homepage | bosparra telekom

Archive for the ‘Kuifkop’ Category

Was JY daar…

Saturday, July 19th, 2008

Byna 20 jaar nadat die laaste skote in die grensoorlog geklap het, het ’n handgranaat tussen twee liedjieskrywers ontplof.

Die een is in sy vroeë 30’s. Die ander in sy laat 40’s. Twee generasies. En tussen hulle is ’n gaping wat nou deur die grensoorlog oorbrug moet word. ’n Polemiek het losgebars nadat kykNET sowat twee weke gelede begin het om ’n dokumentêre reeks oor die grensoorlog uit te saai.

Nou is Lourens Fourie (47), wat in die 1980’s ’n beroepsoldaat was, vies vir Sean Else en Johan Vorster omdat hulle ’n liedjie oor die grensoorlog vir Bok van Blerk geskryf het. Lourens sê hy het al in die vroeë 1980’s grensliedjies begin skryf.

“Ek kan nie glo Sean-hulle het die vermetelheid om ’n liedjie oor die grensoorlog te skryf nie. Hy, Bok en Johan het nooit geveg nie. Hulle weet nie wat dit was om oorlog te maak nie. Ek dink nie eens Sean weet wat ’n kaplyn is nie. Terwyl Bok in sy nappies gehuil het, het ek browns gedra.”

Maar Sean sê hy wil nie baklei oor wie grensliedjies mag skryf en wie nie. “Ek weet ons het nie self diensplig gedoen nie, maar ek het genoeg oor die grensoorlog opgelees om te weet wat aangegaan het. Mag ons dan nie die storie van die grensoorlog vertel nie?”

Teen September behoort Bok van Blerk se enkelsnit Kaplyn op die rak te wees. Sean sê dis beslis nie ’n tweede De la Rey nie. “Kaplyn vertel die storie van ’n man wat 30 jaar ná die oorlog sy vriend se dood bevraagteken. Dit het niks met politiek te doen nie. Dit vertel ’n menslike storie.”

Lourens glo steeds dat ’n mens net oor die oorlog kan skryf as jy dit aan jou eie lyf gevoel het. “Ek was daar.

Hy beplan ook om teen Augustus ’n 16-snit-album met grensliedjies die lig te laat sien. “Baie van my ou liedjies gaan daarop wees. Ek is die eerste sanger wat grensliedjies begin sing het. Ek dink steeds Sean-hulle matig hulleself darem baie aan. Hulle wil nou van die oorlog ’n kommersiële ding maak.”

Lourens het in 1994 bekendheid verwerf toe sy musiekvideo Dog of War twee keer deur die SAUK uitgesaai is.

Sean sê dat hulle Kaplyn al einde verlede jaar geskryf het. “Ons ry beslis nie nou op die grensoorlog-dokumentêr se rug nie.”

Lourens glo dat die oorlog geregverdig kan word. “As dit nie vir daardie oorlog was nie, was ons land in groot moeilikheid. Ons wil net die soldate se naam ook in ere herstel. Ons het ’n eerbare oorlog geveg. En nou bevraagteken almal ons. Tot my eie kinders.”

http://www.news24.com/Sondag/Nuus/0,,2192-2193_2360538,00.html

Moeilike een…Ekself was nooit in die army nie…sou seker die swakste troep ooit gewees het…en juis daarom kan ek myself nie uitlaat oor wat PRESIES destyds gebeur het nie…veral nie op die grens nie…

Lourens het ‘n punt beet….MAAR, beteken dit dan dat mens net ’songs’ mag skryf oor dinge/gebeure wat jyself persoonlik ervaar en beleef het…

Vir ‘n paar ‘lekker’ ou army songs…gaan gerus na

http://www.lourensfourie.co.za/aflaai.html

Avatars asseblief…dit is ‘compulsary’.

Saturday, July 19th, 2008

Update: geen avatar…geen comment.Sorry.Kan net so lank mense se anooz lek en mooi vra….

 

Ek sien daar was vandag weer ‘n op en aanmerking of twee oor die avatars/’prentjies’…

Parra’s…groot asseblief…ek vra mooi…kry vir jou so ‘n ‘prentjie’ wat langs jou naam kan opkom wanneer jy comment…Dit ‘help’ dat ons mekaar kan ‘herken’ en ‘raaksien’.asseblief

As jy nie weet hoe om ‘n prentjie/gravatar te kry nie…gaan lees die post oor gravatars…of mail vir vonkeldoos of vir joe om jou te help.

Dagdrome en ander wilde fantasiee…

Saturday, July 19th, 2008

(Update 20:25) Bosparra het 3 unique visitors tussen 15:00 en 20:00 gehad…as alles volgens plan verloop kan ons dalk nog 38 hits voor 23:00 kry.Hou duimvas.Dankie ;-)

(Update 17:47): Apologies! ek het Posduif verwar met ‘iemand anders…’ Sorry Posduif…en welkom!(voel ek nou soos ‘n poepol…) en Tx Platt….

Terwyl ek sien/lees dit is weer hoogmode om jare se stront te praat oor trefslae en stats en gebruikers profiele en dies meer, het ons dit goed gedunk om die Bosparra stats ook ‘bekend’ te maak en om sodoende ‘n paar bemarkingsveldtogte en dies meer te loods…as ander kan droom en kak praat…dan kan ons mos ook saam fantaseer… ;-)

ps.Bosparra sal met die grootste liefde en grootste graagte R5000/maand aan ‘n ad op ENIGE afrikaanse blog spandeer as daai Blog meer as 1000 UNIQUE VISITORS ‘n DAG HET…en daai spesifieke blog se stats is vrylik beskikbaar en ‘ouditeerbaar’…tot en met dan, sonder voorbehoud van enige regte en dies meer…Verklaar en claim ons dat ENIGE Afrikaanse blogger wat claim hulle het 10 000 (maak dit ‘n 1000…en in sommige se geval, 100…) + unique visitors/’n dag, heeltemal die ‘plot’ verloor het en JARE SE STRONT PRAAT en die waarheid ongelooflik ONDUIDELIK maak.Liegbek.Sies man.

BOSPARRA SE LESERSPROFIEL

Internet toegang

Werk = 75%/Tuis = 25% Internet kafee = 99% Koerant=44% Posduif=65%
Selfoon
Met WAP = 50%/Sonder WAP = 50% Wat is WAP = 50% Jou ma se WAP =67%
Geslag
Manlik = 50%/Vroulik = 50% Homoseksueel = 25% Met lesbianisme=50%

(more…)

Hoekom so duur Mario…

Saturday, July 19th, 2008

Kaartjies vir Loftus vir Jesus, die saamtrek waar die Greytownse evangelis, mnr. Angus Buchan, vandag preek, is op plekke vir heelwat meer verkoop as wat dit aanvanklik werd was.

Die kaartjies is maande gelede reeds uitverkoop.

(more…)

Fair is fair.

Saturday, July 19th, 2008

Oscar Pistorius, Suid-Afrika se beste gestremde atleet, sal Suid-Afrika nie in die 4 x 400 meter-aflos op aanstaande maand se Olimpiese Spele in Beijing verteenwoordig nie.

Die stophorlosie, en nie sentiment nie, het die finale sê in die keuse van die ses atlete gehad wat aan die aflos gaan deelneem.

(more…)

Mike Schutte sterf…R.I.P ou Grote

Saturday, July 19th, 2008

Die voormalige Suid-Afrikaanse swaargewig-bokskampioen Mike “Die Tenk” Schutte is na wat berig word Maandag vroeg dood.
Schutte, wat deur wyle Alan Toweel gebrei is, sal hoofsaaklik onthou word vir sy gevegte teen mede-Suid-Afrikaners Jimmy Richards, Kallie Knoetze en Gerrie Coetzee.

Hy het die SA swaargewigtitel in 1975 gewen toe hy Richards verslaan het, maar moes dié kroon die volgende jaar aan Coetzee afstaan.
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2357131,00.html

‘n Legende.

R.I.P.Mike

Wat gaan aan met die weepee…

Saturday, July 19th, 2008

Die keerpunt in die spannende wedstryd was toe die Westelike Provinsie se slot Ross Skeate met ’n geel kaart vir ’n onwettige duikslag op die Valke se kaptein en binnesenter, Hanno Coetzee, laat in die eerste helfte gestraf is.

http://www.news24.com/Beeld/Sport/Rugby/0,,3-63-2139_2360165,00.html

Eish…ek wil verskil.Die keerpunt in die game was toe die weepee op die veld gedraf het…

(more…)

Skaap skraap…

Saturday, July 19th, 2008

London - A Briton has been arrested on suspicion of carrying out a series of sex attacks on sheep, London police said on Friday.

The 27-year-old man was held at his home in Dulwich, south London, on suspicion of bestiality with sheep. He was also wanted in connection of the possession of drugs with intent to supply.

(more…)

Cheers parra’s!

Friday, July 18th, 2008

Die einde van ‘n laaaaaang en boring week! Vrydag kon nie op ‘n beter tyd gekom het nie!!

Dankie vir die week se saamgesels en stry…dit was lekker…soos altyd ;-)

(more…)

Pay per view…

Friday, July 18th, 2008

Brussel. – Het jy lus vir gratis seks in ’n bordeel? Ja, dis moontlik, maar dan moet jy wel op ’n ander manier betaal.

(more…)

Geweld maak nie alles reg nie.

Friday, July 18th, 2008

Many Afrikaner youths are angry and hold rigid views about black people, professor Jonathan Jansen said on Thursday.

(more…)

Wat word nou van Jonas?

Friday, July 18th, 2008

’n Vermeende rower wat glo ’n skrikbewind van Pretoria tot Polokwane gevoer het, het gister in die Pretoriase landdroshof verskyn.

(more…)

Waar of holhaar…sjienese eet geblikte babies…

Friday, July 18th, 2008

Hi Platkuif,

Hier is ‘n waar of wolhaar storie…..mensvreters uit Taiwan.

Groete.

Rooiby

(Fanks Rooiby)…

(more…)

Stoutgat…

Friday, July 18th, 2008

It’s reckless. It’s cheeky. It’s dangerous… but it’s also downright fabulous. Skinny dipping (or what some dub chunky dunking - not quite the romantic vibe) is back in fashion.

(more…)

Sucker!

Friday, July 18th, 2008

Howzit Kloppertjie…en dankie…jy is ‘n heldin ;-)


SCENE 1.

This is a new one.

People sure stay busy trying to cheat us, don’t they?

(more…)