Pay per view…
July 18th, 2008Brussel. – Het jy lus vir gratis seks in ’n bordeel? Ja, dis moontlik, maar dan moet jy wel op ’n ander manier betaal.
| Maak Bosparra.com jou homepage | Adverteer op Bosparra.com | Kry jou Bosparra.com email adres | NUUT: Link na Bosparra.com |
Brussel. – Het jy lus vir gratis seks in ’n bordeel? Ja, dis moontlik, maar dan moet jy wel op ’n ander manier betaal.
Many Afrikaner youths are angry and hold rigid views about black people, professor Jonathan Jansen said on Thursday.
’n Vermeende rower wat glo ’n skrikbewind van Pretoria tot Polokwane gevoer het, het gister in die Pretoriase landdroshof verskyn.
Hi Platkuif,
Hier is ‘n waar of wolhaar storie…..mensvreters uit Taiwan.
Groete.
Rooiby
(Fanks Rooiby)…
It’s reckless. It’s cheeky. It’s dangerous… but it’s also downright fabulous. Skinny dipping (or what some dub chunky dunking - not quite the romantic vibe) is back in fashion.
Howzit Kloppertjie…en dankie…jy is ‘n heldin
This is a new one.
People sure stay busy trying to cheat us, don’t they?
Birthday wishes for Nelson Mandela started trickling in on Thursday, a day before South Africa’s most adored politician celebrates his 90th in his Eastern Cape home town.
http://www.pretorianews.co.za/?fSectionId=&fArticleId=nw20080717141534356C241305
Lekker verjaar Madiba.Kom ons los die verlede en die geskiedenis en dit wat was…vir een dag
Oor baie dinge sal ek en jy nie saamstem nie.Nooit.Maar ek is groot genoeg om jou die repek en eer te gee wat jy die afgelope paar jaar verdien het. Jy het ‘n ‘presence’ en manier van doen wat selfs jou grootste vyand laat smile. Well done.En dankie.mag hierdie dag net vreugde, vrede en voorspoed vir jou en die mense vir wie jy lief is inhou.Enjoy.
Is hierdie net nog ‘n stel kiekies van oumense wat in Zimbabwe afkak…of is dit die real deal…
En as dit is…hoeveel keer gaan dit NOG rond gemail word SONDER DAT IEMAND IETS DAARAAN DOEN…dit is mos ‘cool’/'pc’ om hierdie tipe van mail te ‘forward’…dit ‘wys’ mos jy voel iets vir die arme drommels in Zimbabwe…
en STEEDS doen ons NIKS.Yip…NIKS. Ons praat baie…ons bespiegel en bepeins en vloek baie…maar eintlik doen ons FOKKOL.
Hi Guys,
I am begging you with all my heart!
Can you please spread these around……maybe get it on sites such as
face book! This is what Mugabe and his thugs are doing to the elderly people in Zimbabwe.
We need to partition to have Robert Mugabe and Thabo Mbeki answer for crimes against humanity.
Dr. Allan Boesak, assessor van die Verenigende Gereformeerde Kerk, het gister gevra dat Suid-Afrikaanse kerke moet bid vir die val van die Zimbabwiese regering.
An elderly Pretoria pensioner, who recently survived cancer and a stroke, was gunned down while saving his wife of 46 years.
Andries Visser, 82, was shot six times, moments after five men attacked his wife Deborah, 70, as she was about to lock up their Wonderboompoort home on Tuesday night.
Vanderbijlpark. – Hy was “skytbang” voor sy gevegte met hom, het die oudbokser Kallie Knoetze gister hulde aan sy vriend en eertydse krytopponent, Mike Schutte, gebring.
’n Roudiens is gister vir Schutte in die NG kerk Driehoek gehou.
Knoetze, wat tydens die diens gesukkel het om sy emosies in bedwang te hou, het ook vertel van sy besoek aan Schutte toe dié in 2006 in die Pretoriase Akademiese Hospitaal vir hartkwale behandel is.
‘So maklik soos dit is om lekkers van ’n baba af te neem, so maklik is dit om skedulevyf- en -sesmedisyne te koop”
So het mnr. Dennis Wayne (28) van Benoni gesê nadat hy sulke medisyne sonder ’n voorskrif by die Lakefield-apteek in Lakefield, Benoni, aan die Oos-Rand gekoop het.
Bloemfontein. –Skokgolwe trek deur die polisie in die Vrystaat nadat dit bekend geword het dat ’n senior offisier in die provinsie met 22 jaar diens ontslaan is omdat hy ’n kru woord voor ’n meer senior offisier gebruik het.
“Ons het nooit gedink ons sussie sal so weggeneem word uit ons lewe nie. Toe ek hier aangekom het, was ek vol wraakgedagtes.
“Ek het met ds. Jac (Howell, van die Gereformeerde Kerk Heidelberg, wat die gedenkdiens gelei het) gepraat en hy het my gehelp om vrede te kry midde die seer.”
Howell, onder wie Marisa belydenis van geloof afgelê het, het Jes. 43:1-13 as teksvers gebruik: “In ‘n oogwink was sy by die Here, wat ons troos met Sy woorde: ‘Ek is by jou.’ ” Howell sal haar ook Vrydag om 14:00 uit sy kerk in Heidelberg begrawe.