homepage | bosparra telekom

Archive for the ‘Vonkeldoos’ Category

Gravatars, Bosparra e-pos adresse en Bosparra op Facebook…

Friday, July 18th, 2008

Update

GRAVATARS

hopelik het die meeste van julle nou gravatars...as jy nie een het nie, maak ‘n plan.Jy hoef nie te registreer nie,jy moet net ‘n e-mail besit wat jy kan gebruik om jou gravatar ‘in werking te stel’…dit is moer eenvoudig.

As jy nie regkom nie, kontak gerus vir Joe by ejohan@lantic.net of vir vonkeldoos@bosparra.com

FACEBOOK GROUP

Bosparra op Facebook http://www.facebook.com/group.php?gid=6175262653&ref=ts

BOSPARRA e-mail

Vir die wat nog nie ‘n Bosparra e-mail besit nie, en graag sou wou…mail vir vonkeldoos@bosparra.com en stuur jou ‘naam’…bv kermgat@bosparra.com of slapgat@bosparra.com of (naam wat jy kies)@ bosparra.com Vonkeldoos sal die res doen…maklik.Verstaan jy?Kop jy…?

OK - so jy wil ‘n gravatar he wat langs jou naam verskyn wanneer jy comment…

(more…)

Gedog Suid Afrikaanse paaie is gevaarlik…dink weer

Saturday, July 12th, 2008

This tunnel in Russia is the longest in-city tunnel in Europe…There is a river running over it, and therefore water leaks into the tunnel at some points. When the temperature reaches minus 38 degrees like it did this particular winter, the road freezes and the result is the attached video taken during A SINGLE DAY within the tunnel …ONGELOOFLIK

KISS - die klomp softies!

Monday, July 7th, 2008

Wie van julle onthou “Rock Musiek: Die Reg om te Weet” deur Rodney Seale

Ek onthou nog baie goed al daai goeters wat Mr Seale geskryf het en veral oor KISS. So ek dra die een op aan Mr Seale. Enjoy!

baie skerp

Friday, June 13th, 2008

Click op die images vir ‘n grooter een - lees aandagtig die is baie snaaks.

ps. Ek het klaar gekyk die domain is geregistreer :-(

ESKOM se Gatsometer

Saturday, April 19th, 2008

Nou ek weet nie van julle nie maar ek vind dit moer snaaks dat iemand besluit het om die “DANGER” Zone op Eskom se gatsometer BRUIN te maak….

Ek wil dan net dankie se vir die “Brains” by Eskom wat dit vir ons so duidelik maak wanneer die KAK gan spat - uiters toepaslik manne - thank you for the reminder!!

gatsometer

Laat mens dink ne..

Wednesday, April 16th, 2008

So met ander woorde as jy nou regtig die spele wil boycott dan gan jy kaalgat rondloop?!?

Go Jackie Chan GO!!!

Jackie Chan to open can of whoop-ass on Olympic protestors
Hong Kong kung-fu star Jackie Chan has issued a warning to disruptive Olympic protestors - if they interfere with his leg of the torch relay, he will not hesitate to strike back.

http://www.livenews.com.au/…/

No to Olympics

Melk, melk, marmalade……

Wednesday, April 16th, 2008

Own a dairy cow!
Farm-fresh milk in your house, condo or office!
Check out our new mini cows bred just for apartment living!

http://www.mydairycow.com/

Ek dink bosparra.com moet alleen reg kry vir die koeie in Suid Afrika!!

Mans of vrouens…wie bestuur die beste…

Monday, March 31st, 2008

Ek wonder soms of ons mans rerig beter bestuur as DIE VROU….

Nou die Bloooouuu!!…n Jaar terug gelede

Monday, March 31st, 2008

Hoe baie water het nie in die see geloop vanaf laasjaar nie….Die Blou Bulle het binne n paar maande in die Flou Bulle verander….Hier is n post wat so n jaar of wat gelede gemaak is…het ons maar geweet ;-)

Ek is nou maar regtig jammer vir van julle wat nie die Bulle ondersteun nie. Hier by Bosparra.com loop daar blou bloed in ons are. Ek en Platkuif is ou Sunnyside zeffers. Ons onthou toe sunnyside cool was, toe yskaats ok was, en Sterland ‘n option was. Die dae toe almal gedink het Steve is ‘n joker, Koos is ‘n boemelaar en Hatfield is ‘n suburb.

Wel mense se jy moet van die verlede vergeet maar party keer is dit lekker - veral as iemand dit op video het. Enjoy!

Testosteroon Teorie..

Wednesday, March 19th, 2008

Poenerhoes se teorie….
Ek het een oggend wakker geword en toe tref dit my soos ‘n “baseball bat” teen die kop! Ek weet wat is die hele wereld se probleem, of wel, die oorsaak van die probleme! Dis testosteroon! Jy kan fisies alles wat foutgaan of sleg is terug “trace” na die manlike hormoon toe!

Vat nou maar vir Steve Hofmeyt, hy is in die kak omdat sy testosteroon hom laat rondloop het, as hy nie testosteroon gehad het nie, was hy nie nou so “hot topic” nie! Vat dit nou verder, George Bush en die oorlog in Irak! Hy wil nou maar net vir die hele wereld wys dat Amerika meer “firepower” het as enige ander land, om sy testosteroon drang te “satisfy!”

Hoekom wil ‘n kaffer wat by ‘n huis inbreek die ou tannie verkrag? Want sy testosteroon drang het die oorhand gekry! Hoekom het meeste mans skuld? Om hulle testosteroon drang te “satisfy” deur ‘n groter duurder kar as die buurman te ry!

Hoekom wil jy in ‘n groot huis bly? Om vir jou buurman te wys jy het meer testosteroon as hy! Elke liewe dingetjie in die hele wereld kan terug “getrace” word na testosteroon toe! En ongelukkig vir ons mans, weet alle vrouens dit en hulle gebruik dit teen ons! Sy het die teenmiddel vir testosteroon, hulle noem dit estrogeen!

As jy net na die woorde alleen kyk kan jy klaas sien waar die kak inkom tes-TOS-teroon, want dis ‘n tos ding om te he, en estro-GEEN, want Geen man sal hulle ooit kan verstaan nie!

So daar het jy nou my teorie, ek kan aangaan vir dae oor watse kak testosteroon alles maak, Jurie, McBride, enigiemand in die hele wereld, Hitler, dit maak nie saak nie, as jy mooi gaan kyk word al die kak deur testosteroon gemaak!

Pumas moet gan mooi praat..

Wednesday, March 19th, 2008

Die Mpumalanga-rugbyunie gaan voor die parlement se portefeuljekomitee oor sport en ontspanning gedaag word om te verduidelik hoekom Gert van Schalkwyk, wat skuldig bevind is aan moord, hul span gehaal het.

Die voorsitter van die komitee, mnr. Butana Komphela, het Dinsdag gesê dit was immoreel van die Pumas se bestuur om ’n moordenaar in die span toe te laat. Komphela het ook gesê dat Van Schalkwyk geen berou betoon het vir die moord in Pretoria in 2001 op ’n onbekende swart man, wat Komphela as “ ’n rassistiese aanval” beskryf het nie.

Hy het dit sterk beklemtoon dat ’n verskoning van die Mpumalanga-rugbyunie, die SA Rugbyunie en ook die afrigter verwag word.

“Wat hulle gedoen het, was onsensitief teenoor die oorledene se familie en die hele Suid-Afrika.”

Van Schalkwyk, Christoff Bekker, Frikkie du Preez en Reinach Tiedt is in 2005 skuldig bevind op die moord van ’n onbekende man en die aanranding van nog ’n man in Waterkloof, Pretoria. Hulle is tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis, maar hulle is uit op borgtog tot hul appèlsaak op 29 April. – Sapa

http://www.news24.com/Beeld/Sport/Rugby/0,,3-63-2139_2290765,00.html

Wounded Nation

Wednesday, March 19th, 2008

Van julle het seker die artikel in ‘v email gekry. Dit is uit ‘n Australiese koerant. Hier onder is net ‘n kort gedeelte. Gaan lees die hele artikel - ek weet nie wat om te se nie maar ek dink julle sal seker baie het om te se….

Wounded Nation

AFTER bathing in the warm, fuzzy glow of the Mandela years, South Africans today are deeply demoralised people. The lights are going out in homes, mines, factories and shopping malls as the national power authority, Eskom - suffering from mismanagement, lack of foresight, a failure to maintain power stations and a flight of skilled engineers to other countries - implements rolling power cuts that plunge towns and cities into daily chaos.

Major industrial projects are on hold. The only healthy enterprise now worth being involved in is the sale of small diesel generators to powerless households but even this business has run out of supplies and spare parts from China.

The currency, the rand, has entered freefall. Crime, much of it gratuitously violent, is rampant, and the national police chief faces trial for corruption and defeating the ends of justice as a result of his alleged deals with a local mafia kingpin and dealer in hard drugs.

Newly elected African National Congress (ANC) leader Jacob Zuma, the state president-in-waiting, narrowly escaped being jailed for raping an HIV-positive woman last year, and faces trial later this year for soliciting and accepting bribes in connection with South Africa’s shady multi-billion-pound arms deal with British, German and French weapons manufacturers.

One local newspaper columnist suggests that Zuma has done for South Africa’s international image what Borat has done for Kazakhstan. ANC leaders in 2008 still speak in the spiritually dead jargon they learned in exile in pre-1989 Moscow, East Berlin and Sofia while promiscuously embracing capitalist icons - Mercedes 4×4s, Hugo Boss suits, Bruno Magli shoes and Louis Vuitton bags which they swing, packed with money passed to them under countless tables - as they wing their way to their houses in the south of France.

http://www.sundayherald.com/misc/print.php?artid=2032947

Is dit moontlik…?

Tuesday, March 18th, 2008

Het die regering werklik iets goed gedoen of is daar ‘n slang in die gras??!

Wyndham Hartley
Cape Town

The government has convinced the British government that there is no need to remove South Africans’ free visa status for visits to the UK.

This emerged at yesterday’s post-cabinet briefing, when chief government spokesman Themba Maseko said there had never been a British decision to introduce visa requirements for South African travellers….
http://allafrica.com/stories/200803070120.html

Dankie Kol. Knater Water

Wednesday, January 30th, 2008

Satan visits Cape Town and meets Gatiep.

“DO YOU KNOW WHO I AM?”

“Nay”, says Gatiep, “gie my a hint”

Satan says, “I AM THE PRINCE OF DARKNESS”

“Fok it” says Gatiep, “djy’s mos die CEO van Eskom”

search.bosparra.com

Sunday, January 27th, 2008

Yip, ons het eventueel die search.bosparra.com ge-add.Dit werk presies soos die google/yahoo search engines.

(1) Volg net die link bo op hierdie bladsy,
(2) tik in waarna jy soek en
(3) siemsalabiem….magic!

search-homepage.gif
image010.gif