0

SUPER 14 SUPERBRU KOMPETISIE en SPORTS ILLUSTRATED FANTASY LIGA

pierreSPORTS ILLUSTRATED FANTASY LIGA
Vir die wat weer vanjaar wil deelneem aan die “Sports illustrated S14  Fantasy liga”
http://fantasy.sportsillustrated.co.za/s14/restricted/Dashboard.j

As jy saam met die Parras in ‘n liga wil speel, gebruik gerus die volgende kode om in die ‘Parra liga’ te wees

14772691371025

En
SUPERBRU KOMPETISIE

Hi Platkuif,

Dis weer tyd vir Super14 – hierdie jaar is

dit natuurlik die Stormers se beurt.

Hier is die kodes om te gebruik:

Pool naam: Super Parras
Pool Kode: rubsiota

http://www.superbru.com/super14/login_form.asp?referer=join_pool.asp&poolcode=rubsiota

Daars hierdie jaar ook ‘n pool vir Varsity Cup. Dis nou waar die ander varsities probeer om die Maties te wen.

Pool naam: wasitieparra
Pool kode: heelkind
http://www.superbru.com/varsitycup/login_form.asp?referer=join_pool.asp&poolcode=heelkind

Kom speel saam asseblief.

Groete

TANNIE

Kommentaar is nou gesluit.