Kategorie: Sport

134
post thumbnail

SA SPORTLEGENDES – LUCAS RADEBE

Lucas Valeriu Radebe (born April 12, 1969) is a former Leeds United and South African football player.
 Radebe was born in the Diepkloof section of Soweto, near Johannesburg, as one of eleven children. When he was 15 years old he was sent to the “bantustan” of Bophuthatswana by his parents in order to keep him away [...]

26
post thumbnail

PARRA XV

n Weeklikse bydrae waar daar ‘n Suid Afrikaanse S14 span gekies word. Die span sal van week tot week ge-update word. Obviously het elke ou maar sy/haar opinie…
kyk hier vir laasweek se PARRA XV…. http://www.bosparra.com/2010/03/parra-xv-3/
15.Zane Kirchner ,Joe Pietersen, Riaan Viljoen  – Volgorde bly dieselfde.Daniller het ‘n goeie game gehad vir die Cheetahs, maar hy is [...]

152
post thumbnail

SA SPORTLEGENDES – BERTIE REED

Stanley John (Bertie) Reed (19 Januarie 1943 – 18 Desember 2006) is ‘n voormalige Suid-Afrikaanse seiljagvaarder. Hy is gebore te Port Elizabeth in Suid-Afrika. Bertie Reed het meer as 170 000 seemyl tydens wedvaarte in sy seilloopbaan van 20 jaar afgelê waarvan hy meer as 100 000 seemyl as alleenvaarder afgelê het.
Sy alleenvaartloopbaan het in [...]

45
post thumbnail

PARRA XV

‘n Weeklikse bydrae waar daar ‘n Suid Afrikaanse S14 span gekies word. Die span sal van week tot week ge-update word. Obviously het elke ou maar sy/haar opinie…
15.Zane Kirchner ,Joe Pietersen, Riaan Viljoen  – Joe en Riaan is albei baie goed, maar ‘n mens kry die idee daar is nog so ‘n bietjie van ‘n [...]

84
post thumbnail

SA SPORT LEGENDES – DANIE GERBER

Danie Gerber (born 14 April 1958 in Port Elizabeth, South Africa) is a former South African rugby union player, who played for South Africa between 1980 and 1992. Playing mainly at centre, he made only 24 caps for South Africa despite playing internationally for 12 years because of South Africa’s sporting isolation caused by apartheid.[1] [...]

8
post thumbnail

PARRA XV

‘n Weeklikse bydrae waar daar ‘n Suid Afrikaanse S14 span gekies word. Die span sal van week tot week ge-update word. Obviously het elke ou maar sy/haar opinie…
15.Joe Pietersen (Riaan Viljoen )
14. Gerhard van den Heever ( Wandile Mjekevu)
13.Jaque Fourie ( Deon van Rensburg)
12. Wynand Olivier (Meyer Bosman)
11. Bryan Habana (Jongi Nokwe)
10. Morne Steyn (Earl [...]

246
post thumbnail

SA SPORT LEGENDES – ERNIE ELS

Theodore Ernest “Ernie” Els (born 17 October 1969) is a South African professional golfer who has been one of the top professional players in the world since the mid-1990s. A former World No. 1, he is known as “The Big Easy” due to his imposing physical stature (he stands 1.90 metres) along with his fluid, [...]

7
post thumbnail

PARRA XV

‘n Weeklikse bydrae waar daar ‘n Suid Afrikaanse S14 span gekies word. Die span sal van week tot week ge-update word. Obviously het elke ou maar sy/haar opinie…
15.Joe Pietersen (Stefan Terblanche – goed op ‘n baie nat Kingspark)
14. Lionel Mapoe (Gerhard van den Heever)
13.Jaque Fourie ( Deon van Rensburg)
12. Wynand Olivier (Doppies la Grange)
11. Jongi [...]

0
post thumbnail

SUPER 14 SUPERBRU KOMPETISIE en SPORTS ILLUSTRATED FANTASY LIGA

SPORTS ILLUSTRATED FANTASY LIGA
Vir die wat weer vanjaar wil deelneem aan die “Sports illustrated S14  Fantasy liga”
http://fantasy.sportsillustrated.co.za/s14/restricted/Dashboard.j
As jy saam met die Parras in ‘n liga wil speel, gebruik gerus die volgende kode om in die ‘Parra liga’ te wees
14772691371025
En
SUPERBRU KOMPETISIE
Hi Platkuif,
Dis weer tyd vir Super14 – hierdie jaar is
dit natuurlik die Stormers se beurt.
Hier is [...]