Ferrari rules!
IT’S supercars as Ferrari as the eye can see as the world’s largest fleet of the motors goes on parade.
The 490 Italian sports cars set a Guinness World Record as they drove round the Fuji Speedway in Japan.
The Ferraris had to cover two miles while no more than two car-lengths apart.
The old record was 385 at UK track Silverstone last June.
http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/motors/article1150364.ece
Baie mooi…Is jy ‘n Ferrari fan? Kyk jy F1…..
Jou favourite tjor?

Nie ‘n Ferrari fan nie maar kyk defneslis die F1 Grand Prix!
My fav …. Bugati !!!
Goooooo Ferrari!
Vonkie, ek like jou nog steeds. Dankie vir vanoggend se jokes!
Thanks Demoerin!!!!
Jy maak my dag! Jy is ook my gereeldste “commentator”! Dankie vir al die inloer.
Ek probeer maar gereeld “update”.
Difinislis ‘n Ferrari fan!
Is F1 dieselfde as tennis kyk op TV…?
Vonkiedool sorry man, ek sal van nou af elke dag by jou site gaan check….
Nee me, nooit nie. Tennis het nie ook spectacular ongelukke nie!
Ek is ook ‘n F1 aanhanger….van die dae af toe Kyalami nog kloksgewys gejaag is deur draaie soos Leeukop en Crowthorne…..Ek het niks teen Ferrari nie, en het al selfs ‘n slag of wat van hulle om dieselfde Kyalami gery, of as passasier in gesit……maar ek verkies Porche…en as ek my sin kan kry??? Enetjie wat deur die Ruf Familie onder hande geneem is….
Verskriklike f@kken GROOT F1 fan, Ferrari is the ultimate.
Classic MGB in British racing green.
As jy die al unieke klank van ‘n F1 Ferrari se enjin op vol spoed gehoor het, kan jy nie anders as om ‘n “fan” van daai rooi karre te wees nie.
ek kyk die eerste paar rondtes - daai sjoeeeei sjoeeeeei sjoeeei is die beste susmiddel vir ‘n sondagmiddagslapie!
So se my vrou ook!
Dis haar lekkerste slaaptyd wanneer ek F1 kyk!
Kyk nie graag F1 nie, maar die Ferrari Enzo bly maar ‘n mooi ou karretjie. MAAR voor daai een in my garage staan wil ek eers ‘n Ducati 1098R daar gepark hê, ek dink die tweetjies sal mekaar mooi komplimenteer.
Ahaa….Parkie. Ek het ook eers “bikes” gehad en gery…..Nou’t ek ‘n BMW…Toemaar, jy sal nie verstaan nie.
Ek pas nie in in sporty motors nie. My bene is te lank. Maar mooi is mooi, Ferrari’s is baie mooi!
Droom Joe..droom. Het so bietjie oor jou gedink Joe…jMET DAAI PREFEKHOUDING VAN JOU…. is JY seker n onnerwyser…..
BO WYS…EN ONNER….????
oF IS JY ONNER WYS….EN BO…NIKS!