Kontak Ons

As jy sukkel of eenvoudig nie ‘n moer weet wat om hoe te doen nie…mail gerus vir platkuif@bosparra.com en hoop vir die beste.

En as jy ‘n bydrae wil stuur vir Bosparra…stuur na bydrae@bosparra.com

Die link vir die Bosparra groep op Facebook (as jy rerig baie tyd het om in die water te bliksem)http://www.facebook.com/group.php?gid=6175262653&ref=ts