SA SPORT LEGENDES – GERT POTGIETER EN JOHN VAN REENEN
Gert Potgieter (eigentlich Gerhardus Cornelius Potgieter; * 16. April 1937 in Pretoria) ist ein südafrikanischer Leichtathlet, der in der zweiten Hälfte der 1950er Jahre des 20. Jahrhunderts zur Weltspitze im 400-Meter-Hürdenlauf gehörte. Er war der erste, der diese Strecke elektronisch gestoppt in weniger als 50 Sekunden lief. Auf der Liste der Weltjahresbesten rangierte er 1957 an dritter, 1958 und 1960 an zweiter und 1959 sogar an erster Stelle.[1] Potgieter war bekannt für seine Angewohnheit, mitten im Lauf das Sprungbein zu wechseln, so dass er die Hürdenstrecke jeweils zur Hälfte im 13-er und im 14-er Rhythmus lief.
Potgieters Erfolgsjahr war das Jahr 1958, als er bei den British Empire and Commonwealth Games in Cardiff zwei Goldmedaillen gewann:
über 440 y Hürden in der Weltrekordzeit von 49,73 Sek. vor dem Australier David Lean in 50,59 Sek. und dem Kenianer Bartonjo Rotich in 51,75 Sek.
über 4×440 y in 3:08,21 Min. vor Großbritannien in 3:09,61 Min. und Jamaika in 3:10,08 Min.
Auch im darauffolgenden Jahr 1959 war das Glück auf seiner Seite: Er lernte seine zukünftige Frau, die deutsche Weitspringerin Renate Junker, kennen, die sich als Touristin in Südafrika aufhielt. In den Olympiajahren 1956 und 1960 war er dagegen vom Pech verfolgt. Bei den Olympischen Sommerspielen 1956 in Melbourne hätte er eine Medaille gewonnen, wenn er nicht an der letzten Hürde hängen geblieben und vom dritten auf den letzten Platz zurück gefallen wäre. Vier Jahre später sollte es noch schlimmer für ihn kommen. Zunächst machte er sich selbst das schönste Geburtstagsgeschenk, als er am 16. April in Bloemfontein bei den südafrikanischen Meisterschaften, nachdem er bereits über 220 y Hürden den Titel gewonnen hatte (22,8 Sek.), die 440 y Hürden in 49,3 Sek. zurücklegte und erfahren durfte, dass diese Zeit als neuer Weltrekord anerkannt wurde, obwohl sie auf einer 500-m-Bahn mit nur einer Kurve gelaufen worden war. Zu dem erwarteten Duell mit dem US-Amerikaner Glenn Davis sollte es jedoch nicht kommen. Wenige Wochen vor den Olympischen Spielen in Rom erlitt Potgieter während eines Aufenthalts in Deutschland einen schweren Autounfall, bei dem er ein Auge verlor. Der Versuch eines Comebacks scheiterte.
Gert Potgieter und seine Frau leben heute in Pretoria.
lees verder hier
En
John van Reenen (born March 26, 1947) is a retired discus thrower from South Africa, who is best known for setting the world record in the men’s discus event in the spring of 1975. He did so on March 14, 1975 at a meet in Stellenbosch, throwing 68.48 metres.
Biography
John van Reenen, now retired from athletics, pursued his art studies by entering Washington State University on a scholarship (one of 5 offered to him) based on his athletics prowess. Van Reenen studied Fine Art throughout his athletics career, specialising in etchings. He lectured at the University of Stellenbosch in his chosen art media: Etchings. His art has sold across the United States of America and throughout his homeland, South Africa.
Van Reenen was inducted into the South African Sports Hall of Fame in February 2009 for his World Record Discus Throw.
He continues to produce art in all forms of media including oil on canvas, charcoals, mixed media and etchings (for which he is best known).
lees verder hier
Rawr!
Talentvolle man!
Kyk my nuwe (2de) fokkie:
Ooo ja! Berrie prittie….
Dankie
Dankietoggie iets meer positiefs.
Ja ou Gert Potgieter kon POSITIEF baie vinnig hol.
My fok! Die mense is voor my tyd!
lees die artikel
groot geeste
Groot name in SA Atletiek.
Kan 1 van julle oumense my sê wat die mense gedoen het dan kan ek dalk ‘n sin of 2 oor die post gee
Gert Atletiek 400m, John Diskus…………….
Erm… en rustig met die “oumense”
Kry ‘n translator …
Skielik voel ek ook nou baie jonk
Albei manne is voor my pa gebore
Is dit die rede dat ek hulle ook nie ken nie
:fishy1:
Ai, ai, jy weet hoe lank het ek gewag susiwê
‘n aanhouer wen
Kan ek nou dink dat die BP’s nie veel gaan
kommentaar lewer op hierdie post nie. Gaan maar
ditto se en se hul was groot geeste, omtrent ‘n
trip down memory lane.
Die mense is nie veel ouer as ek nie!
Ek dink jou avvy spreek vanself
Wanneer het BP educational geword? Ekke verstaan nie Duits so lekker nie … issit Duits? Waar is Sharpie? :worried:
O ja skuus – hallo
Wat praat jy suster ons kry ons weeklikse Kuns lesse + Historiese plekke ens ens – nie van hier nie
Lyk my ek moet meer kom oogwys!
Ek is hier Delscha! Verlede week en die week gaan lyk my rillers wees – lees so nou en dan oppi sel – maar ai – werktyd vs Parratyd!
SUP PARRAS!
Sal nogal interessant wees om al die ou atlete wat rekords opgestel het die tegnologie van vandag te gee en hulle dan teen die moderne atlete te laat deelneem
Dit sal befok wees WOW, onthou daar was baie meer op tegniek en stamina onder andere gefokus as vandag se tipe skoen en natuurlik alle tegnologie wat daarmee saam gaan, laat my dink, hoe sou Zola Budd vandag gevaar het teenoor Caster Semenya ????
Het Zola ook ghoenas?
Nee – sy het platvoete.
Ai jaai jaai, nee
Zola het mos altyd kaalpoot gehol
Jip !
ja, sal interessant wees – onthou net Caster hardloop baie korter afstande. Zola het 5000m gedoen as ek reg onthou.
Dieselfde met rugby en krieket sal like om die bestes van die eeue teen die bestes van vandag te sien
En dan sal ek veral wou sien wat kan Roger Federer doen met ‘n houtraket teen Laver, en wat sou Laver met vandag se rakette en snare teen Federer kon doen.
Ek dink FedEx sou hom verniel het!
Ek het hulle geken en was tot ‘n fan. Daai tyd kon jy hulle net sien perform op die stadions en insetsels by die movies en drive-ins.
Skielik is die dam weer vol!! Welkom al julle laatkommers!!
o gaats, sien ek nou eers die een stuk is in Duits. oeps.
Wat sê jy Tannie gaan ons hulle uitboul voor ons weer gaan bat?
Griffel ek sien die leeus was toe nie te hot teen die pumas nie. dink jy hulle is maar nog bietjie rusty?
Vader weet tjom…hulle maak my moeg nog voor die seisoen begin.
Ek kan maar net lag….. wat is die gesegde – Nie eers ‘n donkie stamp sy kop tweekeer nie… of is ek nou verkeerd… ?!
Ek dink hulle moet begin snoei in die bestuur daai Manie Reynecke is vir my bietjie dodgy
Eks ‘n Shark en ek vermoed ons gaan net so lang seisoen beleef.
Jy ook een van daai wat vir ‘n span stem al bly jy nie in die geografiese area nie?
Gooi, skattie, gooi. Die errie is laaaaaankal oor.
Ek sien daar is 10 bokke wat klaar kontrakte het vir die volgende 2 jaar so dit beteken daai ouens gaan in ‘n gemak zone in so net voor die World Cup dis nie ‘n goeie ding nie!
Nou gaan hier niks aan nie
Cheers
sien julle more.
Hallo en Gbaai!
:fishy1:
http://www.dieburger.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1708/6e70153f9f9a41ea9031e7284783ee00/08-02-2010-08-06/Visser_vra_hulp_van_Dirk_se_%E2%80%98seksslaaf%E2%80%99_
Wanneer word die Barbie meidjie gevonnis?
Barbie gaan nog wegkom met huisarres
Ek weet nou nie of dit siek gaan wees of nie maar ek sal haar boek lees sou sy een skryf.
Bliksem, weet nie of dit siek is nie – maar ek dink ek stem met jou saam!
En dan issit die eerste keer wat julle saam stem
True true, maar ek wil weet wat agter die skerms gebeur het.
dit sal ‘n absolute skande wees en ‘n onreg teenoor die weeskinders wat seksueel mishandel en gebruik is. Dirk Prinsloo se dag sal kom in Suid Afrika, maar vir nou moet regter Eksteen ‘n voorbeeld van Barbie maak.Kinders is die kosbaarste gedeelte van ‘n samelewing…veral weeskinders..EN ELKE FOKKER WAT HOM OF HAARSELF SKULDIG MAAK AAN ENIGE VORM VAN KINDERMISHANDELING/MOLESTERING,MOET VERANTWOORDBAAR GEHOU WORD EN ‘N VOORBEELD VAN GEMAAK WORD.Barbie kan vir Dirk blameer tot sy blou in die gesig is, die feit van die saak is dat sy kinders WEER/HERHAALDELIK na hom gevat het om mee gelol en gevroetel te word, ten spyte daarvan dat sy gesien het wat hy die eerste keer met daai kinders gedoen het.PUNT.
As dit ‘;n eenmalige gebeurtenis was, dan kon mens nog geargumenteer het sy was onder Dirk se ’spel’ en sy was/is effens gefok in haar kop as gevolg van sy ‘invloed’ en dit kon as versagtende omstandighede gedien het…MAAAR DIT WAS NIE EENMALIG NIE EN SY WAS NIE ELKE KEER ONDER SY ‘SPEL’ NIE.Sorry, die girl verdien om toegesluit te word vir ‘n wyle en permanent uit die samelewing gesit te word.
ps. en ek voel fokol vir haar current state of mind etc etc etc…WAT VAN DIE KINDERS WIE SE LEWENS SY PERMANENT OPGEFOK HET SE ‘STATE OF MINDS’???nee wat, hou verby Barbie.
twee groot ysters in die geskiedenis van SA sport.John van Reenen is ook fisies seker een van die grootste (en sterkste) ouens wat al in SA rondgedwaal het…hy laat manne soos Bakkies Botha ‘normaal’ lyk.
Griffel, ek hoop so – solank ons boulers nou nie dink hulle werk is klaar nie
– hulle raak mos soms so slap, dan wil ek die horries kry
en Smith het ook iets om te bewys
PK- Verstaan ek reg dat jou span geen spelers ingekoop
het nie, of dink jy hulle is goed genoeg soos hul is.
HU?
ek wil dit sê en ek gaan dit sê: kinders maak my soms verby de bliksem in!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Moer hulle tannie, sommer met ‘n lekker nat vatdoek op die gat
hahaha, in your dreams – hulle is nie naby nie!!!
Ons is mos ouers
Almal van ons kry daardie gevoel van die
in te wees. Hulle het net nie ore nie. Muhr in ‘n rigting in en praat help boggerol nie.
gert ek is al soooo gatvol van praat en help – ag wat, laat ek loop kosmaak, baai parras.
KOM VREET HIER -> http://www.bosparra.com/2010/02/blindevinkies/