‘n Duur ‘vingerfout’…
Durban. – ’n Plaaslike man moes sy voormalige huiswerker verskoning vra en ingevolge ’n bevel van die gelykheidshof in dié stad R10 000 betaal nadat hy haar in ’n SMS ’n “k****r teef” genoem het.
Mnr. Cameron Forsyth het dié SMS in Oktober verlede jaar vir sy vrou geskryf toe me. Zandile Magubane, hul huiswerker, nie vir werk opgedaag het nie. Pleks van dit na sy vrou te stuur het hy dit per ongeluk na Magubane se foon gestuur.
Dit het gelui: “Probeer die k****r teef van ’n private nommer bel. Sy antwoord nie my oproepe nie.”
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2321084,00.html
Groot fout.Ek weet van ‘n bekende sanger (of twee) wat self lelike stelle afgetrap het met ‘vingerfout’ sms’e…gedog hulle sms liefie met skelm ‘naweek planne’,toe sms hulle vroulief…lekker stupid.
Sms jy baie? Hoekom…hoekom nie? is dit nie net ‘n onpersoonlike/slapgat manier om ‘n boodskap oor te dra nie?
Onthou jy die jare VOOR selfoontegnologie? Hoe het jy toe survive? Sal jy dit vandag kan maak sonner daai selfoon…of is jy in jou kas in daarsonder?

Die mees bevrydende gevoel buiten om ABSES in hulle kanon te stuur, is om daai foontjie te vat en hom weg te gooi……Ek was ook op een van Vodacom se “rip-off” kontrakte totdat ek my humeur so vir hulle verloor het dat ek ‘n doktersafspraak moes maak……Ek het hulle kontrak gekanselleer…….en is nou op “pay as you go”……en ek “pay” nie graag nie. Ek dra die foon by my (vir besigheidsdoeleindes) en bel bittermin daarop….en my selfoonkostes het gedaal van ongeveer R2 500 per maand na ongeveer R300 per maand toe…..Die grootste moeilikheid in baie mense se lewens is veroorsaak deur hierdie “kugel oorbelle”………Baie huwelike is verby oor selfoon speletjies, baie kinders is ontvoer en geskaad oor Mxit gemors, baie mense het al miljoene Rande verloor met selfoon kakkies…….en die enigste instansie wat al die pad bank toe lag? Is die sogenaamde “service providers” wat g’n noemenswaardige “service provide” nie…..net eintlik ‘n bron van ongekende irritasie is.
n Baie duur glipsie.My seun het eenkeer n sms gestuur wat se “f*k jou” wat veronderstel was om vir sy vriend te wees,toe stuur hy dit na sy meisie se ma toe.Gelukkig het sy besef iets is nie lekker.Die kakste is as jy iemand wil bel en jy bel die verkeerde nommer,dan moet jy nou maar n geselsie he met n persoon wat jy NIE wou mee praat nie.Ekself het nie geduld vir sms nie,baie makliker om te bel en my se te se.Partykeer is sms makliker(slapgat manier).
Mxit - wat ‘n gemors! My seun van 16 jaar raak toe betrokke. Word so vir ‘n ride gevat deur ‘n meisietjie wat kamstig selfmoord pleeg aan die anderkant. Ons kom toe eers daarvan agter toe die kind se seuwees wil ingee. Nee wat, die kinders se selfone is bedoel vir noodgevalle.
Mxit - My dogter mix toe mos aanmekaar sonner ophou en ek besluit na so ruk genoeg is genoeg. Ek sê toe vir haar baie kalm dat as ek jou vang mix dan moer ek daai foon weg. Dit was stil vir so drie dae en toe mix sy weer aanmekaar. Ek het na haar toe geloop die foon gevat , hom afgesit en 1 maand later terug gegee.
jip het ook al so iets oorgekom, eienaardig hoe mens se gedagtes werk, ek het dit ook aangestuur na die persoon van wie ek iets gese het …mens moet maar versigtig wees en MOOI CHECK voordat jy finaal die SEND stuur, maar soms gaan dit bietjie vinnig ..
dink nie voor jy druk nie… ek stem ook saam dat mens te vinnig op ‘n sms spring .. en soms ook goed kwytraak wat jy nie in die werklike lewe sou gese het vir iemand face to face nie .. dit het sy voordele, maar beslis ook sy nadele.
wonder net hoe hulle dit kon bewys dat die SMS op haar spesifiek betrekking gehad het?? of het hy haar naam in die sms genoem?
As iets nie vir my bedoel is nie, DELETE ek dit, ek maak nie ‘n issue daarvan nie.
Cruella,hulle hou hulle dom tot hulle die woord k****r sien.
‘Skuus…terug by die “topic”…As Mnr Cameron Forsyth maar net die taal van sy huiswerker kon verstaan, sou sy ore gegloei het van die al die name wat sy hom al genoem het……Dit gebeur daagliks, maar omdat bitter min witmense die oergeluide van die Generiese Evolusiaan Spesie verstaan, hoor ons nie wat hulle van ons sê of wat hulle ons noem nie……..
Sommige van my vriende ‘luister’ net as jy sms….. hulle verstaan nie mooi van fone antwoord nie… So, as jy reaksie soek, sms jy maar!!!
Ek HAAAAT ‘n selfoon met ‘n passie. Sondag aande wanneer die hele wereld en sy boetie rustig is dan kry ek “please call me” van kliente wat pryse soek. Die f*kk*n mense dink mos as jou selnommer op ‘n advertensie is dan is jy 24 uur per dag aan diens.
Mmmm,as ek n ‘please call me’ kry wil ek in my beste pantie kak.As ek lus was om te bel,sou ek,n ‘please call me’ forseer my amper om te bel.
Partykeer stuur ek ‘n sms terug na daai nommer en sê :”If you cant afford a phone call how the f*ck do you intend paying for the goods”
Dan hoor jy nooit weer van hulle nie.
Dan raak jy sommer ontslae van n kak klient ook,he,want jy so in elk geval sukkel om jou geld uit hulle te kry.
Please call me se mo3r. As jy met my wil praat bel my.
@ Griffel Ek het ook my een dogter se foon vir twee weke afgevat. Was sy nou befok vir my, maar hulle raak weer lief vir jou.
‘n Ding wat my die meeste afp1ss is die manier waarop hulle die SMS boodskappe tik. Soms maak dit geen sin nie.
Goed soos motrfitsi ens. nou kom hulle by die skool en skryf ‘n opstel ……………………… nee laat ek liewer ophou.
Lekker dag parras
‘N selfoon is baie nuttig as jy moeilikheid het, maar ek haat die flippen ding want net as jy en iemand lekker “chat” lui een se foon, dit is maar k*k op sy beste, ek haat dit om sms se te stuur want my vingers is te groot vir die flippen knoppies en ‘n man se oe is ook maar k*kerig.
Of as ek haastig bestuur en dis ‘n telemarketer op die lyn. Waar de hel kry hulle mens se nommer?
Jaaa,dis die ergste,hulle weet net wanneer om te bel.
Nog iets wat my bemoerd maak is dat wanneer iemand jou op jou selfoon bel verwag hulle jy moet dadelik antwoord. Byvoorbeeld as ek kliente in my kantoor het wat die moeite gedoen het om na my toe te ry en ‘n ander werfetter bel vanaf ‘n bousite net om gou iets uit te vind dan verwag hy jy moet dadelik alles los en met hom praat. Dit is soos om by iemand se kantoor in te stap maak nie saak of jy besig is met iemand of nie hy soek jou nou en klaar.
Of as iemand baie laat in die aand, in die nag of as jy besig is, bel en dis die verkeerde nr.
Wat ek ook wou sê:
Het julle al gesien hoe hulle tik?
My oudste hou die ding in haar jas se sak en tik ‘n boodskap sonder om daarna te kyk en dit net met die duim.
Wanneer hulle eendag klaar is met skool sal rekenaars seker ook ‘n toetsbord hê soos ‘n cell.
Yip, my seun kyk tv en tik sonder om een keer na sy foon te kyk.
As ek in die kar ry en een van hierdie “Good morning sir, how are you this morning?” dan sê ek vinnig “yes I want to talk to you just hold please” dan sit ek die foon terug in sy cradle en los die bliksem , na so 5 minute dan sê ek weer “hold on please” en dan totdat hulle self agterkom hierdie ou f*k my rond.
As hy dan nou weer terug bel sê ek vir hom “Do you feel what it feels like to be f*cked around by *sshole slike you” dan sit hy/sy vinnig neer.
wat my net pla is VOEL die swart vrou nou minder SEERGEMAAK na die R10 000 of wat is dit nou veronderstel om te wees?
Net soos die Waarheid en Versoeningskommissie se eise . as jy nou R30 000 gekry het .. voel jy beter oor die ‘moord’ op jou pa/ma/oupa/ouma/broer suster? of voel jy dit is ‘n mate van VERGELDING?
Cruella,ek dink sy sien dit as revenge,soort van n ‘victory’ oor die witman.Sorry,maar ek het vandag met n rassitiese voet uit die bed geklim,na my k*****r teef nie vandag kom werk het nie en my nie laat weet het nie,nou voel als deurmekaar.
ja ek dink ook dit is meer ‘n kwessie van WRAAK .. en dat sy hom nou TERUGGEKRY HET …
Wonder of sy nog daar werk ??
maar ek se weereens as hy nie haar NAAM genoem het nie — en die sms was nie vir haar nie — hoe het hulle dan sy skuld bewys — menende dat dit vir HAAR SPESIFIEK bedoel was?
As ek nou SMS en se .. die dom bliksem het nie opgedaag nie . en ek stuur dit vir CLEOPATRA .. sal sy aanneem dis vir haar?
Dit is so,ek wonder ook hoe het sy geweet dit was vir haar bedoel.Of is dit maar ‘as die skoen pas’?
Ek twyfel of sy nog daar werk,sy’t mos nou BAIE geld,hoef nie te werk.Dan weer,as sy haar werk verloor daardeur,is sy kapabel en vat hom hof toe daaroor ook.
EK is pn trotse Afrikaner - regtig - maar julle kommentaar oor swartmense en generiese……… is besimpeld. Ek kan nie eers by ‘n Afrikaanse Pub soos Mamper Bar in Parklands sit sonder dat my witmense rondmom my VIESLIKE rassistiese opmerkings maak nie, Dink julle almal dat elke WITMENS julle HAAT deel met julle of is julle maar n et bang vir die swart gevaar soos julle verkrampte mammas en pappas??????
SIES MAN!
middag en welkom…nie almal oor dieselfde kam skeer nie Fransa…gaan lees bietjie die Nelson Mandela post vanmiddag…en kyk hoe die parras die man ervaar
Wat my die moerigste van selfone maak is die ouens wat my skakel en dan vra: ‘Met wie praat ek nou?’ dier donner het my geskakel en moet dus weet met wie hy praat. Goeie maniere sou wees dat die persoon sê dit is Koos Tieities hier is dit Joe? En 9 uit 10 gevalle het die ou die verkeerde nommer geskakel. mad0222
Dan is daar ook die telesales mense wat my bel en dan eers wil weet hoe dit gaan voordat hulle sê wat hulle wil hê! mad0222
As iemand my vra wie praat? dan sê ek “ek en jy praat”
Nou hoekom, xram, kak jy dan nou die bediende uit. Die ou het snot aangejaag - moet mos weet mens praat nie vandag so nie. Serve him right!
Ek verstaan nie hoekom die ou die geld betaal het en die apologie aangeteken het nie. Daar was mos so wyle terug ook ‘n pigment bedeelde wat sy eie mense die woord toegeroep het en toe uitgebrei het oor die mileu waarin dit gestel is. Ek kan nou net nie die se naam onthou nie……
ja maar jy sien toe KHOZA dit gese het was dit BINNE konteks, want hyself was swart . . die werkgewer was WIT, so syne was ‘buite konteks’ …
Die toppie wat die 2010 worldcup hier wil red.
Irvin Khoza
telemarketing op SELFONE is regtig irriterend en onvanpas … ek kan nie glo dat mense nog dink dit is suksesvol nie ..
Eerstens soos iemand hierbo gevra het .. WAAR KRY HULLE Jou selfoonnomer? TWEEDENS is mens baie keer op die pad of by die werk .. dan lui jou foon met ‘n Telemarketer aan die ander kant wat ‘n LANG storie het ..
WAAR dink hulle is mense tussen 8 - 5 op ‘n dag? Gewoonlik onder normale omstandighede by die WERK . so hoekom pla hulle jou?
Lostong. Huh??? Gou weer my “comments” gaan lees…..Hoe en waar “kak ek die bediende uit”???? In my eerste “comment” praat ek oor die bevrydende ervaring om jouself los te maak van jou selfoon af….en in die tweede “comment” noem ek dat ons (en dit sluit Mnr Forsyth in) deur die swart populasie van SA die mees rassistiese afbrekendste name onder die son genoem word, maar omdat ons nie moeite gedoen het om hulle taal te verstaan nie, weet ons nie wat hulle van ons sê nie……Wat ek eintlik probeer sê is dit: Omdat Mnr Forsyth dit in Engels kwytgeraak het, word hy geforseer om om verskoning te vra, en kos dit hom R10 000. As Mnr Forsyth dit in bv. Hongaars vir sy vrou gestuur het, en dit in Hongaars op die bediende se foon verskyn het (en sy nie Hongaars verstaan nie) het hierdie situasie heel moontlik nie ontstaan nie……………Hoe jy uitkom by “kak die bediende uit” sal net jy weet…..’n Bietjie teveel Herbal goetertjies geniet saam met Mark Berger??? Ha, ha, ha, haaaaa……
F@kkon vodacom en mtn en cell c verkoop hulle nommers aan die bliksems. k@k met daai dat hulle jou privaatheid beskerm.
na 8 sit ek my selfoon op SILENT .. dan beantwoord ek wat ek wil .. en as ek dalk die liggie sien flikker . anders het ek jou oproep gemis *s*
Ek verpes sms’e -dit is onpersoonlik en ek skenk geen aandag daaraan nie. Enigste sms wat ek wel aan aandag sal gee is as ek by my ouers kuier en ek moet iets gaan koop- dan doen my ma add ons soos sy agterkom sy het my ‘n halwe lysie gegee. Please call me- jou agterent wie sê ek wil met jou praat!
Hel kom ons wees eerlik - mens weet nie hoe jy sonder die ding klaargekom het nie, maar wat my “diemoerin” ;-> maak is:
1. Please Call Me ……
2. Mense wat aspris “Missed Calls” gee
3. F@kk&rs wat teen watter uur ook al skakel
4. Skuldeisers wat bel …
….
….
Het ek gesê SKULDEISERS WAT BEL ?
Betaal jou skuld en hulle sal jou nie bel
janee please call me op my foon is ‘n NO NO .. jy sal definitief geen response kry nie …
Bel my maar weer, of jy wil nie graag met my praat nie …
ek beantwoord darem sms’se . soms wil iemand net iets vinnig weet om met iets te kan aangaan .. dan mors mens nie tyd met lang telefoongesprekke nie.
Uit die Beeld
Khoza het gister gesê die ontsteltenis oor sy gebruik van die woord is heeltemal onnodig, aangesien dit aanvaarbaar is binne die konteks waarin hy dit bedoel het. “Ek weet daar is ’n ander betekenis vir die woord, maar binne die konteks wat ek dit gebruik het, beteken dit gebrekkige karakter en betroubaarheid,” het Khoza gister gesê.
Khoza het gesê dit was ’n swart joernalis wat onder sy tong deurgeloop het, en dat die uitlating “van toepassing op hom was, sodat hy kon verstaan wat ek sê. Hy was moedswillig.”
Lees die artikel weereens en die konteks van die gebruik van die woord in die SMS.
Is dit relevant?
Verder beteken die woord “Onheilige” in arabies. As die ander persoon dus ‘n infidel is, is die gewraakte woord mos toepaslik?
Wat daarvan as iemand jou sommer net “wit” klassifiseer sonder om jou inset te kry? Enige klassifikasie van ras is potensieel die skending van menswaardigheid.
“Onheilig” is nie ‘n skending van menseregte nie.
Please call me is net vir my kinders,my ‘landskap ontwerper’ en my ‘huishoudster’
Ek sou ook vies gewees het as my werkgewer my ‘n t*ef noem. Mens praat darem nie so nie.
My gat se deksel is dat alle kinders ewe skielik n sel moet eh vir sogenaamde noodgevalle, hoeveel van ons kinders het dit al OOIT vir n noodgeval gebruik? Hulle almal sit in die klas kamers en games speel dis hoekom driekwart van gr 12 nie eers kan lees nie
Ek het weer geen probleem om ‘n ou grappie op my foon te ontvang nie, maar dan kry jy hierdie sentimentele boodskappies wat aangepaas word. My kosbare vriendien, bla bla bla magtig man, dis mos nie vir grootmense nie. En die foonmaatskappye lag al die pad.
Dis nie net die duur kontrakte en verkeerde smsse wat ‘n vingerfout is nie. Selfone is skadelik vir jou gesondheid. Dr George Carlo noem dit “the boiling frog syndrom” en “the greatest science fraud in human history”
Hiers ‘n paar skakels vir belangstellendes:
http://commonground.ca/iss/0612185/cg185_cellphone.shtml
http://www.youtube.com/watch?v=2GD_BKTWyTY
http://www.safewireless.org/
Gatvol. Ha, ha, haaa, ha….Jy’s reg. Dis soos die een broer wat vir die ander een oor die straat skree..”Hey, D-O-O-S!!!” Antwoord die ander een: “Wie’s jou “hey”?????” In hierdie geval moes dit seker ook oor die woord “T-E-E-F” gegaan het…..Kon hy nie maar gesê het “wyfie hond” nie???
Girl Dog is meer korrek!!!
Dis my punt!! Ha ha haaaaaaaaaaaaa
Kon die mama Afrikaans verstaan hulle wil dit mos nie leer, of praat nie. Hoe nou…….
Ek laaik daai bloutand kakkerlak ding teen die oor fokkol, as jy bestuur ja, maar fokkit , dan kry jy die eensame indivdu wat met die ding orals loop, ek weet nooit of die donder met my praat en of hy maar net n mallekie is wat dit laaik om met homself te praat nie.
Pleister - Nou lekker gelag. Ek self kry toe so tyd gelede een van die bloutand goedjies en ingedagte stop ek by ‘n garage om petrol in te gooi en klim uit om ‘n coke te gaan koop en toe ek so lekker staan en wag begin hierdie ding in my oor lui. Dit was die laaste van die bloutandjie, ek het my moer suur geskrik.
Ek stuur nooit SMS’s nie, want my vingers is te dik vir die klein knoppies op die selfoon en ek druk 3 op ‘n keer!
Dan is daar nog die kak ringtones ook. Of meer as een siel in die winkel het dieselfde ringtone. Almal gryp gelyk.
Vinger foute platkuif… hehhheheh
weet Harvey van ou Frank….
ek wonder of ou Steve weet wat hy mis lees … maar hy kan seker ook nie ooral wees nie … lol
Dammm ma die ding is goed aan mekaar gesit.
Ek haal my hoed af in buig voor julle wysheid en mag… mag jy my nooit opspoor nie…
Lekka lewe kleinboet
Jinne maar jy praat altyd deurmekaar. Wens jy wil ‘n slag net ‘n ding reguit sê.
FOAD asseblief Bierpens?
hu…is jy so hard besig om ‘in karakter’ te probeer wees ,dat amper NIKS wat by jou mond uitkom meer sense maak nie?
No, no, no, nooooo…..Griffel. Not in English or Afrikaans……Hy kon haar Dévka genoem het……
So jy mag haar ‘n “infidel *****” of onheilige teef noem. MMMMMMMMMM Laat my dink
********** is b1tch
Weet enige iemand waarvan Bierpens praat? Wie is Harvey en Frank?
WAT?????
Sit daar mos toe nou ‘n man in die “cubicle” in die “Men’s Room”. Skielik sê ‘n stem in die hokkie langsaan…”Hallo?” Die man groet terug. Sê die stem: “Wat maak jy?” Antwoord die man: “Ekskuus? Ek sit op die toilet, is dit nie ‘n bietjie van ‘n persoonlike vraag nie??” Sê die stem: “Kan ek ‘n bietjie oorkom daar na jou toe?” Antwoord die man: “Fok jou…ek’s nie daai tipe nie…Gaan weg…wie is jy?” Sê die stem: “Hoor hier, ek sal jou later weer bel. Hier’s ‘n poephol in die hokkie langs my wat opmerkings maak…!!”
Eish. Gatvol. Wat rook bierpens? Is hier enige iemand wat verstaan wat hy probeer sê? Of is dit ‘n “persoonlike” ding wat hy met Platkuif het? Of het hy onlangs ‘n kursus van Mark Berger gedoen??? Of is sy medikasie klaar???
My kinders het my geleer hoe mxit werk, baie goedkoper as sms’e stuur! Ja soms stuur ek sms’e. JA ek sal sonder my sel foon kan survive maklik! Baie dom vinger foute wat sommige mense kan maak!
almal weet tog dat net wittes rassiste is…….los tog nou julle rassistiese praatjies en werk n slag - bou die land dat die onheiliges nog goed het om af te breek en op te f0k…..
avatar…
Ek love my mobile,is 24 uur op my foon!
Arme ou dude hy moes geleer het daar is ander name vir die fokken houtkoppe
avatar???????????????
Hi this is botha
If you want to send me a joke, please SMS me.
If you want to send me a recipe, please email me.
If you want to leave a ‘friendly’ message, please leave a voice mail.
If you need money —- the subscriber you dialed is currently not available.
botha…ai tog.avatar asb…kom nou, jy kuier nou al lank hier
Ek like my sel baie…
Hier is ek nou by die dr en lees alles wat julle chat…
Joe, kry vir jou ‘n sel waar jy ‘n stylis gebruik om mee te skryf…
Mixit is vir die kids soos die chat hier vir ons, op die blog, dink ek….
Nee wat, my baas kan my maar ‘n b**ch noem:
B - Best
I - Individual
T - The
C - Company’s
H - Hired
B - Babe
I - In
T - Total
C - Control of
H - Herself
B - Beautiful
I - Intelligent
T - Talented
C - Charming
H - Helluva Woman