Metamorfose, Blind-dates…
Welkom terug Janine…ons het gewonner waarmee is jy doenig
Ek’s terug!
Interessante gesprekke en afsprake met ‘n paar mense gehad, hard gewerk, baie tyd by my prokureur spandeer en my doodgeskrik in hierdie twee weke wat verby is. En ek voel soos ‘n nuwe mens…Maar wag, ek vertel netnou.
Ek en ‘n baie goeie vriend van my het so rukkie terug na ‘n fliek gesels oor die lewe en dinge. Hy het ‘n voorstel gemaak dat ek ‘n total make-over moet oorweeg: ‘n nuwe haarstyl, klerekas en sommer ‘n nuwe kar.
En so volg ek toe ‘n gedeelte van sy raad…
Verlede Donderdag maak ek my afsprakie by my stylist. Ek’s haar eerste klient, 8 uur, en het nog nie ‘n clue wat op my wag nie. Sy vra my wat ek wil doen met my hare. Wel, my due-date vir highlights was al bietjie(lankal) verby en sê toe dat sy sommer moet sny ook. “Hoe kort?” Ek toets toe haar reaksie en sê dat ons sommer groot moet gaan en ‘n GI Jane-styl doen. Haar oë was binne sekondes so groot soos pierings. Haha.
Terwyl sy aan die sny is, praat ons ‘n hond uit ‘n bos. Ek vergeet skoon wat aan die gang is, maar my oog vang toe ‘n rukkie later die sker se geblink in die spieël. Die rede daarvoor: die snyproses was nie ONDER my skouers aan die gebeur nie, maar ‘n entjie BOONTOE. Ek wou skree, HOKAAI STOP DIE LORRIE, maar sluk toe die knop in my keel en babbel maar voort. Sy vra my of ek nie die lang stuk hare wil hê nie, en my onmiddelike reaksie was; nee dankie, gooi dit in die asblik, weg! Daarna was dit highlights en tint en ek was so angstig om net te sien hoe dit lyk! Ek besluit om dit toe reguit te blaas ook, sommer om nou heeltemal anders te wees. Was bewerig toe ek myself in die spieël sien. Dis ‘n totale ‘nuwe ek’! Die ‘ou ek’ het in St 7 laas kort hare gehad en dit was reguit vir net ‘n wyle. Van daar af het ek dit bly groei en vrede gemaak met my natuurlike krul en hulle hul sin gegee.
Kort en reguit. Ek raak nogsteeds gewoond daaraan, maar die reaksie is darem positief en almal sê ek lyk meer gesofistikeerd, jonger en stylvol. Baie gryp net na hul monde uit verbasing en kannie glo dat ek die guts gehad het om dit te doen nie. Well, thank you very much!
Ek moet se ek voel ligter en goed. A change is as good as a holiday, dis nogal waar! En ek word nie meer raakgesien nie, niks meer vingers wat wys, geskinder agter hande, mense wat my volg om te hoor met wie ek op die foon praat nie, en die daaglikse vuurspuwende oë het bedaar, dankietog daarvoor!! Ek wou ‘n foto opsit, maar ek’s nogal bang vir tannie Marie wat my dalk sal uitken, en het toe liewer daarteen besluit
My make-over is aan die gebeur, die nuwe kapsel was ‘n grootte, die nuwe klerekas sal met tyd gebeur, en nee dankie, ek is baie lief vir my karretjie en sal hom verruil vir niks anders nie! En dankie vir die goeie raad
Nou, blind dates… My gevoel daaroor is baie negatief. Volgens my kom laai ‘n wildvreemde man jou op, en julle twee gaan ALLEEN, gewoonlik na ‘n restaurant, waar daar dan vir ‘n paar uur gesels word om mekaar beter te leer ken. Ek het nogal ‘n probleem daarmee, want wat gebeur as die ou ‘n totale weirdo is, of daar niks is om vir mekaar te sê nie en jy wil escape met jou kar wat by die huis staan? Wel, Damario het ‘n paar tips(eintlik vir mans) so rukkie terug gegee indien jy ooit in so ‘n situasie beland
Ek verkies dit om eerder in ‘n groep uit te gaan en nuwe mense so te ontmoet.
Ek het sommer vir hierdie post uit interessantheid gaan google oor die onderwerp. Manne(veral) en dames, LEES EN LEER!
Dating Rules For Women
General Dating Rules
• Always look great, whatever your income. Gorgeous hair and some lipstick and wearing rags will still turn his head. You have the advantage, you are the woman. Look your best as you could meet a potential Mr. Right anywhere at any time.
• Never reveal information you don’t have to. An enigmatic woman drives men wild.
• Keep dates brief but your men interested. Less is always more.
• Try and stay in shape and involve some fitness regime at a gym. However much you hate it, your Mr. Right loves your body as much as your mind.
• Let your man pay. If he is interested, he is interested enough to ensure you eat well and get home safely in a cab.
• Ensure you receive flowers, if he doesn’t know what a florist is, dump him.
• Never ever sleep with a guy on the first few dates.
• Always keep a guy waiting and never turn up early. It is a lady’s perogative.
• Never be available when he wants you to be. Never be at the end of a phone when he calls and always let him leave a message or two first before replying.
• If he is available Tuesday, you are available Thursday.
• Weekend shopping trips with girlfriends are sacred and not available for dates.
• Keep your man standing on quicksand by shifting landmarks and goalposts constantly.
• Ensure you are a good kisser. Men will walk away if you cannot kiss. Practise on a mirror if you have to.
• Never ever talk about previous. The number of ex boyfriends is your business only.
• Never pre suppose anything about your date until you choose to know him better. You cannot always tell by looking
• If any man shows the slightest signs of possessiveness or insecurity run like the wind. Life is too short for boys.
• If his shoes or hygiene are a disgrace dump him
• Never talk too much about your father and how your date measures up in comparison.
• Never ever come across as too available or too desperate, he will run a mile. He is the one doing the chasing remember.
• If the guy in the corner is gorgeous go and get him and create the need in him for you. Never wait for men to come to you because you may watch him leave with someone else.
• You may well have all the bodily functions of a man, just try not to demonstrate them early on.
• If you are wanting a child, don’t mention it on the first few dates.
• Never ever criticize his mother unless you want to remain single.
Online Dating Rules
• Always let them come to you, don’t chase via email
• Block anyone who annoys you instantly
• Place the best & most vampish photo up you can find
• Don’t reply to instant messages with clever opening lines
• Remain aloof and let yourself be chased
• Always reply to emails at least 3 days after receipt
• Never provide you true email or phone details to the man
• Always date safely and protect yourself at every turn
• Make sure your login name is stunning and sexy as well as enigmatic
• Do not login for hours on end. Short, rapid visits are best
• Do not assume the man you are talking to is destitute or sad
• Never ever reply to emails at weekends, wait until a weekday
• Never state how good your sexual performance is in your profile
• If you don’t want to date married men spell it out in your profile
• A man who doesn’t reply to your email within 3 days should be ignored
• Make sure your humor levels come across in text
• Do not chat to hundreds of men at once, the delay in replying is a dead giveaway and your Mr. Right will be off.
• Don’t even think about misrepresenting your size or description. They will find out.
• Come across as cool and sophisticated for best results
Always remember ladies that you are a sexy desirable woman and the world is your oyster. Always let men do the chasing and always let yourself be the chooser. Always stay safe and never risk yourself for the sake of attending a date. Always use a safe dating website like www.LoveBrowser.com
Dating Rules For Men
• Look your best.
• Get your hygiene and styling sorted out.
• Sort out your job if you have one. Women want a man who has some ambition in life so coasting along as a skateboard instructor is generally not going to win you a real catch.
• Get your knowledge levels up. Make sure you are up to date with current affairs, watch the news and read quality papers. Women do not appreciate stupidity and laziness is no excuse either.
• Do not extol the virtues of drinking in the bar 5 nights a week. This will never win any fair princess’s heart. If you love your booze sort yourself out as there are other things in life too.
• If you love your sport then fine. If sport is a religion you may have a problem but everything by degrees guys.
• Never expect sex on a first date.
• Sort out your educational knowledge of manners, courtesy and chivalry. A woman likes being treated well, particularly with respect.
• Start listening and stop talking. Keep your date interested but don’t turn into a one man entertainer.
• Give up smoking now.
• Lean to dance even if you have two left flat feet.
En hier is ietsie oulik: http://www.youtube.com/watch?v=nKq6_vjrxMo
Sjoe, ‘n paar vreemde puntjies hierbo en sommiges is volgens my heeltemal onnodig, want ek dink dit is baie belangrik en eintlik krities om net jouself te wees. Imagine nou die ou is vuilerig en grillerig en is bewus van dit wat vrouens verwag op ‘n eerste date, en maak hom slegs vir die geleentheid skaflik en oulik, net om ‘n week of wat daarna bewus te raak van sy dirty secets. Nee wat, be yourself, sodat die ander persoon kan besluit of hy/sy daarvan hou of nie. En online-dating is BAIE scary vir my en ‘n groot nee-nee!
Nou ja, sonder dat ek regtig ‘n keuse het, het ‘n paar van my vriendinne my geblind-date…Dis klaar gereël en hulle is soos ‘n klomp klein dogtertjies wat opgewonde is oordat hulle nie kan wag om ‘n persentjie vir hulle maaitjie te gee nie, en geheimsinnig! Maar ek is darem die kans gegun om ‘n paar vragies te vra. Hoe lyk hy? Ouderdom? Eerlik, eg en respek vir ‘n vrou? Wat is sy stokperdjies? Het hy ‘n sin vir humor? Waar werk hy? Nie getroud of ‘n “popster”(wat later als afmaak as afleiding)/bekende nie? Is hy skoon en netjies en ruik sy asem lekker? En het hy mooi hande en tone? En en en…Ok, ok, ek weet, dis miskien klein bietjie te veel gevra, maar ek voel ek het die reg om kieskeurig te wees. Ek is redelik gerus, want op elke vraag was daar ‘n thumbs-up en hy’s glo tall,dark&handsome ook. Daar’s nogsteeds een voorwaarde: ek ry met my EIE kar sodat ek kan huistoe as ek so voel!
Ek wonder nogal wat ek gaan doen as ons eenvoudig net nie click nie, en ek dit binne die eerste paar minute uitvind. Ek lag die afgelope paar dae baie hieroor en baie het al met slim plannetjies vorendag gekom vir ontsnapping…hiehie. Maar hey, miskien is hy baie nice en kan dit die begin wees van ‘n goeie vriendskap, vir nou. Want meer as vriendskap is bietjie van die tafel af. Ek meen, ‘n mens moet reg wees vir ‘n verhouding, jy moet weer kan vertrou en heeltemal jou hart kan oopmaak, en dit is natuurlik my heel eerste blind-date ooit!
Verder sien ek Ricky het ‘n interessante blog daar aan die gang(http://rickylouw.wordpress.com/), gaan loer bietjie
Was by ‘n lekker troue die naweek wat verby is, oppad soontoe en terug in die kar was hierdie liedjie op repeat, en ek is mal daaroor. Ek dink aKing kry heeltemal te min krediet en aandag, want ek hoor hulle te min!
http://www.aking.co.za/video.htm
Geniet die naweek, behalwe vir die blind-date, is dit my engel-peetkind(hy word ‘n volle 5!) en ‘n vriend(en hy ‘n volle 40!) se verjaarsdag-partyjies en Sondag is ‘n skaapboud-potjie-dag, lekker. En wees wakker vir smash&grabbers langs die pad!
Ps: Sal nogal interessant wees om te hoor wat julle make-over sal behels en wie almal betrokke is by online-dating. Enige ekstra tips vir blind-dates sal innig waardeer word, seblief en dankie! Haha

Janine olá!
Gee jy my nou ‘n idee. Ek het een ding met jou in gemeen en dis lang krulhare. Hoog tyd dat iemand my met ‘n snoeiskêr bydam! Dis moeite en tydrowend om elke oggend hierdie boskaas te was, uit te kam en dan weer deurmekaar te klits, hehehehe
Tyd vir ‘n make-over, ernstig! Oor die blind date onderwerp (ek het al geleer) jou eie moter moet deel wees van jou afspraak. Gelukkig is ek nie meer in die veld nie. Phew!!!!
Sterkte, daar is nog ‘n paar single goeie mans daar buite (en vroue).
Yes Yes!
Stem 100% saam - aKing is seker een van die beste nuwe (nasionaal & internasionaal) wat ek in ‘n laaaang tyd gehoor het!
Ek is seker die nuwe haarstyl lyk mooi en dat dit simbolies baie vir jou beteken ook
x
Nou waar is die foto’s ….. sal graag wil sien hoe lyk die Nuwe vs die Oue??
Ek het ook so 2 jaar terug al my hare afgesny, maar ek het nie daarvan gehou nie. Gelukkig is dit tog net hare en kan weer groei. Sterkte met daai blind date. Voor my troue was ek op twee. Nie weer nie! Risky business…
Mooi so Janine! Foto asb. Nou nuwe oorbelle!!
Oulike post!
Girls moet sover moontlik van hule eie vervoer gebruik maak. Ek raak nogal ontsteld as van my vriendinne ouens vertel waar hulle bly en saam met hulle rondry sonder dat hulle die ouens eers behoorlik ken. ‘n Girl moet altyd ‘n escape kan maak vir ingeval die dude ‘n weirdo uitdraai!
O ja, nog ‘n tip vir die girls…. As jy ‘n ou date, probeer eerder vergeet van jou ex-boyfriends. Glo my, jou nuwe date stel werklik nie daarin belang om oor jou ex te chat nie. As jy nog so baie aan hom dink, vir wat is jy nie nog by hom nie? Move along…
Jis De Mario die tyd het verander. Paar jaar gelede, sou dit baie snaaks gewees het as ‘n girl apart opdaag op ‘n plek. Maar as jy die dude heel goed ken en jy weet die nie een of ander craxy freak nie, dan is dit lekker as jy opgedollie is en iemand kom tel jou op. My skoene se hakkie hou nie as ek bestuur nie, en ek wil ook nie verstrengel raak in my outfit tussen die deur en die skoen se hake ens nie.
Foto asseblief! Ek ken daai gevoel van lang hare na kort hare, het my lang krul lokke ook kort laat sny, toe weer laat groei, gesny, en nou sal dit skouer lengte bly!! Geluk!!
Janine, ek het ook onlangs laat sny en donkerder gekleur (meer “auburn”). Ja, dit vat “guts” maar almal sê ek lyk jonger en dis mos wat ‘n vrou wil hoor!!
Hoop jy wys ons gou ‘n foudie!!
“Nevermaaind” ou antie Marie… sy is net jaloers. 
In elk geval, jy kan ‘n streepsak dra en dan sal jy nog altyd stunning lyk.
Geniet jou naweek ook Janine, en kyk maar uit vir daai “tall, dark & handsome”…
Ai en die poskaart dan daar by SSSB?
Dis reg Janine, werk sy gal vir hom…..hy kom al te lank met TE veel weg.
Sy’s in Pretoria, waar sy hoort! Boggerol van daai stront is waar! Is weer iemand met ‘n siek donnerse plan!
Daai ‘poskaart’ is die grootste pot k a k. Al wat dit beteken is die einde van die ‘wit vlae’ deal. As jy gesond genoeg is om sulke snert uit te dink, dan is jy gesond genoeg om so bietjie te ‘help’ met ‘n paar ander ‘uitstaande sakies’.
Man, ek kakk my sommer toe!!!! Daai poskaart is ‘n pot k@k!!!!!! EISH!!!!!!
Sjoe, plattie, dan raak die storie mos nou regtig lelik.
Dit doen Gatvol! My moer is sommer namens J gekoer!
Dankie vir die bemarking van my blog. Ek het jou nie vergeet nie(weet nie hoe ek jou jou gaan opspoor sonder die perm nie), maar sal so binne die volgende week of twee onderhoud met jou voer. Dit sal soos ‘n “blind date” wees, hehe. En die witvlaggies begin al hoe flouer wapper, so miskien plaas ek so paar “LOS” poskaarte wat se dis hoe dit is.
Plattie en Janine Haai daar!!
Sien ek julle Saterdag by Tanja Farmers se storie?
pluim! Het skoon daarvan vergeet! Eish! Sal by J hoor! Skuus!
Bel vir Althia as julle wil gaan by 0823346158
Ek dink dis tyd ons weer so bietjie gaan aanklop daar by Losgulp en sy vlak f*kken aanbidders. Vanoggend was Ricky eers ‘n D**S toe cut+paste ou Vierkleur Karoles so stukkie van Platt se post van gister, en toe plaas ou Hoogheilig ‘n fake poskaart van Janine en laat sy slymerige slakke lekker begin om te vloek en skel.
FOK DIT ….. ek gaan so bietjie kak soek daar, sommer vandag nog.
Mooi so Griffie. Die wit vlag is amptelik in ons gesigte terug gegooi! Vat hulle vas.
Stem!!
Ek dink dis tyd!! As hy kan uitdeel MOET HY KAN VAT!!!
Fok tog!!!! Nou f@k hulle vir Janine weer op en sy het NIKS verkeerd gedoen nie!
Ek het hulle vertel dis ‘n pot stront, nou soek die dom etters bewyse, shame!
Het net my eie energie gemors….
Hehe! Waar het ek nou weer vir ou Karoles gemis?? Op SSSB??
Fok, die vrou het ook nie donnerse einde nie!!!!
Phibbie!
Ek dink die een is dommer as die ander op sssb
watch wat jy sê Stokkies, jy vat my ook nou laag want ek spoeg ook daar. Nie almal wat daar blog is stupid nie…
en dit is baie waar
Ricky…ek is 100% agter jou. As daar een ding is wat my verby de bliksem in maak, is dit wanneer ‘n man/ou/een van die ‘boys’, ‘n mens soos ‘n absolute aap laat voel.Wanneer jy met die beste van ‘intensies’ iemand bystaan en voorspoed toewens en daardie persoon dit dan gruwelik misbruik en netso in jou gesig terug gooi. F O K dit. My geduld is op.
Janine, Great Posting meisie. Ek het nogal gewonder wat van jou geword het die afgelope twee weke.
Griffel, Roer hulle!!!!
Platt, haha - ek dink nie Janine word so vinnig opgeneuk nie…! ;-0
Daai hele brigade gaan een van die dae ‘n moerse surprise kry as die hele sak pattats uitkom oor hul Los-Wonder-Werk-Gulp!
Dis nogal vir my AMAZING om te sien hoe ver die man sal gaan. Haha - hy het die perfekte geleentheid gehad om dinge nou rustiger te laat word!
Steve (ek is seker hy lees hier - hy moet tog op hoogte van sake oral wees), Good luck ou pêl! Jy gaan dit nodig hê!
Feite is Feite.’n Saak het twee kante en die tyd is BITTER naby dat die volkie en die res van ons wat vir jare vir ‘n ride gevat is, bietjie agter die ‘kap van die byl’/die ’sluiter van die zip’…kom (no pun intended).
Wil hy nie maar net erken dat hy nog ‘n MOERSE obsessie met Janine het nie?????
Raait die eerste skope het geklap ek gaan nou eers WEER tandarts toe maar sal vannaand agter ‘n paar botteltjies Millars met hulle veg.
Ek hoop jy volg nou die reels en LOS GETROUDE MANS UIT.
Steve,gaan kry hulp!
As jy hier lees: G
aan kry hulp buite jou vriendekring, buite die sfeer van mense wat jou musiek aanhang en baie beter dinge het om te doen as om oor jou te wonder, en wat bekwaam is om jou by te staan. WANT as jy dit nie doen gaan jy net weer Natasha en jou kinders se lewens verder opF*k. Die prys is net te hoog broer. EGO is nie alles in die lewe nie. Ek dink daars baie opregtheid in jou, maar jou wêreld en jou seine is te verward. Ek’s seker daarvan jy’t ‘n Taxi hart soos baie vrouens, maar daar’s ‘n paar flaws in jou furniture. My luck is niemand ken my nie, so ek kan onder die radar vlieg. In jou geval is die openbare limelight jou brood en botter. Die hele lewe is nie ‘n Steve Hofmeyr konstert nie. Ek voel vir jou uit my hart uit jammer. Want ek sien jy probeer regtig so nou en dan die regte ding doen.
Steve,gaan kry hulp!
As jy hier lees:
Gaan kry hulp buite jou vriendekring, buite die sfeer van mense wat jou musiek aanhang en baie beter dinge het om te doen as om oor jou te wonder, en wat bekwaam is om jou by te staan. WANT as jy dit nie doen gaan jy net weer Natasha en jou kinders se lewens verder opF*k. Die prys is net te hoog broer. EGO is nie alles in die lewe nie. Ek dink daars baie opregtheid in jou, maar jou wêreld en jou seine is te verward. Ek’s seker daarvan jy’t ‘n Taxi hart soos baie vrouens, maar daar’s ‘n paar flaws in jou furniture. My luck is niemand ken my nie, so ek kan onder die radar vlieg. In jou geval is die openbare limelight jou brood en botter. Die hele lewe is nie ‘n Steve Hofmeyr konstert nie. Ek voel vir jou uit my hart uit jammer. Want ek sien jy probeer regtig so nou en dan die regte ding doen.
Voorspoed met die tandarts toe gaan. Ek het verlede week ‘n tand laat kroon - wat ‘n slagting!! Loop tans rond met ‘n tydelike kroon, moet Maandag die ware Jakob laat insit - sal maar baie rooiwyn drink die naweek (vir medisinale doeleindes natuurlik!!)
Thanks Babe,
ek kan nie glo julle val vir hierdie girl nie - sy het “fame” gesoek en nou het sy dit - danksy julle.
Het dit haar 10 jaar geneem om te besef dat sy “verontreg” is deur haar verhouding met ‘n getroude man.
Shame - of is sy net stadig
Ons val vir niemand nie, nie eers vir julle herder nie. Nou waar los dit jou sonnies.
Jy en Steve beter eerder gaan sit - julle verblindende strale skyn in ons oe!
Fame se moer as jy my vra - Hoe lank is jy en Steve al ‘n item?
Hier is mense wat hier ronddwaal wat dink hulle het die gawe van digkuns. Ek het nie, maar hier is my poging:
Sy holtande kan nie meer kou nie
maar daar glip nog ‘n polonie
Janine,
Miskien moes jy al die raad ge”Google” het voor jou kniee lam geraak het oor Steve - bietjie laat om nou aan ander raad uit te deel dink jy nie so nie?
Oi joi joi!!! Slak “alert” !!!!
Was sy en Steve op ‘n blind-date Tweetie?? ’skies man - ek het dit nie so raakgelees nie!
Ek stem ek stem ek stem 100% saam
en wil graag vir platkuif beaam
Dit is nie mooi en tog so pervers
om die pragtige dame met die veetjie so pers
so tydens hierdie vreedsame stilte
te hanteer met koue kilte
ek sê ek sê getackle moet hy word
want hy is regtig besig met ‘n pot stront
platkuif, platkuif maak oop daai zipsluiter
sodat ons sy siek geheime kan uiter
hy knyp ‘n parra aan haar boud
nou maak hy darem ‘n groot fout!
where do I sign up
toe give this guy ‘n moerse klap!!
Ek laaik jou al meer en meer
Dis tyd vir n teer en veer!
Haha - great stuff!
Dankie Tweetie - ten minste iemand met ‘n opinie
Ek is nie ‘n Steve aanhanger nie - net gatvol vir Janine en haar mede-susters wat met getroude mans rond neuk en dan later tog so verontreg voel. Nou wil sy hof toe - vir wat. Om te baklei oor geld wat Natasha en haar seuns toekom. Jy het mos gekry wat jy gesoek het. Onder ‘n bekende gele - o nee, skies - onder verskeie bekendes gele (Dozi was darem ten minste nog ongetroud)
Sonnies - jammer die manne kyk nie só vir jou nie. Dis fine, jy sal fine wees. Sterkte!
G_R_A_V_A_T_A_R
Tenminste het sy onder ‘n bekende gelê , onder wat lê jy?
As Natasha hom los, soos sy moet, kan sy solank haar gedeelte vat en duck. Janine moet dan maar in die tou staan vir alles wat hy haar belowe het (10 jaar lank) en ongelukkig sit jy maar net met die prentjies wat julle uit die Huisgenoot geknip het.
Is dit hoekom jy so erg kwaad is.
ek het opreg geen begeerde om onder ‘n bekende te le nie - soek nie die lime light nie.
Kry genoeg aandag op eie meriete - sonder om ander sin te vat.
Kwaad - ja, vir mense soos julle wat slette ophef en eintlik die groen lig gee om voort te gaan met hul verwoesting.
en verstaan my mooi EK IS NIE ‘N STEVE AANHANGER NIE.
Griffel, knyp jy dalk ook die kat in die donker - vandaar jou Janine aanhang
As Griffel geknyp het sou hy beslis vir Blixer of Anel geknyp het!
Nee man Sonnies, hier praat ons oor goed en verskil graag van mekaar. Jou verweer dat jy nie ‘n steve aanhanger is nie is nie ter sprake nie. Jy en hy noem Janine ‘n teef/hoer/slet en wat ook al. Dis mos hoe steve aanhangers van haar praat dan nie.
En dan jou opsomming of ek ook die kat in die donker knyp is NOG ‘n bewys dat jy bevooroordeeld is. Ek kan dan mos vir jou vra of jy ook vele buite egtelik kinders het omdat jy so oor stevie koer.
Hey Griffel - jy moet mooi lees want ek koer nie oor Steve nie. Wat noem jy ‘n girl wat met ‘n getroude man ‘n verhouding het en dat koerante toe hardloop met haar bekentenis en dan hof toe oor sy so verontreg is. Die enigste verontregte is Natasha en haar kinders. Hulle seer is onverdiend.
Sorry as ek jou te na gekom het met my vraag, maar kom ek stel dit anders. Hoekom maak julle so ‘n ophef van hierdie “girl”. Wat sou sy in elk geval gewees het sonder Steve??? As sy iets uit eie meriete iets bereik het, wel dan “well done”. Maar haar verhoudings met bekendes het haar skielik “bekend” gemaak. Bosparra kon net sowel die “girl next door” aangestel het om die blog te skryf - maar getrou aan ons ou volkie sou sy nie dieselfde aftrek gekry het nie.
Dis vir my so bietjie gat oorkop,
Wat sou jy se?
Ek dink iemand is besig om die pap pot te roer met ‘n fake poskaart om meer moeilikheid te veroorsaak.
en ek het maar net weer besef, as jy n do os gebore is, gaan jy net so doodgaan!
Fok tog! Ek dink dis tyd Platkuif!! Beslis!
Gee die man al sy k a k wat hom toekom. Hoop daai septiese sny bars oop…..
Ag ou sonnies, vergeet jy dan
daar’s altyd twee kante van ‘n pan
soms maak mens staat op ander se beloftes
en raak verstrengel in herhaalde geloftes
met die hoop dat eendag bly hy oor
en as dit nie gebeur sing sommiges koor
oor die naiewe tweede party
wat ook maar net vir haarself wil stry
dit is regtig onnodig
en heetemal oorbodig
om so verskriklik bars en kras
jou eie IK hier te ontlas.
Bravo Sokkie. Kan jy vir ons iets skryf in die lyn van Die Keiser het nie klere aan nie? By dieselfde onderwerp.
AHA! Ek het dit! Bliksems clever! Dalk het Johrne tog reg!
Hoe minder daar oor Janine gepraat word op SSSB, hoe minder comments (nou ek maak nou maar ‘n aanname…), hoe minder comments, hoe minder hits (lei ek af), hoe minder hits, hoe minder ads ens ens. DUS - As die hits afneem - Sê iets van Janine!
WENRESEP!
Jamie-Steve-Hofmeyr-Oliver!
Ja, en dan is hy nogal so vermetel om te sê dat sy nie sonder hom kan bestaan nie….d@@s
Slet,of teef?
Onder wat jy lê is nie ter sprake nie….. Maar om vir tien jaar lank aan ‘n tiet te suig wat net poeiermelk bevat en te glo dit gaan melk word is darem maar BAIE BAIE dom….. of hardop????
Wel Babes, waar sou sy vandag gewees het as sy nie haar GROOT BEKENTENIS gemaak het nie??
Nerens -net nog ‘n “nobody”
Ek glo nie J het haar bekentenis gemaak omdat sy ‘n “somebody” wou wees of “famous” wou wees nie.
Daai d@@s het met haar gemors en haar hart gebreek, haar toe daarna sleggemaak en al wat sy nou doen is om net haar kant van die saak te stel. Kan julle klomp slakke dit nie in julle flippen plat siek koppe inkry nie?????????????!!!!!!!!!!
Ai Babes - en ARME J het vir 10 jaar net beentjies oopgemaak. En toe dinge eindig, toe skielik word die mondjie oopgemaak> Shame arme Janine.
En nou dra ons almal by (en ja self ek) tot haar skielike “fame” - glo sy lag lekker….
Nee man Sonnies, hier praat ons oor goed en verskil graag van mekaar. Jou verweer dat jy nie ‘n steve aanhanger is nie is nie ter sprake nie. Jy en hy noem Janine ‘n teef/hoer/slet en wat ook al. Dis mos hoe steve aanhangers van haar praat dan nie.
En dan jou opsomming of ek ook die kat in die donker knyp is NOG ‘n bewys dat jy bevooroordeeld is. Ek kan dan mos vir jou vra of jy ook vele buite egtelik