Wat soek Sagathevan in die Polisie??
Hoofsupt. Stanley Sagathevan, voormalige vertroueling van mnr. Robert McBride, omstrede hoof van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD), is Donderdag uit sy pos ontslaan.
Sagathevan, wat saam met hoofsupt. Patrick Johnson en supt. Itumeleng Koko, nog twee EMPD-lede, téén McBride gedraai en as staatsgetuies in sy dronkbestuur-hofsaak opgetree het, is in Oktober saam met Johnson en Koko weens altesame meer as 7 000 klagtes in ’n interne metropolisietugverhoor aangekla. Sagathevan sélf is vir 3 743 klagtes aangekla, waaronder poging tot moord, aanranding en intimidasie. Hy is Donderdag met onmiddellike inwerkingtreding uit die metropolisie ontslaan. Hy het ook geen skeidingspakket ontvang nie.
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2321101,00.html
Eish.Hoe de bliksem gebeur dit dat so ‘n gwar in die eerste plek aangestel word?
Wat het geword van keuring/’aanlegtoetse’ en verwysings nagaan?
Is dit so eenvoudig en maklik om as skelm aan te sluit by SAP?
3743 klagtes???Kan dit reg wees
En dan natuurlik die vraag op almal se lippe…WAT SOEK MCBRIDE NOG DAAR???Moes hy nie al lankal sy ‘lappe gepak’ het nie???????????????????

blikskottel, dit moes omtrent 2 dae gevat het net om die aanklagtes aan hom voor te lees!
Die klagtes lees is nie die issue nie - om 3743 klagtes teen jou te he moet jy ten minste een keer ‘n dag kak aan jaag vir 13 to 14 jaar, elke dag, sonder verlof, Saterdae en Sondae uitgesluit - wat gaan gebeur as ek en jy kak aanjaag by die werk twee keer in ‘n ry……..Dit laat my bors toetrek om te dink die is die hoofde van die metro polisie. Wat is die metro in elk geval. Is dit die ouens wat nie by die polisie kon inkom nie, nou gee hulle die ou of chock poppie ‘n ‘gun’ en ‘n kar en, boeta, nou gaan ons kak.
Dit is presie hoe Afrika werk. Hoe lank gaan Suid Afrikaners vat om dit te besef? Die beste ding vir Suid Afrika se populasie sal wees om as ‘n “groep” die res van Afrika te besoek….en te sien hoe dit daar lyk, en wat die owerhede daar doen. Ek het foto’s geneem in omtrent AL die squatterkampe in en om Johannesburg…..en dit lyk presies soos die deursnit Afrika lande se voorstede maak nie saak of jy in Malawi, Angola, Kenia, Ivoorkus, Ethiopië of enige ander Afrika land is nie. Die Polisie en die Weermag werk presies dieselfde reg deur Afrika…..Jy’t die “reg” om aangestel te word omdat jy uit die “struggle” uit kom..en sodra jy aangestel is raak jy “untouchable”…en as een van jou meerderes jou aanspreek oor die kak wat jy aanjaag, dan skiet jy hom. Daar was gister weer ‘n nuusberig oor ‘n polisievrou in Natal wat haar bevelvoerder geskiet het…….Dis “trop gedrag”…….Gaan kyk maar. Al ooit gesien dat die “Alpha Male” van die troep onderlinge geskille tussen lede van die trop “uitsort”? Al loop sulke gevalle uit in “dood” van een van die lede van die spesie? Nee. Dit gebeur nie. As jy moeilikheid soek met ‘n lid van die trop wat hoër op in die hierargie van die trop is, en jy wen, skuif jy op. As jy verloor, is jy dood. Einde van die storie.
Hoe bly ou Bob op die troon waar hy sit? Hy bliksem al wat leef en beef in hulle plekke in…..en as hy hulle opinie wil hoor sal hy dit vir hulle gee. En McBride? Hoeveel mense het nou al getuig oor sy dreigemente en sy intimidasie van sy ondergeskiktes?? “Alpha Male”….Hoof bobbejaan van die trop.
AMEN…..xram62…..stem volkome!!
Ek was onder die indruk as mens die eerste keer k@k aanjaag word jy geskors of wat ook al, Hoe de moer kry mens dit reg om na 3 duisend oortreedings nog steeds in enige diens te wees?
Ek werk beslis vir die verkeerde plek…
Nie verkeerde plek nie Rdk,jy’s verkeerde kleur.
Bliksem , dis scary………!!!
As jy korrup is, is jou CV reg en sal jy werk kry in die goewerment/munisipaliteit, eintlik is dit ‘n voordeel en vereiste - ongelukkig moet jy swart, ‘n vrou en gebreklik wees om vir ‘n posisie te kan aansoek doen. Sorry ek fit nie die kriteria nie.
Jy slaan die spyker op die kop Xram. Om blank te wees het voordele, soos om te kan dink. Maar in Afrika is dit nie regtig ‘n vereiste om te kan dink of om iets konstruktiefs te kan doen om as ‘n leier gesien te word nie. Dis gewoonlik die bobejaan wat die meeste lawaai maak wat die hoogste pos het. Dis nie nodig om dom te wees in Afrika nie, maar dit help.
dit is skokkend om te sien wie in hoe posisies in die Weermag en Polisie is, mense wat veronderstel is om jou as lid van die publiek van hulp te wees en te beskerm, is self ‘n krimineel ….
Jeewis xram, maar jy is vandag darem baie bitter. Die ou is ‘n skurk - maak dit nou sommer die hele Afrika skurke. En ek f@kken verkil nou van jou kliphard. Ek was al in hierdie lande - baie stede lyk ook soos Jhb, of PE, of Cpt. Hemels, jy was lanklaas so los tong!!
Ha, ha, haaa….Lostong. Hier lees ek jou weer raak. Ek? Bitter? Vandag? Nee wat, tjomma, ek is nie bitter nie….ek is net realisties oor my omstandighede en werk elke dag my gat af om dit te verander. Die “baie stede” in ander Afrika lande waarna jy verwys….wie het hulle tot stand gebring, gebou en onderhou…..? Piek gou vir ons ‘n land met geen “kolonialistiese geskiedenis” nie, dan koop ek vir ons twee kaartjies soontoe dan gaan wys jy vir my wat ons daar sien…..
Dan wys jy vir my ‘n werkende polisiediens wat met respek en trots die wette van die land sonder vooroordeel handhaaf ter wille van reg, geregtigheid en sosial orde.
Skurke sal jy altyd orals kry….tog wil ek jou aandag vestig op die volgende interressante inligting wat ek uit Amerika ontvang..en ek gaan net ‘n klein stukkie uit die artikel vir jou uitlig:
Is white America really responsible for the fact that the crime and incarceration rates for African-Americans are seven times those of white America? Is it really white America’s fault that illegitimacy in the African-American community has hit 70 percent and the black dropout rate from high schools in some cities has reached 50 percent?
Is that the fault of white America or, first and foremost, a failure of
the black community itself?
As for racism, its ugliest manifestation is in interracial crime, and especially interracial crimes of violence. Is Barack Obama aware that while white criminals choose black victims 3 percent of the time, black criminals choose white victims 45 percent of the time?
Is Barack aware that black-on-white rapes are 100 times more common than the reverse, that black-on-white robberies were 139 times as common in the first three years of this decade as the reverse?
Die hele Afrika is nie skurke nie…..maar die onomwonde feite wys dat die kanse dat Afrika meer skurke as ander lande bevat….en dit maak van Afrika? “Skurk-kontinent”…….en dis nie omdat ek so sê nie. Dis ‘n persepsie wat gevestig is omdat Afrika dit toegelaat het om te gebeur…..As jy ‘n krokodil se stert afkap, en vir hom ‘n leiband aansit, en hom “flaffie” noem, maar hy “woef-woef” nie, bly hy ‘n krokodil al wil jy hom hoe graag as ‘n “hond” afmaak……
Touche .. excellent posting, dankie XRAM!
Mens sou seker dieselfde van die Russe en oosblok ouens sê wat kinders en vrouens smokkel. Hoekom is hulle nie skurklande nie. Dit gaan rowwer daar - die moordsyfer in oosblok is hoër as hier - of so se ‘n paar mense.
xram62, Flaffie is ‘n Plat hond en plathonde woef-woef nie.
Sover dit plakkerkampe betref kan jy Afrika-tipe plakkerskampe kry om elke stad in Europa. ‘n Voorbeeld is Lavallois-Peret, oos van Paris, waar die ‘Bambouli’ (S wart Africans) en die ‘Bicots’ Algeryne, Morokane, ens woon. Netsoos by ons het elkeke blikhut ‘n televisie antenna op, en is die omgewing vuil van papiere, blike en ander rommel.
hou op om julle self te terg oor die stories - jy bly in swart Afrika, al wil julle dit nie aanvaar nie - 5 miljoen witmense, 45 miljoen swart…doen die som en hou op kla oor k@k, doen dit wat jy veronderstel is om te doen na die beste van jou vermoe, en f0k die res
Laat mens weereens wonder oor revenge, en dan natuurlik hoeveel duisend ander aanklagte tee McBride gebring kan word?
Net so Joe en hulle is almal ……………………. nie WIT nie