Gravatars

Aan al die nuwe mense wat daagliks hier by Bosparra aansluit vir ‘n potjie ‘georganiseerde tydmors en kakpraat’…baie welkom. Traai om jouself te gedra.

Onthou asseblief dat jy vir jouself ‘n GRAVATAR moet kry…dit is daai kiekie wat langs jou naam opkom sodra jy jou kommentaar by ‘n artikel los.

Hier is die link vir Gravatars http://en.gravatar.com/