Boskiekie: Rondte IV
Tuesday, June 10th, 2008En hier gaan ons alweer. Ons het nie vergeet van die vorige 3 rondtes nie…die kiekies met die beste ‘captions’ sal ons weer plaas en dan kan al die parra’s vir hulle favourites vote.
Onthou die reels…’n caption per kiekie…en moet asseblief nie op hierdie post ‘klets’ nie. Jy kan soveel captions post as wat jy wil. Enjoy
dink mooi…
Kiekie 1 : Nelmarie
Kiekie 2: Kurt en sy nuwe parfuum
Kiekie 3: Mujati en die nuwe baas van die plaas



















