Kategorie: Resepte

555
post thumbnail

HOENDER KERRIE

Bestanddele:

8 hoenderdye, vel verwyder
sap van een suurlemoen
15ml masala
sout en vars gemaalde swartpeper
60ml olie
2 uie, in dun skywe gesny
1 soetrissie, in repies gesny
10 ml komynsaad
10ml vinkel
4 kardemomsade
2 stukke pypkaneel
4 vet knoffelhuisies, gekneus
1x 2.5cm vars gemmer, fyngekap
5ml borrie
2 suurlemoen- of lourierblare
2 groen brandrissies, fyngekap
6-8 vars, ryp tamaties
45ml tamatiepasta
50ml botter
vars koljander vir garnering

Metode:

Vryf suurlemoensap oor hoenderdye.
Sprinkel masala oor [...]

101
post thumbnail

MY TANT KITTIE SE MUFFINS

BESTANDDELE:

500gm flour
2t bakpoeier vir elke koppie meel (effe ronde lepels)
1 karton (klein) Maas (suurmelk) of Karringmelk
1 pak bacon (rindless) fyn gesnipper en rou
2 eiers
Kaas na smaak
knippie sout
knippie gerasperde ui (indien verkies)
Paprika om te strooi

METODE:

Verhit oond tot 200c.
Smeer muffin pan.
Gooi meel en bakpoeier in mengbak.
Voeg eiers en bacon en sout by.
Voeg kaas na smaak by en [...]

475
post thumbnail

FOKK SE BROOD RESEP

Bestanddele:

720g (6 x 250 ml) koekmeelblom (flour)
1 pkt (10g) kits gis
15 ml sout
10 ml suiker
30 ml olie
15 ml Ina Paarman se “Braai & Grill” spesery. (Opsioneel)
550 ml louwarm water 
8 skyfies songedroogde tamaties – fyn gesny (Opsioneel)
250g Mozarella kaas in blokkies gesny. (Opsioneel)
250g bacon in stukkies gesny en bruin gebraai. (Opsioneel)

Metode:

Sif meel, gis, sout en suiker [...]

141
post thumbnail

BLINDEVINKIES

Bestanddele:

1 ui, fyn gekap
75ml vars broodkrummels
5ml sout
2ml peper
5ml gedroogde, gemengde kruie
1 ferm tamatie, geskil en gerasper
12.5ml botter of margarien
1 eiergeel
500g kruisskyf, in 6mm dik skywe gesny
30ml braaivet
1 groot ui, in skywe gesny
1 vleisekstrakblokkie
450ml kookwater
12.5ml koekmeelblom
fyn gekapte pietersielie

Metode:

Vermeng die gekapte ui, broodkrummels, sout, peper, gemengde kruie, tamatie, botter en eiergeel tot ‘n smeerbare mengsel.
Skep van die [...]

305
post thumbnail

LEKKER VOLSTRUISNEK

Bestanddele:

1,6 kg volstruisnek, in skywe gesny
1 bottel (750ml) goeie Shiraz of Merlot
2 groterige wortels, geskraap en in skywe gesny
1 ui, geskil en fyngekap
3 takkies vars tiemie
1 prei, in ringetjies gesny en deeglik afgespoel
3 selderylote, gekap
2 takkies roosmaryn
3 t (15ml) gekapte vars tiemie
4 lourierblare
1/3 k (80ml) brandewyn
1/3 k (80ml) olyfolie
30 g (1 pakkie) droë porcini sampioene
250 [...]

375
post thumbnail

HOENDER EN BIER POTJIE

Bestanddele:

2 e botter.
1 e kookolie.
125 g spek, in blokkies gesny.
2 gekapte uie.
2 gekapte knoffelhuisies.
1 gekapte wortel.
1 gekapte selderystingel.
1 hoender, in porsies gesny.
1 t origanum.
1 t sout.
swartpeper.
1 blikkie bier.
3 bakhande knopiesampioene.
1 stewige hand vol gekapte vars pietersielie.

Metode:

Maak jou pot warm.
Voeg botter en olie by.
Braai spek in pot tot dit so lekker bruinerig bros is, haal uit [...]

101
post thumbnail

MAALVLEIS PASTEI

Bestanddele Vulsel:

1 dik sny brood, korsies verwyder
bietjie melk
sout en peper na smaak
5ml koljander
40 ml asyn
500g maalvleis
1 groot tamatie
6 repies spekvleis
100 ml gerasperde kaas

Metode Vulsel:

Week brood, in ‘n bietjie melk, druk uit en krummel.
Voeg geurmiddels by maalvleis.
Voeg brood by en meng.
Skil tamatie, kap in blokkies en voeg by.
Druk helfte van mengsel liggies in gesmeerde oondskottel.
Rangskik spekvleis en [...]

226
post thumbnail

WATERBLOMMETJIE BREDIE

Bestanddele:

1.8kg skaapvleis, in stukke gesny
50ml olie
50ml botter
4 groot uie, in skywe gesny
2 knoffelhuisies, gekneus
250ml vleisaftreksel
250ml witwyn
8 klein aartappels
10ml sout
vars gemaalde swartpeper
500g waterblommetjies
soutwater
25ml suurlemoensap

Metode:

Verbruin vleis aan alle kante in verhitte olie en botter.
Voeg uie en knoffel by en soteer vir verdere 3 minute.
Voeg aftreksel en wyn by, verhit tot kookpunt, verminder hitte en prut 90 minute.
Voeg [...]

0
post thumbnail

BEESSTERTPOT VIR WARE MANNE

Bestanddele:

45 ml olyfolie
2 kg beesstert, opgesny
10 ml gekapte knoffel
2 uie, in ringe gesny
1 groen soetrissie, grof gekap
2 selderystingels, in skyfies gesny
2 preie, in skyfies gesny
8 wortels, in skyfies gesny
20 klein aartappeltjies, geskil
16 klein uitjies
250 g knoppiesampioene
410 g botterbone
vars, gekapte pietersielie

Bestanddele Sous:

60 ml Brandewyn
750 ml droe rooiwyn
375 ml blatjang
125 ml Worcestersous
125 ml tamatiesous
botterbonevloeistof
1 pakkie beesstertsoppoeier
250 ml [...]