Archive for the ‘Jokes’ Category
Waar kry mens sulke moerse slakke….
Thursday, April 10th, 2008Hannelie van Blerk skryf: Ons was die naweek by vriende in Colleen Glen, waar ons hierdie massiewe slak gesien het. My man, Trevor van Blerk, het ’n sigaretpakkie langs die slak neergesit om te wys hoe groot hy regtig is. Mnr. Engelbrecht (die eienaar van woning) sê hulle het al baie die doppe sien rondlê, maar nooit ag daarop geslaan nie. Hulle het Saterdag vir die eerste keer die groot slak gesien.

http://dieburgerblogs.mweb.co.za/ViewBlog.aspx?blogid=69
![]()
Nie gedink ‘n ou kry sulke groot,slymerige,grillerige slakke nie….. ![]()
Is daar ‘n ‘kakker’ job…
Thursday, April 10th, 2008
(Fanks JP!)
Wat is die ‘kakste’ job wat jy al gehad het/gedoen het?…
As ons traffic cops maar so innoverend was…
Monday, April 7th, 2008![]()
met sulke ’verkeers tannies’ wat so mooi vra,kan ‘n man of dan ‘n persoon mos nie vinnig ry nie…
ps.ek wonder hoeveel mans het,teen ‘n stadige spoed natuurlik,in ‘n muur vas gesuster,NADAT hulle die tannies raakgesien het
Chocklate koek
Sunday, April 6th, 2008In hierdie moeilike ekonomiese tye, moet mens versigtig met kos werk en omgaan. Jy moet jou pennies omdraai en jou rande rek.Jy moet planne maak om al die mondjies gevoed en gevul te kry. Hier is ‘n lekker resep vir chocklate koek.Dit werk heel goedkoop uit.Amper verniet
SNVL 18
![]()
Sorry.
Friday, April 4th, 2008
Over the past few weeks I have forwarded funny pictures and jokes to friends who I thought shared the same sense of humour. Unfortunately this wasn’t the case and I seem to have upset quite a few people who have accused me of being sexist and shallow. If you were one of these people, please accept my humblest apologies.
From now on I will only send emails with a cultural or educational content such as old monuments, nature and other interesting structures.
Attached is a picture of the Pont Neuf Bridge in Paris.
P.S. For those of you who are interested, Pont Neuf is the oldest bridge in Paris and took 26 years to build. Construction began in 1578 and ended in 1604. “Le Pont Neuf” is actually made of two independent bridges, one with seven arches and the other with five arches.
(fanks Eben!)
Baie Funny
Wednesday, April 2nd, 2008Die nuwe,beter kommin toets…
Saturday, March 29th, 2008Die nasionale Voel van die republiek van Suid Aapland
Saturday, March 29th, 2008en na baie (onnodige) meetings, heelwat (hidden) agenda’s en ‘n paar (AA/BEE )aanstellings…kan ons met trots aankonding…dat die Kraanvoel aangewys is as die nasionale Voel.
ons mans is maklik…eintlik verniet ;-)
Saturday, March 29th, 2008dit is hoe dit is…mans kan nie help nie
Job vacancies for Soccer World Cup 2010
Saturday, March 29th, 2008Gauteng is making itself respectable and it’s our duty to help as far as we can.
Therefore, job titles will be “upgraded” (as was approved in parliament) and we have to familiarise ourselves with these titles just in case some foreigner is listening when we are talking….
![]()
Murderer : Population Stabilizer
Orphan : Independent Youngster
Beggar : Financial Gatherer
Moer daai biker…
Thursday, March 27th, 2008As jy niks het om te doen nie…maar jy moet vinnig slaan,anders ‘mis’ jy..
![]()
en dan ‘n ietsie anders…
http://www.sometimesonsometimeshoff.com/
en dan die grootste mond…ooit!
94560abe2dbdf2094aed234b3d4ac4c0_bongoman11.wmv
![]()
en met die petrolprys wat so styg…‘n COWASAKI

(Fanks Magriet!)
Ai tog Hurie…
Tuesday, March 11th, 2008Baie funny…Sies man(Fanks Eben!)
Hurie Els draai voor die spieël en bewonder homself …
Draai al in die rondte … voorkant, agterkant … voorkant,agterkant
Skielik kry hy ‘n ereksie, klap sy plesier-spier speels en sê: “Moenie laf wees nie jong, dis onse eie hollie daai”

Jou nog nie vergeet nie ou maat…ons wag geduldig.
‘n Moontlik launch van Naarmaker in Italy?
Saturday, March 8th, 2008
Rome. – Italië se hoogste hof het besluit dis wettig om vir die polisie oor jou buite-egtelike verhoudings te lieg as die bekendmaking daarvan jou reputasie kan skaad.
http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_2284233,00.html
Klink vir my mos na ‘n bakgat landjie om in te operate… ![]()
ek dog die vrou is in elk geval die baas …
Friday, March 7th, 2008
![]()
![]()
(Fanks Magriet!)











