Dont cross that (Sunette) Bridges…en die sage duur voort
Die sangeres Sunette Bridges se skadevergoedingseis van sowat R1 miljoen teen mnr. Deon (Skip) van Jaarsveld, wat haar vyfde man sou wees, word Vrydag in die Pretoriase hooggeregshof aangehoor.
Bridges, ’n ma van twee jong kinders, eis vir die skade wat sy glo gely het weens Van Jaarsveld se beweerde onregmatige verbreking van hul verlowing in 2006.
Van Jaarsveld, ’n boer van Patensie in die Oos-Kaap, staan dié eis teen en gee verskeie redes vir die “regmatige beëindiging” van die verlowingsooreenkoms.
Bridges voer in hofstukke aan dat Van Jaarsveld opgetree het om haar gevoelens te skaad omdat hy haar versoek het om die troue se uitnodigings aan verskeie mense te stuur.
Sy is ’n bekende sangeres en die huweliksluiting is in die populêre media gepubliseer, word aangevoer.
Van Jaarsveld voer in sy hofstukke aan dat enige publikasie in die populêre media slegs te wyte aan Bridges se toedoen was. Sy het haar vóór en ná die beëindiging van die verlowing deurgaans tot die media gewend, “oënskynlik om goedkoop publisiteit te ontlok”, word beweer.
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2320413,00.html
http://www.bosparra.com/pasop-mannesunette
http://www.sunettebridges.co.za/index.htm
Belaglik.Kan ‘n mens die ou blameer? Die girl kom oor as ‘n ‘proffesionele huweliksmaat’.As sy ‘n gap kry, dan vat/trou sy hom. En ek moet met ou Skip saamstem, die girl ken van ’self promote’…elke liewe beweging van haar en besluit wat sy neem word gepublish…die joos alleen weet hoekom.Sy forseer haarself (graag) telkens in die ‘openbare oog’ in.
kan mens iemand dwing om met jou te trou? Wat as die ‘lig’ aangaan net voor die seremonie en die ander party besef dit gaan nooit werk nie…hier kom net ‘n geween en ‘n gekners van tanne??

Sy klink vir my F*KK*N siek die ding, Losgulp kan bly wees hy’t nooit hier gesaai nie.
Ag die ou was ‘n oujongkêrel van die plaas af, en madam het gedink sy kan oor hom loop. Patensie se mense was in elk geval nie lus vir haar nie.
Ek wonder wie is haar volgende “spaarplan”
Al wat ek kan sê is BAIE sad. Aan haar raak ek nie met ‘n tang nie. Nee man, amper vyf keer getroud? Kyk, as niks vir enige man sê daar is GROOT fout nie, moet jy seker maar op die harde manier leer.
Moontlik sal sy trots voel om die Suid-Afrikaanse Elizabeth Taylor genoem te word.
daar is erens ‘n skroef los by daai girl .. geen normale mens tree so op nie.
Skroef?? Haar hele flippin “toolbox” is in sy mo*r.
Hel, ek weet darem nie, Elizabeth Taylor was ‘n baie mooi vrou en ‘n talentvolle aktrise….wat is Sunette se “claim to fame” behalwe dat haar pa Bles Bridges was?? Pateties.
OOOO, fok, nee daai girl is nie baie lekker nie, almal weet mos nou al van haar streke, hoekom val die mans dan nog vir haar. En om alles te kroon dink sy mos sy kan sing ook
Haar pa het ook nie juis die gawe van getrouheid ontvang nie.
Aardjie na haar vaartjie. En Sunette wors het ‘n einde - o ja, maar sy mos net agter hulle geld aan. Gold Digger.
Sy is so kommin soos pienk lawn!
Sy is nie lekker upstairs nie! Sy is nou wel beeldskoon, hoeveel keer wil die vrou dan nou nog trou sweer, weet sy ooit wat dit beteken?
Ja-nee , haar sangloopbaan was/is een flop , sy sing uiters kak , nou moet sy mans “vang” sodat sy haar sogenaamde lewensstyl kan handhaaf. Ja spreekwoordelik: “Aardjie na die vaartjie!” Ons het ‘n naam vir die tipe vrou in die Kaap: “Ghento”
Haar kop is so plat jy kan “tappets ” met hom stel.
Sy meen seker dat ons publiek moet dink sy is vreeslik gesog en sodoende probeer sy om meer aanhangers te lok.
Meermin beeldskoon ?? Sy het dan uitpeul oe soos n verkleermannetjie.
More Parras.
Het julle nog nooit gehoor van die gesegde dat ‘n man twee koppe het, maar net genoeg bloed het vir een. Ou Skippie was seker maar baie desperaat (Oujongkerel) toe verloor hy “kop”. Nou sit hy met jare se k*k.
Wat is dit met bekende mense, op die ou einde van die dag moet hulle besef hulle is ook net mens net soos ek en jy. Sy moet haar kop laat lees. Niemand het gesê sy moet so bleddie duur trourok laat maak nie. Sy kon maar een van haar ander 4 trourokke gebruik het. Freak.
Sy kan ‘n trourok verhurings besigheid begin met al die rokke wat sy het….
Sy moet maar by die one-night-stands bly…. Wonder net, waar gaan sy nou regtig nog opeindig tov verhoudings…??
Tussen my en julle . . . . . . . . SY IS ’N SWAK VOORBEELD VIR HAAR KIDS….
Daardie koppie raas teen die spoed van wit lig, nee wat, sy soek ook net geld uit die ou uit, nog ‘n fottuinsoeker, kan nie anders geld maak nie nou ruk sy elke ou wat sy mee deurmekaar raak, manne lig loop daar is baie sulkes!
Ek glo natuurlik jou eerste huwelik is uit liefde, as jy weer ‘n kans daarna het om te trou, is jy dom om nie vir geld te trou die tweede keer nie.
sy is ook ‘a parra ..parra(siet)
My pa het altyd gesê jy kan nie daarvoor help as jy arm gebore word nie, maar die jou eie stupidgeit as jy arm trou
jis maar julle is lelik…
Beeldskoon? hmph! en sing ????
Boggom, jy is verkeerd. Sunette is lelik.
iemand het eendag gese ons moet sunette se biografie lees. dan sal ons verstaan hoekom sy optree soos sy doen. (meer n foefie om meer boeke te verkoop dink ek) maar ek stem met een ding saam. haar arme kinders. wonder wat moet hulle dink.
Aandag is al wat sy soek.EK HET DIT sy wil bietjie snykunde toepas met Skipper se geld.. Waar is die ander mans wat die juffroutjie deurmekaar was. Fok hulle is seker almal land uit.
Hello Sha-Cat. Hoe bly is ek om die skoenlappertjie hier te sien. Hoe gaan dit?
Ja nee daar is nou absoluut niks nice aan die girl nie, dit luik eerder of daai mop kop so bietjie versorging kort. Almal weet by nou al die ding is agter geld aan en niks anders nie, verwag seker die publiek moet haar nou jammer kry. Verlei die mans met geld en na ‘n ruk kom hulle agter hoe commin die ding is dan wil hulle waai dan wil sy hulle nou sue vir geld sodat sy seker by die huis kan sit en nog kakker songs sit en uitding, soos dit is sing sy meeste van die tyd nie eers haar eie songs nie.
hey demoerin
gaan goed dankie. het n heerlike naweek gehad en pub crawling so deur die familie gedoen. darem het my tannie-hulle nie hulle sin gekry en my na die campbells se show toe gesleep nie. daai een pass ek met liefdie … lol. hoe was julle naweek?
skuus. ek bedoel dikkop.
Sha-Cat, die naweek was maar stillerig. Meestal gekuier en sport gekyk, (gebraai, gedrink, en alles wat nog lekker is).
Ou Skip het aan daai toffee apple gelek voor hy hom teruggesit het. Hy moet maar betaal. Die Pickford’s lorrie was al gelaai toe sy die SMS kry. Geen girl verdien om so in haar moer gestuur te word nie. Nie eens die immergewillige Sunette nie. En haar verlde was nou nie eintlik ‘n staatsgeheim nie.
Sy lyk lekker ek sal haar doen
Een vir die span
pasop Qoos, nounou spoor sy jou op en trou met jou!
Qoos
As jy ryk is en baie geld het sal jy haar seker kan doen, andersins “in your dreams.”
Meraai affie flats doen ‘n interview nerrie Son.
Meraai hoeweel kinders het jy?
12.
Wat’s hulle name?
Gatiep
En die ander?
Nei Djy vestanie hulle is almal Gatiep. Jdy sien as hulle roep, dan roep ek net Gatiep en almal kom.
Maar wat as jy net een wil hê?
Nei dan roep ek hom oppie van.
Hahaaaaa
Sy is commen …….
Laat my dink, waar het sy dit gesien en geleer ?? …. Mmmmm (
) Het Bles nie ook so die kat in die donker geknyp nie?? Ek bedoel wat het van Bles se Marietjie geword ….
Daai vrou se koppie het ook maar bietjie geraas as jy my vra. Dink dis hoekom Bles haar gelos het.
Nee, Bles het nie die kat in die donker geknyp nie. Hy het dit in die son gedoen.
Ja ek dink daai silinder is al biekie “uitgewear”. Koes.
Ek dink sy sit op haar beursie…….
Ja, dink jy dit is ‘n wollerige of gladdevel beursie?
Lyk my sy gee ook nie om om haar beursie oop te maak nie.
LoL @ Stokkies. Betaal sy dan “in kind” of hoe?
Sy haal uit en wys…..
Ek dink sy moet dalk vir Skippie betaal as hy haar gediens het.
Dit het begin as ‘n wollerige beursie, maar die vrywing het gemaak dat dit nou ‘n gladde vel beursie is. Ek dink die beursie se knippie is ook mhur toe van al die gebruik..
QOOS , lyk my dan is daar ‘n kans , jy kan die “geld” in die beursie “insit”…………
Ja, Qoos moet maar daar deponeer, niemand anders lus haar meer nie.
Ek dink ou Skippie het gesien hoe gewear daai silinder is toe hy haar diens. Dis hoekom hy kop uitgetrek het. Hehehe.
Dikkop, ja, maar toe word sy koppig
Ja Gatvol, en Skippie was ook eers lekker hardkoppig.
flip. wat maak n verkoue beter? ek voel of ek n dik kop het.. er. van die griep nou.
Toe ou Skip die eerste keer sy neus in daai beursie ingesteek het, moes hy seker gesien het hoe min kleingeld daar oor was. Hoekom het dan nie dadelik weggehol nie?
OOOOOOOO hoe lag ekke nou!!!Julle is “hilarious!” Miauow!!
Middag almal, net ‘n vragie - was hulle verloof en toe stuur hy ‘n sms om die verlowing te verbreek?
Hello Tannie, As ek reg onthou was dit presies wat gebeur het.
Hi Sha-Cat, ek sou begin worry het as jy ‘n Dikkop gehad het. Hehehe. Ek glo nog steeds in Baie arm Med-Lemon met ‘n dubbel tot Whisky daarby. Dan in die bed. Hoop jy voel gou beter.
Ok, moet nou nie my kop afbyt nie! Maar, die bliksem, indien jy verloof raak, BE-loof jy mos om met daardie persoon te trou. Indien jy dan nou nie meer wil nie, dan kan jy darem die regte ding doen, en ordentlik met die girl uitmaak. ‘n Sms klink vir my redelik ingattterig. Ek ken nie die mense nie, en ook nie altwee kante van die saak nie. Dit klink net vir my asof die manne darem VOOr hulle wil trou so bietjie huiswerk moet doen. Maw, die skippie klnk ook maar soos ‘n gwar.
hoor hoor
Tannie, ek dink juis dit is oor Skippie voor die tyd huiswerk gedoen het dat hy besef het die een is nie vir hom nie. Ek stem egter saam dat ‘n SMS nie die manier is om ‘n verlowing te verbreek nie. Hy kon haar maar persoonlik in die pad gesteek het.
dis omdat hy haar in die pad gesteek het dat sy so kwaad is.
Regtig? Het niemand hulle gesien nie??
Ek dink ook nie dis al waar hy haar gesteek het nie
Ek dink ‘n mens doen huiswerk voordat jy iemand vra om te trou, maw hy is ‘n gwar.
Fok as ek aan haar verloof was sal ek haar met ‘n telegram vertel ek waai.
Ja jy is reg hy moes haar goed in die pad gesteek het, en nie ‘n sms nie. Gehoor van die ander beskrywing van ‘n G-STRING DIS BLYKBAAR ‘N RIEMTELEGRAM TUSSEN HOLLAND EN PARRAGWHY( sorry seker k*k gespel)
As ek die storie reg onthou was dit Skippie se ma wat teen die voorgenome huwelik gekant was. As my geheue my nie in die steek laat nie, het sy tot ‘n gebedskring gestig om vir Skippie te bid dat hy nie met haar moet trou nie, of waar kom ek aan die gedagte?
Salvador, ja, ek het ook so iets gelees. Hoe oud is die Skippie dude, was hy al voorheen getroud?
Skippie klink vir my maar na ‘, “Mamma’s Boy”.
Ek ken nie sy geskiedenis nie want dit lyk my hy het ‘n lae profiel gehou.
DIKKOP
Ja ek dink as jy moontlik onterf kan word deur jou ma? sal baie tawwe tienies maar “Mommy’s Boys” wees.
Salvador, Ek het nie geweet sy ma wou hom onterf nie. In daai geval sal ek ook die girl ge-SMS het net om van haar ontslae te raak.
Ek hoor die girl is ‘n besondere goeie huishoudster…..Elke keer as sy skei hou sy die huis!!!
Salvador, ja, sy Ma het ‘n gebedskring storie aan die gang gehad - dit het seker maar gehelp. Hy is darem so ver ek weet vandag met ‘n fatsoenlike dametjie getroud….
Salvador. Dit help nie om ‘n lae profiel te hou as jy met so ‘n bekende profoes trou nie…..Jy SOEK mos nou vir moeilikheid.
Onterf jou ma jou as jy met Sunet Bridges trou??? Het iemand vir my haar nommer???
Ek het ook gelees dat Sunet ‘n liedjie sing waarvan die woorde betrekking het op Skip se ma? Is dit so?
Sing sy nog?
Salvador. Ek het dit ook gehoor…maar wat rym met “*****”???