Eish.Hierdie vool is baie,BAIE ongelukkig.En funny.
Is daar iets soos ‘klein mannetjie-sindroom’?
Het mense nog ‘issues’ met hulle lengte en gewig en en en en.Kom daar nie ‘n stadium in jou lewe wat jy basies ‘n groot vet middelvinger voel vir wat ander van jou en jou doen en late dink nie?
This entry was posted
on 9 June 2009 at 10:00 am and is filed under Kuifkop.
You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can skip to the end and leave a response. Pinging is currently not allowed.
Dankie ek sal beslis probeer, kan ek oor die toonbank koop? Al wat nog ooit vir my gewerk het was kortisoon maar ek hou nie daarvan om dit te gebruik nie.
Voel ‘n wie is jy afterall om my te oordeel, uiterlikke / innerlikke want jy ken my nie, klaar oor en uit…..ek sal nooit dat my man of familie skaam kry vir my nie, maar die donder weet alleen, bepaal jou by jou doen en late en los ander mense uit
Ek se niks oor mense se bakore, lang neuse, pokkelpensies, ens. nie….. min mense is n oilpainting!
Maar wragtag, knip die hare in die ore, maak skoon die toonnaels, was jou hare en trek ordentlik aan…
As jy n gelapte baadjie wil dra om n punt te bewys, moet jy nie kla as jy op jou gelapte baadjie beoordeel word nie.
Hierdie topic is vir :bosvark: hy is kort en vir my ek is lank en en en en …… ja ek wys ‘n VET middelvinger vir sekere mense wat my nog steeds na 19kg wat ek verloor het nog steeds vir my vertel hoe dik en vet en en en ek is !!!!
Die BMW vra vir die Volla, “Hoekom sit jou oë buite jou kop en nie soos myne binne nie?
Die Volla sê: “Kom ons kyk hoe lyk jy as hulle jou enjin in jou agterend druk!”
Uiteindelik refresh BP. Wonder hoe lank gaan ons stelsel nou weer neem om weer te refresh?
Nee wat, van die begin af is my motto :des: is :des: :des1: het nie ‘n probleem om sy gesig vir ander te wys nie. Die een wat ‘n issue met my het, dis sy/haar verlies.
:mmermi9n: wie is dit FB hel ek het myne Aug - September laasjaar laas besoek …. :des: ons sukkel vandag net so met ons peecee’s !!!! Die dat ek met tye verdwyn !!!!! Het al ‘n slag by Mr Price in Sammy Marks gaan rond drentel vir meer as ‘n uur !!!
:eendjie: ek ken daardie noordkaap koue daarom is dit glad nie koud in die kaap nie (vir my) Jy hoef nie jou dorp te noem nie , maar as jy wil gee my n naam van een van die buurdorpe (net nuuskierig)
Aantreklike dame sê vir dr. dat elke keer wat sy haar bene oop/toe maak is daar so fluitgeluid
Dr. sê nou laat ek hoor - sy maak haar bene oop - en daar is ‘n duideilike fluitgeluid - bene toe - selfde storie
Dr. is verbaas, konsulteer sy ginekoloog handleiding maar kry geen antwoord. Hy besluit om sy kollega te bel en te vra of hy al ‘n soortgelyke geval teegekom het.
Hy bel sy tjom en sê hy moet luister en hy hou die telefoon tussen die girl se bene en sê vir haar maak oop - fluit - maak toe - fluit.
Hy hou telefoon by sy oor en vra vir sy kollega - het jy gehoor
Nee se kollega, al wat ek gehoor het is een of ander wat in my oor fluit !!
:meermin: Jy het jou belofte verbreek, en die ooreenkoms was dat indien jy jou belofte verbreek, praat ek NOOIT weer met jou nie. Dus, ek en jy praat nie weer nie!!!!
mense neem soms nie korter manne ‘ernstig’ op nie.in my beskeie opinie.
en as daai korter manne nog traai langer lyk deur boots met moerse hakke/sole aan te trek, dan raak dit funny
O ja fok, daar is so iets soos klein mannetjie sindroom, ek kan ‘n fokken boek skryf daaroor. Hierdie dose wat kort is behandel altyd ander mense soos kak en dink as hulle poepholle is maak dit op vir hulle lengte en hulle klein totties, fokkers! EN dan koop hulle moerse groot 4×4s om hulle self beter te laat voel…my ex baas was kort, as ek my selleto’s aangetrek het was ek langer as hy, fok, hy kon dit nie handle nie, hy moes so in my tiete vaskyk as ek gepraat het met hom….en ek het dit natuurlik uitgebyt…KLEIN MANNETJIES met kleint totties en moerse bekke en egos.
het jy toe die knoop deurgehaak Saterdag? FOK MY
Dis pis koud julle….maar ek’t myself belowe nadat ek moerse pregnant was in ‘n hittgolf Des, dat ek nie gaan kla oor die koue nie, hierdie somer was vir my baie erg.
Jys reg, hulle koop almal hierdie groot 4×4’s en dan weet hulle nie hoe om die goed te parkeer nie. Ek dink hulle moet by die malls langsaan die dissable parkering nog op sit wat lees “parking for short syndrome 4×4 drivers”.
Wag laat ek gou gou hierdie aansoek vorm invul vir parkering in Sammy Marks dan gaan dit my R30 ‘n maand kos, die werk betaal dan die res ….. ons gebou se parking is te min, ons mense park hier, Sammy Marks en in die Old Mutual gebou ….
Enige vrou het cleavage man, party meer as ander. So fokken what. Menige tert het al of nie ‘n job gekry of ‘n order gekry omdat sy cleavage stunt probeer trek het.
Daar bestaan defnitief klein mannetjhie sindroom, werk elke dag daarmee….. Wel of ons dit wil weet of nie, die wêreld is ingestel op looks, maar gelukkig met ouderdom kom ‘n mens op ‘n punt waar jy goed voel in die lyf waarin jyis. Ek probeer gesond leef en oefen gereeld, omdat dit vir my lekker is, maar ‘n model lyfie sal ek nie hê nie, stry maar altyd met daardie ekstra 4 kilo’ wat jy nie wil hê nie.
Mense wat se lewe oorheers word oor hoe hulle lyk is baie ongelukkig, want jy kan net soveel doen en verder moet jy maar aanvaar hoe jy lyk.
Ek is na jare op die plek waar ek kan sê ek voel ‘n veer wat jy van my dink en die lewe is te kort om oor goed te worry waaraan jy net moooi niks kan doen nie!!!
Middag Almal. Ja kyk, jy sal maar altyd ‘n klomp dose kry wat nooit gelukkig sal wees nie. My vrou moan tog altyd oor my groot pens en se ek moet saam haar gaan gym of iets maar wat sy nie weet nie is ek werk elke aan aan hom… in die pub! haa haa
Baie mense het ook maar vet/maer gene ge-erf, hoekom moet ‘n mens
altyd maer wees om goed te lyk, solank ‘n persoon netjies is kan hy mos
lyk soos hy/sy wil- verpes ook hare in ‘n man se ore en vuil naels.
Man stap by die boekwinkel in en vra vir die klerk:-
Waar kan ek die boek -DIE MAN, DIE HOOF VAN DIE HUIS KRY.
aantwoord die klerk- ‘meneer moet maar daar indie regterkantste
hoek gaan kyk dis by die feeverhale’.
An attractive blonde from Dublin arrived at the casino and bet twenty thousand dollars on a single roll of the dice She said, ‘I hope you don’t mind, but I feel much luckier when I’m completely nude.’
With that, she stripped from the neck down, rolled the dice and yelled, ‘Come on, baby, Mama needs new clothes!’
As the dice came to a stop, she jumped up and down and squealed ‘YES, YES, I WON, I WON!’
She hugged each of the dealers and then picked up her winnings and her clothes and quickly departed. The dealers stared at each other dumb founded.
Finally, one of them asked, ‘What did she roll?’ The other answered, ‘I don’t know - I thought you were watching.’
ivm jou vraag op vorige post, jip, als is gereel en kant en klaar ons wag net vir die dag om aan te breuk…. kan eintlik nie meer wag nie ook nie vir ons heuning maan nie.
A young man goes into the Job Center in Sandton and
sees a card advertising for a Gynecologist’s Assistant. Interested, he
goes to learn more.
“Can you give me some more details?” he asks the clerk.
The clerk pulls up the file and says, “The job entails getting the
ladies ready for the gynecologist. You have to help them out of their
underwear, lay them down and carefully wash their private regions, then
apply shaving foam and gently shave off the hair, then rub in soothing
oils so that they’re ready for the gynecologist’s examination.
There’s an annual salary of R650,000, but you’re going to have to go
to Paarl in the Western Cape. That’s about 1100 km from ****.”
“Good grief, is that where the job is?”
“No sir — that’s where the end of the line of applicants is right now .”
Ou tannie staan ook op die OK se stoep en huil snot en tranne, die sekuriteit vra haar wat is fout? Ou Tannie se ” Ek is onlangs getroud met n griekse g od van n jong mannetjie, hy was my was goed, kook die lekkerste kos bevredig my 4-5x op n slag 3 keer n dag, hy doen als wat ek hom vra en kyk nie net die heeldtyd tv nie, hy maak die huis skoon en doen die tuin ook” Sekuriteit vra” Nou hoekom huil tannie dan so erg?” Ou Tannie se “Ek kan nie onthou waar ek bly nie”
Jy kan dit weer se, ek dink ek is een van die gelukkige vrouens wat n stunning man getrou het, as ek so na my vriendinne luister kry ek hulle baie jammer.
die van julle wat nog nie vir tafelberg gestem het nie, hier’s die link weer. en namens die berg, dankie aan elkeen wat alreeds gestem het. current ranking is nou 5. whooo-hoooo!!!
Thanks tjom, dit is nou wat mens noem bemoedigend!
Comment by Ou Grootte
2009-06-09 13:06:35
Nee, ek bedoel eintlik pas jou self goed op… moenie as jy siek is 5uur in die oggend begin werk nie en as jy 5uur die oggend begin werk, trek warmer aan.
As jy n man is en jy is short but sweet dan is jy n wonder werk want daar is min kort mans wat so is, maar as jy n vrou is dan het ek dit verwag want alle kort vroue is sweet… vrae my, ek is een van hulle
Warning: mysql_connect() [function.mysql-connect]: Access denied for user 'mchildren_1'@'infong714.kundenserver.de' (using password: YES) in /homepages/9/d133497634/htdocs/www.bosparra.com/wp-content/themes/default/ads/auctions_comments.php on line 3
Fatal Error: Could not connect to database server.
:piet:
:dezzy:
Laaste!
:naaldekoker:
” WINTER ”
Deur A.G. Visser
“Fok, dis koud!”
Fok - dis waar.
Winter is nie so erg nie!
Duidelik het jy nie winterstone of winterhande nie!!
Scheriproct werk uitstekend vir beide!
Dankie ek sal beslis probeer, kan ek oor die toonbank koop? Al wat nog ooit vir my gewerk het was kortisoon maar ek hou nie daarvan om dit te gebruik nie.
Scheriproct bevat onderandere ‘n ligte kortisoon, maar jy sal ‘n voorskrif benodig tensy jy jou apteker baie goed ken.
Was jy ernstig toe jy genoem het dat dit oook werk vir donker kringe om die ogies?
Natuurlik was ek ernstig, tsk!
Maar nou sit ek en wonder….
om dit nou vir die apteker te gaan vra…. hulle gaan vir my lag!
Maar is daai salfies nie vir die anoos nie?
Presies! Aambeie
Wat het 500 pote maar kan nie loop nie?
‘n Halwe duisendpoot.
More almal!!
Het gisteraand onder drie duvets , heater langs my bed , met my hond en ‘n warmsak aan elke sy geslaap.
Van waar is jy dat jy so erg koud kry?
Noord-Kaap
Dit is darem maar mooi wereld daai… sal glad nie om gee as manlief besluit om eendag daar af te tree nie.
Kry ‘n man
Dis te veel probleme
Ag nee wat, duvets, heaters, warmsakke en troeteldiere gee my nooit probleme nie…
Dagse dagse dagse, wat gaan hier aan
Het lanklaas hier ingeloer.
Yes yes :tiete: :tiete1:
Baie kort mannetjies (nie almal nie) wat ek ken het daai sindroom weet alles beter en wil/kan alles beter as jy doen, ek steur my min aan sulke :kak:
Morê :parras:
Ek weet nou nie of daar lig aan die einde van die tonnel is of nie - maar lees hier !!
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2527857,00.html
Hier by ons is so kort mannetjie wat dink hy is n reus…. nogal snaaks as hy teen donder weer try poep.
Voel ‘n
wie is jy afterall om my te oordeel, uiterlikke / innerlikke want jy ken my nie, klaar oor en uit…..ek sal nooit dat my man of familie skaam kry vir my nie, maar die donder weet alleen, bepaal jou by jou doen en late en los ander mense uit 
:jane: Wie :kak: jy uit?????????? :moenie so boos in die koue wees nie
Ai ou :jannas: Nie vir jou nie….
My opinie 
Ok !! vra net
Die arme klein poepol. Ek wonder wie het hom kwaad gemaak.
My bestuurder het beslis ‘n klein mannetjie sindroom, foeitog fok…weet alles, perfeksionis, netjies…..kak man, get a life
Ja en hulle wil altyd die hardste praat ook
:fokkit: En dan the man of the moment wees by ‘n funksie ook
OOOooeeeee Die parras is moerig……
Issie :dezzy:
Kyk hoe lag ek
:rofl: :rofl:
Ek vermoed klein mannetjie sindroom gaan baie keer hand aan hand met KP sindroom en dis waar die probleem inkom…
KP??????? Is dit klein :parra: ????????
Nie man, manlike weergawe van :parra:
O!!! Vooltjie sindroom
Hier is almal… ek pik nog rond by die vorige post…. TeTTe welkom terg, gaaf om jou weer hier raak te lees, wys jy net jou bates dan skoert jy weer?
Nee wat, ek was vir n ruk lank op n projek wat baie van my tyd gevat het, ek is nog besig maar kan darem so dan en wan kom inloer.
ou grapgat.
Ja nee wat, daai sonskyn dag agter op jou pic laat my verlang na die somer
Ek se niks oor mense se bakore, lang neuse, pokkelpensies, ens. nie….. min mense is n oilpainting!
Maar wragtag, knip die hare in die ore, maak skoon die toonnaels, was jou hare en trek ordentlik aan…
As jy n gelapte baadjie wil dra om n punt te bewys, moet jy nie kla as jy op jou gelapte baadjie beoordeel word nie.
ek is
ver van ‘n oil painting …. ek is maar net ekke, wat jy sien is wat ek is !!!! Take it of leave it !!!! Ek het nie myself gemaak nie !!!! 
Wie stry????????? huh
Hierdie topic is vir :bosvark: hy is kort en vir my ek is lank en en en en …… ja ek wys ‘n VET middelvinger vir sekere mense wat my nog steeds na 19kg wat ek verloor het nog steeds vir my vertel hoe dik en vet en en en ek is !!!!
Maar jy het laas dan self gese jy lyk soos n heavy duty trok wat dwars gepark het
19kg, dit is baie goed, volg jy n gebalanseerde dieet?
Sy het anorexia, as jy my vra ?
:bosvark: Gaan jou
Julle wat so kla oor die koue…kry so paar ekstra kilo’s en whalla die plobleem is opgelos (nie nodig vir baie nie)
Wie :verjaar: ek sien :bosvark: die vark eet alleen koek ….. geluk met die b’day wie dit ookal is !!!!
:smiiiile: :smiiile:
Sssjjuuut, nie so hard van koek praat nie, nou nou hoor my soet tand dit.
TeTTe , ou :harry: het darem na jou verlang………….!!!
GMPFfF…
er sal hom wat verbeel 
Die BMW vra vir die Volla, “Hoekom sit jou oë buite jou kop en nie soos myne binne nie?

Die Volla sê: “Kom ons kyk hoe lyk jy as hulle jou enjin in jou agterend druk!”
Ek sou seker net so pissed off gewees het as ek so gelyk het!
:meermin: hier is vir jou ook ‘n stukkie :cupcake:
Uiteindelik refresh BP. Wonder hoe lank gaan ons stelsel nou weer neem om weer te refresh?
Nee wat, van die begin af is my motto :des: is :des: :des1: het nie ‘n probleem om sy gesig vir ander te wys nie. Die een wat ‘n issue met my het, dis sy/haar verlies.
Ek geniet myself vir wie en wat ek is.
:hoor-hoor: Jy’t dit net mooier as ek gestel :des:
Dis daai double VO en Coke R14, wat hy so suip dis nie hy self nie
Die VO en Coke maak alles kleiner, dis hoekom hy met die verkyker moet kyk
Ek het nie ‘ probleem met enige iemand nie, Solank :meermin: my net Pizza gee is ek reg
Ek belowe :pontius: een klein stukkie :pizza: …… oom :jannas: ek is
ver van daardie gevaarlike maer gat siekte af !!!!!
Gaan praat :stront: op ‘n ander plek ek weet beter jy weeg seker nou al 45kg
neeeeeeeeee draai dit net om en sit so 3 kg by !!!!
:meermin: Jy’t baie guts om jou gewig so ten toon te stel….
Gewig is nie ‘n probleem nie 96 kg and going strong.
Vat ‘n groot hamer om ‘n groot spyker in te slaan…
Aha
maar jy het maar lekker gebloos oor al die aandag wat die knaap op jou gravatar gekry het … 
As dit net jy was, my gatsig is op Facbook saam met my lief maar hier is ek die een met die TONG.., :njam:
Wag net vir :mmermi9n: se Pizza, sy Dieet en ek sal eet.
:mmermi9n: wie is dit
FB hel ek het myne Aug - September laasjaar laas besoek …. :des: ons sukkel vandag net so met ons peecee’s !!!! Die dat ek met tye verdwyn !!!!! Het al ‘n slag by Mr Price in Sammy Marks gaan rond drentel vir meer as ‘n uur !!!
mmermi9n: Moes lees :meermin:
Kom van as daar te veel distractions en jy lees nie voor jy die knoppie druk nie.
:eendjie: ek ken daardie noordkaap koue daarom is dit glad nie koud in die kaap nie (vir my) Jy hoef nie jou dorp te noem nie , maar as jy wil gee my n naam van een van die buurdorpe (net nuuskierig)
ooeee ja ek het in Burgersdorp en Queenstown grootgeword… dis nie ‘n plek vir sissies nie!
“Dokter, dokter, ek voel nes ‘n T.V.!”
“Sit, laat ek kyk.”
Dezzy, jou dokter grap verwys
Aantreklike dame sê vir dr. dat elke keer wat sy haar bene oop/toe maak is daar so fluitgeluid
Dr. sê nou laat ek hoor - sy maak haar bene oop - en daar is ‘n duideilike fluitgeluid - bene toe - selfde storie
wat in my oor fluit !!
Dr. is verbaas, konsulteer sy ginekoloog handleiding maar kry geen antwoord. Hy besluit om sy kollega te bel en te vra of hy al ‘n soortgelyke geval teegekom het.
Hy bel sy tjom en sê hy moet luister en hy hou die telefoon tussen die girl se bene en sê vir haar maak oop - fluit - maak toe - fluit.
Hy hou telefoon by sy oor en vra vir sy kollega - het jy gehoor
Nee se kollega, al wat ek gehoor het is een of ander
:meermin: Jy het jou belofte verbreek, en die ooreenkoms was dat indien jy jou belofte verbreek, praat ek NOOIT weer met jou nie. Dus, ek en jy praat nie weer nie!!!!
Maar :des: ek het nie, my woord van eer !!!!!!
Het julle al vir :smiiile: raakgelees vanmore of hou sy TE lekker verjaarsdag
:naaldekoker: Nee nog nie,
Beloftes, beloftes…….
‘n Hoed vir jou en :meermin:
mense neem soms nie korter manne ‘ernstig’ op nie.in my beskeie opinie.
en as daai korter manne nog traai langer lyk deur boots met moerse hakke/sole aan te trek, dan raak dit funny
presies wat :bosvark: doen !!!!
:des: nee ek het geen belofte verbreek nie, soos in geen !!!! B E L O W E !!!!
:bosvark: gaan jou Wetter !!!!!!!!!!!
ag jinne ek :bang: hom nie, ek :hol: vir hom weg, onthou ek is baie baie vinnig !!!!!!
Is jy kort?
Wie ??? :platfuif: is lank lewens lank
o, fok ekt hom kort imagine
OOM :jannas:
is ook nie so lank nie …..
Ja fok, daai “weirmachs” en help my sterk lyk hempies…fok my
:des1: Daai Avvie lyk soos Chris sin ek dink elke keer dis hy. Jy moet lekker wees
O ja fok, daar is so iets soos klein mannetjie sindroom, ek kan ‘n fokken boek skryf daaroor. Hierdie dose wat kort is behandel altyd ander mense soos kak en dink as hulle poepholle is maak dit op vir hulle lengte en hulle klein totties, fokkers! EN dan koop hulle moerse groot 4×4s om hulle self beter te laat voel…my ex baas was kort, as ek my selleto’s aangetrek het was ek langer as hy, fok, hy kon dit nie handle nie, hy moes so in my tiete vaskyk as ek gepraat het met hom….en ek het dit natuurlik uitgebyt…KLEIN MANNETJIES met kleint totties en moerse bekke en egos.
Dis pis koud julle….maar ek’t myself belowe nadat ek moerse pregnant was in ‘n hittgolf Des, dat ek nie gaan kla oor die koue nie, hierdie somer was vir my baie erg.
Jys reg, hulle koop almal hierdie groot 4×4’s en dan weet hulle nie hoe om die goed te parkeer nie. Ek dink hulle moet by die malls langsaan die dissable parkering nog op sit wat lees “parking for short syndrome 4×4 drivers”.
‘n Man loop in by ‘n tandarts en se” “Kan jy my help asseblief? Ek dink ek is ‘n mot?”
“Jy het nie ‘n tandarts nodig nie.”, se die tandarts, “Jy het ‘n sielkundige nodig.”
“Ek weet!” se die man.
“Nou hoekom het jy hier ingestap?” vra die tandarts.
Die lig was aan!”, se die man.
Wag laat ek gou gou hierdie aansoek vorm invul vir parkering in Sammy Marks dan gaan dit my R30 ‘n maand kos, die werk betaal dan die res ….. ons gebou se parking is te min, ons mense park hier, Sammy Marks en in die Old Mutual gebou ….
Kort mannetjies is een ding. Maar vroumense wat dink hulle is mooi of adorable vir enige man maak my liggies in my mond vomeer.
Ek stem soooo saam met jou, daai is ‘n ander spesie…
En as hulle nog sulke hipsters dra waar die rolle so uitpeul dan kots ek sommer in die pad.
Sies vir jou :ba:
Gisteraand het hulle op die hoek gesit sonder broek om die goods te adverteer.
For the longer ride go wide…sies fok.
Laat die cleavage jou ook liggies in jou mond vomeer?
Enige vrou het cleavage man, party meer as ander. So fokken what. Menige tert het al of nie ‘n job gekry of ‘n order gekry omdat sy cleavage stunt probeer trek het.
Kommin!!!
Wie het in jou brekfispap gepp?
Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met “gewig” en “massa”.
Gatiep se antwoord: My pa sê vir my ma, “Djy moet gewig veloer djou vetgat”.
My ma antwoord, “Djou massa moer!”
morning julle. lekker naweek gehou?
Lekker en jy Ling?
vervelig, jong. gras is lank, maar dis te nat om te sny.
goed en jy? paar dvd’s deurgewerk met die reën
self nie een dvd gekyk nie, maar ek het die blonde ordentlik deurgewerk!
Daar bestaan defnitief klein mannetjhie sindroom, werk elke dag daarmee….. Wel of ons dit wil weet of nie, die wêreld is ingestel op looks, maar gelukkig met ouderdom kom ‘n mens op ‘n punt waar jy goed voel in die lyf waarin jyis. Ek probeer gesond leef en oefen gereeld, omdat dit vir my lekker is, maar ‘n model lyfie sal ek nie hê nie, stry maar altyd met daardie ekstra 4 kilo’ wat jy nie wil hê nie.
Mense wat se lewe oorheers word oor hoe hulle lyk is baie ongelukkig, want jy kan net soveel doen en verder moet jy maar aanvaar hoe jy lyk.
Ek is na jare op die plek waar ek kan sê ek voel ‘n veer wat jy van my dink en die lewe is te kort om oor goed te worry waaraan jy net moooi niks kan doen nie!!!
My HUIS telefoon lui gisteraan. Vriend aan die anderkant vra vir my.. ‘Is jy by die huis?’
Antwoord: Nee, jy’t die verkeerde nommer gebel. Ek het net verby geloop, ingebreek en die f okken foon geantwoord!!
Middag Almal. Ja kyk, jy sal maar altyd ‘n klomp dose kry wat nooit gelukkig sal wees nie. My vrou moan tog altyd oor my groot pens en se ek moet saam haar gaan gym of iets maar wat sy nie weet nie is ek werk elke aan aan hom… in die pub! haa haa
my fok! jou fokkie verander actually van kleur! dis nou NICE!
Koos se vrou roep benoud na hom: Koos, kom help! Hier is ´n by wat my wil steek.
Koos skree terug: Toemaar skat, sê net vir hom jy is moeg en het ´n hoofpyn.
Baie mense het ook maar vet/maer gene ge-erf, hoekom moet ‘n mens
altyd maer wees om goed te lyk, solank ‘n persoon netjies is kan hy mos
lyk soos hy/sy wil- verpes ook hare in ‘n man se ore en vuil naels.
Man stap by die boekwinkel in en vra vir die klerk:-
Waar kan ek die boek -DIE MAN, DIE HOOF VAN DIE HUIS KRY.
aantwoord die klerk- ‘meneer moet maar daar indie regterkantste
hoek gaan kyk dis by die feeverhale’.
Nooit dieselle nie net soos ‘n regte verkleur mannetjie….
ek kyk en kyk maar sien fokkol blou nie?
Miskien moet jy van die “anderkant” af kyk………………….
nope, daar’s nie eens blou drade aan die annerkant van die skerm nie.
………… miskien dan van die onderkant af………………………..
Nee van die onderkant af is dit defnitief nie blou nie…
Pa slag ‘n bokkie en maak dit vir ete. Aan tafel wil kinders weet wat dit is.
Pa: “Ek gee julle ‘n leidraad. Ma noem my soms so.”
Sussie gil: “Boeta spoeg uit dis D O O S!”
An attractive blonde from Dublin arrived at the casino and bet twenty thousand dollars on a single roll of the dice She said, ‘I hope you don’t mind, but I feel much luckier when I’m completely nude.’
With that, she stripped from the neck down, rolled the dice and yelled, ‘Come on, baby, Mama needs new clothes!’
As the dice came to a stop, she jumped up and down and squealed ‘YES, YES, I WON, I WON!’
She hugged each of the dealers and then picked up her winnings and her clothes and quickly departed. The dealers stared at each other dumb founded.
Finally, one of them asked, ‘What did she roll?’ The other answered, ‘I don’t know - I thought you were watching.’
Dit is vandag net bietjie te koud om casino toe te gaan!
ivm jou vraag op vorige post, jip, als is gereel en kant en klaar ons wag net vir die dag om aan te breuk…. kan eintlik nie meer wag nie ook nie vir ons heuning maan nie.
Zanzibar, se jy? Aug is darem om die draai!
A young man goes into the Job Center in Sandton and
sees a card advertising for a Gynecologist’s Assistant. Interested, he
goes to learn more.
“Can you give me some more details?” he asks the clerk.
The clerk pulls up the file and says, “The job entails getting the
ladies ready for the gynecologist. You have to help them out of their
underwear, lay them down and carefully wash their private regions, then
apply shaving foam and gently shave off the hair, then rub in soothing
oils so that they’re ready for the gynecologist’s examination.
There’s an annual salary of R650,000, but you’re going to have to go
to Paarl in the Western Cape. That’s about 1100 km from ****.”
“Good grief, is that where the job is?”
“No sir — that’s where the end of the line of applicants is right now .”
**** = h e r e
Kry nou ‘n vraag terwyl ek bibberend buite staan: Kry jy koud?
Antwoord: Nee, ek is eintlik ‘n undercover spastiese dikderm.
:bosvark: , hoeveel suiker drink jy in jou koffie?”
“Agt lepels asseblief.”
“Agt?”
“Ja, maar jy moenie roer dan, dan is dit te soet.”
Ek en my vrou staan die dag by die OK op die stoep. Naby ons staan ´n ouma en huil. Ek en my vrou stap toe na haar toe.
“Ouma hoekom huil jy so vra ek, kan ek dalk help. Sy antwoord my so deur haar tranedal, “Boet hulle het my geld gesteel.”
“Maar ouma hoekom het jy nie die geld in ´n veilige plek gebere nie?”
“Ek het.” antwoord sy.
“Waar?” vra ek.
“Natuurlik in my broek. Ek het sy hand gevoel, maar nie aan diefstal gedink nie.”
ello :parra:
♪♪♪ Baie dankie vir al die goeie wense…Rerig nie gedenk ek sou dit haal nie!!
sien julle later weer!!!
Juffrou in seksvoorligting klas: “Almal wat met die linkerhand draadtrek sit aan die linkerkant van die klas en almal wat met die regterhand
draadtrek aan die regter kant. Al die seuns beweeg links en regs,
Jannie bly sit in die middel.
“En nou Jannie?” vra die juffrou.
“Nee juffrou, dit lyk my dis net ek en jy wat spyker.”
Mike bekla sy lot by Kallie. “Man, elke keer wat ek met vakansie Durban toe gaan raak my vrou swanger. Drie vakansies nou al, en drie kinders later.”
“Dis ‘n moeilike saak,” sê Kallie. “Ek neem aan jy gaan nou maar iewers anders heen vir jou vakansie?”
“Nee,” antwoord Mike. “Ek het besluit om haar maar net in die vervolg saam te vat.”
Ou tannie staan ook op die OK se stoep en huil snot en tranne, die sekuriteit vra haar wat is fout? Ou Tannie se ” Ek is onlangs getroud met n griekse g od van n jong mannetjie, hy was my was goed, kook die lekkerste kos bevredig my 4-5x op n slag 3 keer n dag, hy doen als wat ek hom vra en kyk nie net die heeldtyd tv nie, hy maak die huis skoon en doen die tuin ook” Sekuriteit vra” Nou hoekom huil tannie dan so erg?” Ou Tannie se “Ek kan nie onthou waar ek bly nie”
Die tannie het beslis Alzheimers… of hallusineer….. sulke mans bestaan nie!
Ja nee, beslis, of hulle is skeef.
Jy weet mos wat is die probleem met n stunning man? Daar is n boyfriend wat ook dink hy is stunning!
Jy kan dit weer se, ek dink ek is een van die gelukkige vrouens wat n stunning man getrou het, as ek so na my vriendinne luister kry ek hulle baie jammer.
Waardeer hom!
Ty d vir n nuwe post…. ek sit en praat met myself!
Happy birthday vir die wat verjaar! Hoop julle het n (koue) sterskietende dag!
Waneer is jou b’day so btw?
26ste van die maand!
joune?
Saam met myne
http://www.new7wonders.com/nature/en/nominees/africa/c/TableMountainMountain/
die van julle wat nog nie vir tafelberg gestem het nie, hier’s die link weer. en namens die berg, dankie aan elkeen wat alreeds gestem het. current ranking is nou 5. whooo-hoooo!!!
Dankie Ling, sal defnitief vir onse tafelberg gaan stem.
VIVA!!! Tafelberg vir President!!! VIVA!!!
Mens kan sien dit raak nou naby aan lunch tyd… almal is af canteens en cafes toe om die spaar wiele te pomp
dankie, herinner jy my nou: ek moes ‘n coffee date gemaak het vir lunch!
Nope, ek drink med-lemon vir snozneuz….
Kan ek vir jou van skoon ma se sop bring?
My ore pyn, my loop, my keel brand, my ogies traan….
Maar ek wou mos vrydagaand 12h00 op n rugbyveld om n oop vuur kuier!!!
Dit is die simptome wat ek ook gehad het en toe laasweek beland ek in die hospitaal.
Thanks tjom, dit is nou wat mens noem bemoedigend!
Nee, ek bedoel eintlik pas jou self goed op… moenie as jy siek is 5uur in die oggend begin werk nie en as jy 5uur die oggend begin werk, trek warmer aan.
Simpatie Daisie
Indie bed bly is al wat help, met baie vloeistof.-Sterkte
Daisyblom, my seun is ook die 26ste.
HAPPY HAPPY :smiiile: Mag jy n wonderlike dag hê, en ek hoop Kapitein spoil jou tot in die afgrond vandag…jy verdien dit!
Nou toe, jy beter dan vir “ons” n birthdaycake bak!
Hoendersop…… Siek mense drink/eet hoendersop
Stofpoepertjie

As jy n man is en jy is short but sweet dan is jy n wonder werk want daar is min kort mans wat so is, maar as jy n vrou is dan het ek dit verwag want alle kort vroue is sweet… vrae my, ek is een van hulle
Ek is, want ek het ook :tiete1:
Ai tog. Julle het geen idee hoe moeilik die lewe is vir mense soos ek nie.
It is hard to be humble
When you are perfect in every way
Baie moeilik vir mense soos jy, ek stem !
Is jy :harry: “…Perfect in every way”

Oe tjoe tjoe…. jy mors jou asem op hom!
Jy is nie proporsioneel gestrem nie
Yip. Van die dames kla daaroor (net so bietjie)
I can’t wait to look in the mirror
’cause I get better looking each day….
Dezzy
Dis jou oe wat verswak.
WHoahahahahaha
Aaagg Bosparras! Bokbal sing die boonste liedjie namens sy worshond, Tjoppie….
:smiiiile: Baie geluk met jou verjarsdag. Ek kom nou eers by BP uit. Mag daar nog baie vorentoe wees..
Het ek iets gemis, want ek sien dan nie die posting wat gelees moet word nie!