UNIFORMED POLICE ABUSE AND BRUTALITY IN SOUTH AFRICA
This police car is attached to the flying squad in Pretoria.
The sight of which, on patrol in your neighbourhood, should send out feelings of well-being.
But it’s alleged that the policemen to whom this car was assigned, on the nights of the 12th and 13th of January this year, were up to no good.
Their behaviour caused havoc in the lives of Anli and Deon Groenewald who were subjected to harassment and physical abuse over 24 hours.
The Groenewald’s case is another instance in a litany of abuses, perpetrated by uniformed police and traffic officers.
[Carte Blanche 24 Jan 2010] Two weeks ago on Carte Blanche, it was the Blue Light Bullies of KwaZulu-Natal; unmarked vehicles with blue lights, sometimes protecting VIPs, sometimes simply harassing motorists on provincial highways and byways
lees verder hier
Ek het gisteraand hierdie insetsel op Carte Blanche gesien en dit was SKOKKEND SKOKKEND SKOKKEND…as jy nie die polieste kan vertrou nie, wat de fok maak jy in ‘n tyd van nood???
Heel toevallig het een van ons gereeld parras ook die e-mail hieronder die naweek gestuur:
Kyk n bietjie Carte Blanche Sondagaand op Mnet! Een van ons lede hier by die kleinhoewes is saam met sy gesin deur die polisie aangerand op sy eie eiendom. Jy kan nie glo wat hulle alles gedoen het nie, en nog steeds hulle poste het.
Hy is in diens van die Brandweer in Pretoria ..
Wat maak mens as jy nie meer die mense kan vertrou wat JOU moet beskerm nie? Wie bel / kontak jy as die POLISIE hulle magte misbruik /oorskry en landsburgers intimideer/aanrand…terwyl hulle aan diens en in uniform is????
sien ook die ‘Police the Police campaign’ wat deur eblockwatch geloods is
Brutaal
Ha…………… Who’s your DADDY
Waslap asseblief
So kom agter os toe ook in die kraal …
Dail 10111 and make a cop come
Julle tik net starrig
Ek is nou so moeg….. Al vanoggend 3 uur uit die huis uit…..
Waar is die ander Eierkoppe?
Seker maar nie te ver nie …
Alert
is op Lunch
Mag ek nie ook lunch vat nie
Hierdie is baie scary – was baie naar na die program gisteraand.
ek ook :tannie:.daai show het ‘n baie baie negatiewe smaak in my mond gelos.die dag wat jy nie meer geloof in jou polisie en in jou regsisteem het nie,is die dag wanneer jy jouself ernstig moet afvra of jy enigsens ‘n toekoms in die land het.en na gisteraand worry ek
Nog nie….. Is te vrek moeg
Dddddie ddddddag is bbbbbbaie lllllllank … nog ‘n hele volle ronde 2 ure in hierdie sirkus
Krieket telling ?
ja gooi maar maar ek dink hulle lunch ook seker nou
nope, hulle speel in Indië, nou al amper klaar vir die dag.
61/2
There is a first….. Ek is so moeg, vanmiddag NIKS
nie
ek self is dood moeg, met tye sit ek hier en staar na hierdie peecee, voel soos ‘n lug leegte vandag … net my hart klop nog (dink ek)
Wanneer is die volgende BP partie ?
Vra jy my
Gun idee nie hoekom
Hopenlik baie gou
NB!
Onthou net dat die tipe van brutaliteit en intimedering GLAD NIE rassisties is nie kapiesh!
Glad nie…. Eintlik is hulle die slagoffers
Capisce
ek het die man wie se vrou so aangerand en sonder rede in die vangwa geooi is, bitter bitter jammer gekry.’n mens kon sien die ou was so magteloos en dit moes absoluut terrible gewees het dat ‘n ou se vrou (en in die ander insident, die man se vrou en kinders-waarvan een nog ‘n kleuter is)so voor jou ogens behandel word en jy kan fokol doen. So lief soos wat ek hierdie land het, net so vinnig pak ek en my familie ons lappe en scram as dit met ons gebeur. Sonder om te blik of te bloos.Suid Afrika sal my NOOIT,OOIT weer sien nie.
geooi moet seker gegooi wees
die probleem is, mens kan net tjoep tjaf jou lappe pak en scram nie – dit neem tyd en beplanning, en die vet weet, waarheen scram jy?
inderdaad tannie…en juis daarom moet mens altyd ‘n plan B (en soms ‘n plan C) in plek he
ek dink as jy op die stadium kom waar jy eenvoudig net ‘n toekoms vir jou familie en jou kinders wil ‘beding’, dan maak dit nie veel saak waar daai toekoms is nie. Ek bly eerder in die gatkant van die wereld waar daar orde en ‘fairness’ is, as wat ek in ‘n pragtige land bly waar jy nie die polisie en die ‘law’ kan vertrou nie
Ek skiem Haiti gaan lekkerder wees as hier.
India 233 & 61/2 (20.6 ov)
Hou by die topic – Nodeloos
Middag vreemdeling
hoe gaan dit nou met jou
Hi :noddy: wat hoor ek van kalbassies ????
tsk,tsk,tsk “noddie” eish… Jip, ek het op my oudag sowaar as
pampoentjies gekry
Sorry – glip van die vinger. My oudste dogter was so 18 en die jongste 7 toe kry hulle dit saam. Groot gekners van tande in daardie huis gewees – myne.
Nog siek maar baie beter, dankie
jy beter maar weer in die bed gaan duik en daar bly tot jy 100 % gesond is, so op jou oudag
dit is nie ‘n grap nie!!
Nope, moet werk. Besige tyd van die maand…
Laat 4 ouens nou net ‘n FUN video op varsity maak …. groot kak tot in die hoeke van die aarbol
Hierdie guvmunt fokkers kom weg met die shit OOR en OOR. Dis nog net die begin…….
Jy is reg Siel….. Nog net die begin.
Zuma sê mos: Bring my masjiengeweer.
No one is above the law. Except Polititians Cops Taxidrywers and 14 Golf gti drivers.
Spelling spelling spelling
kapiesh
:hol: comment no 1
Ek kyk vir jou
Audi A6
O
C Dis oor die spelling
nee oom
ek is die een wat kyk, ek watch ieder en elk hier !!
Middag jy
Mirrag
:hol: comment no 2
“Somaar klaar geflag Sielis”
Sjoe – het ek nou gesoek vir julle. Ek het so kiertsregop ‘n powernap gevang en toe ek wakker word is julle weg … dankie dat julle my nie gepla het nie hoor
Pleasie jong, ons het jou nie eers gemis nie?
Kadoesie, ons het maar net jou gesnorkery verduur…
Oops – ek het bietjie vergeet daarvan
Vertel gou vir die
Gelukkig ja – nou’s daar geen bewyse oor nie
Is dit al huistoegaan tyd? Verlede week hierdie tyd was dit al naweek!
amper maar nog nie heeltemal nie byt vas … hel wat gaan hier aan, dit is net sirenes
Bye, ek ry nou skooltoe!
Skool het al lankal begin, jy’s laat
detensie vir jou.
Ek kan my verstom aan al die
wat julle praat
Het jy dit gelees?
nou hoe weet jy dit is
as jy dit nie gelees het nie
Ek het nie geweet die Vark kan lees nie.
Dis hoekom ek vra?
Ek het nog altyd gedink
lees die prentjies en lag vir die woorde.
Ek stop nie eens as die cops my wil aftrek nie, veral nie in die aand nie, mens kan hulle glad nie vertrou nie. Ek is vir hulle banger as die duiwel self
Hi Kat wees gegroet.
Cheers
Wondernet uit ………………………
Jinne maar dit was nou net oge wys meneer Wonder maar Net … jy is darem erg skaars lately maar nou ja Cheers
lekker middag vir jou, groete by die huis!!
Hello Wondernet, ek is so bly jy weet ek is Kat, hoe kan ek my naam terug verander na Kat,kan iemand my help asb
jy vra die verkeerde een vra
– :sieletjie:
ek is te dom om jou te help …. sorry !!
Ek’s nou lus vir HIN
Weet jy hoe sukkel ek om my oge oop te hou?
soek jy ook 4houtjies – ek oorweeg dit al die hele oggend !! Die omie wat die sand in mens se oge moet gooi, het my adres verloor —
Hallo HIN
En die wenner is ………….
ek dink dit moet anders om wees – die skapie gaan dit afbyt dan is dit nie meer
nie maar ‘n agge shame
Julle praat net kak.
Ek sê ook so – gooi dit net hin ignore
nou vir wat lees jy ons
Ek kry nounet hierdie link. Dit is hin brief geskryf deur een
wat vir homself kan dink…
http://www.sundaystandard.info/news/news_item.php?NewsID=6788&GroupID=5
Hi Noddles. Ja, heel goed geskrywe. Het dit ook op epos gekry.
Kan nie wees nie.
“n Wit ou het dit vir ‘n
geskryf
Heel waarskynlik.
Ek is bly om te sien dat dit nie net my
is wat toeval nie.
Is daar iets in die lug want ek het al ‘n nap gevang en my oë val alweer toe.
Moet wees
OK sien more weer
Stig is VREEMD
Cheers
geniet dit.
Ja baie vreem
@
gaan vang ‘n kraai blinddoek die kraai, en laat die kraai dan agteruit vlieg, dit behoort jou so rukkie besig te hou terwyl ons ons
praat hier !!
En jy sê ek is vreemd?
hello
myne val ook toe… ek gaan my ‘n glasie wyn skennk (die voordeel van by die huis te werk ((nou en dan))
kry jy my mails? want ek het ‘n anner adres as wat sommiges gebruik…???
Daarsy mail mekaar ek is nou oor dit ek het bietjie die naweek terapie ontvang so ek voel nou heelwat beter oor die mail saak
nou
wat is jou mail addy dan mail ons jou ook dan !!
Nee dankie, ek wil juis nie gemail word nie
jou verlies dat jou inbox leeg is !!
Dankie
albei is reg die voda ene is by die huis. Ek kry jou mails, ja en dankie.
Sorry
Al wat julle hier doen is moan moan moan. Se bietjie iets positiefs. Dis lekker weer wat ons deesdae het. Dis lekker warm
DIT IS POSITIEF BAIE WARM VANDAG

Jy sê jy was vir terapie?
F reeslik warm die son skyn dit is mos positief … ek kla nie as die son skyn want ek kan ure buite in die son sit!!
Joe sê ek moet vir jou sê dis vreeslik en nie freeslik nie!
Dankie
Dis al
Sjoe, dis scary…ek persoonlik is bang vir die polisie….al lank….ek sal nooit vergeet nie, ek was 38 weke swanger met my eerste kind toe gaan ek brooklyn polisie stasie toe alleen om ‘n affidavid te kry…swart polisie man het oop en bloot aan sy swart kolega in engels, so ewe, gesê: “another white ******* on the way” en die res van die gespys in die gebou het gelag en in hulle taal nog goed kwyt geraak…ek was so upset en het moerse violated gevoel…ek was so geskok, net Mr Adder gebel…hy het van Jhb af gery…maar wat kan jy doen…voor jy weet arresteer hulle jou vir iets wat jy nie gedoen het nie, so jy moet moerse versigtig wees…
Die land is in sy moer ek was vanoggend by die polisie stasie om ‘n ongeluk te rapporteer, as daar nie ‘n blanke ou my kom help het nie het ek nou nog daar gestaan
dis pateties
….. b astard
Wat het jy daai dag aangehad? Miskien het jy soos ‘n ******* gelyk. Mens moet hulle altyd die voordeel van die twyfel gee
Dis nie snaaks nie jong, ek was rattled vir ‘n lang ruk….mens verwag dit glad nie en jy voel vreeslik hulpeloos…
Ja hulpeloos en magteloos die land se polisie is ‘n fokop. Hulle behandel ons wittes soos
Hi
Hello
as jy vir my jou mail gee sal ek ook mooi mails stuur! Dit is regtig die moeite werd (meeste van die tyd :lol:)
skrik ek nou wakker toe die foon langs my lui…. lieflike droom gehad…..
Verskoon my HIN wyle……………
Jy is anyway die heeltyd nie hier nie
Jys nie eintlik tiete gewoont nie nê?
HuiDig(Lik) gaan hier nie veel in die dam aan nie.
tannie dink dis tans
Ek wonder nou net = hoekom behandel hulle ons so sleg…. omdat die wittes hulle so sleg behandelk het, of dalk omdat alle swartes sleg is, of dalk ..nee ek weet nie – wonder julle nie ook soms nie?
Goed Meermin, dit maak nou sin Freeslik sal dit wees
hulle sien dit miskien “*** for tat”
dis moontlik – ek weet ek rak sommer moerig vir hulle almal as net een my te nakom.
Jip, hulle voel dat 2 verkkerdes maak ‘n reg so ons gaan nie in die nabye toekoms vreeslik vinnig vorentoe beweeg nie
http://www.beeld.com/Content/Rubrieke/1972/7bc9aee995ec43acac3343d2812a45eb/07-02-2010-09-32/Kroon_help_ons_vaders_nie_met_opvoeding
Blouwillem is ook altyd goed
POSITIEF .. gelukkig nie H I V Positief nie
Môre hoef ek nie te kom werk nie, hoe positief is dit net nie – iets om na uit te sien !!
“I’m gonna kick your ass AND get away with it”
In die kol verduideliking op die post prentjie
Tog dink mens nooit so iets (soos die Carte Blanche episode) sal met jou of jou gesin gebeur nie, dan kry jy die skok – dis die werklikheid, is dit te laat om met Plan B te begin
hoeveel jaar sal dit neem, raak die regering nie “bekommerd” juis oor die feit dat soveel SA’s die land verlaat nie, NEE wat, kom ons spits ons toe om ANDER belangrike sake en aktuele van die land, dis
Thankx
As jy swart is mag jy
drooogmaak en ‘n moerse pakket beding net om weer in ‘n hoër, alternatiewe pos aangestel te word. Baie voorbeelde.
Wat sien die klein
Ek hoef nie te swot nie, daar is baie plekke om te werk.
droogmaak waar ek werk en steel en dan kry ek ‘n moerse pakket.
Ek mag
Dus begin hy/sy noual op skool skelm wees. Poste is manige
Die wiel draai, baie mense sal dit dalk nie sien nie maar die wiel sal weer draai!
EN hy het Julius Malema as held wat vir hom leer dat dit goed is om die witman sleg te maak.
So groei hy op en die Malemas word ‘n menigte………
Dit sou wonderlik wees as dit so maklik was om te sê split SA in 2 en laat die ANC hulle mensies vat en aan die eenkant gaan bly en die res aan die ander kant dan kyk ons wie is waar oor so 5 jaar
Dis hoekom hulle ons nie ‘n Volkstaat wil gee nie.
Hulle kan ons nie beat nie. Fokkers!!!
Dis presies hoekom daai jong oukie met ‘n haelgeweer onder hulle ingevaar het so ruk terug! Sy kop het hom gelos en ek vwermoed in die toekoms gaan daar nog sulke gevalle wees
Nuwe post
As iets my moet oorkom of my kinders wat met daai vrou op Carte Blance oorgekom het sal ek nooit weer dieselfde wees nie. Ek kan my nie die verbitterdheid in jou gemoed eers voorstel nie.
Ek ken darem ‘n paar name om te noem en nrs om te bel indien so-iets gebeur, maar sal die donners my toelaat? Fokkit hulle gaan wel
agterna.
Ja hou maar aan grappe maak, druk julle koppe onner die sand. Ek voel die jammerste vir die wat ok maar net kan se “ag se tog iets positiefs toe”.
Ja dis ok al wat jy kan doen nie, se iets positiefs en maak asof reality nie bestaan nie. Ag sjame.
Solank dit tog nie met MY gebeur nie is wat jy rerig dink ne?
Ag sjame.
Pateties.
Maar gelukkig is ek al 14 jaar terug daar weg, so ek gee nie rerig om nie…