurred:
[code=SERVER_RESPONSE_RESET] The server response could not be read because of an error. Contact your system administrator.
Ek pleit blond Gulpie my Leaf! Is chatroll bollie daai, ek kan niks daaraan doen nie …
Whaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa snik snik ek kry onttrekking simptome. Stuur maar groete vir BOB Alias Gulpie
Crystal meth, Nee dankie nie vir my nie, ek hou by dop en paaldansende dames en nude spinning classes.
OK – ek gooi dop in ons mooiste glase v julle dan …
(_) (_) (_) (_) (_) (_)
Love you’s longtime …
Love’s you BIGtime
Tx
jys hin darlink!
Gil my naam
gil dit hard. en smile dan van tevredenheid.
HAHA nee wat ek dink nie so nie. Hulle weet dit was …………….. mag nie sê nie
Hey Dellie wanneer die oggend parras môre hier kom lees gaan hulle snaakse gedagtes kry. Die anties gaan ons bliksem.
Gulps die Anties is
ol, wag totdie :giftepels: opdaag, dan
jy vra vir
:giftepels: of :gifnippels:
Wie is die gif gedoentes? Ken ek hulle? Miskien dans hulle in my paaldans groep.
Dis alta, weggie, gatvol en ekke … en ja, ons dans om jou paal!
Ha ha dan is dit mos nie ‘n probleem nie. Hoe rowwer hoe beter. Bring it on.
I Knows I is testing da water.
ONS ISSIE ANTTTIESSIE
OK oom.
Gulps, djy beter passop,
dinge, praat hin tale en is partykeers vreemd!
Baaaaaije Vreempd.
Jammer om van hulle
te hoor my leaf …
Sê jy wat tanne het. Die anties sin lê mos in ‘n glasie langs die bed.
Enne magge ekke se
hopeloos hin dame
Ek weet, hin dame van inbors, ek wil nog net haar dans van die sewe serpies sien dan kan ek maar dooi.
Noem my Oubaas of OuBOB en jy sien ‘n ander gedoente.
Dans van die sewe serpies soos uitgevoer deur die :giftepels:
Alta, Gigi, Weggie en Dellie
Tjiengalieng tjieng tjong tjieng
wies bloot oortdetlik
Hey
Gulps, eks hin koei, hoofkoei, comes to think back , not hin giftepel!
Hoof-koei met giftepels.
OPPQAS
OK Raakstiek
This brain is shutting down – reboot in about 8 hours …
Sweet wet dreams maaikies, en
met extra tong v jou, my Gulpie Leaf …
Lekker lang tong
vir jou ook Dellie MWHA
Nites
ja ek moet ook reboot hin 8 hours! Hopie
is meer toeganklik more aand!
Julle praat weer hin tale en boodskappe !
Nag Dellie my leaf MWHA
OK dan gaan ek ook nou inkruip. Laaaaang dag môre.
Nag
en Vlieë en Miere en Rooflesers
Nite Gulps, leka drome!
Ek se dan ook maar lekker doedoe, rustige nag en vreugdevolle week vir almal!
Die Carpenters se musiek was nice, niks om oor opgewonde te raak nie. Karen se dood het voorbladnuus gehaal, maar mense het wel geweet van dieetsiektes. Sy was nie die eerste nie.
Jippie…. Maandag
More
ek is net so bly dis Maandag 
Vertel asb hoe dit gaan met bikerparra.
Hallo Gert…
Baie beter vanoggend, dankie.
Dit lyk asof sy spoediglik sal huistoe kom
Bly om dit te hoor, ou maat. Wat sê hulle, is die herstel nou volkome?
Ons dink aan julle, ou vriend. Sê groete vir har van ons almal af.
Waar is die
vanoggend?
More more – die naweek was te lank
Hoezit
Jip, darem kan ek nou weer rus hier by die werk
Stem – ‘n mens kry skoon onttrekkings simtome van nie werk nie
Is daar enige Ozzy’s wat rooflees ? Sê gou hallo toe
Rooflees maar lekker – ek praat sommer met myself
Mmmm, ja ek is juis besig om hulle te soek waar ek hulle in my dronkenskap oral gelos het waar ek uitgepass het oor die naweek.
Kyk in jou beddekas
Het al klaar vier of vyf daar uitgehaal….
More-More nefies en niggies ek rooflees nog nie jy was net te vinnig vir my gaan dit goed daar?
More meneer – lekker lekker hir by ons – wat kook by julle ?
Eerste dag terug by die werk so alles kook maar oorals jong!
Ons gaan hom NOOIT daarvan laat vergeet nie!
Hoe lyk dinge daar by jou in Atridgeville
?
Lekker –
se hele familie bly omtrent hier
Queensland Reds speel vanuit die Suncorp veld wat in Brisbane is.
More
Welkom terug.
Hello
‘tjie gaan dit goed?
Lekker dankie ou maat, en met jou?
Ek kla nie dankie
harde week wat voorle!!
Dit is stil hier op BP waar is almal?
watsup??
Ja dit is omtrent stil hier???
Hel ek het vanoggend skaam gekry. Ek het my selfoon laat nat word en nou gaan hy sommer self op kamera en neem fotos laat die biesies bewe sonder dat jy n knoppie hoef te druk. In n vergadering hoor ek iets en haal die ding onder die tafel uit my sak om te kyk wat gaan aan en daar neem die ding net fotos met flash nogal van almal se bene en goed onder die tafel Jy sien net hoe klap mense bene toe. Ek probeer verduidelik maar lyk my nie almal verstaan mooi nie. Die klomp dink seker nou ek is n moerse pervert!
Hoe gaan dit met die klein Katoolsies ?
Dit gaan goed met die klompie. Ek en Mev Katools was vanaf verlede week en Woensdag so bietjie weg gewees. Die Katoolsies waardeer ons darem nou weer so bietjie!
Môre
Hello
wat se jy nog?
Ek seg niks ek is gedaan, wou nie vanoggend opstaan nie!! Stil stil soos ‘n landmyn moet net nie op my trap nie!!
More
en :bosknaters:
Dankie tog werk is verpligtend!
Weldkom terug
Wonderlike nuus oor bikerparra! (((huggzzz))) vir julle albei
More
watsup?
Hou my plek, eks nou nou terug
Goeie môre
Ag nee
ek het nie gedink jy is die tipe om onder-die-tafel foto’s te neem mie.
Hello
Nee ek het ook nie so gedink nie, ek het nou net die battery uitgehaal ek het al seker 500 fotos van my lessenaar.
Môre oompie
More
– het die skoot al geklap ?
Ja die weerlig het gistermiddag geklap dit is mos ook ‘n skoot, my gat koud geskrik, my pa het my so aangejaag gistermiddag om te ry, omdat dit begin toetrek het, en daar ry ek in die storm in toe ek hier in Pretoria inry, ook net tot by Zambezi!!
Jy mag nie vra nie, die ander moan……
More
o
Hey, eks nooit laat nie! Ek hette kwaai baas
Om alles te kroon, toe ek vanoggend hier inloop sit hierdie vreemde Chinees op my p.a. se plek. My p.a. is glo in vir n nood operasie en sy is die tydelike hulp. Ek wil nou nie lelik wees nie, maar ek het nog nooit so skeel mens gesien nie. Haar ogies is reeds baie nou, maar as sy met my praat kyk haar een oog by my venster uit en die ander een hou een van die potrette teen my muur dop. Ek voel of ek tennis kyk as ek met haar praat, want ek praat so van die een oog na die ander oog toe.
Dan is haar naam nogal “Ming-Ming” Fokkit help my!!!!
Vra vir haar of sy op BP wil praat
Dalk moet ek, maar ek kyk nou vir haar hier uit my kantoor uit en eerlk hoor, sy tik op die oomblik iets by haar PC, maar dit lyk of sy half na die blinds links van haar kyk en dan of die ander oog reguit plafon toe kyk. Geen grap nie! O hel nou lyk dit of altwee ogies toe is!
Goeie môre……….
More
watsup bruuu?
Hoe hou mens nou n reguit gesig as so n gesig vir jou tee bring??
Ek lieg nie, maar Ming-Ming lyk amper so iets…
http://www.freakingnews.com/pictures/50000/Venus-s-squint–50353.jpg
Sorry julle…. Ek het bietjie baie dinge om in te haal die kant
Hello
ek is bly om te hoor dit gaan bietjie beter daar by julle!
Groete en sterkte!
Môre
Roofleesers en Modderduikers.
Ek het so klein pastiek balletjie op my tafel, ek gaan nou eers die dingetjie so speel-speel vir Ming-Ming gooi ek wil sien of sy dit kan raak vang. Ek rapporteer nou weer terug!
Boing, teen die voorkop tussen die oë.
Ek vermoed jy gaan dalk verbaas wees
Môre
ou
groete en sagte drukkies vir Mev Dezzy.
Goeie môre, ek is nuut hier.
ja ja en ons moet dit nou glo!!
Nuut wat Pinocs?
Welkom hier – ek is die vriendelikste parra hie ….. bla bla bla
Dia ander
moan daaroor.
:witflag: Maar hoekom nie ?
Weetie…. vra die moangatte.
Ja wat gaan aan? Hoekom nie?
Met die voete
Okay ek het die balletjie drie keer vir haar gegooi en hier is die resultaat. Twee keer mis gevang sy verstaan duidelik nie wat ek bedoel met “CATCH!!!” nie want sy het nie eens n effort gemaak nie. Die derde keer amper raak gevang , maar die terug gooi slag was ver links verby my en teen die venster vas.
Ek dink nie ek en Ming-Ming gaan verder bal speel vandag nie!
mimimimim
Om vir jou ‘n idee te gee –
lyk baie soos daai op die foto – dalk is dit haar suster
Try anner spelekies Katoolsie, dalk weet sy net nie so goed van balle nie
Nee
ek weet nie of ek nog met haar wil speel nie. Dit is nie lekker as jy met iemand speel en hulle kyk die heeltyd by die venster uit nie!
LOLOL
Wat van daarts?
Jy is welkom om saam met haar darts te kom speel! Ek het ongelukkig nog my eie oge nodig!
Oh my soul, dan moet hulle ook sommer solank 911 skakel!
Uit die aard van die saak is dit Maandag vandag net 3 dae dan is dit weer Vrydag, Hoooo ha!!
Boring môre het ons ons staff meeting die hele dag meeting iewers het die kaart nou so gesit en beloer, moet my nie vra waar dit is nie, want ek stel ook nie belang nie!!
ag hulle general staff meetings kan hulle hou, want die goed gaan net om te raas, te vreet en nog meer te raas!!
jy sit die pot mis ek gaan nie eers moeite doen om in te kom môre …
Ja met so ‘n houding kan jy maar by die huis bly
Jip, as mens POSITIEF is oor jou werk, is jy POSITIEF oor jouself en jou pelle en dan sal Meermin jou vrae met plesier antwoord oor Juffie, Christo en Jaco
(grappie-grappie)
WIE EK ek gaan want ek gaan Jaco môre van die een agentkap na die ander vat om vir hom ‘n ordentlike werk te kry!! Want die
wat hy nou doen is nie werk nie, die kind het Saterdag weer 6 bottels van die goed verkoop, en sy kommissie het hulle net so gevat vir Petrol geld, my flok dit werk nie so nie, hy het nou vanoggend ‘n onderhoud in Hatfield.
Watse werk wil hy doen Meermin?
Die kroeg Hatfield? Miskien moet hy as uitsmyter by Teazers gaan werk. Dis nou ‘n lekker djob daai.
Wat is in daai bottels wat hy verkoop?
Battery suur, maak blykbaar jou tanne witter as wit, die sooibrand is net ‘n
ek het Vrydag al genoem wat dit is, te lui om alles oor te tik … hy het nou gisteraand vir my gewys dat die goed tot even jou spieèls en vensters skoon maak!! Maar my flok dit stink!!!
CUL en (grappie-grappie) behoort aan iemand anders waaroor almal gemoan het. Hoekom gebruik julle dit?
Julle moet dit beleef…. Ming-Ming het nou net in my deur kom staan met haar handsak onder haar arm en toe se sy vir iemand in die gebou langs ons sin … “I’m back in 15 minutes” Toe waai sy!
LOLOLOL
Sy moet dwars draai as sy met jou praat. Verbeel jou jy doen die wille ding met haar in die stoorkamer dan roep sy die ou wat langs jou sit se naam.
Sy moet een
blindspot hê. Gedoerie
Gedoerie woerie. Moenie net halwe sinne praat nie Wonder
Wrintie, gedoerie en allemapskie, maar jy is
bly om te sien jy is nie meer kwaad vir my nie.
Ek vra weer.. was ek dan?
Nee ek weet nie, maar dis altyd lekker om op te maak, mimimimimim
As sy huil dan loop die trane oor haar rug.
more…
more…
more
Môre Something
hallo wonder maar net
More
wasup?
nie veel nie. raak nou keelvol vir die kroniese sinus wat ek het, ek gaan slaap en staan permanent met ‘n hoofpyn op.
:Fishy: Dit klink nie lekker nie. Oorweeg dit bietjie more oggend om eers n paar lekker poeppe onder die duvet te los en dan herhaaldelik, deur die neus, van die wind onder die duvet in te teug. Dit sal die oge effens laat traan maar ek is seker dit sal die sinus holtes mooi oop brand!
Was jy gewees, nou blameer jy die ander. Is soos iemand wat agter in die kerk sit en dan omkyk.
mwha
ek het al van hulle gehoor, maar ken nie werklik hulle musiek nie.
want dit was baie baie jare voor jou geboorte !!!
ek is seker as ek deur my pa se plate gaan kyk dan sal hulle iewers daar wees.
More aan almal wat ek nog nie gegroet het nie.
More Gerkie
more
Voor
my herinner lat ek kantoor toe moet vertrek, kry ek sommer daatlik my goeters reg lat ek kan weg wees
More julle
More
Ek vertrek nou eers. Moenie vandag faait nie!
(grappie-grappie)
Cheers
lekker werk
Mwah
jy het vergeet van skat
More
Keik hoe keik sy vir ………. waar keik jy meisietjie keik vir mei. Gee mei R50tjies terug.
@
ietsie is nie lekker met jou mail addy nie, want alles wat ek stuur vir jou kom net so terug na my toe …
Kan nie antwoord oor mails, hier kom ander deur.
Wat die paaie betref, ek ry nie in DF nie. Ek ry Rachel de Beer deur Noord / Mansfield / Paul Kruger. Vir my is dit die beter opsie.
Môre
Toets toets !! Goeie more ek is nuut hier!!!!!
Howzit
– hoe gaan dit met die ghond ?
Praat jy!! ek sien al baie uit, gister Vrydag met my dogter geskype sy is al net so opgewonde, wag net vir die visas
More More!
Gegroet
Tyd vir rooflees is min
Tyd vir comment is heeltemal min!
Beter sonder die tikfout?
Wat n gesukkel.. More
Howdie
lekker gekamp ?
Verskriklik warm gewees!
Cheers
Wondernet uit ………………………………
Cheers
NUWE POST!
Waar gekamp – wie – hoekom – fles – boyfriend ……
Julle slim mense hoe raak mens ontslae van ‘n wilde kat wat elke nag in my huis kom kuier en die mak kat se kos kom opvreet en jou ‘n fright van jou lewe gee met ‘n geskreeuuuu!!! fokkit ek wil nie die 9mill gebruik nie
Kry mens nmog iets soos ‘n regte slagyster??