140

ZOO KEEPER

zoo keepern Kriminoloog het gister aan die hof voorgestel dat Cézanne Visser (32), wat seksmisdade gepleeg het, nie tronk toe gaan nie, maar korrektiewe toesig opgelê word en by die dieretuin werk.

Visser, ’n voormalige advokaat, het die intellek en psigiese vermoë om “die dwaasheid van haar optrede in te sien”. Sy kan haar in die gemeenskap rehabiliteer sonder om eers ’n termyn in die tronk te sit, het dr. Eon Sonnekus, forensiese kriminoloog, namens Visser in die hooggeregshof in Pretoria getuig.

Die staat kruisondervra Sonnekus vandag.

Sonnekus het ’n maksimum van drie jaar korrektiewe toesig vir Visser voorgestel en huisarres vir dié tydperk.

Hy het voorgestel sy werk 60 uur per week. Visser, van Pretoria, het ’n administratiewe pos by Safari Cargo Systems in Kempton Park.

Nog ’n voorstel is dat sy agt uur per maand gemeenskapsdiens by die dieretuin verrig.

lees verder hier

BELAGLIK.

Dat Barbie ‘n vivtim van Dirk Prinsloo was, is debatable. En irrelevant.Die enigste en ultimate victims in hierdie geval is die weeskinders wat seksueel gebruik en mollesteer was.Punt.

‘n Gedeelte van die vonnisoplegging moet ‘n ‘rehabilitasie element’ bevat…MAAR die oorgrote gedeelte van daai vonnis moet ‘n STRAFELEMENT bevat…en om weekliks in die Zoo te gaan olifant en das kak weg was, is beslis nie ‘n straf nie (plus, kinders like van ‘n zoo en Barbie moet sover as moontlik van enige kind af gehou word).

Dit sal ‘n absolute onreg wees teenoor elke kind wat al seksueel gemolesteer en gebruik is,as hierdie vrou nie ‘n ‘propperse’ straf kry nie. Daar MOET eenvoudig ‘n voorbeeld van haar gemaak word, anders sal die hof ‘n baie, baie swak boodskap uitstuur.

Kommentaar (140)

Kommentaar RSS vir die Inskrywing

  1. Stig sê:

    Hoekom sukkel ons so

  2. Stig sê:

    Ek vermoed ook Barbie gaan nie sit nie

  3. Sharpshoot sê:

    Dis nou waaragtag – “Byte the hand that feeds you” daai foto!
    Fokkit!

    Oor Barbie het ek lankal my sê gesê.

  4. PIET sê:

    As sy Zoo toe gaan is die klein apies nie veilig nie :lol:

  5. Stig sê:

    Tendulkar 100* :nee:

  6. fishy sê:

    sy sit klaar. op die regter se skoot. :koes:

  7. naaldekoker sê:

    watter Ouer gaan dan hul kinders Zoo toe stuur??

  8. Daisyblom sê:

    Haar hele storie moet nou net verbykom. Ek is nou moeg om haar stories te lees.
    Terloops, haar eintlike straf is dat sy lewenslank met die skandvlek moet saamleef. Is dit nie erger as tronkstraf nie?

  9. Stig sê:

    Hierdie saak gaan ‘n benchmark stel vir mense wat kinders mollesteer

  10. Mystic sê:

    “het die intellek en psigiese vermoë om “die dwaasheid van haar optrede in te sien” m.a.w. sy is verantwoordelik vir haar :kak: en weet presies wat sy gedoen het :biets:

  11. Stig sê:

    Wanneer is haar vonnis?

  12. Stig sê:

    Wragtag vat Harris Tendulkar se paaltjie!

  13. Fokk sê:

    Jissssssss! BARBIE IS HOT!!! :njam:

  14. naaldekoker sê:

    Om in die Zoo te werk issie n straf nie – ek sal nie omgee om daar te werk nie, want ek is mal oor diere en buite lewe.

  15. Kadoes sê:

    En toe chat ek met myself hieragter ….. :roll:

    Wat ek wou sê …

    Ek sien ek is wragtig nie meer op beste performer bosparra map nie en vandag gaan ek ook omtrent net kan rooflees. Boe hoe hoe …. niemand mis my ook nie.

    Wil net sê oor die kiekies van Haiti wat Gigi gestuur het. Ek het hulle mooi bekyk en beloer en toe besef dis nie Haiti nie … dit was die Tsunami ‘n paar jaar terug se foto’s. In Haiti het niemand in die see beland nie. Die tsunami foto’s is al menige kere gepubliseer met nuwe rampe ….

    Maar daar is heelwat baie erge foto’s op die web oor Haiti ook.

  16. Kadoes sê:

    Oor die onderwerp wil ek my nie meer uitlaat nie …..

  17. Dezzy sê:

    Oooo Hier is julle

  18. Dezzy sê:

    Sy mag glad nie naby die Slangtenke en Parradam werk nie

  19. Gemaskerde sopbeen sê:

    Hallo parras

    Daar was sprake dat Dirk Prinsloo fotos van seks met diere in sy berugte album het. As dit waar is sal ook nie die diere in die dieretuin veilig wees nie. Die dieretuin bied ook vakansie programme aan vir kinders wat behels oa om hokke skoon te maak. Hoe seker is die owerhede dat sy nie dalk aan die kinders sal vat nie. Sy moet ‘n ander straf uitdien.

  20. Dezzy sê:

    Barbie….. keer vir jou wickets

  21. Stig sê:

    Barbie se straf is dat sy vir die volgende 5 jaar onder fokk se toesig moet wees!

  22. Fokk sê:

    Dit is amptelik – Ek is die broodbak koning van die hele fokken interwebs!

    FOKKIT – ek het nou die LEKKERSTE brood gebak – NJAM!

  23. Daisyblom sê:

    Barbie en krieket is boring… kom ons praat oor iets anders…

    Wie like hulle skoonma’s meer as wat nodig is :?:

  24. Dezzy sê:

    :kadoes: wat is die telling

  25. Sharpshoot sê:

    Fokk, gooi gou daar ‘n vinnige brood resep ag toe man!

    500g selfraising, 340ml bier of water, en sout?

  26. Gatvol sê:

    brood, botter kaas en appelkooskonfyt :njam:

  27. Fugly sê:

    Hallo julle.

  28. Gatvol sê:

    205 – 5

  29. Dezzy sê:

    Piesangbrood

    250 g margarien
    500 ml suiker
    6 eiers
    5 x 250 ml + 60 ml koekmeelblom
    3 ml koeksoda
    30 ml bakpoeier
    7 ml sout
    750 ml fyn piesang (8-10 groot piesangs)
    15 ml vanillageursel

    Voorverhit die oond tot 180 grade. Smeer drie klein broodpannetjies goed.
    Room die botter en suiker. Klits die eiers een vir een by en klits goed na elke byvoeging. Sif die meel, koekoda, bakpoeier en sout saam. Vou die droë bestanddele afwisselend met die fyn piesang in die bottermengsel in. Verdeel die beslag tussen die drie broodpannetjies. Bak vir ongeveer 60 minute of tot gaar.

    Variasie:
    Vir ietsie anders kan die beslag ook in gesmeerde muffinpanne geskep word. Bak dan vir 20-30 minute by 180 grade.

  30. Des sê:

    Vrouens in die tronk vat hulle mieliepap en plaas dit in sykous en laat dit hard word. Gebruik dit dan vir genot…..

  31. Stig sê:

    Wie het al daai hoender geeet wat waar mens die bier blik in sy hol op druk en dan braai?

  32. Gatvol sê:

    209 – 6

  33. Sharpshoot sê:

    Fokk…. 8 minute is al verby!

  34. Stig sê:

    Harris het vir Dohni :lol:

  35. Gatvol sê:

    Fugly aangename kennis en welkom. Ek neem aan jy wasn nog nooit hier nie, het nog nooit hier gelees nie en heeltemaal toevallig hier op bosparra afgekom?

  36. Kadoes sê:

    :des: ek lees jy was ook ampertjies in ‘n ongeluk vanoggend. Ek en Pollie ook – hy wat my om my kar te gaan kry in Hatfield en toe draai ons ewe in Burnettstr in wat nou ‘n eenrigting is.

    Pollie ruk die kar weer om en ons gaan reguit oor … maar kan jy glo die mense wou ons moer!!!!! :roll:

  37. Dezzy sê:

    Fugly is f****n Ugly :lol:

  38. naaldekoker sê:

    Ek sal een wen Nommer in die Powerball met jul deel >> NO 13 Die res moet jul maar self raai :grin:

  39. Joe sê:

    :ss: ek was nou lank van die lug af. Jy het gevra wat vreet Laika. Eukenuba pille soos aanbeveel deur ‘n Schnauser teler hier naby. teen R150/3Kg

  40. Daisyblom sê:

    En die famous broodjie is op n nuwe post!

  41. pluim sê:

    ek wil nie eintlik ietsie hier sê nie, soos :kadoes: MAAR ek gaan.

    Barbie is al tot vervelens ‘n voorbeeld gemaak hier op BP en in die media. Sy is uitgevloek van ‘n kant af, sleggesê, en dan moet sy in die openbaar loop en haar kop hoog hou. Vir hoeveel jaar gaan dit nie nou al so aan dat die hof sy verloop neem, en dan neem die hof sy verloop en dan weereens weer. 7 Jaar?????

    In teenstelling daarmee is onse Dirk Prinsloo gearresteer binne 14 dae sit hy vir 13 jaar in die tronk. En wanneer gaan ons vir Dirkie hier sien om met hom af te reken? En hoeveel van die getuienis gaan dan beskikbaar wees om teen hom te getuig. En hoekom het die hof nie iets aan Dirkie se patroon agtige gedrag gedoen toe dit aan die liggekom het nie? Hoeveel girls loop met Dirk Prinsloo se naam of in hulle lies of onder hulle naeltjie of agter op hulle rue, met silikon boobs en blond gekleurde hare ( brunette goes blond for sexy Dirk) of is dit nie abuse genoeg om verhoor te word nie?

    Verder, AS ons ‘n voorbeeld van mense wil maak tov kinders, hoekom nog vroetel oor wetlikheid van prostitusie, want dit verhoog die kanse op “human/child trafficking” maw kinder ontvoerings en aborsies – baie meer kindertjies wat baie meer skade en wonde gaan opdoen as wat Barbie in haar kort lewe sou kon uitdink.

    Verseker het sy erge oordeelsfoute begaan as Dirk se handlanger – en as sy terugkyk in haar lewe, kan ek my indink hoe groot haar vernedering moet wees.

    MAAAR om haar te straf om dat die samelewing kwaad is en net wil vergeld, sou heeltemal verkeerd wees. Ek sê nee, gee haar ‘n billike straf wat by die oortreding pas en neem in ag die lang en uitgerekte hofsaak, waaraan sy tot nou toe blootgestel is in die hof en buite die hof.

    Weereens belaglik!

  42. Fugly sê:

    Party van julle is lekker snaaks

  43. electric sê:

    Baaarbieee ! sela asb julle

  44. hubert sê:

    :snert: Bring daai :biets: vir my, ek sal haar :opvok: ek kannie glo dis al wat sy kry nie.

Los Kommentaar




Gaan na Gravatar om 'n prentjie langs jou naam te kry.

Kliek hier vir 'n lys van al die "Fokkies"!