290

VIVA AFRIKAANS!

afrikaansDaar bestaan geen moontlikheid dat die regering Afrikaans só kan help ontwikkel dat dit soos Engels op ’n vlak kom waar dit “ten volle kan deelneem en die vrugte kan geniet” van wêreldwye ontwikkelinge nie.

Dieselfde geld trouens al die ander landstale buiten Engels.

Só sê mnr. Philemon Wakashe, direkteur-generaal van kuns en kultuur, in ’n beëdigde verklaring wat met die volle toestemming van pres. Jacob Zuma en twee ministers Vrydag by die hooggeregshof in Pretoria ingedien is.

Die ministers is mnr. Jeff Radebe, minister van justisie, en me. Lulu Xingwana, minister van kuns en kultuur.

Wakashe se verklaring is ingedien in die geding waarin mnr. Cerneels Lourens, prokureur van Brits en stigterslid van die Vereniging van Regslui vir Afrikaans, ’n bevel vra dat die parlement, Zuma en die ministers gedwing word om hul grondwetlike plig na te kom deur ’n nasionale taalwet te aanvaar.

Lourens sê hy wil nie net verseker dat Afrikaans sy regmatige plek inneem nie, maar ook al die ander landstale wat tans “ondergeskik” is aan Engels.

lees verder hier

Afrikaans gaan NOOIT op dieselfde ‘level’ as Engels wees nie.Dit is die realiteit. Afrikaans se voortbestaan hang 150% af van hoe gereeld die taal deur  mense gepraat en gebruik word….as ons ophou afrikaans praat en gebruik as moedertaal, dan is dit die ‘einde’ van ons taal

Kommentaar (290)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. Fishy:-) sê:

    :1e:

    RAAAAAAAAAAAWR!!!!!!!!!!!!

    :lol:

  2. Gert sê:

    Ons moet ons Moedertaal praat, en nie toegee aan die winkelassistente wat kwansuis nie ‘n woord Afrikaans kan praat nie.

  3. witgesiggie sê:

    Ek like dit om Afrikaans te gorrel! :lol:

  4. witgesiggie sê:

    Die standaard van my 2de taal laat soms veel te wense oor!
    :fokkit: Ek kan suiwer gaan as dit moet! :lol:

  5. naaldekoker sê:

    As ek môre aand die Powerball wen – gaan ek bydra tot n gratis Afrikaanse universiteit – Viva Afrikaans.

  6. witgesiggie sê:

    As ek my kommentaar hier besig en almal draf elders wonder ek waarmee hou die geagte liewe groen waterdiertjies hulself besig. Dalk om hulle daaglikse brood in die sweet van hulle aangesigte te verdien? :lol:

  7. TANNIE sê:

    Afrikaans is my taal! Wens wel ek was ‘n swart taal magtig – sodat ek weet wanneer die fokkers van my praat!

  8. Bollie sê:

    Gewoonlik vra ek ook om in afrikaans bedien
    te word en indien ek nou sien die persoon kan
    nie afrikaans praat nie, sal ek engels praat.

  9. TANNIE sê:

    nou is ek rasend honger! Lus nou ‘n bielie van ‘n biefstuk!

  10. Joe sê:

    Dit is nie die eerste keer dat Afrikaans onder druk verkeer nie. My ouers het nog in Hooghollands en Engels skoolgegaan, Maar Afrikaans het gewen. Daar is tans meer mense wat Afrikaans magtig is in hierdie land as enige ander taal. Druk vernietig nie ‘n taal nie. dit versterk dir taal. Wat ‘n taal vernietig is as die jonger geslag te lui is om die taal behoorlik te gebruik. En Dan dinge soos MIXIT wat werklik die taalgebruik van die jeug befoeter!

  11. naaldekoker sê:

    Ek het iewers gelees dat die afrikaans sprekendes nog steeds die grootste bydrae aan SARS maak.

  12. Daisyblom sê:

    Ek vloek seepglad in sesotho :mrgreen:

  13. Dezzy sê:

    Afrikaners is wereldwyd bekend vir al die :kak: wat hulle aanjaag as hulle gesuip is :lol:

  14. Mystic sê:

    OK Genius vra asb. vir enige “Diana model 50″, “Diana Stutzen 46/7″, “BSA Airsporter” of enige “Falke” te koop? :dellie: :dellie:

  15. Joe sê:

    Afrikaans is ‘n ryk taal met baie mooi uitdrukkings. Jy kan sê :ek het vanoggend ‘n houtbek = :babalaas: Probeer die in Engels sê. Jy kan nie!

  16. witgesiggie sê:

    Hier in die Noordelike voorstede van Kaapstad is almal nog lekker Afrikaans. Dit is ‘n uitsondering om te moet Engels praat.

  17. Meermin sê:

    Party goed sè nou maar net lekkerder in Afrikaans …

  18. witgesiggie sê:

    Die Kleurlingbevolking hierrond praat meestal Afrikaans met ‘n humor-faktor 10!!!! :lol:

    • Meermin sê:

      Hulle mag darem maar Afrikaans gooi, veral die klompie in Uitenhage … ek het eendag ek was seker so 17 so geloop en luister vir twee kleurlinge dat ek myself tes mo ers in ‘n paal in geloop het!!

  19. Meermin sê:

    Vertaal: JOU DRIE DUBBELE KEN SOOS ‘N OORLOG SKIP
    HY HET SO AFDRAENDE GESIG SOOS ….
    JOU WEESHUIS BROOD LIPPE MAAK MY NAAR

    JOU VOET IN ‘N VISBLIK hel dit klink weird in Engels!

  20. Gert sê:

    @ :stig: Boontoe vir jou ‘n boodskap gelos.

  21. Joe sê:

    As julle Kapenaars wil humor in Afrikaans wil hoor, gaan luister na die blommeverkopers by Trafalgar Place langs Adderleystraar in Kaapstad.

  22. Meermin sê:

    Soms hou ek my dom, maar verstaan Sotho redelik goed, en praat so hier en daar iets in Sotho, my jonger suster praat Sotho soos ons hier Afrikaans praat, sy het al een keer in PNP EAST RAND MALL die een dag ‘n Marmite Monstertjie sleg gesè in sy eie taal!!

  23. luke puke sê:

    :wag: :wag: :parra: s ek het baie slegte nuus. Ek het die naweek :kougom: en UTC se uitslae bestudeer en tot die volgende gevolgtreking gekom.

    :sielispeeer: :gert: :des: :bosvark: :stig: :fokk: :fishy: :ba: en n paar ander :parra: s is heeltemal ge :fokk: en daars geen hoop meer nie behalwe om hulle self te :skiet1: :koets: :moersad:

    :jannas: :jane: :mystic: :meermin: :Kadoes: en nog n paar sal dit maak met intensiewe berading, sorry :tjomme:
    dat die slegte nuus van my af moet kom.

    :joe: is bevind dat hy die hoofseun kan wees. :moersad:

    Ek bestudeur nog n paar :parra: s en sal julle mail.

  24. Joe sê:

    :mystic: hoekom is jy ‘n deskundige op windbukse?

  25. PIET sê:

    ‘n Samajoor in die OU Army kan die mooistre afrikaans praat.

    Hy vloek jou en jou Ma dat jy skaam kry dat jy ooit in jou familie gebore is :lol:

  26. Des sê:

    mooi afrikaanse woord…… :tiete:

    :lol:

  27. Joe sê:

    luke puke Hoofseun van wat?

  28. naaldekoker sê:

    :luke: ek stel voor jy bedank daardie werkie – die :parras: is CHEWINGGUM sensitief :wink:

  29. Daisyblom sê:

    Ek het verlede week gewerk dat die rook trek… vandag tjommel ek hier rond in my “offies”, niks om te doen nie!

  30. luke puke sê:

    My berading begin vamiddag om 4 uur in die Kaap erens in n kroeg en almal wat dit bywoon wees gevaarsku dit kan laat aanhou. Ek sal teen einde van die maand n sessie in Pta kom hou. Ons kan dit sommer weer daar by die Dros hou. Ons hoofseun :joe: sal weer alles reel en dit deurgee na almal toe.

  31. BOSVARK sê:

    :daisy: jy het nog nie vertel van die kamp nie,

    wie waar hoekom boyfriends ?????

  32. naaldekoker sê:

    Sit nou en wonder HOE het ons reg gekom sonder/voor INTERNET en internet Banking. Dit maak die lewe darem net soveel makliker.

  33. Middelvinger sê:

    Fokkit, ek is verveeld!! Waar is Griffel se nommer, dalk kan ek gaan deure afskuur of iets!!

  34. Des sê:

    :luke:

    Aanvaar jy mediese fonds kaarte vir jou berading?

    :tiete: :tiete1: :tiete: :tiete1: :tiete: :tiete1: :tiete: :tiete1:

  35. Joe sê:

    :mystic: ek doen al my geldtransaksies oor die Internet. Baie maklik en veilig.

  36. Daisyblom sê:

    @ Middelvinger.. sien jy nie kans om vir die ander bekende patalogiese firma te gaan werk nie?

  37. nicole sê:

    môre julle, ek doen ook al die banking op die internet, is net skrikkerig om by die ATM te gaan geld trek!

  38. Gert sê:

    :luke: :wtf: Ek het my dan so goed gedra? :moersad: :nee: :lol:

  39. Joe sê:

    :mystic: ‘n Pruimboom dra pruime. Wat dra ‘n pramboom? :roll:

  40. Joe sê:

    :daisy: hier by ons is die meeste ATM’s nou binne winkels sodat hul nie beroof of opgeblaas kan word nie.

  41. Meermin sê:

    ekke sit nou hier en luister na: BASSHUNTER – I WILL LEARN TO LOVE AGAIN – baie mooi song!!

  42. naaldekoker sê:

    @ :daisy: Jy sal my NOOIT vang met Warm BIER terwyl ek kamp nie maak nie saak hoe lank ek kamp nie. En daar is ek vol :kak: my bier moet nie net koud wees nie, maar yskoud. Gelukkig het ons vriendekring nie nou klein kindertjies nie. :smile: en waar is Kriekerasie nou sy sal sê Krieke raas nie. Klink of jul dit geniet het.

  43. Joe sê:

    :parras: is daar regtig ‘n ding soos ‘n pramboom of tek :mystic: my been?

  44. Mystic sê:

    :joe: ja regtig. Die bas het pramme wat lyk soos Madonna se bra :lol:

  45. TANNIE sê:

    steyn nou 5 paaltjies

  46. Stig sê:

    Steyn is on the roll

  47. Des sê:

    :f5: :tiete: :tiete1: :f5: :tiete: :tiete1: :f5: :tiete: :tiete1: :f5: :tiete: :tiete1:

    Die stelsel is weer staaaaaaadig vandag

  48. BOSVARK sê:

    :lol: 237/9 nou val alles uitmekaar

  49. TANNIE sê:

    ag tog, hoekom blaf die honde so

  50. Stig sê:

    Joe vra dat julle asb van nou af asb net engels met hom praat deur die dag in die aande kan julle maar afrikaans praat. Dit is vir sy eie gerief want hy werk heeldag met engelse kliënte

  51. Stig sê:

    Hulle moet nou vir Morkel ook loslaat!

  52. Joe sê:

    Nee dankie :fokk: ek wil nie in die dorp bly nie!

  53. TANNIE sê:

    steyn
    nou 2 paaltjies – 6/51

  54. TANNIE sê:

    njammies – nou kan hulle sommer weer kolf.

  55. Stig sê:

    Steyn is now bowling seven different sorts of shit out of the Indians :lol:

  56. Black Adder sê:

    Hallo, wat mis ek?

  57. Jane sê:

    Môre :parras: lekker Maandag vir julle :wink:

    DANKIE MENEER GENERAAL FOKK :lol:

    :lippies: :soen: :lippies: :soen: :lippies: :soen:

    :jane1: :jane1: :jane1: :jane1:

  58. Mystic sê:

    :joe: ek kry ook nie jou plante nie. Sover ek onthou is dit ‘n inheemse boom en kom in die Tsitsikamma geweste voor. Sal probeer onthou wanneer ek weer met my Ma gesels – sy behoort die botaniese naam te ken

  59. TANNIE sê:

    233 – almal uit
    steyn 7 paaltjies

  60. Stig sê:

    Daar is almal uit! 233/10

  61. Gert sê:

    Hulle moet opvolg!!

  62. Gatvol sê:

    :joe: daar is ‘n boom wat in die volksmond perdepram genoem word. Ek dink inheems

  63. Mystic sê:

    :joe: darem “Mammillaria” ook opgespoor. Dis pragtig. oukei nou kan ek weer voortgaan met die lewe :oops:

  64. nicole sê:

    :jane1: hoekom kyk jy nie anner kant toe nie?? jy moet ‘n slag agter jou kyk dan sal jy weet of :joe: of :gert vir jou inhaal!

    :joe: :gert: :jane1:

  65. Gatvol sê:

    :joe: kaktusse raak gesog – as jy ontslae wil raak kan jy gerus ‘n kwekery kontak – jy maak dalk nog ‘n geldjie vir die koop-vir- :fokk: – ‘n-bike fonds.

  66. Gatvol sê:

    1 – 1 :lol:

  67. Qwastor sê:

    Ai Stig, jy moan dat jy frustreerd omdat jy nie in Afrikaans gehelp kan word nie… maar die joke is – jy verwag van hulle om Afrikaans te praat – al is hulle Zulu, Xhosa of Pakistani?

  68. luke puke sê:

    Paaltjie!!!!!!!!!!!!!!!!

  69. Kadoes sê:

    Hoor hier oor perdepram :

    Small knobwood
    Zanthroxylum capense
    This is a protected tree in South Africa (CITIES I). The tree is usually a small multi-branched tree of about 10 meters in height, but may reach 15 meters in favourable conditions. In Afrikaans this tree is known as Perdepram. In Zulu it is known as umNugumabele meaning ‘white womens breast’. In Zulu it’s name has been derived from the scattered cone-shaped ***** on the trees’ bark.

    Res hier http://www.monkeyland.co.za/trees.htm

  70. Joe sê:

    Slimkind :kadoes: nou leer ek weer nuwe goed.

  71. Mystic sê:

    NUWE POST

  72. Ja … en ek wonder wie dra die land ekonomies?

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!