S’bu Mpisane…die rykste konstabel OOIT…Wat is die storie agter die storie????
Update (13/5)…Die mense wil WEET…WIE is die ou? WAAR kry hy al sy geld vandaan?????
The identity of the person living at 88 Addison Drive , La Lucia (a spectacular resort made famous by the Oppenheimers many decades ago as a seaside destination for the rich and famous) has in recent months been the subject of intense speculation amongst the locals: is he/she a rock star? A rap artist? Arms dealer? Oil baron? It had to be someone flash who took up residence in the mansion bought last year at auction for R17m. It has since been extensively renovated.
It seems the owner has also taken possession of the house adjoining 88 Addison , at 1 Moreland Drive . The latter property, a stately pile in its own right, has been walled in to form part of the Addison Drive complex. The present consensus is that the occupant must be an oil sheik.
There is a constant stream of small boys and grown men walking, driving and cycling up and down the road outside, all come to ogle the pieces of automotive pornography parked in the driveway: an Aston Martin DB9 sports car, a Lamborghini Diablo, a Bentley Continental… All are shiny black.
The giant Mercs, Bee-ems and Porsches in the fleet are almost too common to mention. Men in dark suits, carrying assault rifles, frequently chase the oglers away if they get too close to the mansion, or its many cars.
A ring of closed-circuit cameras records their every move.
Neighbours had long imagined that the residents of 88 Addison had named their home Mpisane, but thats not the case at all. Mpisane is the name of the owner of the compound.
Municipal records show that the home is owned by Wiseman Sibusiso Mpisane, until recently a constable, now a sergeant, in the Durban Metro Police.
So many high-profile ANC politicians are seen at the compound that noseweek was initially told in error that the home was owned by the KZN Premier.
Mpisane’s own colleagues say that Mpisane is highly thought-of. Taxi bosses and township thugs run in terror at the mere mention of his name.
It’s no use asking Metro manager Michael Sutcliffe whether Mpisane has permission to moonlight in a second job (he’d have to have a lucrative one to maintain this establishment), since Mr Sutcliffe has already decreed that any questions about Mpisane are racist and will be ignored.
Metro Mike came to that startling conclusion in his address to the eThekwini Municipality Executive Committee nearly two years back, in response to revelations published in the Citizen newspaper (nose81) that his Metro Police had lost hundreds of firearms and that some of these had allegedly been sold to cash heist gangs by Metro policemen. (See box.)
Former noseweek corrrespondent Paul Kirk had asked Sutcliffe to explain just how it was that Mpisane came to keep his job as a Metro Police constable after being linked to a murderous shooting by taxi hitmen and then absconding from work for nearly a year.
In May 1998 a BMW M5 sports car belonging to Mpisane was one of several getaway vehicles used by a gang of hitmen who wrought havoc outside the Durban High Court during a high-profile trial of various taxi bosses.
Sergeant Craig van Zyl of the SAPS Durban Dog Unit was driving to the airport when he spotted a number of gunmen carrying AK47 rifles walking toward the high court. Van Zyl stopped his car to challenge the men, and was gunned down. He bled to death on the road outside the court. Dozens of passersby were wounded in the gunfight ? among them a pensioner on her way to do her weekly grocery shopping who also died at the scene.
Murder and Robbery Unit detectives managed to identify the BMW M5 getaway vehicle as belonging to Mpisane, who even 10 years ago clearly had way more money than the average cop.
A manhunt was launched for Mpisane by the erstwhile Durban Murder and Robbery Unit who had some questions they wanted the constable to answer. In press interviews they pleaded for him to contact them but for well over a year nobody saw Mpisane, not even his employers.
And then, mysteriously, Mpisane was back at work. And just as mysteriously Metro Mike has apparently never seen fit to ask why Mpisane went into hiding after being linked to a group of taxi hitmen.
Mpisane’s take-home pay as a Metro Police sergeant, even with overtime, amounts to around R15 000 a month. He now works in the Durban Metro Police Dog Unit. ironic, since the murdered Sergeant Van Zyl was a member of the SA Police Services Durban Dog Unit.
http://www.facebook.com/group.php?gid=13777037079
http://www.mg.co.za/articlePage.aspx?articleid=338827&area=/insight/insight__national/
(Post 3/5)
Nou is ek nuuskierig…WIE is die super ryk polisieman? Waar kry hy al sy geld???
Kapt. Thomas Tyala, woordvoerder van die Durbanse metropolisie, het by navraag aan Beeld gesê: “Julle is nou besig met ’n groot vis.”
Tyala het toe die telefoon aan ene Themba Sosibo oorhandig, wat homself as “Mpisane se woordvoerder” voorgestel het en Beeld se verslaggewer in Zoeloe gedreig het: “Jy is nie hier met sommer net enigiemand besig nie. S’bu sal jou koerant vat en versnipper. Dan gaan jy huil en jou lewe kan dalk in gevaar wees. Jou familie sal huil.”
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2315896,00.html
http://www.witness.co.za/?showcontent&global%5B_id%5D=7126
’n Durbanse metropolisiebeampte woon in ’n spoghuis van R15,5 miljoen terwyl hy slegs R15 000 per maand verdien.
Sers. S’bu Mpisane (38) het egter in ’n onderhoud aan Beeld gesê hy is “siek en sat daarvoor om as ’n misdadiger gebrandmerk te word”.
Volgens Mpisane is dit “alledaagse praktyk” vir lede van die Durbanse metropolisie om sakke vol geld te maak deur allerlei ander ondernemings te bedryf.

Mpisane het sy kant van die saak aan Beeld gestel nadat hy in ’n onlangse artikel in die tydskrif Noseweek aan onwettige bedrywighede gekoppel is.
Mpisane het toegegee hy is al verskeie kere ondersoek.
“Benewens my werk as polisieman doen ek baie ander dinge, maar ek kan nie nou sê wat dit is nie.
“Mense moet verstaan ek is nie ’n metropolisieman omdat dit pret is of omdat ek dinge wil toesmeer nie.
“As jy na die metropolisie toe kom en al die voertuie sien wat hier staan, gaan jy verbaas wees. Jy het veiligheidsmaatskappye, jy het alles,” het Mpisane gesê met verwysing na sy kollegas se ander ondernemings, want die salarisse wat hulle betaal word “is nie geskik vir ’n mens nie . . . hulle vul dit met iets anders aan sodat hulle nie omkoopgeld hoef te vat nie”.
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2315896,00.html
Ek dink jy lieg mnr. Mpisane…en terwyl jy so lekker stront praat,vertel my asseblief …wanneer presies kry jy tyd om polisieman te wees/te ’speel’ so tussen al jou ander ‘buite kurikelere aktiwiteite’…dit klink vir my asof jou polisie jobbie net ‘n stokperdjie is …



G’n wonder besigheid kom so maklik vir sommige Suid-afrikaners. Ek wonder of hy ook gestem het dat die Skerpioene met toegemaak word. En of hy vir Zuma ondersteun. Sal graag wil weet indien die antwoord ja is, of sy tjommies ook vir Zuma stem?
Hier in duidelik ‘n slang in die gras. Met sy salaris kan hy nie eens die eiendomsbelasting op daardie huis bekostig nie. Hy vat omkoopgeld van misdadigers!!
Ek dink hy’s self een. Seker lekker betrokker in robbery homself. Sal graag wil sien hoe betaal hy daai huis. Mens moet hom by Fica gaan aangee. Ek wonder of hy belasting betaal op sy ruim inkomste. Brand om sy bankstate te sien.
Die huis is blykbaar volgens Noseweek op ‘n veiling gekoop. Sal brand om te weet hoe die eiendom betaal is. Indien kontant hoekom is dit nie aangegee by Fica nie. Indien ‘n leningsverband. Watter inkomstes is verklaar om die eienaar te kwalifiseer vir die eiendom. Dan moes hulle nog ‘n % ( ek dink 10%) neergesit het as deposito op die veiling. Dis amper R2M kontant. Wonder waar hy dit gebêre het.
My vermoede is die ou is betrokke by gewapende roof van die kontant lorries. Sal my glad nie verbaas nie. Ek hoop die polisie ondersoek die aangeleentheid.
Die polisie kan nog nie vir Mpisane ondersoek nie want wag vir Kom. Selebi om opdrag te gee. Wonder hoeveel sal Kom. Selebi kry uit die deal.
Patrick, Maar Kom. Jackie Selebi is dat geskors of op lang verlof….. Die ander polisiehoof kan seker maar die papier teken, of hoe?
Ek wil ook so huisie he, asb. Ek het ook net R15,ooo per maand . help asb.!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
pluim, watter polisie gaan hierdie saak ondersoek? Daar is net die skerpioene en hulle word afgeskaf, juis omdat hulle hierdie soort korrupsie ondersoek het!
En die res is te bang,die donner klink so iets soos die mafia,die antwoord aan Beeld se verslaggewer bewys mos hy’s intimiderend en uiters onverskrokke en onaantasbaar.Man,die man is skuim.
Jy praat Joe! ek hoor die meester vd hooggeregshof ry met so ‘n smart kar. Sy kan kies wat sy ry, want haar maatjies betaal en sy hou hulle uit die hof uit. Blykbaar ook ‘n landdros of wat. Met R300 000 p.j kan hy ‘n R1,5 M kar bekostig? Meer fotos moet geplaas word van die staatsamtenare se huise en motors LW huise en motors. Want as hulle ander inkomstes groter is, Waar lê hulle prioriteite. Terloops, ek het gehoor SARS laat baie van die “wittes” gaan. WELKOM rassime!!! Emil lees jy hier?
Eish!!!!!
Dit lyk lekker…..
Die sersant sê hy is “sick and tired” of being labelled a criminal. Nou sersantjie, vertel vir ons wat doen jy wat die res van ons nie doen nie? En as jy nie tevrede is met jou R15 000 p.m. nie, daar is baie ander wat daarmee tevrede moet wees en moet uitkom. Wat gaan die nurse, onderwysers en polisie sê van jou sakevernuf. En net terloops, wat soek jy by jou werk? Ek wonder hoe gereeld daag jy op vir regte metropolisie werk. Jy’s die eerste sersant wat ek hoor met ‘n woordvoerder onder ‘n skuilnaam, om met ‘n joernalis te praat. As jy Boss is, sê my net seblief wie is die hoof van die Metro polisie? Bestry julle misdaad of wakker julle dit aan?
Ek wou nog altyd so ‘n huis gehad het. Waar mis ek dit ouens?
pluim…weet jy wie is die ou? hy maak grooot geld…hy moet die rykste poeliesieman innie wereld wees…ek sal laaik om te weet wat is die storie agter die storie hier…weet iemand???
Ek ken hom nie platkuif. Maar hy’s blykbaar nie die enigste een nie. 2 jaar gelede was daar artikels oor die Meester van die JHB hooggeregshof. En dit het ‘n stil dood gesterf. Hierdie is die nuwe suid-afrika mafia. Wurm hulle in staatsposisies vir net een doel voor oë. Selfverryking. Ek ken iemand by DBN stadsraad. Sal probeer uitvind. Almal is nie so nie, maar ek ruik skelms. Mens moet eintlik vir die oorsese koerante aanstuur. Ek wonder wat sal die Britte bv hieroor te sê hê. As hulle so baie kon sê oor die Reitsmanne se aktiwiteite.
tx…laat weet ons as jy ietsie ‘hoor’…ekself gaan ‘n vrind van ‘n vrind vra om vir my so bietjie uit te vind…as dit die tipe van geld is wat die SAP deesdae betaal,dan meld ek Maandag aan by Wierdabrug Polisie stasie vir diens
HAHAHA platkuif . Maak so.
Ja wragtag, hy is nie eers die polisiehoof van SA nie…Jinne, nie eers daai vark McBride het so huis nie !!
nuwe avatar asb plastiese sjirurg.
HAHA Leon Dit kan jy weer sê. Ja wragtag!
ander polisiemanne vrek van die honger, hoekom kan hy so baie geld he?
die ‘ander dinge’ sluit seker ook in cash in transit heists, bribes ens . maar hoe de hel hy by R15 miljoen vir ‘n huis uitkom weet ek nie ..een disadvantaged ou wat heeltemal verbygeflits het by die ‘previously advantaged’ in NO TIME
Jip Cruella - hierdie previously disadvantaged ou het so vinnig verby geflits dat hy die sound barrier gebreek het, maar seriously
dink jy ook nie hy bly in die polisie om inside info te kry nie?? Iets klop nie, en hy maak nie ‘n geheim daarvan nie, hoe nou??
Juis, Juis! Cruella. Stem!
Hierdie ou se grootste ‘asset’ is dat hy tjommies met Michael Sutcliffe is. Sutcliffe is ons stadsklerk hier in Durban. Almal ANC gabbas. Beide is onlangs uitgevang dat hulle eiendom nie op die die nuwe ‘rates-assesment’ verskyn nie. Verhewe bo ons netelige mense. Verder het ons strande alle Blue-flag status verloor, behalwe Umhlanga. Die stront dryf so drie drolle dik in die branders. Kom kuier gerus, maar bring n wetsuit saam.
Sies hel gumboot. Vertel ons nog.
Stadig pluim. Hierdie naweek sit ek in Kruger wildtuin. Vinnig kan ek net noem dat hierdie selfde Sutcliffe mannetjie duisende betaal vir makkers se begrafnisse met ons rates en taxes. By Brighton Beach waar ek bly het die gemeenskap nou al sover gegaan om private sekuriteit aan te stel. Wat snaaks is in ons geval is dat hierdie sekuriteit slegs met paintball guns rondloop want Sutcliffe het n nuwe ‘Bylaw’ gepass wat lewendige ammunisie verbied. Die baddies word nou nie meer pimpel en pers geskiet nie, maar in kleure soortgelyk aan die ‘Rainbow Nation’. Dit lyk nogal African met die verskillende kleure.
Ek hou daarvan Paintball is nie vir sussies nie. Hoekom fire julle nie die man nie. Platkuif soek inligting.
Yes, the paintball gun is the future. A few of our family members have recently bought paintball guns for protection. Now when you walk in the street and see a person with paint splashes then you can at least know what he was doing, definetly not painting!
I was once again so disappointed when i read the news on channel 415 now…. there was a farm attack where 2 guys were assaulted by a father and son. And in the article it mentions that they are looking into it to find out if it was a rasists attack. I am so gatvol, like many other South Africans, I am sure. When our family members are murdered, hijacked, assualted, robbed etc, it doesn’t make it to the press, and it is never (or 99% of the times not), questioned to be a racist attack. We must just accept that your turn has come, and be thankful that you are alive. Even when you have been infected with HIV during the ordeal, you should still be thankful to be alive. It is really pathetic. F”*** voort!
PAINTBALL?? eish , .. twee blanke skoolkinners wat op die POLISIEKANTORE met hulle paintball guns geskiet het is vir HOOGVERRAAD en POGING TO MOORD AANGEKLA .. ja ja . die saak is uiteindelik gedrop as ek reg verstaan MAAR aanvanklik was dit die klagte .. f*kkit .. dit was belaglik . veral daai HOOGVERRAAD . ek wonder of iemand nog nie die definisie vir die SPULLETJIE uitgelees het nie, want klaarblyklik kan hulle SELF NIE LEES NIE!
Almal praat van die huis ek hoor daar is ‘n paar groot karre ook in die Garage.. Wonder word dit ook uit sy salaris betaal.
ja. paintball guns en gaspistole is groot moeilikheid as hulle jou met dit betrap
Korrup, Korrup, Korrup en maters met manne met die tanne (goue tande) gangsters sê ek julle. Dis die cop shop wat shebeens toemaak en die drank wegry om hulle eie parties te gaan hou.
As hierdie suksesvolle SAPS-lid so ‘n moerse khaya mag he, waarom kan ek nie net maar my eie avatar kry nie? Kan iemand help…?
ponkie wat het jy ingedagte vir jou avatar. Daai olifant wat so met sy slurp oor die gholfie hang?
‘N MENS KAN NET JOU KOP IN ONGELOOF SKUD, LYK MY HOE MEER KAK HIERDIE ETTERS AANJAAG HOE VINNIGER WORD HUL BEVORDER. EN JY MOET MAAR GATKRUIP, IS MAAR BAATJIES VIR BOETIES. HULLE SAL NOOIT DIE DREK ONDERSOEK NIE WANT HUL KRY GELD ONDERDEUR EN BESKERM HOM ALMAL. ‘N SIEK SIEK LAND WAT ONS IN BLY. GELUKKIG GAAN EK NERENS WANT ORAL IS DAAR MAAR KORRUPSIE ENS.
Dalk is hy ‘n “under cover” maffia sindikaat baas wat besighede met geld afpers of anders word skade aan hul besighede gerig soos in die “movies.”
Hi, Sharon-cathryn gaanit??
Moet sê dis ‘n pragtige rainbow vlinderkie daai van jou
Ek het ‘n paintball gun, op die oomblik is daar geen beperking nie, maar daar is altyd gevalle waar onkundige mense die goed misbruik, soos dit maar in ons samelewing gaan.
Ek altyd gese ek is banger vir ‘n slang as vir ‘n K@ffir, maar die ou maak my bang….
Jy maak my die bangste van ammal Blondie…….ek sidder as ek dink n slegmens soos jy bewandel die strate van Suid Afrika….
Nou ja. Daar het almal toe nou ‘n ou beurtjie gekry om te wonner, en te gorrel, en te kots, en saam koppie te skud om saam te stem oor hoe “fucked up” alles is………….Nou wag ek vir iemand om op te kom met ‘n werkbare voorstel oor hoe ons hierdie saak gaan hanteer en agter die kap van die byl kom. Ons ou landjie is vol mensies wat kan saam kerm…maar nie ‘n idee het wat om te doen om die situasie te verander of te verbeter nie….Ek stuur julle sommer almal op ‘n kursus by Mark Berger…..Pasop.
Xram,ek’s seker ons praat nou van n soort Mafia hier.Enige iemand bereid om hulle aan te vat?
Die ouens lyk nie of hulle speel nie,jong,daar sit GROOT skandes agter al daai geld wat hulle gaan wil toesmeer ten alle koste.Jy dink die huis lyk fantasties op die fotos,hemel,jy moet dit SIEN,dis n flippen paleis
Fokkit , in die nuwe Suid-Afrika is nie wat jy ken nie , maar vir wie jy ken!
xram62 - Die antietjies van die konstabel is lyk my kundig in baie aspekte, maatskappye, tenders ens…..Nepotisme??? My voorstel - Interne oudit tot op die laaste liter melk se strokie, bate beslaglegging - bestaan hulle nog??? PAY and THE PAIN GOES!!!!!
Xram62
Dit is ons eie skuld dat ons nie waag om “skeef” te wees nie. Werk vir jou ook ‘n ou skelm truuk uit om vinnig ryk te word.
Word ‘n Shangoma en kyk wat gebeur. Vind iets uit teen “aids” en sweer daarby dat dit genees, iets soos “Afrika pattat.”
Sit net stil en dink hoe jy die mense uit hul geld kan verneuk of dwing.
Salvador!
Ek het net die produk wat my skatryk gaan maak. Dis ‘n stunning mooi blonde nimfomaan wat om presies 24h00 onmiddelik in ‘n cheeseburger en ‘n six paxk Hansa verander. Julle kan op hierdie blog bestellings plaas…
sit my op vir twee ,dankie.Vat jy tjeks?
Prys ponkie? So iets kan nie cheap wees nie?
Weet nie wat die storie agter die storie is nie, maar dat hy ‘n skelm bliksem is, is verseker.
Definitief skelm, ek dink nou juis al vir ‘n week lank ek het die verkeerde vriende. Almal te eerlik. Is daar nie ‘n website of iets wat iemand van weet waar jy die tipe vrinne kan maak nie?
Hoeveel mense dink julle was betrokke my die wapenskandaal? Daar is baaaaaaie bribes betaal wat miljoene beloop.
Ponkie. Ha, ha, haaaa…..Moerse goeie produk behalwe vir die Hansa…….Dis nou net waar dit uit die bus val. Hansa is baie soos “seks in ‘n kanoe”….it’s ******* close to water!!!!!
it’s f-u-c-k-i-n-g close to water!!!
Ek glo nie die ou is regtig ryk nie. Hy het dan nie ‘n witvrou nie.
Wat sê jy Beijing Sexhale, het die ou geld?
die ergste is, terwyl hierdie sage aan die gang is het sy vrou WEER ‘n tender by die staat gekry .. van miljoene .. niks sit hulle af nie …
Die Sersant van Zyl wat hulle koelbloedig afgemaai kon seker net ‘n Kaukasier wees…….my mense daai!!!
Jy kan maar se ek is Sersant Kaspaas van Zyl (undercover).
Antie poppie daai gravater foto van jou , is dit dalk falsbaai - rooiels erns ??? Dorperskapie is nuskierig
Het sopas ‘n Akteskantoornasoek gedoen. Mnr. SIBUSISO WISEMAN MSIPANE & Mev. FLORA-JUNIOR MABONG MISIPANE het die eiendometjie ERF 2385 LA LUCIA EXT 19 op 07/06/2007 aangekoop vir ‘n skamele R12 000 000,00 en daar is ‘n verbandjie teen die eiendom geregistreer t.g.v. Standard Bank vir ‘n bedraggie van slegs R5 200 000,00. Wys jou net. Ek weet net nie wat nie, maar die verbandpaaiementjie word nie deur die R15 000,00 gedek nie. Dit moet omtrent 3x die bedrag wees.
Presies prokerower. En sal Fika nie bly wees oor die inligting nie. Want watter poepol by Standardbank is ook een van sibu se behulpsame vriende?
FIKA???
Is jy by, broer? Die man moet by SARS aangegee word. FIKA (of dan liewer FICA) is die naam van die wet - Financial Intelligence Centre Act.
Askies, eks eintlik Kaspaas Breekwater aka Sersant van Zyl(undercover). Breekwater - dis waar daar daai klas werfetter hoort.
More parras, hallo dorper, vandag wil ek hierie berg afspring. Ja dorper, dit is in Valsbaai, rigting Rooi-els. Geneem vanaf my visvang spot.(of is dit ‘n hengel - spot) Het gisteroggend ‘n dorper rammetjie ryker geword. So jy is waarlik spot-on.
As jou ander “aktiwiteite” so winsgewend is hoekom nog vir die metro polisie werk vir ‘n skamele R15 000? Was die een hand dalk die ander?
Twee maande later, op 16/08/2007, het die tweetjies die eiendom langsaam, ERF 2386 LA LUCIA, opgeraap vir slegs R3 550 000,00 sonder verband. Cash en kontant!!! Vir die twee eiendomme het hulle dus R10 350 000,00 uit hulle se sakke betaal. Waar hou mense so baie geld. Dan is daar nog al die rygoed en dinge.
Weet jy of iemand iets ondersoek hier?
En die etter dink ek moet hom glo, onderskat jy my brein,my wit vel,my kultuur??? nog n rede waarom apartheid was en is !!